Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017"

Transcriptie

1 Laerskool Voorpos Nuusbrief 7 Augustus 2017

2 BAIE BELANGRIKE DATUMS Merk asseblief die volgende datums in u dagboek! U gaan nie hierdie wil misloop nie! REVUE DROOMVERKOPER Augustus 2017 VORIE DIAMANTFEES Saterdag, 19 Augustus VORIE DANKSEGGINGSDIENS Sondag, 20 Augustus 10:00 11:00 in die skoolsaal

3 ROOIMIER Die nuuste uitgawe van die Rooimier sal vroeg hierdie kwartaal uitgedeel word. Indien u in die Rooimier wil adverteer, stuur n e-pos aan: erika@laerskool-voorpos.co.za

4 AKADEMIE Toetsafbakening word vandag, 7 Aug aan leerders gegee. Dit is ook beskikbaar op die Webblad & Toepassing vanaf 8 Aug. 24 Aug Gesk 29 Aug EBW 31 Aug Afr Graad 7 Graad 6 Graad 5 Graad 4 5 Sept Aard NW/T NW/T NW/T 7 Sept Teg Aard Aard Aard 12 Sept Wisk Wisk Wisk Wisk 14 Sept NW Gesk Gesk Gesk 19 Sept Eng

5 AKADEMIESE PRESTEERDERS: KWARTAAL 2 GRAAD 4: Thalia Cloete Owen Louwies Christian Madgwick Amélie Meyer Bobby Smit Alex Steyn Liam Swart Kathleen Taljaard

6 AKADEMIESE PRESTEERDERS: KWARTAAL 2 Graad 5: Makaylyn Booyens Schalk Willem Breytenbach Ziané du Plessis Anri du Preez Tenielle Human Anja Landman Marianne Roos Xanthé van der Walt Eduard van Driel Klarinda Vermeulen Stephanie Verschoor

7 AKADEMIESE PRESTEERDERS: KWARTAAL 2 GRAAD 6: Wikus Boshoff Christiaan Burden Shain de Beer Sonique Deysel Carla du Plooy Paul Erasmus Lehan Jansen van Vuuren Divan Koekemoer Kay dshay Naudé Werner Prinsloo Merwe Scholtz Noelanie Smit Denae van Eeden Dineke van der Merwe

8 AKADEMIESE PRESTEERDERS: KWARTAAL 2 GRAAD 7 Joné Bester Mignon Burger Anne-Karine de Koning Michán Homan Klaradyn Moolman Fredrich Rossouw Marli Swart Jeané Thomas Liezel van der Walt

9 Tegnologie Olimpiade Baie geluk aan ons span wat as Distrik wenners uit die stryd getree het. Hulle neem weer 19 Augustus deel in die Streek finale in Johannesburg. Hugard Moolman, Regardt Jordaan, Michan Homan & Anne Karine de Koning

10 Amesa AMESA Finaal was op 2 Augustus. Ons wag vir uitslae.

11 11

12 DROOMVERKOPER Moet dit nie misloop nie! Kaartjies beskikbaar by Me Sharlene Swanepoel in die kantoor. Slegs kontant verkope. Ongelukkig geen besprekings of elektroniese betalings nie. OPTREDES: Augustus om 19: Augustus optredes 18 Augustus Gala-aand optrede

13 DROOMVERKOPER Aandoefening 18:00 20:00 7 Augustus Toneel 1, 2 & 3 (Graad 2, 3 & 4) GEKANSELLEER 8 Augustus Toneel 4, 5 & 6 (Graad 5, 6 & 7) 9 Augustus KLEEDREPETISIE 08:00 13:00

14 Al die deelnemers sal by hulle verskillende graadgroepe die tye kry waarop hulle elke aand by die skool moet wees. Indien hulle hulle kostuums huis toe kry na more se kleedrepetisie moet hulle asseblief self sorg dat hulle klere reg en gereed is vir elke optrede. DROOMVERKOPER Ouers moet asseblief na die program vir die optredes van volgende week kyk: 1. Maandagoggend, 14 Aug, Volle kleedrepetisie met klank en beligting - 09:00 2. Maandagaand, 14 Aug, Eerste vertoning - 19 :00 3. Dinsdagaand, 15 Aug, Tweede vertoning -19:00 4. Woensdagoggend, 16 Aug, DVD opname - 09:00 5. Woensdagaand, 16 Aug Derde Vertoning - 19:00 6. Donderdagaand, 17 Aug, Vierde vertoning - 19:00 7. Vrydagaand, Gala-aand net vir eregaste.

15 KOOR SENIOR KOOR Geen Seniorkooroefening vir hierdie week en volgende week nie. JUNIOR KOOR OPTREDE: 8 Augustus Wonderboom Koorfees by NG Kerk Overkruin Begin 18:30. Kaartjies R25 - by die deure te koop. 15

16 Mini-tennis Oefening begin Maandag 31 Julie 2017 Graad R - Maandae & Woensdae 11:00 11:30 Me N Snyman & Me M Horn Graad 1 - Dinsdae & Donderdae 13:25 13:55 Me M Thuynsma & Me A van Rensburg Graad 2 - Maandae & Woensdae 13:25 13:55 Me J Coetzer & Me M Lourens Graad 3 - Dinsdae & Donderdae 13:45 14:15 Mnr I Daneel, Me C du Plooy & Me E Venter Skool voorsien rakette & balle Seilskoene moet asseblief gedra word

17 Tennis Tennisoefeninge 06:30 tot 07:20 in die oggend. Liga begin 7 Augustus 2017 Dinsdae Oop Seuns Woensdae Alle Dogters Donderdae o/11 Seuns Ligabepalings sal uitgedeel word sodra inligting ontvang word.

18 Tennis 7 Augustus Seuns Oop St Paulus Meyerstraat Seuns Oop Magalieskruin Zambesi T/klub Seuns Oop Loslootjie Dogters Oop Olienpark Voorpos Seuns o/11 Eduplex Hoërskool Hendrik Verwoerd Dogters o/11 Magalieskruin Koedoepark 14 Augustus Seuns Oop Die Poort Koedoepark Tennisklub Seuns Oop Die Poort Meyerstraat Seuns Oop Magalieskruin Onttrek Dogters Oop Stephanus Roos Voorpos Seuns o/11 Genl Hendrik Schoeman Meyerstraat Dogters o/11 Totiusdal Koedoepark 21 Augustus Seuns Oop Duitse Schule Meyerstraat Seuns Oop Genl Hendrik Schoeman Meyerstraat Seuns Oop Stephanus Roos Koedoepark Dogters Oop Loslootjie Seuns o/11 Magalieskruin Voorpos Dogters o/11 Tuinrand Weg 28 Augustus Seuns Oop Pretoria Oos Meyerstraat Seuns Oop Danie Malan Meyerstraat Seuns Oop Northridge Weg Dogters Oop Wonderboom Voorpos Seuns o/11 Wonderboom Koedoepark Dogters o/11 Loslootjie 4 September Seuns Oop Waterkloof Weg Seuns Oop Stephanus Roos Meyerstraat Seuns Oop Tuinrand Meyerstraat Dogters Oop Akasia Voorpos Seuns o/11 Loslootjie Dogters o/11 Wonderboom Koedoepark 11 September Seuns Oop Rustenburg Meyerstraat Seuns Oop Loslootjie Seuns Oop Olienpark Weg Dogters Oop Boerefort Voorpos Seuns o/11 Danie Malan Meyerstraat Dogters o/11 Boerefort Koedoepark Loslootjie 18 September Seuns Oop Wonderboom Meyerstraat Seuns Oop Wonderboom Meyerstraat Seuns Oop Boerefort Koedoepark Dogters Oop Curro Roodeplaat Voorpos Seuns o/11 Die Poort Koedoepark Dogters o/11 Curro Roodeplaat Curro Skoolbane

19 Skaak Skaakoefening Derde kwartaal Elke Maandag en Woensdag direk na skool tot 15:00 in Mnr Lotter se klas. Distrik finaal 12 Augustus (Saterdag) Dogtersspan, o/11 en o/13 span kwalifiseer om deel te neem. Gauteng Top Skole 19 Augustus (Saterdag)

20 Skaak: Distrikspanne o/13 A 1. Petrus Uys 2. Fredrich Rossouw 3. Zack Smit 4. Marli Swart 5. Dawid vd Berg 6. Wikus Boshoff 7. Christo Malan o/11 A 1. Henri Coetzee 2. Evan Maritz 3. Lodewyk Roets 4. Arion Swanepoel 5. Nédine Swart 6. Christoff Lombard 7. Marchell Stolz o/9 Dogters 1. Anzel Scheepers 2. Lilia Joubert 3. Carmen Meijers 4. Morgan Wait 5. Shanica Maree 6. Amelia Pretorius 7. Linzey Swart Baie sterkte aan hierdie spanne wat op die 12 Augustus aan die Distrikfinaal gaan deelneem.

21 Skaak sop-aand: 2 Augustus

22 Mini-Krieket Almal o/6 o/9 is welkom! Oefeninge Maandae & Woensdae 17:00 18:00 Enige navrae kan aan: Mev A van Rensburg by die skool gerig word. Vorie-Diamant minikrieket dag vind 5 Augustus plaas.

23 Mini-Krieket 12 Augustus Laerskool Pierneef 19 Augustus Laerskool Totiusdal 25 Augustus Laerskool Queenswood (Dag/Aand) 2 September Laerskool Villieria 9 September Zone Festival 16 September Laerskool Wonderboom-Suid

24 Mini-Krieket Diamantdag

25 Mini-Krieket Diamantdag

26 Krieket Krieketligabepalings Week Augustus Mayville Week Augustus Pretoria-Oos Week Augustus Tuine Week 6 28 Aug 1 Sept Loslooitjie Week September Villieria Week September Curro Hazeldean Week September Du Preez van Wyk 26

27 Krieket Uitslae vs Danie Malan O/9 Danie Malan wen met 105 lopies o/12 Voorpos wen met 46 lopies o/13 Voorpos wen met 9 paaltjies 27

28 Sagtebal OEFENTYE Dinsdae & Donderdae 14:00 15:30 Afrigters: o/10: Me L van der Walt, Me T Majoor & Me S Vermaak o/11: Me C Liebenberg, Me D Bezuidenhout & Me N le Roux o/12: Me N Kamfer & Me S Roos o/13: Me L Swart, Me E van der Merwe & Me L Bezuidenhout

29 Sagtebal Ligabepalings 2017: 8 Augustus Pierneef (Tuis) NUWE DATUM 10 Augustus Silverton (Weg) 22 Augustus Queenswood (Weg) NUWE DATUM 24 Augustus Totiusdal (Weg) 31 Augustus Lindopark (Weg) 7 September Villieria (Tuis) Ander datums: 23 Augustus Distrikproewe te Villieria (Dogters sal ingelig word) 14 September Oorkruiswedstryde 21 September Halfeindrondte 28 September Tshwane kampioenskappe 21 Oktober Gauteng kampioenskappe

30 Landloop Derde Kwartaal se oefeninge: Maandae tot Donderdae van 14:00 tot 14:45 in die parkie oorkant die skool. Liga bepalings vir die seisoen: 11 Augustus Liga 3 - Curro Hazeldean 19 Augustus AGN Kampioenskappe by TUT 9 September SA Kampioenskappe in Potchefstroom

31 Seuns Tiaan Lemmens (0/7) 43 G J van Wyk (0/8) 44 J M Maritz (0/9) 2 Francois Boshoff (0/9) 6 Nathan Short (0/9) 45 Regardt van Rensburg (0/10) 58 Hanro Jordaan (0/10) 77 Adley du Toit (0/11) 67 Wynand Nagel (0/11) 84 Luan Swart (0/11) 90 Tristan Faul (0/11) 89 Regardt Jordaan (0/13) 48 Hugard Moolman (0/13) 49

32 Meisies Alex Deysel (0/8) 158 Juané Lemmens (0/9) 30 Mattleen Taljaard (0/9) 98 Kathleen Taljaard (0/10) Stephanie Verschoor (0/11) 4 Anja Landman (0/11) 21 Lynette Meiring (0/12) 87 Joné Bester (0/13) 17 Nhlanhla (0/13) 67 Marli Swart (0/13) 63

33 Spelling Bee Baie sterkte aan Carla du Plooy wat aan die Spelling Bee Distrikfinaal gaan deelneem. Dit vind Maandag, 7 Augustus 2017 by Uniefees plaas.

34 Leerder presteer Baie geluk aan Klaradyn Moolman met haar pragtige Noorderkruin-Kunstefees se uitslae: Gedramatiseerde Poësie (Individueel) Gedramatiseerde Groeppoësie (gr.5-7) Kreatiewe Advertensie (Onvoorbereid, gr. 5-7) Interpretasie van Poësie ( Onvoorbereid) gr. 5-7 Groepmimiek ( Onvoorbereid, gr. 5-7) Groepimprovisasie (Onvoorbereid) Gr 5-7 A++ met medalje A++ met medalje A++ met medalje A++ met medalje A++ met medalje A++ met medalje

35 Leerder presteer Baie sterkte aan Carlo Jansen van Rensburg, Keletso Viljoen, en Jayden Horn wat Woensdag, 9 Augustus, aan die derde rondte van die Blou Bulle Klub Rugby Proewe deelneem.

36 Leerder presteer Zane Coetzee en Rochelle de Klerk is gekies vir die span om Gauteng-Noord te verteenwoordig by die Gauteng Provinsie finale. Baie geluk!

37 OV DAMESTEE

38

39 BELANGRIK Vanaf 18 April sal alle omsendbriewe wat sonder n skeurstrokie is, elektronies uitgestuur word aan leerders wat op die skrywe (no 020 van 2017) so uitgedui het. Maak asseblief seker u kontakbesonderhede op datum is. U kan veranderings of alternatiewe versoeke rig aan: lvp@laerskool-voorpos.co.za

40 TOEPASSING (APP) Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google Play Store. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Heelwat inligting gaan op die platform gekommunikeer word.

41 FACEBOOK Facebook Like & volg ons nuwe blad. Ons deel graag foto s en prestasies op die blad! Laerskool Voorpos - Amptelik

42 Skoolgeldkaarte Skoolgeldkaarte vir Augustus is reeds uit. Baie dankie vir u ondersteuning en samewerking Skoolgelde is vooruitbetaalbaar. U kan maandeliks betaal. Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees. Skoolgeldkaarte moet ASSEBLIEF 15 Augustus terug wees.

43 Gedagte vir die week

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017 Laerskool Voorpos Nuusbrief 7 Augustus 2017 BAIE BELANGRIKE DATUMS Merk asseblief die volgende datums in u dagboek! U gaan nie hierdie wil misloop nie! REVUE DROOMVERKOPER 14 18 Augustus 2017 VORIE DIAMANTFEES

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Saalopening. 19 Junie 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 19 Junie 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 19 Junie 2017 Laerskool Voorpos Verantwoordelikheid Waardes is die boustene van karakter. HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS INTEGRITEIT LOJALITEIT Doen die regte ding, want dit

Nadere informatie

Baie sterkte aan die Botha familie met die verlies van Pa, skoonpa en oupa. Ons bid vir u dat God die verlange sal verlig.

Baie sterkte aan die Botha familie met die verlies van Pa, skoonpa en oupa. Ons bid vir u dat God die verlange sal verlig. Baie sterkte aan die Botha familie met die verlies van Pa, skoonpa en oupa. Ons bid vir u dat God die verlange sal verlig. Me. Annelie Lombard Ons is almal verskillend..of is ons? Wat sê die Bybel oor

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Saalopening. 29 Mei 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 29 Mei 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 29 Mei 2017 Laerskool Voorpos Verantwoordelikheid Waardes is die boustene van karakter. HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS INTEGRITEIT LOJALITEIT Doen die regte ding, want dit is

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Saalopening

Laerskool Voorpos. Saalopening Laerskool Voorpos Saalopening 20 Februarie 2017 Laerskool Voorpos Waardes is die boustene van karakter. HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS INTEGRITEIT LOJALITEIT Doen die regte ding, want dit is die regte ding.

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Saalopening

Laerskool Voorpos. Saalopening Laerskool Voorpos Saalopening 6 Februarie 2017 JAARTEMA 2017 My denke bepaal my geluk Kies om positief te wees Kies om gelukkig te wees Glo in jouself Wees aanpasbaar Wees dankbaar OPENING: Mev Annelie

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Saalopening

Laerskool Voorpos. Saalopening Laerskool Voorpos Saalopening 13 Februarie 2017 Laerskool Voorpos Waardes is die boustene van karakter. HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS INTEGRITEIT LOJALITEIT Doen die regte ding, want dit is die regte ding.

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Saalopening

Laerskool Voorpos. Saalopening Laerskool Voorpos Saalopening 30 Januarie 2017 OPENING: Mnr Marius Swart Ek soek wysheid Wat is wysheid? Joyce Meyer sê dit is die kosbaarste ding in die lewe. Om vandag `n besluit te neem waarmee jy môre

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

BROEDIE NUUS.  WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed VOLUME 17 UITGAWE 4 WOENSDAG, 28 Junie, KW.2 Leed Ons innige simpatie aan Annemarie en Bennie Burger en kinders met die afsterwe van Annemarie se pa. Ons bid hulle sterkte toe in die tyd wat voorlê. Lief

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees. OB2/2017 2 Mei 2017 Geagte Ouers Na die tradisionele Paasvakansie en ons pas afgelope mini-vakansie, verwelkom ons ieder en elk weer terug. Mag kwartaal 2 weereens getuig van n ouergemeenskap en skool

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

MAANDAG, 19 OKTOBER2015 ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG,

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 7 28 September 2018

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 7 28 September 2018 Nuusbrief 7 28 September 2018 Uit die hoof se kantoor Ons vertrou dat ons matrikulante die rekordeksamen benut het om deeglik voor te berei vir die eindeksamen. Hoërskool Wonderboom sal vanaf 2019 'n nuwe

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017 Nuusbrief 9 31 Oktober 2017 Uit die hoof se kantoor Die laaste skof van die jaar het aangebreek. Met die skryf van hierdie Wonkom is ons Matrikulante en die res van die skool reeds besig met hulle finale

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal. 24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / 2017 17 OKTOBER 2017 Geagte ouers en personeel, In 2 Samuel 23 lees ons Uriah was n soldaat in koning Dawid se weermag tydens n oorlog. Dawid se manskappe

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

Laerskool Voorpos SAALOPENING. 7 Mei 2018

Laerskool Voorpos SAALOPENING. 7 Mei 2018 Laerskool Voorpos SAALOPENING 7 Mei 2018 Rus in Vrede Les Whelan Tannie Sharon se pappa is laas week oorlede. MEJ NELIA SNYMAN Baie geluk Juf Nelia Snyman met jou BA Honneursgraad HONNEURSGRAAD Ons supersterre

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

God droom groter as wat ek en jy kan.

God droom groter as wat ek en jy kan. God droom groter as wat ek en jy kan. Belangrike datums 11-12 Maart -Debat AHS. 15 Maart -Cleopatra-aand. 18 Maart -Skool sluit (laaste kwartaaltoetse word geskryf). Program vir die week Maandag, 29 Februarie

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB15/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 3 Mei 2016 OB15/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Toelating 2017: Do. 19 Mei 2016 : Inligtingsaand

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Saalopening

Laerskool Voorpos. Saalopening Laerskool Voorpos Saalopening 23 Januarie 2017 Laerskool Voorpos Waardes is die boustene van karakter. HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS INTEGRITEIT LOJALITEIT Doen die regte ding, want dit is die regte ding.

Nadere informatie

Nuusbrief 26 Vrydag, 11 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 26 Vrydag, 11 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 26 Vrydag, 11 Augustus 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 4 22 Junie 2018 Uit die hoof se kantoor Te midde van onstuimigheid in ons land en die wankelrige bestuur van ons land se openbare instellings is 'n mens dankbaar vir die onverdiende guns wat

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 3 16 Mei 2018 Uit die hoof se kantoor Hoërskool Wonderboom se primêre doel is om 'n opvoedkundige instansie te wees wat kinders met karakter in die wêreld in stuur. Ons gee erkenning aan u wat

Nadere informatie

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

NUUSBRIEF 1 VAN 2017

NUUSBRIEF 1 VAN 2017 HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net NUUSBRIEF 1 VAN 2017 16 Januarie 2017 Geagte Ouer/Voogde 1. UIT DIE

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018 Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 35 NUUSBRIEF 6/ 2018 18 Mei 2018 Geagte Ouers Nog net n paar dae, dan begin die Junie-eksamen. Baie sterkte aan u almal met

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouer. Tevredenheid is om dit wat ons nie het nie, ook nie te begeer nie. -Alexander Maclaren-

Nuustak Geagte Ouer. Tevredenheid is om dit wat ons nie het nie, ook nie te begeer nie. -Alexander Maclaren- Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 28/2018 30 Augustus 2018 Geagte Ouer Amptelik

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/2014

Nadere informatie

NUUSBRIEF 12 VAN 2016

NUUSBRIEF 12 VAN 2016 HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net 22 Augustus 2016 Geagte Ouer/Voogde NUUSBRIEF 12 VAN 2016 1. UIT DIE

Nadere informatie

Hoërskool Bastion. FACEBOOK [Hoërskool Bastion] TWITTER INSTAGRAM

Hoërskool Bastion. FACEBOOK [Hoërskool Bastion] TWITTER INSTAGRAM Hoërskool Bastion Basuiner omsendbrief 016/2016 29 JULIE 2016 FACEBOOK [Hoërskool Bastion] TWITTER [@BastionHS] INSTAGRAM [@bastionhs] Geagte Ouers UIT DIE HOOF SE PEN Gedagte vir die week: Dit is juis

Nadere informatie

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS = LUTZVILLE

Nadere informatie

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4)

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4) Week Week Week Week 2 Week JANUARIE Nuwejaarsdag 2 6 7 Mag elke gawe waarvan jy met 'n blymoedige hart gee, in oorvloed na jou toe terugkeer in! Vanjaar is 'n Wonniejaar van dankbaarheid vir die oorvloed

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB19/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 30 Mei 2016 OB19/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / 2017 11 APRIL 2017 Geagte ouers en personeel, Na n lang termyn het n welverdiende vakansie uiteindelik aangebreek. Dankie vir elkeen se ondersteuning en

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 32/2014

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 36 16 November 2017 Eksamen UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die einde van die eksamen is in sig hou moed jul is amper klaar! Werkerskospakkies

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse

Nadere informatie

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018) 01/01/2018 Maandag 02/01/2018 Dinsdag Verj: Me Kadys Roux 02/01/2018 Dinsdag Verj: Mnr Gawie Nieuwoudt 03/01/2018 Woensdag 04/01/2018 Donderdag 05/01/2018 Vrydag Verj: Mnr Handré Victor 06/01/2018 Saterdag

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

30 November 2017 JANUARIE 2018

30 November 2017 JANUARIE 2018 JANUARIE 2018 1 Maandag Nuwejaarsdag 5 Vrydag Vrystelling van NSS-punte 2017 12:00 11 Donderdag NSS-toekennings 14 Sondag Finale Rolbalproewe Bolandspanne 15 Maandag Skool Begin Opvoeders Gr. 8-Oriëntering

Nadere informatie

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad: Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 29/14 2014 10 20 n Vriend is iemand wat na

Nadere informatie

Maxi-Nuus #0022 Kan nie die nuusbrief mooi sien nie? Klik hier.

Maxi-Nuus #0022 Kan nie die nuusbrief mooi sien nie? Klik hier. Maxi-Nuus #0022 Kan nie die nuusbrief mooi sien nie? Klik hier. 20 Augustus - Kunsuitstalling (Biblioteek), Kwartaaltoets 21 Augustus - Hokkie-afsluiting 23 Augustus - Kwartaaltoets 24 Augustus - Sagtebal

Nadere informatie

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 3 VAN Geagte Ouer/Voogde

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 3 VAN Geagte Ouer/Voogde HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net NUUSBRIEF 3 VAN 2017 27 April 2017 Geagte Ouer/Voogde 1. UIT DIE HOOF

Nadere informatie

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017 Kleur jou lewe in! Geagte Ouers en Wonniepersoneel 2 Maart 2017 Baie dankie aan die Wonnie-ouers vir hul goeie gedrag tydens die rugbywedstryde teen Vastrap wat Dinsdag, 28 Februarie, plaasgevind het.

Nadere informatie

Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller Mei 2015 Me.

Nadere informatie

WOUWTJIENUUS DAGBOEK! Klerebank-tye: Maandae 07:20-08:00 Dinsdae 13:00-14:00 Woensdae :00 Vrydae :00. KASKAR: Ma.

WOUWTJIENUUS DAGBOEK! Klerebank-tye: Maandae 07:20-08:00 Dinsdae 13:00-14:00 Woensdae :00 Vrydae :00. KASKAR: Ma. WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 10 23 Maart 2018 DAGBOEK! KASKAR: Ma. 26 Maart REVUE: Oefennaweke: 13-14 April, 20-21 April, 4-5 Mei, 11-12 Mei, 18-19 Mei; 25-26 Mei. Kleedrepetisie

Nadere informatie

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 SPANNE IN LIMPOPO FINALE UITSPELE: RUGBY : 4 SPANNE NETBAL : 3 SPANNE DOGTERSHOKKIE : 4 SPANNE Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LGS PRESTIGE-AAND BELEID LGS PRESTIGE-AAND BELEID INLEIDING Die Prestige-aand het ten doel om aan die beste presteerders op akademiese, sport- en kultuurgebied erkenning te gee vir hulle prestasies. Die skool besef terdeë dat

Nadere informatie

Tennis. Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan

Tennis. Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan Tennis Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan n liga-wedstryde. Elke leerder kry n geleentheid om uit te speel om n rangorde te bepaal. Ons skool neem ook deel aan Laerskole distrikproewe. Van ons

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

Die Hoërskool DF Malan Nuusbrief: Januarie 2018

Die Hoërskool DF Malan Nuusbrief: Januarie 2018 Die Hoërskool DF Malan Nuusbrief: Januarie 2018 Beste DF-Ouers Baie welkom terug na die Desembervakansie. Ek vertrou dat u n geseënde feestyd geniet het, dat u tyd gehad het om te rus en te ontspan en

Nadere informatie