Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:"

Transcriptie

1 Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

2 2 KLEREBANK Die oorgang van winter- na somerskooldrag vind op Vrydag, 1 September 2017 plaas. Die Klerebank sal vanaf Maandag, 28 Augustus 2017 tot Vrydag, 8 September 2017, elke oggend van 07:00 08:00 oop wees, om ouers te akkomodeer met die aankoop van bruikbare, tweedehandse somersdrag. Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae: Naam Instansie Kategorie Simbool Heinrich Sutton Afr. Kunsvereniging Klavier: Modern G.3 Diploma A++ Kategorie wenner Afr. Kunsvereniging Klavier: Klassiek G.3 Diploma A++ Kategorie wenner Afr. Kunsvereniging Klavier: Voorklassiek Gr.3 Diploma A++ Kategorie wenner Rockschool Bass 91% Katia Botha Artisticulta Poetry A++ Medalje wenner Artisticulta Gedramatiseerde Poësie A++ Medalje wenner Megan Nieman Pretoria Eisteddfod Klavier: Voorklassiek Gr.1 A Pretoria Eisteddfod Klavier: Klassiek Gr.1 A Ané van der Merwe Artisticulta Gedramatiseerde Poësie A+ Artisticulta Poësie A+ Artisticulta Dramatised Poetry A Kara Pretorius Dance Academy of SA National Dutch A++ Medalje wenner Dance Academy of SA Modern 2 A++ Medalje wenner

3 3 Groot FM-insameling Ma. 7 Aug. 13 Sep. Ons sien met groot verwagting uit na hierdie jaar se Groot FM projek! Die produkte kan vanaf Maandag, 7 Augustus na die registerklasse geneem word. Op Vry. 15 September sal al die produkte by die Groot FM verrigtinge uitgepak word. Pre-primer - Grondboontjiebotter / Stroop / Konfyt Graad 1 - Oats / Enige ontbytpap Graad 2 - Soya Maalvleis / Koffie / Tee / Aanmaakkoeldrank Graad 3 - Tamatiesous / Jellie / Koekies Graad 4 - Enige Blikkieskos / Koekmeelblom Graad 5 - Enige blikkieskos / Melk (langlewe) Graad 6 - Suiker Graad 7 - Rys / Macaroni / Spaghetti / Sop (blikkies of pakkies) Dankie vir julle liefde, ondersteuning en omgee! Sonder julle sal hierdie projek nie moontlik wees nie! LOSLITDAG! Vrydag, 1 September Koop jou plakker teen R10 om gewone klere aan te trek! Dié jaar se tema is: Loslitklere met n spatsel groen. Help ons asseblief om Alma Skool te ondersteun! 3

4 Fotodag : Woensdag, 30 Augustus 4 Die volgende foto s word geneem. Let asseblief op na die kleredrag waarin elke foto geneem sal word. Voortrekkers Komitees: Skolierpatrollie Uitreikkomitee Koerantredaksie Musieksentrum: Juniors Seniors Toastmasters Netbal o.10 A Rugby o.9 A Rugby o.11 A Bev-Krieket Krieket Landloop Ruitersport Hokkie Tennis Skaak Akademiese presteerders Voortrekkerdrag Skoolklere Skoolklere Skoolklere Skoolklere Skoolklere Skoolklere Sportdrag Sportdrag Sportdrag Sportdrag Sportdrag Skooldrag Ruiterdrag Sportdrag Sportdrag Skooldrag Skooldrag 4

5 5 ENVIROUW & HERWINNING Huiswerkersopleiding: Op Vrydag, 22 September om 08:15 vind daar opleiding vir huis en tuinwerkers by die skool plaas. Die opleiding behels onder andere die kweek van eie groente en kruietuine, onder leiding van Dr.Riana Stone. Bespreek gerus u huis-/tuinwerker se plek per epos/whatsapp aan Juf. Ané Friedrich. Glasherwinning: Baie dankie aan al die Wouwtjies wat so getrou herwin. Ons het eerste in Gauteng geëindig in Maart, Mei, Junie en Julie eerste in die Glass Recycling Company se skolekompetisie. Envirouwgroete Juffou Ane ane@wouwtjies.co.za 5

6 6 GAUTENG-NOORD WETENSKAP-EKSPO VIR JONG WETENSKAPLIKES Hartlik geluk aan die 13 leerders wat ons skool by die jaarlikse Ekspo vir Jong Wetenskaplikes verteenwoordig het. Wat dié aangeleentheid so spesiaal maak, is die feit dat ons leerders teen hoërskole meegeding het. Ons leerders het hulself puik van hul taak gekwyt met die volgende uitslae: 1. Christiaan Brink Goud en Kategoriewenner 2. Kristie Güldenpfennig Goud en Kategoriewenner 3. Christiaan van Rooyen Goud 4. Ethel Coetzee Goud 5. Erin Wallace Silwer 6. Daniella Maritz Silwer 7. Luke Dreyer Silwer 8. Kiron du Plessis Silwer 9. Tiana Köppliner Silwer 10. Mia Nell Brons 11. Suné Maritz Brons 12. Cassandra Els Brons 13. Xania Burger Meriete Baie dankie aan al die ander Gr. 7-leerders wat aan die uitdunrondtes deelgeneem het. Julle harde werk word opreg waardeer. 6

7 7 VAKATURES Onderwyser: Laerskool Anton van Wouw het n betrekking beskikbaar vir n gekwalifiseerde onderwyser vir 2018 in die Grondslagfase. Aansoekers moet ook minstens Sepedi II as vak geneem het en moet in staat wees om in Afrikaans Eerste Taal te kan skoolhou. Applikante word uitgenooi om hul CV s te stuur na hoof@wouwtjies.co.za. Suksesvolle kandidate moet bereid wees om by buite-kurrikulêre aktiwiteite betrokke te raak. Meld asseblief ook ervaring en kennis in dié verband. Aansoeke sluit 30 September Sportbestuurder: Laerskool Anton van Wouw het n betrekking beskikbaar vir n gekwalifiseerde Sportbestuurder vir Aangesien die pos op bestuursvlak is, moet aansoekers ervare wees en in staat om in Afrikaans Eerste Taal skool te hou. Kandidate moet ook by SACE geregistreer wees. Die suksesvolle aansoeker: Moet oor uitstekende taalvaardighede beskik. Moet oor uitstekende organisatoriese vermoëns beskik. Applikante word uitgenooi om hul CV s te stuur na hoof@wouwtjies.co.za. Suksesvolle kandidate moet bereid wees om by buite-kurrikulêre aktiwiteite betrokke te raak. Meld asseblief ook ervaring en kennis in dié verband. Aansoeke sluit 30 September

8 8 8

9 9 Wouwtjiegroete 9

10 10 10

11 11 SIT DIE WIEL AAN DIE ROL! HELP ONS GROOT ASB. OM DIE KARLOOTJIES TE VERKOOP! WEN n TOYOTA YARIS... Ondersteun asseblief dié projek deur kaartjies te koop of te verkoop en staan n kans om n Toyota Yaris te wen. Die kaartjieverkope word beperk tot n maksimum van kaartjies. Trekking vind plaas op Saterdag, 16 September, om 21:00 LW: Kaartjiehouers hoef nie teenwoordig te wees tydens die trekking nie! Elke kind gaan Vrydag, 18 Augustus, motorlootjies in n koevert ontvang om te verkoop. Indien die leerder albei kaartjies verkoop, het kan hy nóg kaartjies kry om te verkoop. Dit is baie belangrik om kaartjies wat nie verkoop word nie, terug te stuur vir die skool, nie later as Woensdag, 13 September nie. Die hele proses word geoudit en al die kaartjies moet terugkom! Daar is belonings op die spel. Die kind wat die meeste kaartjies verkoop, wen n Ipad, óf die kontantwaarde. Vir elke 10 kaartjies wat n kind verkoop, ontvang hy/sy R200 kontant. Die kind wat die wenkaartjie verkoop het, ontvang R1000 kontant en die klas wat die meeste kaartjies verkoop het, wen n daguitstappie ter waarde van R3000. Die reëls van die kompetisie is by die skoolkantoor beskikbaar. 11

12 12 WOUWTJIE WISKUNDE FUNDI S! Hartlik geluk aan die volgende leerders wat puik presteer het tydens onlangse Wiskundekompetisies. Hulle dring deur na die finaal van die Distriksolimpiade. Meiring van Zyl (Gr. 5) - Eerste plek Ruan Vorster (Gr. 5) - Tweede plek DeWet Groenewald (Gr. 7) - Tweede plek Ons hou styf duimvas vir hierdie leerders! OUD-WOUWTJIES VLIEG HOOG! Die Hoërskool Menlopark het ons met trots meegedeel dat die volgende oud- Wouwtjies tot hul Matriekraad vir 2017/2018 gekies is: Nicole Barwise Lanѐ Cornelius Mia Gerryts Lanѐ Roode Jaco Britz Leroux van Diemen Hartlik geluk aan hierdie leerders en hul ouers! 12

13 13 13

14 Wedstryde: 25 en 26 Augustus 14 HOKKIE Dag Datum Tyd Span Veld Opponent Vrydag 25 Aug 14:30 o.11b Dogters Rietondale E Menlopark Vrydag 25 Aug 14:30 o.13b Seuns Tuks 4 Elarduspark Vrydag 25 Aug 15:15 o.12a Dogters Tuks 1 Elarduspark Vrydag 25 Aug 15: A Seuns Menlopark (Astro) Menlopark Vrydag 25 Aug 16:00 o.12a Seuns Menlopark (Astro) Menlopark Saterdag 26 Aug 8:00 o.11b Seuns Rietondale B Wierdapark Saterdag 26 Aug 8:00 o.11a Seuns St. Paulus (Gras 1) St. Paulus Saterdag 26 Aug 11:00 o.11a Dogters Midstream (Astro) Midstream Saterdag 26 Aug 12:30 o.12b Dogters Rietondale B Danie Malan Saterdag 26 Aug 13:15 o.13a Dogters Rietondale B Tygerpoort Baie sterkte aan die o.12 en o.13 A-spanne wat volgende week aan Hoërskool Menlopark se aandliga deelneem. Bepalings vir hierdie liga is beskikbaar op die kommunikeerder. Wedstryde: 1 en 2 September Dag Datum Tyd Span Veld Opponent Vrydag 01 Sep 14: A Dogters Tuks 1 Wierdapark Vrydag 01 Sep 15:15 o.11b Dogters Rietondale E Garsfontein Vrydag 01 Sep 15:15 o.12a Seuns H/S Eldoraigne (Astro) Wierdapark Vrydag 0 Sep 15: A Dogters Tuks 2 Elarduspark Vrydag 0 Sep 16:00 o.12a Dogters Tuks 1 Bakenkop Vrydag 01 Sep 16:45 o.13b Dogters Rietondale E Springvale Saterdag 02 Sep 8:00 o.11b Seuns Rietondale B Garsfontein Saterdag 02 Sep 8:00 o.12a Dogters Tuks 3 Hennopspark Saterdag 02 Sep 9:30 o.13b Seuns Tuks 2 Garsfontein Saterdag 02 Sep 8:45 o.12a Seuns Tuks 3 Garsfontein Saterdag 02 Sep 10:15 o.11a Seuns Rietondale B Die Poort Saterdag 02 Sep 10:15 o.12b Dogters Tuks 3 Eduplex Saterdag 02 Sep 10:40 o.13a Seuns H/S Garsfontein (Astro) Skuilkrans Saterdag 02 Sep 11:00 o.13b Dogters Tuks 4 Theresapark Saterdag 02 Sep 11:45 o.11a Dogters Rietondale E Menlopark Saterdag 02 Sep 12:30 o.13b Dogters TUKS 2 Genl. H. Schoeman Mini-Hokkie Feestoernooie: 26 Augustus Laerskool Menlopark 2 September Laerskool Menlopark (Nie meer by Tygerpoort nie) 14

15 15 HOKKIE UITSLAE: Welgedaan aan die volgende spanne met hul puik vertonings: Datum Span Opponent AvW Opp. 18 Aug o.12a Dogters Magalieskruin 3 0 Wen 19 Aug o.11b Dogters Bakenkop 1 0 Wen 19 Aug o.11a Seuns Curro Hazeldean 4 0 Wen 19 Aug o.13b Dogters Riviera 3 0 Wen 19 Aug o.12b Dogters Theresapark 2 0 Wen 19 Aug o.11b Seuns Menlopark 0 0 Gelykop RUITERSPORT Baie geluk aan Ané Scheepers en Leandry Smith wat puik presteer het. Ané het die Gauteng-span gehaal in een dissipline en Leandry in vyf dissiplines. Baie sterkte aan dié twee ruiters met die nasionale kampioenskappe. KRIEKET WEDSTRYDE TEEN L/S MONUMENTPARK (28 Aug. - 1 Sept.) Ma. 28 Aug. o.13b weg / o.12b tuis Di. 29 Aug. o.13a weg / o.12a tuis Wo. 30 Aug. o.9a weg / o.9b tuis (o.8 tuis teen L/s Villieria) Do. 31 Aug. o.11a weg / o.10a tuis Vry. 1 Sept. o.11b weg / o.10b tuis 15

16 16 Huis te huur - 3 slpk, 2 badk, kothuis - ideaal vir woon en/of besigheid, geleë te Muckleneuk: Toegang vanaf hoofverkeersroetes en goeie sigbaarheid vir besigheid. Dubbel motorhuis en parkering vir 8 motors Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geїsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pretoria, Tel (012) /8 iso@isobodies.co.za VOERTUIGLISENSIES Hernuwings Registrasies Nommerplate Verander van ander provinsies na Gauteng CAS KANTOORASSISTENT (JNR POS) Benodig vir versekeringsmakelaar in Brooklyn Pretoria. Tweetaligheid en rekenaarvaardigheid (MS Office) n vereiste. Vergoeding R7 500 pm. E-pos n verkorte CV (maks 3-4 bl) na waynew@lantic.net Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 16

Nuusbrief 26 Vrydag, 11 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 26 Vrydag, 11 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 26 Vrydag, 11 Augustus 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste

Nadere informatie

Nuusbrief 27 Vrydag, 26 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 27 Vrydag, 26 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za Nuusbrief 27 Vrydag, 26 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 2 TIKIDRAAI-SNOEPIE

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

VAKATURE VIR 2018: ANTON VAN WOUW PRE-PRIMêR NASKOOLPOSTE BESKIKBAAR VIR 2018

VAKATURE VIR 2018: ANTON VAN WOUW PRE-PRIMêR NASKOOLPOSTE BESKIKBAAR VIR 2018 Nuusbrief 32 Vrydag, 22 September 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 VAKATURE VIR 2018: ANTON VAN WOUW PRE-PRIMêR Anton van Wouw Pre-primêr het

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Vroulikheid Faces100 Spesiale aanbiedings!

Vroulikheid Faces100 Spesiale aanbiedings! Nuusbrief 15 Vrydag, 6 Mei 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste

Nadere informatie

WOUWTJIENUUS DAGBOEK! Klerebank-tye: Maandae 07:20-08:00 Dinsdae 13:00-14:00 Woensdae :00 Vrydae :00. KASKAR: Ma.

WOUWTJIENUUS DAGBOEK! Klerebank-tye: Maandae 07:20-08:00 Dinsdae 13:00-14:00 Woensdae :00 Vrydae :00. KASKAR: Ma. WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 10 23 Maart 2018 DAGBOEK! KASKAR: Ma. 26 Maart REVUE: Oefennaweke: 13-14 April, 20-21 April, 4-5 Mei, 11-12 Mei, 18-19 Mei; 25-26 Mei. Kleedrepetisie

Nadere informatie

Nuusbrief 12 Vrydag, 17 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 12 Vrydag, 17 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 12 Vrydag, 17 April 2015 www.wouwtjies.co.za

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees. OB2/2017 2 Mei 2017 Geagte Ouers Na die tradisionele Paasvakansie en ons pas afgelope mini-vakansie, verwelkom ons ieder en elk weer terug. Mag kwartaal 2 weereens getuig van n ouergemeenskap en skool

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief September 2018 SING IN HARMONIE: NASIONALE WENNERS!

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief September 2018 SING IN HARMONIE: NASIONALE WENNERS! WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 33 28 September 2018 SING IN HARMONIE: NASIONALE WENNERS! Laerskool Anton van Wouw se Seniorkoor word wééreens as die Nasionale Wenners van

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

Nuusbrief 22 Vrydag, 26 Junie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 22 Vrydag, 26 Junie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 22 Vrydag, 26 Junie 2015 www.wouwtjies.co.za

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

JJ Wholesalers Vir al u vleisprodukte!

JJ Wholesalers Vir al u vleisprodukte! Nuusbrief 22 Vrydag, 26 Junie 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018 Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 35 NUUSBRIEF 6/ 2018 18 Mei 2018 Geagte Ouers Nog net n paar dae, dan begin die Junie-eksamen. Baie sterkte aan u almal met

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

op die Wonniewerf Nuusbrief April 2018 Met elke daad saai jy n saadjie, selfs al sal jy nooit die oes sien nie. Wonnies gee...

op die Wonniewerf Nuusbrief April 2018 Met elke daad saai jy n saadjie, selfs al sal jy nooit die oes sien nie. Wonnies gee... Nuusbrief 11 12 April 2018 Met elke daad saai jy n saadjie, selfs al sal jy nooit die oes sien nie. Wonnies gee... Geagte Ouers en Wonnie-personeel op die Wonniewerf Boodskap van die hoof Kinderweek-Insamelingsprojek:

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

BROEDIE NUUS.  WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed VOLUME 17 UITGAWE 4 WOENSDAG, 28 Junie, KW.2 Leed Ons innige simpatie aan Annemarie en Bennie Burger en kinders met die afsterwe van Annemarie se pa. Ons bid hulle sterkte toe in die tyd wat voorlê. Lief

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 3 16 Mei 2018 Uit die hoof se kantoor Hoërskool Wonderboom se primêre doel is om 'n opvoedkundige instansie te wees wat kinders met karakter in die wêreld in stuur. Ons gee erkenning aan u wat

Nadere informatie

WOUWTJIENUUS. KASKAR Woensdag, 18 April - 17:00 DAGBOEK!

WOUWTJIENUUS. KASKAR Woensdag, 18 April - 17:00 DAGBOEK! WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 12 13 April 2018 DAGBOEK! REVUE: Oefennaweke: 13-14 April, 20-21 April, 4-5 Mei, 11-12 Mei, 18-19 Mei; 25-26 Mei. Kleedrepetisie en fotodag

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak:

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 3 Vrydag, 27 Januarie 2017 www.wouwtjies.co.za

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Junie 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Junie 2018 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 22 22 Junie 2018 REVUE-SKOUSPEL! Ná n wonderlike geslaagde revue wil ons baie graag die volgende personeel bedank wat aan die stuur van sake

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018 LEERDERS WAT LAAT KOM

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018 LEERDERS WAT LAAT KOM WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 18 25 Mei 2018 In hierdie uitgawe Vakature: Pre-primêr voedselkontrak (naskool) Fotobestellings Uitreik-projek Sokkie! Sport DAGBOEK! SOKKIE:

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017 Laerskool Voorpos Nuusbrief 7 Augustus 2017 BAIE BELANGRIKE DATUMS Merk asseblief die volgende datums in u dagboek! U gaan nie hierdie wil misloop nie! REVUE DROOMVERKOPER 14 18 Augustus 2017 VORIE DIAMANTFEES

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

Uit die Kantoor SKOOL SLUIT

Uit die Kantoor SKOOL SLUIT Uit die Kantoor SKOOL SLUIT Die skool sluit Vrydag, 31 Maart om 11:00. Rapporte sal uitgedeel word aan leerders gedurende voogperiode wat aan die einde van die dag is. Skool open Dinsdag, 18 April om 07:25

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

MAANDAG, 19 OKTOBER2015 ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG,

Nadere informatie

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF Voltooi asseblief die aansoekvorm so deeglik as moontlik. Moet asseblief nie in die spesifieke vrae wat gevra word verwys na u CV nie of skryf Sien CV nie.

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4)

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4) Week Week Week Week 2 Week JANUARIE Nuwejaarsdag 2 6 7 Mag elke gawe waarvan jy met 'n blymoedige hart gee, in oorvloed na jou toe terugkeer in! Vanjaar is 'n Wonniejaar van dankbaarheid vir die oorvloed

Nadere informatie

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart - Die sportdag word op die volgende terreine aangebied: - stro Hokkiebane van en Jim Fouchè Hoërskool word gebruik asook twee gras hokkievelde by Hoërskool Fichardtpark.

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

SKOOLKOERANT-wenners!

SKOOLKOERANT-wenners! Nuusbrief 34 Vrydag, 21 Oktober 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 SKOOLKOERANT-wenners! ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za

Nadere informatie

Seniorkoor presteer!

Seniorkoor presteer! Nuusbrief 28 Vrydag, 28 Augustus 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Seniorkoor presteer! Hou gerus hierdie ruimte dop vir volgende week se berig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS = LUTZVILLE

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

Baie sterkte aan die Botha familie met die verlies van Pa, skoonpa en oupa. Ons bid vir u dat God die verlange sal verlig.

Baie sterkte aan die Botha familie met die verlies van Pa, skoonpa en oupa. Ons bid vir u dat God die verlange sal verlig. Baie sterkte aan die Botha familie met die verlies van Pa, skoonpa en oupa. Ons bid vir u dat God die verlange sal verlig. Me. Annelie Lombard Ons is almal verskillend..of is ons? Wat sê die Bybel oor

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/2014

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

OUEROMSENDBRIEF NO.5 VAN Geagte Ouer / Voog PERSONALIA

OUEROMSENDBRIEF NO.5 VAN Geagte Ouer / Voog PERSONALIA 2018.07.23 OUEROMSENDBRIEF NO.5 VAN 2018 Geagte Ouer / Voog PERSONALIA Baie geluk aan Me M Herbst (IGO) wat n dogtertjie ryker geword het. Baie geluk aan Me A Jonker (Toerisme) wat n seuntjie ryker geword

Nadere informatie

NUUSBRIEF 12 VAN 2016

NUUSBRIEF 12 VAN 2016 HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net 22 Augustus 2016 Geagte Ouer/Voogde NUUSBRIEF 12 VAN 2016 1. UIT DIE

Nadere informatie

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB 1. VERWELKOMING Charles verwelkom almal en Barend Lombard open met gebed. Charles bevestig ons het epos uitgestuur met die vorige

Nadere informatie

OMSENDBRIEF SEPTEMBER 2016

OMSENDBRIEF SEPTEMBER 2016 OMSENDBRIEF 30 19 23 SEPTEMBER 2016 Geagte ouers PERSONEEL: Baie geluk aan juffrou Lilani Pieterse wat op Sondag 25 September verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2016: 19 September Tennis Interne Kampioenskap,

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017 Laerskool Voorpos Nuusbrief 7 Augustus 2017 BAIE BELANGRIKE DATUMS Merk asseblief die volgende datums in u dagboek! U gaan nie hierdie wil misloop nie! REVUE DROOMVERKOPER 14 18 Augustus 2017 VORIE DIAMANTFEES

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

Nuusbrief 12 Desember 2018

Nuusbrief 12 Desember 2018 Nuusbrief 12 Desember 2018 1. Die oorgangs-fase van twee jaar na die nuwe skooldrag is nou verstreke. Onderstaande skooldrag is dus verpligtend vanaf 2019. Alle Pep-Stores winkels hou die skooldrag aan.

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 4 22 Junie 2018 Uit die hoof se kantoor Te midde van onstuimigheid in ons land en die wankelrige bestuur van ons land se openbare instellings is 'n mens dankbaar vir die onverdiende guns wat

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Dans Afdeling/Dance Section Geen tydsbeperkings mag oorskry word nie. Daar s geen beperking op die hoeveelheid

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB15/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 3 Mei 2016 OB15/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Toelating 2017: Do. 19 Mei 2016 : Inligtingsaand

Nadere informatie

Nuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon. LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: lscadmin@hantam.co.za web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

Nota vir die onderwyser/es:

Nota vir die onderwyser/es: 2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees

Nadere informatie

NUUSBRIEF 7 VAN 2012

NUUSBRIEF 7 VAN 2012 LAERSKOOL LOCHNERHOF Sarel Cilliersstraat, Strand / Posbus 124, Strand Tel: 021-854 7316 / Faks: 021-853 4711 E-pos: admin@lochnerhof.co.za Webtuiste: www.lochnerhof.co.za SMS: LH (gevolg deur boodskap)

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

Nuusbrief 4 Vrydag, 6 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 4 Vrydag, 6 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 4 Vrydag, 6 Februarie 2015 www.wouwtjies.co.za

Nadere informatie