in die kombuis 108 Als is mos lekkerder met kaas! 120 Op n broodjie Tuisgemaakte burgers 122 Vrugtelollies, stap vir stap 124 Kos & drank vir die siel

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "in die kombuis 108 Als is mos lekkerder met kaas! 120 Op n broodjie Tuisgemaakte burgers 122 Vrugtelollies, stap vir stap 124 Kos & drank vir die siel"

Transcriptie

1

2

3 Voorbladfoto Henrique Wilding Stilering Marian van Wyk klein ruimtes 16 Helder kleure en speelse dekor gee die toon aan in n Stellenbosse huis 28 Kuns is n manier van leef in dié knus toevlug 36 Slim ontwerpidees gee klein spasies groot trefkrag 44 Twee eenderse woonstelle in n ou fabriek kry elk sy eie persoonlikheid dekor 12 Vars idees vir vrolike vertrekke 14 Kopies Mooi én prakties 50 As jou huis jou gelukkig maak, wil jy nêrens anders wees nie 58 Regruk Dié pragtige TV-kamer was eers n somber onderdakstoep 62 Opknap n Afgeremde Karoo-huis kry n sjiek nuwe baadjie doen dit self 70 Maak pragtige muurpanele met plakpapier en kroonlyste 72 Timmer n kompakte werkstasie jou tuin 86 n Lekkerruik-lushof op klein skaal 90 Kompak, maar die ene verrassings 94 Smaaklike, gesonde fokuspunt 98 Plant van die maand Michaelmasmadeliefies 100 Inheemse treffers propvol geur 104 Tuindagboek Woeker op jou werf in die kombuis 108 Als is mos lekkerder met kaas! 120 Op n broodjie Tuisgemaakte burgers 122 Vrugtelollies, stap vir stap 124 Kos & drank vir die siel weggee 6 Sê jou sê en wen n prys! 9 WEN een van vyf verhitte handdoekrelings van Jeeves ter waarde van R Skryf nou in vir ons 2017-Regruk met Flair-kompetisie 82 WEN met jou troeteldier-foto s 84 Blokraai #100 WEN n boekgeskenkpak van R1 500 gereeld 8 Dagboek Maart-hoogtepunte 10 Wat s nuut aan die dekorfront 76 Vra die kenners 80 Ougoed of hougoed 81 Vra vir JJ 82 Troeteldiere 130 Agterblad Riana Scheepers gesels Maart 2017 tuis 3

4 Hallo vverlede jaar trek n vriend Kaap toe, uit n ruim huis in Johannesburg met n swembad en n koivis-dam, buitekamers en n waskamer, stoepe alkant van die huis én n tuiskantoor met n uitsig. Ook n uitgestrekte tuin waar menige hond sou wou aftree. Binne die konteks van n gesprek oor hoeveel eiendom in die Kaap kos (ek lees onlangs iemand het pas R90 miljoen vir n huis in Clifton betaal), sê hy eendag: Die eerste keer toe ek by jou huis instap, het ek gewonder nou waar s die res? Kyk, ek bly nie op n posseël nie. Daar is drie slaapkamers en twee badkamers, maar kinders gaan ook nie met groot sukses wegkruipertjie kan speel nie. En wie ook al die soekwerk doen, moet beslis nie tot tien tel nie; daai tyd is die maatjie al vier huise straat-af en dalk vir ewig weg. Iedergeval. Weldra koop Marius n woonstel in Seepunt (ons sal die opknapprojek nog wys) n eenslaapkamerplek naby die see, met drie parkeerplekke (dis eintlik n storie op sy eie, want in die Kaap is parkering duurder as n kombuis). Gemeet aan die Moederstad se standaarde n goeie koop, en ruim. Toe hy intrek, is dit n gestoei. Goed word verkoop, boeke word minder gemaak, en in n stadium is daar groot ontsteltenis, want hy het te veel kuns vir te min mure. #eerstewêreldprobleme, ek sê maar net. Weldra is hy in, en deesdae dolgelukkig sonder die swembad, die visdam, die stoepe, die kantoor met n uitsig oor die tuin... Soveel so dat hy nou die dag n gans ander deuntjie sing toe hy by my kom kuier: Jou plek is darem baie groot, wat maak jy met al die spasie? sê-vra hy half verwytend. Dis eintlik n skande dat jy alleen hier bly. Wat van Moeder Natuur, moet jy nie n slag jou voetspoor kleiner maak nie? Was ek nou verontwaardig. Wat is nou weer daardie grappie oor die moral high ground? Is dit eensaam daar bo, hè? Die punt van die storie: Grootte tel, en dis alles relatief. Jou groot is my klein, en my klein is jou kasteel. Maar Marius het n punt beet. Die dae van huise met leë kamers en kaste vol onbenutte goed en groot tuine met dorstige grasperke (noudat dit so droog is hier in die Kaap) voel tog n bietjie onnodig. Ek kritiseer nie; as dit vir jou werk, doen dit. Maar as ek so luister na die gesprekke rondom my en kyk na die briewe wat ek van lesers kry, hunker ál meer mense na kleiner en eenvoudiger en goedkoper. Dit het ek laas jaar al gesê, en dit het beslis nie verander nie. Dié uitgawe is tjokvol sulke kleiner blyplekke; ek hoop dit inspireer jou. En as jy nog nie wil afskaal nie, begin solank uitgooi vir wanneer daardie dag aanbreek. Teen September gaan jy iedergeval te moeg wees vir n spring clean, doen dit sommer nou! Dis boonop n makliker nuwejaarsvoorneme as om te begin draf. Want dít gaan nooit gebeur nie, of hoe? Lekker lees! Inskrywings vir ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie is nou oop. In dié uitgawe wys ons die laaste twee huise van verlede jaar se top-5; en nou wag ons vir nuwe projekte van volledige huise tot net een vertrek. Kry al die besonderhede op bladsy tuis Maart 2017 ONTHOU OOK REDAKTEUR Kaapstad-kantoor Kaapstad-posadres Kantoorbestuurder Johannesburg-kantoor REDAKSIE Ontwerpredakteur Senior ontwerper Kreatiewe redakteur Teksredakteurs Artikelredakteur Kosredakteur Digitale redakteur Fotograaf Foto-opknapper Intern MEDEWERKERS Handelsmerkbestuurder Produksiebestuurder Sindikasiebestuurder Drywer/kantoorassistent DRUK- EN DIGITALE VERKOPE Hoof: Advertensieverkope (Kaapstad en KZN) Sleutelklantbestuurder (Kaapstad) Verkoopbestuurder (Johannesburg) Toonvenster-advertensies SIRKULASIE Sirkulasiehoof Sirkulasiebestuurder Produkbestuurder Wicus Pretorius (redakteur@tuis.co.za) 18de Vloer, Absa-gebou, Adderleystraat 4, Kaapstad Posbus 1802, Kaapstad 8000 Natalie Herman Media Park-gebou, Kingswayweg 69, Auckland Park Andrew Maritz Joanne Uytenbogaardt Marian van Wyk Desiree Hartney en Johletta Brits Kim Arendse (kim.arendse@media24.com) Johané Neilson (johane.neilson@tuis.co.za) Shané Barnard Francois Oberholster René Nortjé Carissa Govender Shelly Bergh, Simone Borcherding, Sally Chance, Elza Cooper, Deon de Goede, Gerda Engelbrecht, Marié Esterhuyse, Gillian Eva, Frieda le Roux, Kay Montgomery, Beatrice Moore-Nöthnagel, Alice Notten, Jan Ras, Peter Rimell, Riana Scheepers, Ludwig Taschner, JJ van Rensburg, Nolene van Staden, Henrique Wilding Roxanne Cloete Kim Petersen Lucille van der Berg , Tuis_HomeEnquiries@media24.com (Fotostate, fakse en die pos van inligting) Fuad Fritz Sarah Curtis-Bowles Charlene Meyer Susan Pienaar Evonne Mehl Leoni Volschenk Adele Minnaar Janine Snyman Intekeninge, hernuwings en navrae BEL FAKS E-POS tuisinteken@media24.com SMS tuis na (R1 per SMS) WEB Tuis word uitgegee deur Media24, Heerengracht 40, Kaapstad Tel Uitvoerende hoof: Media24 Esmaré Weideman Hoof: Media24 Drukmedia Ishmet Davidson Hoof- finansiële beampte: Media24 Leefstyl Raj Lalbahadur Uitgewer Marianne Erasmus Finansiële bestuurder Jameelah Conway Kopiereg Media24. All regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skryf- of bandopname, of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die standpunte gehuldig in artikels, rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies wat in die tydskrif gepubliseer word, akkuraat is, kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies, skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. Die redaksie behou die reg om veranderinge te maak aan enige materiaal wat aan die tydskrif gestuur word, en kan nie aanspreeklik gehou word vir enige skade aan of verlies van die materiaal nie. Alle pryse is onderworpe aan verandering en kan verskil van winkel tot winkel; die prys in die winkel moet as die finale bevestigde bedrag beskou word.

5 Beskikbaar in verskeie groottes BlastBC DIE SKOONHEID VAN WARE STYL IS TYDLOOS. Futura-teëls het n avant-garde nuanse wat geïnspireer is deur die nuutste internasionale modes. Elke reeks is styl-gerig ontwerp en vervaardig. Gehalte-vervaardigde meesterstukke, met ongelooflike tekstuur en egtheid, wat tog oor al die voordele van n maklik versorgbare porseleinteël beskik. Ontdek jou Futura by ctm.co.za of besoek ons gerus by enigeen van ons takke. VANAF R PER M 2 SLEGS BY

Koesterkos met n kinkel

Koesterkos met n kinkel R37,90 Namibië N$40,40 Mei 2017 DEKOR Speel met spieëls SLIM OPKNAP Klein woonstel? Hier woon én werk ek nou alte lekker! KOOK N SLAG VIR MA Koesterkos met n kinkel TUIN Kies kunsgras en spaar water n

Nadere informatie

+Glühwein-hoender, N SA se. Laat ontbyte vir lang naweke. Van klassiek Victoriaans tot mooi Marokkaans. Karoo toe! Ook KZN & die Swartland

+Glühwein-hoender, N SA se. Laat ontbyte vir lang naweke. Van klassiek Victoriaans tot mooi Marokkaans. Karoo toe! Ook KZN & die Swartland jou praktiese huis-en-tuingids N SA se h o. uis-en-tuintydskrif 9 04155 771810 989007 R37,90 Ander lande R40,40 Namibië N$40,40 April 2017 LESERHUISE Karoo toe! Ook KZN & die Swartland KNAP OP EN VERKOOP

Nadere informatie

Kode: K-LED /10 of K-LED /19

Kode: K-LED /10 of K-LED /19 LED Vierkantige Dubbel Volume Ligte Kode: K-LED-168224/10 of K-LED-168224/19 Vertoonlokale alleenlik, K Light Import verskaf slegs aan kleinhandelaars en nie direk aan die publiek nie. 16 Leserhuis Leserhuis

Nadere informatie

R43,50 (BTW inkl.) Namibië N$46,00. Desember 2018

R43,50 (BTW inkl.) Namibië N$46,00. Desember 2018 9 771810 989007 12175 R43,50 (BTW inkl.) Namibië N$46,00 Desember 2018 DIE COMFY COUCH PROMOSIE 15% AF Op uitgesoekte rusbanke, leunstoele en eetkamerstoele. Aanbod geldig 1 November - 25 Desember. Terwyl

Nadere informatie

die koue Knus teen koffie! Vars idees N SA se vir kaggels Planne met gordyne en blindings jou praktiese huis-en-tuingids Plukblomme vir Afrika

die koue Knus teen koffie! Vars idees N SA se vir kaggels Planne met gordyne en blindings jou praktiese huis-en-tuingids Plukblomme vir Afrika jou praktiese huis-en-tuingids N SA se 1 o. huis- en-tuintydskrif 06169 989007 9 771810 R40,50 (BTW inkl.) Namibië N$43,00 Junie 2018 VOOR JOU VENSTERS KOS Planne met Kook met gordyne en blindings koffie!

Nadere informatie

suurlemoene jou praktiese huis-en-tuingids Bedford in volle blom Vintage-nostalgie Moderne baadjie in Westdene R39,90 Oktober 2017

suurlemoene jou praktiese huis-en-tuingids Bedford in volle blom Vintage-nostalgie Moderne baadjie in Westdene R39,90 Oktober 2017 SA se No.1 9 771810 989007 huis-en-tuintydskrif 10161 jou praktiese huis-en-tuingids R39,90 (B T W i n k l. ) N a m i b i ë N $ 4 2,4 0 Oktober 2017 NAWEEKPROJEK Maak n elegante kamerverdeler KOS Kook

Nadere informatie

Ou plaveistene kry nuwe nut; sien bl. 18

Ou plaveistene kry nuwe nut; sien bl. 18 Voor- en ná-foto s VINNIG & MAKLIK Ou plaveistene kry nuwe nut; sien bl. 18 W enke wat werk Vloerplanne Koste-ontledings R55 Namibië N$57,50 17010 Kenners gee raad 9 772073 884009 16102BKA/T JEuk jy om

Nadere informatie

mooiste trourokke idees! Agt régte troues R Wen! soek sa se Unieke se pryse n pakof twee vir hom OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl.

mooiste trourokke idees! Agt régte troues R Wen! soek sa se Unieke se pryse n pakof twee vir hom OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl. SpeSiale pica-wenner 2011 Ons soek sa se bruidspaar vd Jaar bl. 156 Wen! R82 570 se pryse 63 mooiste trourokke & n pakof twee vir hom Unieke idees! Agt régte troues OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl.

Nadere informatie

Steel Symphony 2. Kleur van die jaar Dulux kleur van die jaar - Steel Symphony 2, SA se mees geliefde verfhandelsmerk* bied jou die

Steel Symphony 2. Kleur van die jaar Dulux kleur van die jaar - Steel Symphony 2, SA se mees geliefde verfhandelsmerk* bied jou die 6 009879 964523 17003 Kleur van die jaar 2017 Steel Symphony 2 Dulux Luna Landscape 3 Dulux Blue Seduction 4 SA se mees geliefde verfhandelsmerk* bied jou die Dulux kleur van die jaar - Steel Symphony

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Huise. Ander lande R47,50 Namibië N$47,50

Huise. Ander lande R47,50 Namibië N$47,50 Huise Ander lande R47,50 Namibië N$47,50 Opknappe So maak jy Klein projekte Kleurvolle kopies Vra die kenners Inky Pool 3 visualizer REDAKTEUR Kaapstad-kantoor Kaapstad-posadres Kantoorbestuurder Johannesburg-kantoor

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids SA se No.1 09148 jou praktiese huis-en-tuingids 9 771810 989007 huis-en-tuintydskrif September 2016 R36,90 Ander l a n d e R 3 9, 4 0 Nam i b i ë N $ 3 9, 4 0 KOS DINK GROEN EN HERWIN WEN! Belgotex-vloere

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

kuiertyd Kersfees is families maak hul huise oop WEN Gereedskap n Franse fees Lekker by die see Plaas toe Gesellig in n ou kerkie

kuiertyd Kersfees is families maak hul huise oop WEN Gereedskap n Franse fees Lekker by die see Plaas toe Gesellig in n ou kerkie jou praktiese huis-en-tuingids Desember 2014 R34 SA sẹ No huis-en-tui1 n- tydskrif DOEN DIT SELF WEN Maak jou eie Kersdekor Gereedskap Verf so van R60 000 jou yskas LAEVELD-OASE Kyk hoe lyk dié tuin nou

Nadere informatie

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het... 40 w00rde uit die hart van susan coetzer Geskenk aan Met de van 40 w00rde uit die hart van susan coetzer carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer koop aanlyn

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

ASEMROWENDE LUSHOF DEKOR

ASEMROWENDE LUSHOF DEKOR 10149 jou praktiese huis-en-tuingids SA se No.1 9 771810 989007 huis-en-tuintydskrif Oktober 2016 R36,90 Ander lande R39,40 N a m i b i ë N $ 3 9,4 0 ASEMROWENDE LUSHOF DEKOR Maak so met Plant geurblomme

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie fotografienuus mei 2017 Dit bly besonders om op reis te gaan met die hoofbedoeling om foto s te neem. En as dit na die Namib toe is, is dit soveel te meer n vreugde. Om n toer na die Namib n vakansie te

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

3 DE UITGAWE. vir meisies & seuns. bl. 48. As jy niks kan bak nie, maak n roomyskoek! Mari-Louis Guy kos-ghoeroe R49 (BTW INGESLUIT) NAMIBIË N$51,50

3 DE UITGAWE. vir meisies & seuns. bl. 48. As jy niks kan bak nie, maak n roomyskoek! Mari-Louis Guy kos-ghoeroe R49 (BTW INGESLUIT) NAMIBIË N$51,50 3 DE UITGAWE vir meisies & seuns bl. 48 964400 09879 6 0 17001 As jy niks kan bak nie, maak n roomyskoek! Mari-Louis Guy kos-ghoeroe R49 (BTW INGESLUIT) NAMIBIË N$51,50 In die oë van n kind is daar nie

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids jou praktiese huis-en-tuingids Augustus 2015 R36 Ander lande R31,58 SA se No.1 huis-en-tuintydskrif WEN KOS Materiaal en verf van R95 000 (selfs n kors vir banters) TUIN Plant en snoei so C@ntrol MSS Luukse

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

Découpage Werk met hars Gebruik bladgoud Kintsugi

Découpage Werk met hars Gebruik bladgoud Kintsugi Découpage Werk met hars Gebruik bladgoud Kintsugi Foto-oordrag-lesse Toukuns Papier-mâché Mooi mosaïek R55,00 (R6,75 BTW INGESLUIT) Ander lande R48,25 (BELASTING UITGESLUIT) 15001 6 009879 964233 C@ntrol

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids No.1 huis-en-tuintydskrif 9 771810 989007 SA se 07146 jou praktiese huis-en-tuingids Julie 2016 R36,90 Ander lande R39,40 Namibië N$39,40 SAKPAS-DEKOR op n begroting! KOS Ontmoet ons wenner Veelsydige

Nadere informatie

n Kuier in Beeld: Simonstad Treinrit n Daguitstappie... 3 November 2012

n Kuier in Beeld: Simonstad Treinrit n Daguitstappie... 3 November 2012 Suidwes-Kaap n Kuier in Beeld: Simonstad Treinrit n Daguitstappie... 3 November 2012 SAWA Suidwes-Kaap en vriende! So het 87 van ons lede en vriende Saterdagoggend 7:30 vanaf Karl Bremer Hospitaal se parkeerterrein

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids jou praktiese huis-en-tuingids SA se No.1 huis-en-tuintydskrif Mei 2016 R36,90 LESER WYS HAAR HUIS Landelik en vintage is waarvan ek hou PURE BEDERF Gee jou oor aan sjokolade Van fudge tot kaaskoek TUINE

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Sal altyd onthou. Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit. Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3

Sal altyd onthou. Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit. Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3 Sal altyd onthou Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3 Inhoud 28 Goeiemôre my sonskyn n Gesofistikeerde ontbyttema met sjiek sjampanjedrankies, ontwerper-rokke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. SKRIFLESING: Johannes 18:28-40 TEKS: TEMA: INHOUD: Johannes 18:37-38b Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. Die waarheid verwerp Psalm 105 : 2, 3 Psalm 73 : 12 Skrifberyming 18 (17-2)

Nadere informatie

KABV Afrikaans Huistaal Platinum English Platinum Afrikaans Briljante Briljante Briljante Platinum Briljant Lewensvaar- dighede Platinum Wiskunde

KABV Afrikaans Huistaal Platinum English Platinum Afrikaans Briljante Briljante Briljante Platinum Briljant Lewensvaar- dighede Platinum Wiskunde KABV Afrikaans Huistaal Graad 1 Grootboek 4 KABV Afrikaans Huistaal G1 Graad rootboek 4 Inhoud n Kaart... 2 Dis vakansie!... 3 Longisa is n held... 14 Lekker kos... 24 Die potjie pap... 25 Alle tekste

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete - 8 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete L.1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Notebalk... 8 2. Toonhoogte... 9 3. Sleuteltekens... 10 4. Lettername van lyne en spasies in die diskantsleutel...

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

MEDEWERKERS Maryke Coetsee Susan Lourens Oom Hennie Oom Attie Venter Oom Abraham Krüger

MEDEWERKERS Maryke Coetsee Susan Lourens Oom Hennie Oom Attie Venter Oom Abraham Krüger SLINGERVEL, JAARGANG 60 Nommer 1004, Januarie 2019 in hierdie uitgawe... 3 Redakteursbrief 4 Verjaardaghoekie 8 Simson Blokkiesraaisel 10 Simson Woordsoek 11 Simson Soek die verskille 12 Die negende gebod

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS Datum: Naam en Van: Vraag 1 Begripstoets Lees die storie en antwoord die vrae wat volg. PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS Aan die een end van 'n klein stadjie lê 'n verwaarloosde ou tuin. In die tuin

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

3 huise. vir lekker leef. jou praktiese huis-en-tuingids. Romanties, kontemporêr n Ou kerkie reggeruk

3 huise. vir lekker leef. jou praktiese huis-en-tuingids. Romanties, kontemporêr n Ou kerkie reggeruk SA se jou praktiese huis-en-tuingids huis-en-tuintydskrif November 2015 R36 3 huise Maak jou eie hangplante bl. 102 KOM BINNE! vir lekker leef LESERTUIN Romanties, kontemporêr n Ou kerkie reggeruk (voor-en-na-foto

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

APRIL 2018 UITGAWE 9

APRIL 2018 UITGAWE 9 APRIL 2018 UITGAWE 9 WWW.WEG.CO.ZA R55,50 (BTW ingesluit) Namibië N$58,00 Inhoud BESTEMMINGS NOORDELIKE KRUGER 56 DRIE BERGE- WOONWAPARK 66 #9 April 2018 ELKE MAAND REDAKTEURSBRIEF...4 BRIEWE...6 DIGITAAL...10

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 11 HUISTAAL JUNIE 2011 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek. Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek. Vanaand gaan dit oor kosteberekening. Wat gaan dit kos? Wanneer n mens trou met die liefde van

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80 1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80 Votum en seën Psalm 23 : 1, 3 Gebed Skriflesing: 1 Korintiërs 10:1-13 (AV 1983) Belydenis: HK 29:78-30:80 Teks: 1 Korintiërs 10:4 Psalm 105 : 21, 22 Preek: Die Heilige Gees

Nadere informatie

Kersfees. Desember 2011 No. 122 R27,50 (R3,38 BTW INGESLUIT) Ander lande R24,12 (BELASTING UITGESLUIT)

Kersfees.  Desember 2011 No. 122 R27,50 (R3,38 BTW INGESLUIT) Ander lande R24,12 (BELASTING UITGESLUIT) Kersfees www.idees.co.za Desember 2011 No. 122 R27,50 (R3,38 BTW INGESLUIT) Ander lande R24,12 (BELASTING UITGESLUIT) lus 1 2 1 2 2 9 771680 304009 Inhoud 59 47 Op dievoorblad Ruil idees Kos&onthaal Handwerk

Nadere informatie

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra SKRIFLESING: Jeremia 31:23-40 TEKS: Jeremia 31:33b HK 49 TEMA: God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra Psalm 103 : 10, 11 Psalm 131 : 2, 3 Skrifberyming 14 (8-1) : 1, 2 Ook: Ps. 40 :

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3.

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3. SKRIFLESING: Prediker 11 TEKS: Prediker 11:4, 6 TEMA: Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse Psalm 149 : 1, 2 Psalm 126 : 3 Psalm 128 : 1, 4 1 Is dit nog die moeite werd om dinge aan te pak in die kerk,

Nadere informatie