Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Uit die hoof se kantoor. Inhoud"

Transcriptie

1 Nuusbrief 4 22 Junie 2018 Uit die hoof se kantoor Te midde van onstuimigheid in ons land en die wankelrige bestuur van ons land se openbare instellings is 'n mens dankbaar vir die onverdiende guns wat ons by Hoërskool Wonderboom kan geniet. 'n Instelling kan net floreer en vooruitgaan as sy mense waardes van integriteit en hardwerkendheid deel. Hoe dankbaar is ek nie vir hierdie gedeelde waardes van ons skoolgemeenskap nie. Dit kan alles opgesom word met die woordjie omgee, want as 'n mens werklik omgee vir die kinders wat jy dien dan is daar nie plek vir ander agendas nie. Rakende skoolsake was die jaarlikse Wonnie Kaleidoskoop Kunswedstryd weereens een van ons hoogtepunte. Daar is maar net nie 'n plaasvervanger vir harde werk en toewyding nie en dit was orals te bespeur by die gala-aand. Ons wintersporte behaal gemengde welslae in die taai ligas waarin hulle speel, maar dit is baie opvallend dat ons kinders hierdie jaar met selfs met 'n groter kanniedood houding deelneem. Dit is per slot van sake al waarvoor ons kan vra omdat karakter nie deur wen of verloor bepaal word nie, maar deur hoe jy deelneem. Ek wil elke Wonniekind, ouer en personeellid bedank vir hulle bydra en harde werk by die Innibergfees. Dit was 'n heerlike aand met 'n opgeruimde karnaval atmosfeer. Dis weereens 'n sprekende voorbeeld van hoe dinge by ons skool uitgevoer word. Ek wil ook ons ouers van harte bedank vir getroue betaling van skoolfonds. Daar is egter ongelukkig ouers wat nie die erns van die saak besef nie. Die Gautengse Onderwysdepartement het drasties gesny aan skole se personeelvoorsiening. Meer en meer onderwysers moet nou deur skoolfonds betaal word. Hoërskool Wonderboom is een van daardie skole wat, ten spyte daarvan, gehalte onderrig kan gee teen 'n bekostigbare tarief. Nie-betaling plaas ons in 'n baie moeilike posisie om te doen wat ons graag doen en dit is om aan ons kinders die beste te bied. Mag elke Wonniekind die wintervakansie geniet met die wete dat julle jul bes gedoen het yudens die afgelope eksamen. Wonniegroete Marius Lezar Inhoud Uit die hoof se kantoor Netbal Nuwe adjunkhoof Tennis Rugby Skaak Tafeltennis Hokkie Junior Stadsraad Fietsry Kultuurkomitee Landloop Veldteikenskiet Redenaars Wonnie Kaleidoskoop Mnr & Mej Wonnie Sierskaats

2 Netbal!ste span toer na Margate: HS Standerton: wen HS Akasia: wen Curro Hazeldean wen: 22-4 HS Westvalia gelykop: HS Paul Erasmus: wen 29-6 HS Sandveld: Wen HS Sutherland: 0/14A wen /14B wen /14C wen 9-8 0/15B wen /17A wen /17 wen e span wen ste span wen O/14 toer by Monument: Randfontein: Wen Pretoria-Noord: Gelykop HS Klerksdorp: 1e span, 0/15B en 0/14C wen HS Piet Potgieter: 0/14A wen /14B wen /15A wen /15B wen /16A wen de span wen ste span wen 28-7 Prestige College: 14B wen C wen B wen B wen A wen B wen 14-6 HS Akasia: 14A wen B wen B wen A wen B wen B wen A wen Adjunkhoof Baie welkom aan ons nuwe adjunkhoof, Mev T Mc Geer. Tennis Geluk met die volgende oorwinnings: Jr meisies vs Girls High Jr meisies vs Montana Sr seuns vs Southdowns 50-17

3 Rugby 1ste span toer na George: HS Sentraal wen HS Nico Malan wen O/14 span toer na Warthog Inn Afrikaans Hoër Kroonstad wen HS Elspark wen 27-0 O/15 toer na Warthog Inn HS Elspark wen 32-0 Geluk aan die volgende O/15 s wat gekies is om later in die jaar na Ierland te toer: Bulla van der Merwe, Damian van der Merwe, Tiaan Hattingh, JJ Breedt, Gustav Wuchersphenning HS Klerksdorp: 3de span wen ste span wen HS Sutherland: 0/14 wen /15 wen de span wen de span wen ste span wen 62-0 HS Pretoria-Noord: O15A wen de span wen ste span wen Skaak Baie geluk aan die O/17 span wat 2de in die liga geëindig het. Hulle dring deur na die volgende rondte wat volgende kwartaal plaasvind. Tafeltennis Anke Ludick wen die 0/15 en 0/18 afdeling en word verkies tot die Gauteng Noord-span (sy is 0/15) Baie geluk Anke! Divan Otto eindig 2e in die 0/18 afdeling en word ook verkies tot die Gauteng Noord-span Baie geluk! Die B-span wen teen Boys High A en B spanne wen 29-1 teen Zwartkop

4 Hokkie Hokkietoer na Volksrust Verskeie spelers is aangewys as speler vd wedstryd: 1ste span: Nadine vd Merwe, Corlia Walker, Alné Botha 2de span: Clarece Venter, Kayla vd Merwe Germari Geldenhuys (doelwagter vd 1ste span) is geïdentifiseer om saam met n toergroep na Nederland toe te gaan in Desember. HS Erasmus: 0/14 wen 1-0 0/15 gelykop 0-0 2e span wen 2-0 HS Akasia: O/14A gelykop 0-0 O/16A gelykop 0-0 2de span wen 2-0 1ste span wen 2-1 Die volgende spelers is verkies tot die AVS span: Claudette Jacobs, Jamie de Meyer, Cadene Joubert, Alne Botha, Nadine van der Merwe, (Germari Geldenhuys speel nog doelwagter proewe). Baie geluk! Landloop Kultuurkomitee Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is om op die Kultuurkomitee te dien: Voorsitter: Wiltho Kotzé Ondervoorsitter: Zanedrieka de Lange Nadia Grobler, Brendon Kruger, Zander Rosslee Baie geluk aan die volgende atlete met julle prestasie: Reece Kruger: 8ste, Marlon Rossouw: 9de, Phello Motloung: 14de, Lize vd Merwe: 9de, Megan Fouché: 12e, Anastasia Schoeman: 15e. Junior Stadsraad Geluk aan Lehan Langenhoven wat tot die Junior Stadsraad verkies is. Baie geluk aan Wiltho Kotzé wat tot die amp van STADSKLERK van die Junior stadsraad van Pretoria gekies is vir 2018/2019. Ons is baie trots op jou! Fietsry Jakaranda Race by Red Barn Baie geluk aan Brandon van Wyk (gr 10) wat n 2de plek in die 35 km wedloop behaal het. JP Koen en Eshamine JvVuuren (gr 8) het die 15 km voltooi.

5 Veldteikenskiet Baie geluk aan die leerders van die Veldteikenskiet met al julle prestasies in die Wes-Kaap. SFT-klas: Die skuts het in die volgende volgorde geëindig: 1ste Clarinda Nell, 2de Owen Klee, 3de Edward McCabe, 4de Kiara Kleynhans FT-klas: 3 Wonnies het in die senior Nasionale kampioenskap deelgeneem: Devon Du Toit: Algeheel 6de en 1ste in die Junior afdeling. Erich Pretorius 27ste, Dirk Hoffmann 30ste Rising to fame arts festival Arné Genis het aan die redenaarsafdeling deelgeneem. Sy ontvang n goue sertifikaat en behaal n tweede plek in die gr 10 huistaalkategorie. Baie geluk Arné! Big 5 Airrifle Club Noordwes Provinsie liga: 40 deelnemers het aan die liga deelgeneem. Devon du Toit 1ste Junior, 4de algeheel: 89% Eduard Louw 2de Junior, 8ste algeheel: 84,7% Dirk Hoffman 3de Junior, 16de algeheel: 73,9% Noord-Wes liga: Devon du Toit 91%, Marnus Deysel 91%, Tarien von Kleist 70%, Kiara Kleynhans 68% (Inyathi), Johany Steenberg 68% (Inyathi) ATKV Redenaars Baie geluk aan Jana vd Merwe (gr.9) en Marco Reiners (gr.8) wat deurgedring het na die semi-finaal van die ATKV Redenaars. Wonnie Kaleidoskoop Kunswedstryd Baie geluk aan al die deelnemers wat soveel ure ingesit het om so n gehalte Gala-aand moontlik te maak! Geluk aan al die kategoriewenners: Redenaars - Jana vd Merwe, Public Speaking - Narissa vd Merwe, Musiek - Kayla Kruger, Fotografie - Lucinda vd Merwe, Drama Rampkamp, Dans - Kelvin Delport, Kuns - Tanya Hattingh, Afrikaans skryfwerk - Madeli de Bruyn, English writing - Madeli de Bruyn, Koekversiering - Clarice Venter

6 Mnr & Mej Wonnie Baie geluk aan die Mnr en Mej Wonnie finaliste vir n besondere en stylvolle kroningsaand. Geluk aan die wenners: Mej Wonnie Charissa Heath, Mnr Wonnie Zander Fourie, 1ste prinses Cezanne Pretorius, 1ste prins Wiltho Kotzé, 2de prinses Megan Louw, 2de prins Raymond Cara, Mnr en mej Fotogenies Ulrich Heysteck, Cezanne Pretorius, Mnr en mej persoonlikheid Wiltho Kotzé, Mia Lubbe, Debutant Megan Louw. Sierskaats Christel Viljoen het aan die Nasionale Sierskaats Kampioenskappe deelgeneem, wat in Pretoria plaasgevind het. Sy het n 6de plek behaal in die junior damesafdeling. Sy het ook gekwalifiseer vir SAFSA se nasionale junior kleure. Baie geluk, Christel!

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 3 16 Mei 2018 Uit die hoof se kantoor Hoërskool Wonderboom se primêre doel is om 'n opvoedkundige instansie te wees wat kinders met karakter in die wêreld in stuur. Ons gee erkenning aan u wat

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 7 28 September 2018

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 7 28 September 2018 Nuusbrief 7 28 September 2018 Uit die hoof se kantoor Ons vertrou dat ons matrikulante die rekordeksamen benut het om deeglik voor te berei vir die eindeksamen. Hoërskool Wonderboom sal vanaf 2019 'n nuwe

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017 Nuusbrief 9 31 Oktober 2017 Uit die hoof se kantoor Die laaste skof van die jaar het aangebreek. Met die skryf van hierdie Wonkom is ons Matrikulante en die res van die skool reeds besig met hulle finale

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Nuusbrief 16 3 November 2016 Uit die hoof se kantoor Wonnieland het kwartaal 4 begin teen 'n geweldige tempo. Buiten vir die finale uitspeelrondtes van die sagtebal en die laaste wedstryde van ons krieketspanne

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Nuusbrief 1 24 Januarie 2017 Uit die hoof se kantoor 'n Grit lewenswyse Ek wil elke Wonnie en hul ouers welkom heet by die 2017 skooljaar. Mag ons Hemelse Vader in alle opsigte die bron van krag en inspirasie

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 Januarie 2018 1 1 NUWE JAAR 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 2 3 14 15 Skole Open (O/w) 16 17 Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 18 19 20 4 21 22 23 Atletiek: Kleurbyeenkoms @ AHS Inligtingsaand:

Nadere informatie

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 SPANNE IN LIMPOPO FINALE UITSPELE: RUGBY : 4 SPANNE NETBAL : 3 SPANNE DOGTERSHOKKIE : 4 SPANNE Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

NUUSBRIEF 12 VAN 2016

NUUSBRIEF 12 VAN 2016 HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net 22 Augustus 2016 Geagte Ouer/Voogde NUUSBRIEF 12 VAN 2016 1. UIT DIE

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart - Die sportdag word op die volgende terreine aangebied: - stro Hokkiebane van en Jim Fouchè Hoërskool word gebruik asook twee gras hokkievelde by Hoërskool Fichardtpark.

Nadere informatie

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf. HOËRSKOOL DIE ANKER REGLEMENT VIR TOEKENNING VAN PRESTASIES : 1. TIPE TOEKENNING / METODE VAN TOEKENNING Slegs hoogste toekenning word gemaak. EREKLEURE PRESTASIEBALKIE MERIETE 1. Goue lourierkrans om

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Toneel Redenaars Koor Kunswedstryde Revue Norie Skouspel Musiekblyspel en Interne Groepe Erepenning Erekleure ATKV top 10 finalis Spraakgilde forum

Nadere informatie

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LGS PRESTIGE-AAND BELEID LGS PRESTIGE-AAND BELEID INLEIDING Die Prestige-aand het ten doel om aan die beste presteerders op akademiese, sport- en kultuurgebied erkenning te gee vir hulle prestasies. Die skool besef terdeë dat

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / 2017 11 APRIL 2017 Geagte ouers en personeel, Na n lang termyn het n welverdiende vakansie uiteindelik aangebreek. Dankie vir elkeen se ondersteuning en

Nadere informatie

30 November 2017 JANUARIE 2018

30 November 2017 JANUARIE 2018 JANUARIE 2018 1 Maandag Nuwejaarsdag 5 Vrydag Vrystelling van NSS-punte 2017 12:00 11 Donderdag NSS-toekennings 14 Sondag Finale Rolbalproewe Bolandspanne 15 Maandag Skool Begin Opvoeders Gr. 8-Oriëntering

Nadere informatie

Die Hoërskool Menlopark. Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure. Kode

Die Hoërskool Menlopark. Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure. Kode Die Hoërskool Menlopark Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure Kode 1. Om die skooldrag, kleure en erekleure van Die Hoërskool Menlopark te dra is ʼn voorreg en nie ʼn reg nie. 2. Slegs ingeskrewe

Nadere informatie

Januarie ALGEMEEN

Januarie ALGEMEEN Januarie 206 - ALGEMEEN 2 Nuwejaarsdag 3 4 5 6 7 8 9 0 Skole heropen (onderwysers) Tennis: opedag 2 Atletiek: Nuwelingbyeenkoms 3 Skole heropen (leerders) Gr.8-oorbrugging 4 Gr.8-oorbrugging 5 Gr.8-oorbrugging

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal. 24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums

Nadere informatie

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening : ALGEMENE KENNIS Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 BYBELVASVRAE Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 DANS Slaag 50% Pass 60% Pass Plus 70% Comended / Merit B+ (75%) A (80%) Highly

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Januarie 1 2 3 4 5 6 Nuwejaarsdag 7 8 9 10 11 12 13 1ste Krieket vs. Paarl Gim 1ste Krieket vs. Boys High 1ste Krieket vs. Stirling Union High-Toernooi Union High-Toernooi Union High-Toernooi 14 15 16

Nadere informatie

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2015 EERSTE RONDE NEWCASTLE, KWAZULU-NATAL

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2015 EERSTE RONDE NEWCASTLE, KWAZULU-NATAL ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2015 EERSTE RONDE NEWCASTLE, KWAZULU-NATAL Die volgende leerders wat op 14 Maart aan die ATKV-Redenaars se eerste ronde by Hoërskool Amajuba deelgeneem het, gaan deur na die semi-finale

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

MAANDAG, 19 OKTOBER2015 ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG,

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018) 01/01/2018 Maandag 02/01/2018 Dinsdag Verj: Me Kadys Roux 02/01/2018 Dinsdag Verj: Mnr Gawie Nieuwoudt 03/01/2018 Woensdag 04/01/2018 Donderdag 05/01/2018 Vrydag Verj: Mnr Handré Victor 06/01/2018 Saterdag

Nadere informatie

Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings

Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings HOE KANDIDATE WAT TOEKENNINGS KRY, BEPAAL WORD Gr 12: Op grond van die eerste Assessering, Junie-en Rekordeksamen. In verhouding 1:2:3 Gr 8 11: Word

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2012 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Laerskool Fairland Norm 2016

Laerskool Fairland Norm 2016 Laerskool Fairland Norm 2016 (Hersien November 2015) Inhoudsopgawe Norm 2016 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 AKADEMIE (Hersien

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

Tydens die eksamen verskyn slegs die Menlo-blits en die volledige Insig trek weer los aan die begin van volgende kwartaal!

Tydens die eksamen verskyn slegs die Menlo-blits en die volledige Insig trek weer los aan die begin van volgende kwartaal! So aan die einde van die kwartaal van asembenemende momente vol asemlose bewondering en effense snakke na asem van jaag tussen wintersport, koor, orkes, redenaars, debat, muurbal, fietsry en Eisteddfod

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

Maxi-Nuus #0022 Kan nie die nuusbrief mooi sien nie? Klik hier.

Maxi-Nuus #0022 Kan nie die nuusbrief mooi sien nie? Klik hier. Maxi-Nuus #0022 Kan nie die nuusbrief mooi sien nie? Klik hier. 20 Augustus - Kunsuitstalling (Biblioteek), Kwartaaltoets 21 Augustus - Hokkie-afsluiting 23 Augustus - Kwartaaltoets 24 Augustus - Sagtebal

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

Laerskool Hannes Visagie

Laerskool Hannes Visagie Laerskool Hannes Visagie Prysuitdelingsbeleid AKADEMIESE TOEKENNINGS Beskrywing: Binne skoolverband Leerders ontvang sertifikate vir een jaar deelname aan alle jaaraktiwiteite Leerders ontvang halwe erekleure

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

God droom groter as wat ek en jy kan.

God droom groter as wat ek en jy kan. God droom groter as wat ek en jy kan. Belangrike datums 11-12 Maart -Debat AHS. 15 Maart -Cleopatra-aand. 18 Maart -Skool sluit (laaste kwartaaltoetse word geskryf). Program vir die week Maandag, 29 Februarie

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM: SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 Eksamen TYD: 120 min TOTAAL: 100 NAAM: Instruksies 1. Vul eerstens jou naam en van op die antwoordblaaie neer. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord. 3. Alle

Nadere informatie

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE AKADEMIE CAPS Curriculum and Assessment Policy Statement KABV Kurrikulum en

Nadere informatie

JANUARIE 2019 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

JANUARIE 2019 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag JANUARIE 2019 1 2 3 4 5 Nuwe Jaarsdag 6 7 8 9 10 11 12 Skool open 08:00 Graad 1 Piekniek Koshuisverg. 08:00 OP Plattelande Proewe Tennis 1 2 13 14 15 16 17 18 19 Finansverg. 07:00 HVS Kleure Atletiek Sokkie

Nadere informatie

SURICATA AMPTELIKE NUUSBRIEF VAN HOËRSKOOL MONTANA

SURICATA AMPTELIKE NUUSBRIEF VAN HOËRSKOOL MONTANA SURICATA AMPTELIKE NUUSBRIEF VAN HOËRSKOOL MONTANA Tel: (023) 347-0476 E-pos: hoof@monties.co.za Faks: (086 464 6983) Webtuiste: www.monties.co.za Facebook: Montie Montana NUUSBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2017 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie