TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING"

Transcriptie

1 ONS IS MET JOU AS DIT TYD IS OM TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING

2 # OMfightback VERHAAL 1 WAT IS DIE GEHEIM VAN N VOL LEWE? DANE, 29, HODGKINS-LIMFOOM Kanker-oorwinnaar en bekroonde advertensieskepper Is dit avontuur, tyd saam met jou familie en vriende, goeie werk, jou eie besigheid? Wat ook al vir jou die meeste beteken dit is jou goeie gesondheid wat jou in staat stel om dit te geniet en uiteindelik voluit te leef. Dis waarom goeie gesondheid nooit as vanselfsprekend aanvaar moet word nie. Hodgkins-limfoom is by Dane gediagnoseer toe hy 23 was. Hy het pas begin werk, in die reklamewêreld, en moes vier nek-operasies, twee sleutelgathartoperasies, bestraling en chemoterapie ondergaan. Dit het hom egter nie weerhou om een van die mees erkende en bekroonde advertensieskeppers in Suid-Afrika te word nie. Indien jy n ernstige siekte opdoen, kan dit jou gesondheid en jou lewe terugsit. En hoewel dit nie maklik is om terug te veg en te herstel nie, is dit ook nie onmoontlik nie. By Old Mutual beloof ons om na jou, jou gesin en jou besigheid om te sien wanneer jy dit die nodigste het met n belastingvrye enkelbedrag om finansiële bekommernisse te help verlig sodat jy op n beter en spoediger herstel kan fokus.

3 WAT IS N ERNSTIGE SIEKTE? n Ernstige siekte is n siekte of ander gesondheidstoestand wat jou vermoë om n normale lewe te lei, affekteer. Voorbeelde van ernstige siektes sluit in: - Kanker - Hartaanval - Beroerte - Kroonaaromleiding - VIGS - Tipe 1 Diabetes - Parkinsonsiekte - Breinbeserings weens n ongeluk - Verlamming Hierdie siektes verg gewoonlik gereelde behandeling, medikasie en besoeke aan mediese spesialiste, asook leefstyl-aanpassings. Hulle kan egter oorkom word met die regte mediese behandeling en emosionele sowel as finansiële ondersteuning. DIE BEHOEFTE AAN DEKKING VIR ERNSTIGE SIEKTES n Ernstige siekte kan by enigiemand gediagnoseer word, of jy nou ses of 75 jaar oud is. Dit affekteer almal alle ouderdomme, geslagte en rasse. JONGSTE EN OUDSTE EISE BETAAL IN 2013 Dit is duur om van n ernstige siekte te herstel. Byvoorbeeld: n Mediese fonds en mediese gapingsdekking betaal slegs vir die direkte koste wanneer jy siek raak of tyd in die hospitaal deurbring. Indirekte uitgawes soos aanpassings aan jou huis en voertuig, rehabilitasiekoste en alternatiewe terapie word soms uit die oog verloor. Voorbeeld: Maryke (35) is n argitek. Borskanker is by haar gediagnoseer en sy moes twee operasies, bestraling en chemoterapiebehandeling oor n tydperk van agt maande ondergaan. Direkte koste wat gedek is: Direkte hospitaal- en behandelingskoste. Onverwagte indirekte uitgawes: Aanstelling van n heeltydse oppasser vir haar twee kinders, om by die werk verlof te neem om vir behandeling te gaan, rehabilitasie en pruike. 1 UIT 2 MENSE MET KANKER LY AAN DEPRESSIE Een van die uitgawes wat die meeste oor die hoof gesien word, is die behandeling van depressie. Een uit twee persone wat n ernstige siekte oorleef, ervaar een of ander vorm van depressie. Die behandeling kan n aantal weke, maande of selfs langer duur. Dit is maklik om in te sien dat n eenvoudige maandelikse bydrae tot n ernstige siekte-voordeel die wêreld se verskil kan maak oor die langtermyn.

4 GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING GREENLIGHT bied n reeks ernstige siekte-oplossings wat meer as 68 siektes dek, om te pas by die lewensfase waarin jy is. Of jy nou n gevestigde gesin het, n huisvrou of huisman is, n jong beroepspersoon of selfs afgetree is, ons is oortuig dat jy die regte oplossing vir jou behoeftes sal kry. OMfightback VERHAAL 2 # Ons ernstige siekte-dekking is saamgestel om jou te help sodat jy jou kanse op herstel kan verbeter. En boonop beskou ons MIV as n chroniese toestand, wat beteken dat persone met hierdie toestand ook toegang kan kry tot beskerming vir ernstige siektes. ERNSTIGE SIEKTE-EISE BETAAL IN % 53% 11 % 28% Ander ernstige siektes Beroerte Kankers Harttoestande Ons glo aan betaal wat ons beloof. In 2013 het ons R387 miljoen aan eise vir ernstige siekte-dekking betaal. Ons hoop dit gee jou gemoedsrus dat wanneer dit tyd is om terug te veg, jy absoluut daarop kan fokus. JOU FAMILIEGESKIEDENIS Indien daar n geskiedenis van ernstige siekte in die familie is, is dit raadsaam om gereeld roetine mediese ondersoeke te ondergaan ingeval jy die siekte opdoen, sodat dit vroeg gediagnoseer kan word. n Vroeë diagnose en die regte ernstige siekte-dekking kan n groot invloed hê op jou kanse om te herstel. HEIDI, 43, BORSKANKER Kankerstryder met n positiewe, inspirerende gees Heidi glo sy het n tweede kans in die lewe gekry. Nadat kanker in 2014 by haar gediagnoseer is en vasgestel is dat dit na haar limfkliere versprei het, het sy onmiddellik die knop in haar bors laat verwyder en chemoterapie ondergaan. Niks sal haar egter keer om met haar lewe aan te gaan nie trouens, sy is vol lewenslus en n inspirasie vir haar kollegas, familie en vriende.

5 N PAAR VRAE WAT JY MOONTLIK HET Wat sal gebeur wanneer n ernstige siekte by my gediagnoseer word? Indien jy aan ons vereistes voldoen, sal ons n belastingvrye enkelbedrag aan jou betaal, wat jy kan gebruik om toegang te kry tot die allerbeste behandeling en herstelplan moontlik, of vir enige ander behoefte. Jy kan kies hoe jy die uitbetaling wil aanwend sodat jy nie van jou persoonlike spaargeld, beleggings en aftreespaargeld hoef te gebruik om vir jou herstel te betaal nie. Wat gebeur as ek n ernstige siekte opdoen en n lang tyd uit die werk moet wees? Die meeste werkgewers bied betaalde siekteverlof van 30 dae oor n driejaar-tydperk. Indien jy al jou siekteverlofdae gebruik het, kan jou maandelikse inkomste verminder word. Ernstige siekte-dekking betaal n belastingvrye enkelbedrag uit, wat jy kan gebruik om verlore inkomste oor n kort tydperk te vervang. Vir langer tydperke het jy miskien ongeskiktheidsdekking nodig, wat spesifiek vir hierdie behoefte bedoel is. Indien jy enige van die groot vier siektes hartaanval, beroerte, kanker of kroonaaromleiding opdoen en ons nie vir jou volle dekking vir daardie siektes kan aanbied nie, kan ons afslag op jou maandelikse premie aanbied. Dit beteken jy sal slegs betaal vir die siektes waarvoor jy gedek word. Bied julle ernstige siekte-dekking vir kinders aan? Ons het voordele wat 29 spesifieke ernstige kindersiektes dek. Kan ek meer as een keer eis? Ja, GREENLIGHT het spesifieke voordele wat jou toelaat om meer as een keer te eis. Dit beteken jy kan vir byvoorbeeld n hartaanval, beroerte en kanker eis. Kan ek om dekking aansoek doen indien ek reeds n ernstige siekte gehad het? Ja, jy kan, maar ons sal miskien nie vir jou volle dekking kan aanbied nie. Ons sal kyk na die tipe ernstige siekte wat jy gehad het, wanneer dit gebeur het en hoe oud jy was. Op grond hiervan kan ons die dekking beperk deur sekere toestande uit te sluit of dekking af te wys. Uitsluiting van dekking beteken daar is spesifieke siektes waarvoor jy nie kan eis nie. Ons sal dekking afwys slegs as ons glad nie vir jou dekking kan aanbied nie. Wat is my hersteltydperk volgens GREENLIGHT? Jou belastingvrye enkelbedragbetaling is nie aan jou hersteltydperk gekoppel nie. Ons betaal hierdie enkelbedrag uit wanneer jy enige van die gespesifiseerde ernstige siektes opdoen, om jou tydens jou hersteltydperk te help terugveg.

6 # OMfightback VERHAAL 3 #OMfightback ONS GEMEENSKAP VAN OORLEWENDES Ons het n aanlyngemeenskap geskep waar persone wat ernstige siektes oorleef het en ondersteuners kan bymekaarkom om aan te moedig, te ondersteun en hoop te gee. Hier kan diegene wat al hierdie paadjie geloop het, hul advies deel. Jy kan ook #OMfightback op sosiale media volg om te sien hoe belangrik dit is om die regte ondersteuning te hê, en te sien watter groot verskil dit reeds aan mense se lewe gemaak het. MIKE, 50, VYF KROONAAROMLEIDINGS Hartsiekte-oorwinnaar en lewenslustige Ondanks die feit dat Mike fiks en gesond was, is n harttoestand by hom gediagnoseer wat dringende mediese sorg en n kroonaaromleiding (vyf omleidings) geverg het. Hy glo sy herstel is te danke aan sy familie se liefde en sorg en die regte finansiële plan wat hom gehelp het om op terugveg te fokus. Dis tyd om jou toekoms terug te eis. Wanneer jy met ons n vennootskap aangaan, kan ons die pad saam met jou loop van vandag af tot die dag wanneer dit nodig is om terug te veg.

7 hero, OM VEG VANDAG TERUG! Indien jy meer inligting oor GREENLIGHT Ernstige Siekte-dekking wil hê, gesels asseblief met jou Old Mutual finansiële adviseur of jou makelaar, of besoek Indien jy finansiële advies wil hê en nie tans met n finansiële adviseur of makelaar in aanraking is nie, skakel asseblief of stuur e-pos na Old Mutual is n Gelisensieerde Finansiële Diensverskaffer.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

Psalm 91:4, Die Bybel vir almal

Psalm 91:4, Die Bybel vir almal Wanneer ons lewens in gevaar is Die Here sal jou beskerm soos n hen haar kuikens onder haar vlerke beskerm, Hy bly dieselfde, Hy sal vir jou wees soos n skild, soos n sterk muur om n stad. Psalm 91:4,

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE. Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

1. Die kliënt sê volgens sy makelaar is items waaraan hy n sentimentele waarde heg nie versekerbaar nie. Is dit korrek? JA/NEE

1. Die kliënt sê volgens sy makelaar is items waaraan hy n sentimentele waarde heg nie versekerbaar nie. Is dit korrek? JA/NEE 1 OPDRAG 1 Beantwoord die volgende kortvrae wat deur kliënte gevrae word. (Elke vraag tel slegs een punt) 1. Die kliënt sê volgens sy makelaar is items waaraan hy n sentimentele waarde heg nie versekerbaar

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte Johannes 9:1-12; 35-38 09/03/2014 n Mens se oog is n baie komplekse orgaan. In jou oog is daar o.a. n buiteoogvlies, n oogvaatvlies en n oognetvlies wat ook jou retina genoem word. Daar is n kornea en

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

Wat is Movember? 52% van die eise vir ernstige siekte wat aan mans uitbetaal is, was vir kanker.

Wat is Movember? 52% van die eise vir ernstige siekte wat aan mans uitbetaal is, was vir kanker. Verkoopshulpmiddel November 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Wat is Movember? Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie

Nadere informatie

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging HUWELIKSBELOFTES Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging Kies die woorde versigtig, om jou deur die moeilikste tye van julle lewe saam te dra; om te keer dat jy opgee wanneer jy lus voel om op

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop. HOE OM UIT TE KEN Ek is so jammer dat jou ouers en jou niggie Karen se ouers almal in die motorongeluk dood is. In hulle testament het jou ouers ons aangestel as jou voogde. Jy sal by my en tannie Irene

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

Rook. Rook Kobus Kok en Coen Slabber. n Leser vra:

Rook. Rook Kobus Kok en Coen Slabber. n Leser vra: Rook Rook Kobus Kok en Coen Slabber n Leser vra: Ek wil graag uitvind. Ek is 29 Jaar oud en rook vandat ek 14 jaar oud was. Ek het 2 pragtige kinders, maar kry deesdae die gevoel dat ek moet ophou rook

Nadere informatie

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde Liefde (*God) Liefde is een van die kernwoorde van die Bybel, maar miskien juis daarom een van die mees misbruikte woorde. In ons

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. Kolom A 1.1 Oordraagbare siektes A 1.2 Voorkoming B Kolom B Stowwe wat

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) 1 Preek Genesis 1:27 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) Voor die erediens Sing: Lied 447:1 Sing: Lied 456:1,3 Afkondigings Stilte Ontmoetingsdiens: Toetredelied:

Nadere informatie

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

23. Reëls vir die pad die padgebruikers 23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5 INLEIDING Ek dink jy sal saamstem dit is nie maklik om vandag jonk te wees nie. Die wêreld waarin ons leef, is n baie des truktiewe wêreld vir die jongmens van vandag. Jongmense het baie energie in hulle

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING VERSEKERING MET N VERSKIL By Old Mutual Insure is dit ons missie om aan ons kliënte voortreflike versekeringsoplossings te gee om hul bates te beskerm. Daarom stel

Nadere informatie

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 57 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James 06-11-2016 Wat dink jy is die 10 grootste redes waarom mense in Suid-Afrika skei? n Bekende prokureursfirma in Kaapstad het 500 se redes

Nadere informatie

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3.

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3. SKRIFLESING: Prediker 11 TEKS: Prediker 11:4, 6 TEMA: Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse Psalm 149 : 1, 2 Psalm 126 : 3 Psalm 128 : 1, 4 1 Is dit nog die moeite werd om dinge aan te pak in die kerk,

Nadere informatie

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur

Nadere informatie

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder. SKRIFLESING: Romeine 8:18-30 TEKS: Romeine 8:28 HK 9 TEMA: God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder. Psalm 30 : 3, 4 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Psalm 119 : 25 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 52

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman Lees Openbaring 21:1 8 Eerste paar verse van hoofstuk 21: Spanning tussen die reeds en die nog nie. Die nuwe Jerusalem, die stad, is besig om neer te daal

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

Die Groot Muur van Nehemia

Die Groot Muur van Nehemia Bybel vir Kinders bied aan Die Groot Muur van Nehemia Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 35 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie

Vlotheid en intonasie

Vlotheid en intonasie Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman Die basis van ons verhouding met ander is dieselfde as die basis van ons verhouding met God en mekaar: GENADE.

Nadere informatie

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25 1 6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25 Tema Ons glo in Jesus Christus, die God-mens, ons Here wat ons verlos. Agtergrond en interpretasie Ons is besig om oor die Apostoliese

Nadere informatie

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde Rook maak dood! In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde Luister en praat Skryf en aanbied n berig lees oor die gevare van rook n gedeelte van n gedig lees en ontleed n

Nadere informatie

1 Johannes 5: /03/2014

1 Johannes 5: /03/2014 1 Johannes 5:9-12 23/03/2014 Iets wat ek seker is julle al baie gehoor het, is, ken jou status. En dis presies waaroor ek ook vanoggend met julle wil praat oor - ken jou status Ek dink nie enige iemand

Nadere informatie

Om makliker saam te dink oor God se goedheid gaan ons weer `n paar handvatsels gee.

Om makliker saam te dink oor God se goedheid gaan ons weer `n paar handvatsels gee. 1 God se goedheid en Abraham 2.10.16 Lees Efesiërs 3:16-21 INLEIDING Ons is besig met `n reeks preke wat handel oor wie God is. Hoe langer ek hiermee besig is, hoe meer kom ek agter dat dit nogal voorbarig

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het. 1 Preek: 1 Korintiërs 13:1-13 Teksverse: 1 Korintiërs 13:7 Tema: Die Heilige Gees rus jou toe om met ware liefde te leef! Inleiding Geliefde gemeente, ons het afgelope Donderdag op n besondere manier aan

Nadere informatie

Preek 1 Petrus 2:9-12

Preek 1 Petrus 2:9-12 1 Preek 1 Petrus 2:9-12 (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 11 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Sing: Lied 308:1,2,3,5 Sing: Lied 309:1,2,3

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Leer en ontdekking geskied ten midde van die nat weer!ons is verheug oor ons suksesvolle Entrepreneursverkope en wil graag ons Klasverteenwoordigers, Geneviev Marx

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

15. Die geboorte van Isak

15. Die geboorte van Isak 15. Die geboorte van Isak Génesis 20 en 21 God bevestig sy beloftes God kom sy beloftes aan Abraham na, ten spyte van sy twyfel of die belofte in die bejaarde Sara waar kan word. Wat God beloof het, voer

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2) n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2) n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2) Jan van der Watt DEEL 2[1] DIE VERHALE VAN MATTEUS EN LUKAS Die verhaal van Jesus se geboorte (die kersverhaal)

Nadere informatie

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 GRAAD 4 AANTAL BLADSYE:10 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR NAAM: AFDELING A: Leesbegrip 20 Poësie 18 38 AFDELING B: Taal in konteks

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/VS3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

Die Here gee Sy seën waar ouers en kinders Hom gehoorsaam.

Die Here gee Sy seën waar ouers en kinders Hom gehoorsaam. SKRIFLESING: Efesiërs 6:1-4 TEKS: Efesiërs 6:1-4 HK 39 TEMA: Die Here gee Sy seën waar ouers en kinders Hom gehoorsaam. Psalm 103 : 1 Psalm 25 : 3 Skrifberyming 26 (9-1) : 1, 7 Psalm 103 : 9 1 Ons wil

Nadere informatie

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop Christo Nel het n brief geskryf aan alle predikante in Reformatoriese

Nadere informatie

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93 1 JOHANNES 4:20 HK 34:93 Votum en seën Psalm 134 : 1, 3 [ ons ] Gebed Psalm 27 : 4 Skriflesing: 1 Johannes 4:7-21 (AV 1983) Belydenis: HK 34:93 Teks: 1 Johannes 4:20 (AV 1983) Preek: God se wil is liefde

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Om leeruitdagings ten volle aan te durf en die vooruitsigte van teater bederf is die week se vooruitsigte! NUWE KONSEPTE Tema: Groente Ons bespreek die volgende

Nadere informatie

1. So iets het ons nog nooit gesien nie Markus 2:1-12

1. So iets het ons nog nooit gesien nie Markus 2:1-12 1. So iets het ons nog nooit gesien nie Markus 2:1-12 Tema Jesus is God wat ʼn sondige verlamde man help en ons met hierdie Goeie Nuus na ander mense toe stuur. Só sal baie mense God prys. Agtergrond en

Nadere informatie

VRAESTEL EEN TYD : 2 UUR JUNIE 2013 PUNTE : 80

VRAESTEL EEN TYD : 2 UUR JUNIE 2013 PUNTE : 80 1 GRAAD 12: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL EEN TYD : 2 UUR JUNIE 2013 PUNTE : 80 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

Nadere informatie