Uit die Kantoor SKOOL SLUIT

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Uit die Kantoor SKOOL SLUIT"

Transcriptie

1 Uit die Kantoor SKOOL SLUIT Die skool sluit Vrydag, 31 Maart om 11:00. Rapporte sal uitgedeel word aan leerders gedurende voogperiode wat aan die einde van die dag is. Skool open Dinsdag, 18 April om 07:25 vir kwartaal 2. BEHEERLIGGAAM KENNISGEWING VAN NOMINASIE EN TUSSENVERKIESING VAN OUERLID MAANDAG, 29 MEI 2017 OM 18:00 n Tussenverkiesing van ouerlid vir Beheerliggaam vind plaas nadat Adv. Gerhard Soer bedank het vanaf die Beheerliggaam. Volgens regulasies moet daar dan n tussenverkiesing plaasvind. Die nuut verkose lid sal op die Beheerliggaam dien tot en met einde April 2018 waarna n Beheerliggaam verkiesing in Mei 2018 sal plaasvind. Sien asb. die amptelike kennisgewing aangeheg by hierdie Monnie Gons Uitgawe 12. INSKRYWINGS 2018 Ouers wat nuwe leerders wil inskryf vir 2018 Graad R, Graad 2 7 kan reeds die kantoor besoek en inskrywings voltooi. Inskrywings vir 2018 Graad 1 gaan van die aanlynplatform gebruik moet maak en die nuutste aanduiding van die Departement van Onderwys dui daarop aan dat die platform op 2 Mei 2017 sal oopmaak vir inskrywings. Al ons huidige Graad R ouers moet asseblief op 2 Mei 2017 om 08:00 registreer op die aanlynplatform. Meer inligting sal aan al die Graad R ouers gestuur word vroeg in volgende kwartaal. Alle huidige leerders van Graad 1 6 sal binnekort n herregistrasievorm ontvang, ouers moet dan asseblief alle inligting kontroleer. Meer inligting sal ook in volgende kwartaal aan ouers deurgestuur word. 1

2 APRIL 2017 MEI SKOLE HEROPEN 1 WERKERSDAG Leierontwikkeling 2 Netballiga vs. Lynnwood (t) 19 Sing in Harmonie - Opname in Saal 3 Wisk Toets Gr 7 20 KykNET Skole Top 10 4 Netballiga vs. Wierdapark (w) Hokkie Inligtingsaand Rugbyliga vs. AvW (w) 21 Groot FM Geesdag 6 Bulletjie Rugbydag - Elarduspark 22 OPEDAG 8 Seniorkoor: Sing in Harmonie - Silver star Casino Bulletjie Rugby - Villieria 9 NW Toets Gr 7 24 Oueraand Netbal vs. Louis Leipoldt (t) 25 Mini Netbal - Midstream College Mini-Netbal - Wierdapark Netbal vs. Curro Hazeldean (w) 11 Netbal vs. Garsies (w) 26 Hoërskole besoek Gr 7's 12 Moedersdag oggend Wisk Toets: Gr Bulletjie Rugbydag Tuis 27 VRYHEIDSDAG 15 Spellathon Afrikaans 28 SKOOLVAKANSIEDAG 16 Netballiga vs. Hennopspark (t) JUNIE 2017 Rugbyliga vs. Menlopark (w) 1 Eksamen Begin 18 Netballiga vs. Midstream (w) 3 Bulletjie Rugbydag - Loftus Rugby vs. Louis Leipoldt (w) 6 Rugby vs. Midstream College (t) 20 Bulletjie Rugby - Menlo / Midstream 8 Rugby vs. Villieria (w) 23 Wisk Toets Gr BL TUSSENVERKIESING (2) Rugby vs. Tygerpoort (t) 13 Fotodag Mini Netbal - Garsfontein 15 Pa en Seun Geleentheid 25 HEMELVAARTDAG Junie O/13 Hokkie Toernooi (Midstream) Muntlegging 16 JEUGDAG 27 Bulletjie Rugby Tygerpoort 19 & 20 April Krieketproewe O/9 & O/10 29 BL TUSSENVERKIESING 21 Eksamen Eindig 30 Rugby vs. Elarduspark (T) 22 & 26 Junie Krieketproewe O/12 & O/13 Mini Netbal - Lynnwood 23 Winteruitreik Junie Monnies Expo 30 SKOLE SLUIT 2

3 MONNIES SPORT VISIE Om uitnemendheid na te streef deur leerders se vaardighede te ontwikkel en optimale deelname te bevorder. In ons strewe word ons gelei deur die uitleef van die Monnie Manier op- en af van die veld. Die Monnie-Manier van ouers: Ondersteun die Monnies en opponente op n positiewe manier. Gee erkenning aan beide spanne vir goeie spel. Respekteer die skeidsregter se beslissing. Respekteer die afrigter en sy/haar spankeuse. Bespreek nooit ander spelers/leerders/afrigters nie. Hanteer sy/haar kind altyd positief. Stel nie wen eerste nie. Verloor met respek en wen met nederigheid. Gaan nie op die veld/baan nie. Die Monnie-Manier van spelers Gee altyd sy/haar beste. Is altyd reg geklee. Woon altyd oefeninge by. Respekteer altyd die skeidsregter se beslissing. Respekteer die opponent. Is altyd betyds. Stel nie wen eerste nie. Verloor met respek en wen met nederigheid. Ondersteun sy/haar mede-monnies. 3

4 BINNE SKOOLVERBAND TENNIS Uitslae vir Maandag, 27 Maart is as volg: Oop A seuns wen teen Pretoria-Oos 15-2 Oop C1 seuns verloor teen Wierdapark Oop A dogters wen teen Curro Hazeldean 12-5 Oop B dogters wen teen Elarduspark 16-1 Oop C3 dogters verloor teen Midstream O/11 C2 seuns verloor teen Garsfontein Ons is baie trots op ons Monnies! Baie geluk aan die volgende spanne en spelers wat hierdie kwartaal uitgeblink het. Ons is baie trots op elke tennisspeler wat elke Maandag opgeoffer het en hulle beste gelewer het. Dankie veral aan ons ouers wat weekliks kinders aangery het en gehelp het met die reëlings. 1. Oop A Dogters is die ligawenners van hulle afdeling. 2. Die volgende dertien spelers word ingesluit in die Gauteng-Noord oefengroep: Francois van Wyk Mi-Kae Conradie Willem Sevenster Mikayla Scheepers Janko Steyn Danielle Meiring Conrad Lucas Joshuan du Toit Reuben Mattheus Emma Grant Emile Labuschagne James Roets Corné Lindeque SWEM Vier Monnie-swemmers neem deel aan die NTS SA Vlak 3 Streekskampioenskappe waar spanne van Limpopo, Namibië, Zimbabwe en Noord-Wes het saam met die Gauteng-spanne deelgeneem. Ané Meier verower n bronsmedalje vir 50 m rugslag, 100 m vlinderslag, 100 m vryslag, 200 m rugslag en 50 m vryslag asook n silwer medalje vir 100 m rugslag. Sy dring deur na die finaal met 50 m vlinder waar sy 8ste eindig. Anke van Staden dring deur na die finale van 100 m vlinderslag, waar sy 10de eindig, asook die 50 m vryslag waar sy 8ste eindig. Danika Janssen swem in die finale van die 50 m borsslag, sy eindig 8ste en sy eindig 6de in die 50 m rugslag en mis die finale net-net. Nakita Joynt swem in die 100 m rugslag finale en eindig vyfde. Baie geluk aan al vier hierdie swemmers. 4

5 ATLETIEK Baie geluk aan Cassidy Lacy en Nicole Siepker wat aan die SA Laerskole Kampioenskappe deelgeneem het in Potchefstroom gedurende die naweek van 24 Maart. Nicole gee haar beste en eindig 14de. Cassidy eindig vierde in die 200 m, sewende in die 100 m en haar aflos-span eindig derde. HOKKIE Baie geluk aan die volgende O/13 spelers wat deur is na die finale rondte van die Gauteng-Noord proewe: Clarissa Broos Carly Hollenbach Richele Norval Tamlyn Wessels Nicole Siepker Danika Janssen Kira van Peer Anke van Staden Franco Malan Louis Siebert NETBAL Baie geluk aan Karise Visser wat deur is na die volgende O/12 Gauteng Noord netbalproewe. Ons hou styf duime vas vir die volgende rondte. Netbal en Rugby aksie by vriendskaplike wedstryde by die Poort op Dinsdag, 28 Maart SKAAK Baie geluk aan Dané Bouwer wat uitgenooi is na die SA Geslote skaaktoernooi wat 5 12 April plaasvind. Baie sterkte! 5

6 LANDLOOP INTERKLAS Baie dankie aan elke leerder wat Woensdag, 29 Maart aan die landloop interklas deelgeneem het. Dankie vir al die ouers wat gehelp het op die dag asook elke personeellid wat hulle drafskoene aangetrek het en saam met die leerders die roete gestap en gehardloop het. Elke leerder het n ysie gekry aan die einde van hulle wedloop en selfs die laaste deelnemer het soos n wenner gevoel. Selfs een van ons werkers, Johannes Mmametsi en die Noodhulp manne saam gehardloop. 6

7 LAERSKOOLMONNIES FACEBOEK: Laerskool Monumentpark het n Faceboek blad, gaan besoek dit en Like ons blad asseblief. Stuur dit ook aan u vriende en familie. PRINCIPAL TALK TOEP / SKOOLKOMMUNIKEERDER Die skoolkommunikeerder word eersdaags deur die Principal talk Toep vervang. Ons vra asb. dat ouers die proses van installering saam met ons volg en die toep aflaai. Die skoolkommunikeerder en die Toep sal saam gebruik word tot einde April waarna ons net die Toep sal gebruik. Vir enige navrae kontak die skool asb. MONNIES SNOEPIE: Caroline Linde: MUSIEKSENTRUM: Hannalie Claassen: Epos: jcclaassen@telkomsa.net, Rekeningnavrae: Alrika Klopper: E-pos: musiek@klops.co.za TWEEDEHANDSE KLEREWINKEL: Winkel tye: Maandag Oggende: 07:00 tot 08:00 en Eerste Maandag van die maand: 16:30 tot 17:00 Talitha Broos: (SLEGS oproepe vanaf 07:30 tot 13:00 Maandae tot Vrydae. GEEN boodskappe, SMS e of WhatsApps sal geantwoord word nie.) MONNIES NASKOOL: Marlene Pienaar: E-pos: naskool@monnies.co.za Die kontakbesonderhede vir naskool is as volg: *** SMS e kan deurlopend van Maandae tot Vrydae vanaf 08:00 tot 17:30 na gestuur word. *** Telefoniese oproepe en SMS e word eers vanaf 12:00 beantwoord. 7

8 OM TEVREDE TE WEES Deur Theresa van den Berg Wees tevrede met wat julle het Dit is belangrik dat ons nie ons kinders met materiële oorlaai nie, maar hulle leer om tevrede en dankbaar te wees en eerder n verskil in ander se lewens te maak. Leer hulle om te deel en te gee. Begin by die mense wat vir jou werk en die mense wat naby jou leef. Het jou huis- en tuinwerkers genoeg om vanaand nie honger te gaan slaap nie? Is hulle kinders warm toegedraai in komberse soos wat elkeen van ons warm in ons beddens slaap? Het elke maatjie in jou kind se klas ʼn kosblikkie met kos? Kan my kind deel met die maatjie wat nooit ʼn snoepiegeld het nie? As ons in liefde leef en weet dat ons so mildelik uit Sy hand ontvang, word dit ook moontlik om in liefde terug te kan gee. Om met liefde te lewe help ons om blymoedig te lewe, in eenvoud, sonder oordaad. Daar is n liedjie wat Jannie du Toit lank terug gesing het wat sê: Eenvoud is die vreugde van die lewe Dis gee en neem net wat daar is Dis dankbaar leef Van elke stukkie brood Wat liefde is.... Vriendelike groete SJ Kritzinger HOOF 8

9 HUIS TE HUUR WATERKLOOF RIDGE ESTATE 4 Slaapkamer, 2 badkamer huis te huur in R / maand. Beskikbaar 1 Mei. Kontak Wynand Schoeman Vir advertensie geleenthede by Laerskool Monumentpark, skakel die Bemarker, Me. Cherine Schmidt by bemarker@monnies.co.za 9

10 GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS BEHEERLIGGAAMVERKIESING KENNISGEWING VAN NOMINASIE EN TUSSENVERKIESING VAN OUERLID VAN DIE BEHEERLIGGAAM DISTRIK : TSHWANE SUID D4 SKOOL: LAERSKOOL MONUMENTPARK ================================================================ Hiermee word kennis gegee dat n vergadering vir die nominasie van kandidate vir die verkiesing van een (1) ouerlid van die Beheerliggaam vir die bogenoemde skool gehou sal word op 29 MEI 2017 om 18:00 by Skoolsaal, Laerskool Monumentpark n Kandidaat kan op twee maniere genomineer word: 1. deur die invul van n nominasievorm wat gesamentlik voltooi is deur die voorsteller, sekondant en genomineerde kandidaat, wat ingehandig word by die verkiesingsbeampte, nie meer nie as sewe dae en nie minder nie as een dag voor die nominasie vergadering; of 2. deur n ouer as lid voor te stel tydens die nominasievergadering, mits nog n ouer wat teenwoordig is, die voorstel sekondeer en n nominasievorm wat behoorlik ingevul is deur die voorsteller, sekondant en kandidaat by die verkiesingsbeampte ingedien word binne die tyd wat in die nominasievergadering deur die verkiesingsbeampte toegestaan word vir hierdie doel. Indien meer kandidate genomineer word as die 1 ouerlid wat verkies moet word, sal n verkiesing plaasvind op 29 Mei 2017 om 18:15 by Skoolsaal, Laerskool Monumentpark Indien ʼn kworum nie bereik word nie, sal ʼn opvolg verkiesingsvergadering plaasvind op 12 Junie 2017 om 18:00 by Skoolsaal, Laerskool Monumentpark

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4)

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4) Week Week Week Week 2 Week JANUARIE Nuwejaarsdag 2 6 7 Mag elke gawe waarvan jy met 'n blymoedige hart gee, in oorvloed na jou toe terugkeer in! Vanjaar is 'n Wonniejaar van dankbaarheid vir die oorvloed

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees. OB2/2017 2 Mei 2017 Geagte Ouers Na die tradisionele Paasvakansie en ons pas afgelope mini-vakansie, verwelkom ons ieder en elk weer terug. Mag kwartaal 2 weereens getuig van n ouergemeenskap en skool

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 Januarie 2018 1 1 NUWE JAAR 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 2 3 14 15 Skole Open (O/w) 16 17 Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 18 19 20 4 21 22 23 Atletiek: Kleurbyeenkoms @ AHS Inligtingsaand:

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017 Laerskool Voorpos Nuusbrief 7 Augustus 2017 BAIE BELANGRIKE DATUMS Merk asseblief die volgende datums in u dagboek! U gaan nie hierdie wil misloop nie! REVUE DROOMVERKOPER 14 18 Augustus 2017 VORIE DIAMANTFEES

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017 Kleur jou lewe in! Geagte Ouers en Wonniepersoneel 2 Maart 2017 Baie dankie aan die Wonnie-ouers vir hul goeie gedrag tydens die rugbywedstryde teen Vastrap wat Dinsdag, 28 Februarie, plaasgevind het.

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal. 24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

30 November 2017 JANUARIE 2018

30 November 2017 JANUARIE 2018 JANUARIE 2018 1 Maandag Nuwejaarsdag 5 Vrydag Vrystelling van NSS-punte 2017 12:00 11 Donderdag NSS-toekennings 14 Sondag Finale Rolbalproewe Bolandspanne 15 Maandag Skool Begin Opvoeders Gr. 8-Oriëntering

Nadere informatie

FICHARDTPARK PRIMêRE SKOOL JAARPROGRAM OUERS 2018 FINAAL 1

FICHARDTPARK PRIMêRE SKOOL JAARPROGRAM OUERS 2018 FINAAL 1 KWARTAAL 1 JANUARIE Dat Groep/aktiwiteit/plek/tyd Ma 15 *Gr. R oueraand saal Di 16 *Gr. 1 uitpakaand klasse 17:30-19:00 *Gr. 2 uitpakaand klasse 18:30-19:30 *Gr. 3 uitpakaand klasse 18:30-19:30 Wo 17 *Gr.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste

Nadere informatie

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00)

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00) Januarie 2014 Dit is nie genoeg om oor iets te praat 1 Nuwejaarsdag 2 3 4 nie. Ons moet die werk doen. Charles H. Spurgeon 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 Skole heropen 16 17 18 19 20 21 22 26 27 28 29 BBJRV

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 35 26 November 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Keanu le Roux wie se pappa oorlede

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Saalopening. 19 Junie 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 19 Junie 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 19 Junie 2017 Laerskool Voorpos Verantwoordelikheid Waardes is die boustene van karakter. HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS INTEGRITEIT LOJALITEIT Doen die regte ding, want dit

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL

MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF 02/2015 22 JANUAR IE 2015 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Daar is geen beter oefening vir ʼn mens se hart as om uit te reik om iemand op te hef

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 SPANNE IN LIMPOPO FINALE UITSPELE: RUGBY : 4 SPANNE NETBAL : 3 SPANNE DOGTERSHOKKIE : 4 SPANNE Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 36 16 November 2017 Eksamen UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die einde van die eksamen is in sig hou moed jul is amper klaar! Werkerskospakkies

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79) AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2017 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB15/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 3 Mei 2016 OB15/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Toelating 2017: Do. 19 Mei 2016 : Inligtingsaand

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/2014

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart JERSEY SA Nuusbrief Foto verskaf deur Judy Stuart FEBRUARIE 2013 Beste Teler, Jersey Nuusbrief Februarie - 2013 1. Klassifikasies - 2013 Elke jaar poog die tegniese personeel om die vorige jaar se totale

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Januarie ALGEMEEN

Januarie ALGEMEEN Januarie 206 - ALGEMEEN 2 Nuwejaarsdag 3 4 5 6 7 8 9 0 Skole heropen (onderwysers) Tennis: opedag 2 Atletiek: Nuwelingbyeenkoms 3 Skole heropen (leerders) Gr.8-oorbrugging 4 Gr.8-oorbrugging 5 Gr.8-oorbrugging

Nadere informatie

OMSENDBRIEF SEPTEMBER 2016

OMSENDBRIEF SEPTEMBER 2016 OMSENDBRIEF 30 19 23 SEPTEMBER 2016 Geagte ouers PERSONEEL: Baie geluk aan juffrou Lilani Pieterse wat op Sondag 25 September verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2016: 19 September Tennis Interne Kampioenskap,

Nadere informatie