suurlemoene jou praktiese huis-en-tuingids Bedford in volle blom Vintage-nostalgie Moderne baadjie in Westdene R39,90 Oktober 2017

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "suurlemoene jou praktiese huis-en-tuingids Bedford in volle blom Vintage-nostalgie Moderne baadjie in Westdene R39,90 Oktober 2017"

Transcriptie

1 SA se No huis-en-tuintydskrif jou praktiese huis-en-tuingids R39,90 (B T W i n k l. ) N a m i b i ë N $ 4 2,4 0 Oktober 2017 NAWEEKPROJEK Maak n elegante kamerverdeler KOS Kook & bak met suurlemoene FEESTUINE Kyk net die rose! Bedford in volle blom LESERS NOOI ONS BINNE Vintage-nostalgie Moderne baadjie in Westdene op Graaff-Reinet Klein begroting, baie styl in die Kaap

2 LED Vierkantige Kegelvorm Ligte Kode: K-LED /CF Koffie, Geborselde Aluminium & Satyn Goud

3 18 38 Kollig op 46 kombuise Voorbladfoto ER Lombard Stilering Amanda van Wyngaardt dekor 12 Vars idees Stal jou hartsgoed uit 16 Kopies uit toeka se tyd 18 Leserhuis Alles waarvoor ek lief is 26 Dié Gautengse woning weerspieël sy inwoners se persoonlikheid 38 n Rustige erfenishuis op Greyton wat 46 al die regmerkies kry Kombuise Maak dit die spilpunt van jou huis! 16 doen dit self 64 Bou n kas met lapdeure 68 Maak n pragtige kamerverdeler jou tuin 84 Plante van die maand Twee lieflike lenteblommende struike 86 n Manjifieke plaastuin 94 Lesertuin in sy ou formele glorie 104 Tuindagboek Woeker op jou werf in die kombuis 108 Kook soet en sout met suurlemoen 120 Kortpadkos Aandete in n japtrap 124 Clafoutis, stap vir stap 125 Kos & drank vir die siel weggee 5 Is jy die Annie Sloaner van die Jaar? 6 Sê jou sê en wen n prys! 63 WEN Milestone Kitchens-eenhede ter waarde van R WEN met jou troeteldier-foto s 82 Blokraai #107 WEN n wyn geskenk pak ter waarde van R1 500 gereeld 8 Dagboek Oktober-hoogtepunte 10 Wat s nuut aan die dekorfront 72 Vra die kenners 74 Dekordilemma 76 Ougoed of hougoed 77 Vra vir JJ 78 Troeteldiere 130 Agterblad Riana Scheepers gesels 37 Kuier saam by ons 2017-Regruk met Flair-gala

4 KRY INSPIRASIE Namibië N$47,50 Hallo Eers was dit die strykyster. Ná jare se diens n vonk, n slag en geen krag in my huis nie. Ek koop n nuwe. Kort daarna die mikrogolfoond. My koffiemelk bly koud, al draai daardie bord vir minute om en om. Weer koop ek n nuwe, sommer n goedkoop een, want in my kombuis is die mikrogolfoond weggesteek (dis loshande vir my die lelikste ding in so n oopplanvertrek). Vroeg op n Saterdagoggend begewe ek my diep in die voorstede, want daar was n uitverkoping by n winkel waarvan ek kwalik die naam kan onthou. Maar ek het R100 gespaar! Toe begin die groot kanonne lol. Eers skop die skottelgoedwasser die krag uit. En toe ek weer kyk, flikker daar n rooi liggie in die paneel bo die ys-en-vrieskas se deur, en my Loeriesfontein-lam begin ontdooi. Die tegnici loop my drumpel deur en ek los hope kontant op die kombuistoonbank, want alles is COD. Volgende breek die wasmasjien. My huishulp, Margaret, is tuis toe die wasmasjien-ghoeroe kom ondersoek instel. Drie minute en R550 later is die kwotasie vir die herstelwerk aan my 10 jaar oue masjien R n Nuwe een (wat water help bespaar) kos R Margaret bel met die slegte nuus, meer bekommerd oor die vuil wasgoed as die gat in my beursie. But Wic, sê sy, that man is wrong. You must come home. I used the machine, it did not trip again. Ek sê ek sal kyk, maar los nou eers die masjien af, netnou is daar n brand. Dieselfde aand nog sit ek wel n bondel witgoed in ewe hoopvol en binne minute is die huis in donkerte gehul. Die tegnikus was reg, Margaret was verkeerd. En net ná sonop is ek duisende rande armer toe die meubelwinkel se trokkie voor my deur stop. In verhoudings praat hulle van die seven year itch. My kombuis het klaarblyklik die ten year itch. Want dís hoe lank terug ek alles nuut gekoop het as deel van n vorige regrukprojek. Laat dit vir my n les wees: As jy als gelyk koop, breek als gelyk. Dis nou van ghrênd wees al daai jare terug, want hoe gaan ou goed nou lyk in n splinternuwe kombuis? Nou bly nog net die tuimeldroër en die broodrooster oor. Geleende tyd, reken ek. En kan ek daarop staatmaak dat die stoof, wat net drie jaar oud is, nog minstens sewe jaar gaan hou? Gelukkig het elke kombuis in dié uitgawe van Tuis meer as sewe jaar se raktyd oor lees ons storie op bl. 46. Ek is veral gefassineer deur die eilande in dié kombuise. Dit het oor jare so n kern-element in oopplanruimtes geraak, jy kan jou amper nie n kombuis daarsonder indink nie! redakteur@tuis.co.za Tuis Werf is terug op die rakke! Dié spesiale uitgawe het heerlike idees vir alles wat jy nog altyd buite op jou erf wou doen. Dis beskikbaar by winkels landwyd, of stuur e-pos na redakteur@tuis.co.za as jy sukkel om joune in die hande te kry. WERF 2017 N PRAKTIESE GIDS VAN VOORHEK TOT AGTERPLAAS werf SPESIALE UITGAWE 2017 Ons gunstelinge! salige 7buitestorte 12 bekoorlike TUIN TOE tuinhoekies Skep privaatheid 3 planne vir n beknopte agterplaas Maak n hangmat + Red die bye! 3 WENDYHUISE KRY NUWE NUT Dis tyd vir mooimaak Plant n welige muurtuin Skep orde in jou garage Bou n plonspoel Knap jou braaiplek op... en meer R45,00 (BTW inkl.) Vars idees Kennersraad Heuning-resepte Kopies Groentekalender Omrandings REDAKTEUR Kaapstad-kantoor Kaapstad-posadres Kantoorbestuurder Johannesburg-kantoor REDAKSIE Artikelredakteur Kreatiewe redakteur Kosredakteur Ontwerpredakteur Uitlegkunstenaar Teksredakteurs Digitale redakteur Fotograaf Foto-opknapper MEDEWERKERS Produksiebestuurder Sindikasiebestuurder DRUK- EN DIGITALE VERKOPE Hoof: Advertensieverkope (Kaapstad en KZN) Sleutelklantbestuurder (Kaapstad) Verkoopbestuurder (Johannesburg) Toonvenster-advertensies SIRKULASIE Sirkulasiebestuurder Produkbestuurder Wicus Pretorius (redakteur@tuis.co.za) 19de Vloer, Absa-gebou, Adderleystraat 4, Kaapstad Posbus 1802, Kaapstad 8000 Anita Grindlay-Whieldon Media Park-gebou, Kingswayweg 69, Auckland Park Kim Arendse (kim.arendse@media24.com) Marian van Wyk Johané Neilson (johane.neilson@tuis.co.za) Andrew Maritz Enid de Beer Desiree Hartney en Johletta Brits Shané Barnard shane.barnard@media24.com Francois Oberholster René Nortjé Shelly Bergh, Germarie Bruwer, Sally Chance, Elza Cooper, Deon de Goede, Gerda Engel brecht, Marié Esterhuyse, Gillian Eva, Sonja Jordt, Frieda le Roux, ER Lombard, Kay Montgomery, Beatrice Moore-Nöthnagel, Justin Patrick, Riana Scheepers, Ludwig Taschner, JJ van Rensburg, Amanda van Wyngaardt, Henrique Wilding Kim Petersen Lucille van der Berg , Tuis_HomeEnquiries@media24.com (Fotostate, fakse en die pos van inligting kos R25) Sarah Curtis-Bowles Charlene Meyer Susan Pienaar Evonne Mehl Adele Minnaar Janine Snyman Intekeninge, hernuwings en navrae BEL FAKS E-POS tuisinteken@media24.com SMS tuis na (R1 per SMS) WEB Tuis word uitgegee deur Media24, Heerengracht 40, Kaapstad Tel Uitvoerende hoof: Media24 Esmaré Weideman Hoof: Media24 Drukmedia Ishmet Davidson Hoofbestuurder: Media24 Leefstyl Raj Lalbahadur Hoof van finansies: Media24 Leefstyl Jameelah Conway Uitgewer Marianne Erasmus Kopiereg Media24. All regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skryf- of bandopname, of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die standpunte gehuldig in artikels, rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies wat in die tydskrif gepubliseer word, akkuraat is, kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies, skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. Die redaksie behou die reg om veranderinge te maak aan enige materiaal wat aan die tydskrif gestuur word, en kan nie aanspreeklik gehou word vir enige skade aan of verlies van die materiaal nie. Alle pryse is onderworpe aan verandering en kan verskil van winkel tot winkel; die prys in die winkel moet as die finale bevestigde bedrag beskou word. 4 tuis Oktober 2017

5 IS JY DIE VOLGENDE ANNIE ANNIE SLOAN KOMPETISIE SLOANER Ná die sukses van verlede jaar se kompetisie is ons terug vir nog n ronde. Stuur jou Annie Sloan-projek in dalk is jy ook n wenner! van die jaar? Kort jy n bietjie inspirasie? Besoek PaintIt.tuis.co.za vir ander projekte en kyk ons selfdoen-video s; of loer by anniesloan. com/inspiration. Annie Sloan Paints Everything uitgegee deur CICO Books Foto s Christopher Drake CICO Books www. Skryf nou in vir n kans om geld, verf én n wegbreek vir twee te wen! Of jy nou bal-en-klou -erfstukke opkikker, ou stoffering wil mooimaak of n doodgewone kas n antieke voorkoms wil gee, Annie Sloan Chalk Paint TM is menige selfdoener se eerste keuse. En danksy n immergroeiende produkreeks is daar altyd n oplossing wanneer jy jou stempel met n verfkwas wil afdruk. Nou is die soektog aan die gang vir die tweede Annie Sloaner van die jaar, aangebied deur Tuis in samewerking met Annie Sloan. Ons weet Tuis-lesers staan altyd reg met die slimste planne hier is n kans om joune met ons te deel! Neem jou foto s in goeie lig en stileer die foto só dat dit jou verftegnieke ten beste ten toon stel, dan kan ons beter kyk. SKRYF SO IN 1 Aanlyn by PaintIt.tuis.co.za van 11 September 2017; inskrywings sluit op 12 November Vul op dié webtuiste die inskryfvorm in en laai voor- en ná-foto s van jou projek op. 3 Om dit nog makliker te maak, verskaf ons vir jou n lys van al Annie Sloan se produkte en kleure. Merk met jou muis watter jy gebruik het, maar maak seker jy dui die regtes aan! STEM Vanaf 13 November kan lesers vir hul gunsteling stem; kry meer inligting in die Desember-uitgawe. Die 10 projekte wat die meeste stemme kry, dring deur na die finale ronde, wanneer Annie Sloan self die wenner sal kies! Koel, nè? EERSTE PRYS Twee aande se verblyf vir twee, ontbyt ingesluit, by die President-hotel in Kaapstad ter waarde van R9 000; loer by presidenthotel.co.za; R2 500 kontant; n Annie Sloan-geskenkpak van R3 500; n Getekende eksemplaar van Annie Sloan Paints Everything. PLUS Die twee naaswenners sal elk n Annie Sloan-koopbewys van R1 000 losslaan. Oktober 2017 tuis 5

Kode: K-LED /10 of K-LED /19

Kode: K-LED /10 of K-LED /19 LED Vierkantige Dubbel Volume Ligte Kode: K-LED-168224/10 of K-LED-168224/19 Vertoonlokale alleenlik, K Light Import verskaf slegs aan kleinhandelaars en nie direk aan die publiek nie. 16 Leserhuis Leserhuis

Nadere informatie

Koesterkos met n kinkel

Koesterkos met n kinkel R37,90 Namibië N$40,40 Mei 2017 DEKOR Speel met spieëls SLIM OPKNAP Klein woonstel? Hier woon én werk ek nou alte lekker! KOOK N SLAG VIR MA Koesterkos met n kinkel TUIN Kies kunsgras en spaar water n

Nadere informatie

+Glühwein-hoender, N SA se. Laat ontbyte vir lang naweke. Van klassiek Victoriaans tot mooi Marokkaans. Karoo toe! Ook KZN & die Swartland

+Glühwein-hoender, N SA se. Laat ontbyte vir lang naweke. Van klassiek Victoriaans tot mooi Marokkaans. Karoo toe! Ook KZN & die Swartland jou praktiese huis-en-tuingids N SA se h o. uis-en-tuintydskrif 9 04155 771810 989007 R37,90 Ander lande R40,40 Namibië N$40,40 April 2017 LESERHUISE Karoo toe! Ook KZN & die Swartland KNAP OP EN VERKOOP

Nadere informatie

in die kombuis 108 Als is mos lekkerder met kaas! 120 Op n broodjie Tuisgemaakte burgers 122 Vrugtelollies, stap vir stap 124 Kos & drank vir die siel

in die kombuis 108 Als is mos lekkerder met kaas! 120 Op n broodjie Tuisgemaakte burgers 122 Vrugtelollies, stap vir stap 124 Kos & drank vir die siel 16 28 44 108 62 98 18 Voorbladfoto Henrique Wilding Stilering Marian van Wyk klein ruimtes 16 Helder kleure en speelse dekor gee die toon aan in n Stellenbosse huis 28 Kuns is n manier van leef in dié

Nadere informatie

die koue Knus teen koffie! Vars idees N SA se vir kaggels Planne met gordyne en blindings jou praktiese huis-en-tuingids Plukblomme vir Afrika

die koue Knus teen koffie! Vars idees N SA se vir kaggels Planne met gordyne en blindings jou praktiese huis-en-tuingids Plukblomme vir Afrika jou praktiese huis-en-tuingids N SA se 1 o. huis- en-tuintydskrif 06169 989007 9 771810 R40,50 (BTW inkl.) Namibië N$43,00 Junie 2018 VOOR JOU VENSTERS KOS Planne met Kook met gordyne en blindings koffie!

Nadere informatie

R43,50 (BTW inkl.) Namibië N$46,00. Desember 2018

R43,50 (BTW inkl.) Namibië N$46,00. Desember 2018 9 771810 989007 12175 R43,50 (BTW inkl.) Namibië N$46,00 Desember 2018 DIE COMFY COUCH PROMOSIE 15% AF Op uitgesoekte rusbanke, leunstoele en eetkamerstoele. Aanbod geldig 1 November - 25 Desember. Terwyl

Nadere informatie

mooiste trourokke idees! Agt régte troues R Wen! soek sa se Unieke se pryse n pakof twee vir hom OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl.

mooiste trourokke idees! Agt régte troues R Wen! soek sa se Unieke se pryse n pakof twee vir hom OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl. SpeSiale pica-wenner 2011 Ons soek sa se bruidspaar vd Jaar bl. 156 Wen! R82 570 se pryse 63 mooiste trourokke & n pakof twee vir hom Unieke idees! Agt régte troues OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl.

Nadere informatie

Ou plaveistene kry nuwe nut; sien bl. 18

Ou plaveistene kry nuwe nut; sien bl. 18 Voor- en ná-foto s VINNIG & MAKLIK Ou plaveistene kry nuwe nut; sien bl. 18 W enke wat werk Vloerplanne Koste-ontledings R55 Namibië N$57,50 17010 Kenners gee raad 9 772073 884009 16102BKA/T JEuk jy om

Nadere informatie

Steel Symphony 2. Kleur van die jaar Dulux kleur van die jaar - Steel Symphony 2, SA se mees geliefde verfhandelsmerk* bied jou die

Steel Symphony 2. Kleur van die jaar Dulux kleur van die jaar - Steel Symphony 2, SA se mees geliefde verfhandelsmerk* bied jou die 6 009879 964523 17003 Kleur van die jaar 2017 Steel Symphony 2 Dulux Luna Landscape 3 Dulux Blue Seduction 4 SA se mees geliefde verfhandelsmerk* bied jou die Dulux kleur van die jaar - Steel Symphony

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

kuiertyd Kersfees is families maak hul huise oop WEN Gereedskap n Franse fees Lekker by die see Plaas toe Gesellig in n ou kerkie

kuiertyd Kersfees is families maak hul huise oop WEN Gereedskap n Franse fees Lekker by die see Plaas toe Gesellig in n ou kerkie jou praktiese huis-en-tuingids Desember 2014 R34 SA sẹ No huis-en-tui1 n- tydskrif DOEN DIT SELF WEN Maak jou eie Kersdekor Gereedskap Verf so van R60 000 jou yskas LAEVELD-OASE Kyk hoe lyk dié tuin nou

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids SA se No.1 09148 jou praktiese huis-en-tuingids 9 771810 989007 huis-en-tuintydskrif September 2016 R36,90 Ander l a n d e R 3 9, 4 0 Nam i b i ë N $ 3 9, 4 0 KOS DINK GROEN EN HERWIN WEN! Belgotex-vloere

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

ASEMROWENDE LUSHOF DEKOR

ASEMROWENDE LUSHOF DEKOR 10149 jou praktiese huis-en-tuingids SA se No.1 9 771810 989007 huis-en-tuintydskrif Oktober 2016 R36,90 Ander lande R39,40 N a m i b i ë N $ 3 9,4 0 ASEMROWENDE LUSHOF DEKOR Maak so met Plant geurblomme

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

3 DE UITGAWE. vir meisies & seuns. bl. 48. As jy niks kan bak nie, maak n roomyskoek! Mari-Louis Guy kos-ghoeroe R49 (BTW INGESLUIT) NAMIBIË N$51,50

3 DE UITGAWE. vir meisies & seuns. bl. 48. As jy niks kan bak nie, maak n roomyskoek! Mari-Louis Guy kos-ghoeroe R49 (BTW INGESLUIT) NAMIBIË N$51,50 3 DE UITGAWE vir meisies & seuns bl. 48 964400 09879 6 0 17001 As jy niks kan bak nie, maak n roomyskoek! Mari-Louis Guy kos-ghoeroe R49 (BTW INGESLUIT) NAMIBIË N$51,50 In die oë van n kind is daar nie

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

Huise. Ander lande R47,50 Namibië N$47,50

Huise. Ander lande R47,50 Namibië N$47,50 Huise Ander lande R47,50 Namibië N$47,50 Opknappe So maak jy Klein projekte Kleurvolle kopies Vra die kenners Inky Pool 3 visualizer REDAKTEUR Kaapstad-kantoor Kaapstad-posadres Kantoorbestuurder Johannesburg-kantoor

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids jou praktiese huis-en-tuingids Augustus 2015 R36 Ander lande R31,58 SA se No.1 huis-en-tuintydskrif WEN KOS Materiaal en verf van R95 000 (selfs n kors vir banters) TUIN Plant en snoei so C@ntrol MSS Luukse

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het... 40 w00rde uit die hart van susan coetzer Geskenk aan Met de van 40 w00rde uit die hart van susan coetzer carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer koop aanlyn

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids No.1 huis-en-tuintydskrif 9 771810 989007 SA se 07146 jou praktiese huis-en-tuingids Julie 2016 R36,90 Ander lande R39,40 Namibië N$39,40 SAKPAS-DEKOR op n begroting! KOS Ontmoet ons wenner Veelsydige

Nadere informatie

Découpage Werk met hars Gebruik bladgoud Kintsugi

Découpage Werk met hars Gebruik bladgoud Kintsugi Découpage Werk met hars Gebruik bladgoud Kintsugi Foto-oordrag-lesse Toukuns Papier-mâché Mooi mosaïek R55,00 (R6,75 BTW INGESLUIT) Ander lande R48,25 (BELASTING UITGESLUIT) 15001 6 009879 964233 C@ntrol

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids jou praktiese huis-en-tuingids SA se No.1 huis-en-tuintydskrif Mei 2016 R36,90 LESER WYS HAAR HUIS Landelik en vintage is waarvan ek hou PURE BEDERF Gee jou oor aan sjokolade Van fudge tot kaaskoek TUINE

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op Afslagbewys tien woorde oor geloof R35-afslag Hiermee kry jy R35-afslag op Tien woorde oor geloof (R85) van Carpe Diem Media wat jy op Voelgoedwinkel koop Kliek opvoelgoedwinkel.co.za/boeke/tien-woordeoor-geloof,

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Sal altyd onthou. Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit. Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3

Sal altyd onthou. Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit. Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3 Sal altyd onthou Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3 Inhoud 28 Goeiemôre my sonskyn n Gesofistikeerde ontbyttema met sjiek sjampanjedrankies, ontwerper-rokke

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Platteland toe. huise wat sê: Kom binne! jou praktiese huis-en-tuingids. (vir min geld) Vind rus in n tuin op Loxton

Platteland toe. huise wat sê: Kom binne! jou praktiese huis-en-tuingids. (vir min geld) Vind rus in n tuin op Loxton jou praktiese huis-en-tuingids April 2015 R36 SA se No.1 huis-en-tuintydskrif WEN Slaap sag op n luukse nuwe bed DEKOR Fokusmure ons wys jou hoe REGRUK MET FLAIR Ou mynhuis kry n superstoep (vir min geld)

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. In my kombuis sit ek by my tafeltjie en eet n pers druif wat ek elke oggend in die wingerd gaan pluk Ek is

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye) LG ADMIN 11 EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov. 2018 22 Okt. 2018 (Bestaan uit 9 bladsye) 1. Optel en aftrek: 438 475 + 947-213 1 385 262 2. Maal: 36 Hou toe

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig! Kersliedere Jesus is die Ewige Lig! LB 355:1 Al was ek nie daar nie Al was ek nie daar nie - ek weet dit is waar: die krip en Maria met die Kindjie by haar. Dis of ek die engel die boodskap hoor bring

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

n Kuier in Beeld: Simonstad Treinrit n Daguitstappie... 3 November 2012

n Kuier in Beeld: Simonstad Treinrit n Daguitstappie... 3 November 2012 Suidwes-Kaap n Kuier in Beeld: Simonstad Treinrit n Daguitstappie... 3 November 2012 SAWA Suidwes-Kaap en vriende! So het 87 van ons lede en vriende Saterdagoggend 7:30 vanaf Karl Bremer Hospitaal se parkeerterrein

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: oo (Apparaat) Dubbelklankstorie: oo (bl. 7) Assosiasieprent 1: oo vir oog (bl. 91) Assosiasieprent 2: oo vir boom (bl. 92) Letterkaarte Natrekvel oo

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie fotografienuus mei 2017 Dit bly besonders om op reis te gaan met die hoofbedoeling om foto s te neem. En as dit na die Namib toe is, is dit soveel te meer n vreugde. Om n toer na die Namib n vakansie te

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller September 2014

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie 1. PRAISE EN WORSHIP 2. YSBREKER: - Julle het verlede week die hoede gemaak, wat operasie transformasie moes uitbeeld - Elke groep kom wys sy hoed vir die groep

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

MAAK SELF JOU WÊRELD MOOI

MAAK SELF JOU WÊRELD MOOI MAAK SELF JOU WÊRELD MOOI www.idees.co.za Mei 2016 No. 175 RSA R42,90 (BTW ingesluit) Ander lande R45,40 Namibië N$45,40 05175 9 771680 304009 MEI 2016 24VOORBLAD: STILERING: CARIN SMITH FOTO: ED O RILEY

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller Mei 2015 Me.

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

ons Regruk met Flair 2015 Hier s ons top-10 ( eier Dekor met blomme en groente jou praktiese huis-en-tuingids Bestel nou Hoera vir en hoender

ons Regruk met Flair 2015 Hier s ons top-10 ( eier Dekor met blomme en groente jou praktiese huis-en-tuingids Bestel nou Hoera vir en hoender jou praktiese huis-en-tuingids September 2015 R36 Ander lande R31,58 SA sẹ No huis-en-tu1 intydskrif Regruk met Flair 2015 HIER KIEP-KIEP Hoera vir en hoender s) smulresepte Hier s ons top-10 ( eier 8

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Bankstate LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

1. Dit is weer lente.

1. Dit is weer lente. Dis heerlike lente 1. Dit is weer lente. Dit is weer lente winter is verby Kyk tog hoe staan die blomme in die vlei Is dit nie lieflik lyk hul tog nie skoon Hoop om vir altyd tussen hul te woon Kom ons

Nadere informatie

3 huise. vir lekker leef. jou praktiese huis-en-tuingids. Romanties, kontemporêr n Ou kerkie reggeruk

3 huise. vir lekker leef. jou praktiese huis-en-tuingids. Romanties, kontemporêr n Ou kerkie reggeruk SA se jou praktiese huis-en-tuingids huis-en-tuintydskrif November 2015 R36 3 huise Maak jou eie hangplante bl. 102 KOM BINNE! vir lekker leef LESERTUIN Romanties, kontemporêr n Ou kerkie reggeruk (voor-en-na-foto

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie