Koesterkos met n kinkel

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Koesterkos met n kinkel"

Transcriptie

1 R37,90 Namibië N$40,40 Mei 2017 DEKOR Speel met spieëls SLIM OPKNAP Klein woonstel? Hier woon én werk ek nou alte lekker! KOOK N SLAG VIR MA Koesterkos met n kinkel TUIN Kies kunsgras en spaar water n Menger van KitchenAid SKEPPENDE LESERS WYS HOE Ek skep kammaplakpapier met verf Niks is perfek nie; dis hoe ek daarvan hou Hier het elke ding n geskiedenis!

2

3 Voorbladfoto Francois Oberholster Stilering Marian van Wyk 16 dekor 12 Vars idees vir tafelversierings op Moedersdag 16 Kopies Mooi geskenkidees vir Ma 18 n Lewendige huis vol speelse, vrolike elemente 30 Die kleure en teksture van Marokko in die hartjie van die Moederstad 38 Tonne slim dekoridees in n voorstedelike woning 48 Opknap n Beknopte, ouderwetse woonstel word n ligte, kontemporêre ruimte vir woon en werk 58 Maak mooi 8 planne met spieëls doen dit self 74 Timmer n vertikale vetplanttuin in drie maklike stappe! 76 Upcycle ou jeans in n oortreksel vir jou ottoman jou tuin 90 Dié leser span ougoed as dekor in in haar tuin op Riebeek-Kasteel 98 Plant van die maand Paddalelie 100 Spaar water met kunsgras 104 Tuindagboek Woeker op jou werf in die kombuis 110 Trooskos met n kinkel 118 n Amper naakte koek, stap vir stap 120 Kortpadkos Aandete in n japtrap 124 Kos & drank vir die siel weggee 6 Sê jou sê en wen n prys! 56 Skryf nou in vir ons 2017-Regruk met Flair-kompetisie 86 WEN met jou troeteldier-foto s 88 Blokraai #102 WEN n boekgeskenkpak van R WEN n KitchenAid-menger van R9 990 gereeld 8 Dagboek Mei-hoogtepunte 10 Wat s nuut aan die dekorfront 78 Vra die kenners 80 Dekordilemma 82 Ougoed of hougoed 82 Vra vir JJ 84 Troeteldiere 130 Agterblad Riana Scheepers gesels Mei 2017 tuis 3

4 Hallo Paar jaar gelede gaan kyk ek na n huis hier in die n n Kaap. My hande jeuk, ek is lus vir opknap. Die huis was op n hoek en die toneel toe ek uit my motor klim was iets uit n sitkom: Die agent is bedremmeld; handsak in die wind dwing sy my om die draai en kondig met groot oë en in n fluisterstem aan: Hoor hier, ek moet jou net waarsku. Die huismense is kreatief, en hulle seuntjie is báie kreatief. Ons kan ná die tyd gesels, weer hier op die hoek. Kom kyk maar eers... Ek is volgende jaar 20 jaar n joernalis, en ná al dié tyd van mense se stories vertel en lees kan ek maar net sê: So n aankondiging is kos vir my verbeelding; ek verwag altyd die ergste. Ek was nie teleurgestel nie. Die huis binne was reeds met groot moeite opgeknap wit sementvloere, n duur kombuis wat uitloop op n binnehof met ingeboude sitbankies, en in wat voorheen n kelder was in dié ou Victoriaanse huisie, n ekstra slaapkamer so slim ingerig mens moes dit eintlik afneem en vir die wêreld wys. Maar die huismense was inderdaad kreatief. En ja, so ook hul seuntjie. Want alles was bekrap met die mannetjie se kuns. Kryt, koki, potlood en ink oral: op die mure, die nuwe kombuiskaste se hoëglans-deure, die vloere. Selfs die spieëls in die kamers. Die huis was basies n groot krabbelpatroon wat jy nie sommer net met water en seep sou kon afwas nie. Splinternuut, maar het dringend n opknap gekort. Ek het met moeite my lag onderduk, en die agent se oë sou sweerlik uit hul kaste val as ek iets durf sê. Wat beteken ek hét iets gesê; ek kon myself nie help nie. Haai, kyk, prentjies oral, merk ek toe op. Wie is die kunstenaar in die huis? Die ma van die huis het begin straal en was reg om die storie agter elke prentjie te vertel. Sy het haar en haar man se filosofie rondom ouerskap begin uitlê terwyl die kind aan haar rem, pluk, beduie en huil. (Voetnota: Jy kan jou kinders grootmaak soos jy wil, maar ek gaan nie noodwendig jou huis koop nie.) Die agent was gereed vir mond-tot-mond. Ek het teruggestaan en die tafereel geniet. Nodeloos om te sê, ek en die agent het ná die besigtiging nie eers weer die hoek gehaal nie. Té kreatief, as jy my vra. In dié uitgawe het ons by regte kreatiewe mense gaan kuier mense wat ons inspireer en wie se huise so mooi is, jy wil als na-aap. Van hulle is winkeleienaars wie se ware ons dikwels wys, ander is nuwe kenners wat ons breed laat glimlag. Ek sê altyd as ek n storie klaar gelees het en dadelik die telefoon wil optel vir n kwotasie vir my eie huis, dan het ons die spyker op die kop geslaan. Laat ek maar net sê ek het al drie oproepe gemaak... Lekker lees! redakteur@tuis.co.za In dié uitgawe het ons by regte kreatiewe mense gaan kuier mense wat ons inspireer en wie se huise so mooi is, jy wil als na-aap. REDAKTEUR Kaapstad-kantoor Kaapstad-posadres Kantoorbestuurder Johannesburg-kantoor REDAKSIE Ontwerpredakteur Senior ontwerper Vryskut-ontwerper Kreatiewe redakteur Teksredakteurs Artikelredakteur Kosredakteur Digitale redakteur Fotograaf Foto-opknapper Interns MEDEWERKERS Handelsmerkbestuurder Produksiebestuurder Sindikasiebestuurder DRUK- EN DIGITALE VERKOPE Hoof: Advertensieverkope (Kaapstad en KZN) Sleutelklantbestuurder (Kaapstad) Verkoopbestuurder (Johannesburg) Toonvenster-advertensies SIRKULASIE Sirkulasiebestuurder Produkbestuurder Wicus Pretorius (redakteur@tuis.co.za) 19de Vloer, Absa-gebou, Adderleystraat 4, Kaapstad Posbus 1802, Kaapstad 8000 Natalie Herman Media Park-gebou, Kingswayweg 69, Auckland Park Andrew Maritz Joanne Uytenbogaardt Enid de Beer Marian van Wyk Desiree Hartney en Johletta Brits Kim Arendse (kim.arendse@media24.com) Johané Neilson (johane.neilson@tuis.co.za) Shané Barnard Francois Oberholster René Nortjé Carissa Govender en Suné Esterhuizen Shelly Bergh, Elza Cooper, Deon de Goede, Gerda Engelbrecht, Marié Esterhuyse, Gillian Eva, Gareth Hubbard, Frieda le Roux, Kay Montgomery, Beatrice Moore-Nöthnagel, Riana Scheepers, Ludwig Taschner, JJ van Rensburg, Amanda van Wyngaardt, Henrique Wilding Roxanne Cloete Kim Petersen Lucille van der Berg , Tuis_HomeEnquiries@media24.com (Fotostate, fakse en die pos van inligting kos R25) Sarah Curtis-Bowles Charlene Meyer Susan Pienaar Evonne Mehl Adele Minnaar Janine Snyman Intekeninge, hernuwings en navrae BEL FAKS E-POS tuisinteken@media24.com SMS tuis na (R1 per SMS) WEB Tuis word uitgegee deur Media24, Heerengracht 40, Kaapstad Tel Uitvoerende hoof: Media24 Esmaré Weideman Hoof: Media24 Drukmedia Ishmet Davidson Hoof- finansiële beampte: Media24 Leefstyl Raj Lalbahadur Uitgewer Marianne Erasmus Finansiële bestuurder Jameelah Conway Kopiereg Media24. All regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skryf- of bandopname, of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die standpunte gehuldig in artikels, rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies wat in die tydskrif gepubliseer word, akkuraat is, kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies, skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. Die redaksie behou die reg om veranderinge te maak aan enige materiaal wat aan die tydskrif gestuur word, en kan nie aanspreeklik gehou word vir enige skade aan of verlies van die materiaal nie. Alle pryse is onderworpe aan verandering en kan verskil van winkel tot winkel; die prys in die winkel moet as die finale bevestigde bedrag beskou word. 4 tuis Mei 2017

5 DEKORATIEWE LED Kode: K-LED3612-9/WH

in die kombuis 108 Als is mos lekkerder met kaas! 120 Op n broodjie Tuisgemaakte burgers 122 Vrugtelollies, stap vir stap 124 Kos & drank vir die siel

in die kombuis 108 Als is mos lekkerder met kaas! 120 Op n broodjie Tuisgemaakte burgers 122 Vrugtelollies, stap vir stap 124 Kos & drank vir die siel 16 28 44 108 62 98 18 Voorbladfoto Henrique Wilding Stilering Marian van Wyk klein ruimtes 16 Helder kleure en speelse dekor gee die toon aan in n Stellenbosse huis 28 Kuns is n manier van leef in dié

Nadere informatie

Kode: K-LED /10 of K-LED /19

Kode: K-LED /10 of K-LED /19 LED Vierkantige Dubbel Volume Ligte Kode: K-LED-168224/10 of K-LED-168224/19 Vertoonlokale alleenlik, K Light Import verskaf slegs aan kleinhandelaars en nie direk aan die publiek nie. 16 Leserhuis Leserhuis

Nadere informatie

+Glühwein-hoender, N SA se. Laat ontbyte vir lang naweke. Van klassiek Victoriaans tot mooi Marokkaans. Karoo toe! Ook KZN & die Swartland

+Glühwein-hoender, N SA se. Laat ontbyte vir lang naweke. Van klassiek Victoriaans tot mooi Marokkaans. Karoo toe! Ook KZN & die Swartland jou praktiese huis-en-tuingids N SA se h o. uis-en-tuintydskrif 9 04155 771810 989007 R37,90 Ander lande R40,40 Namibië N$40,40 April 2017 LESERHUISE Karoo toe! Ook KZN & die Swartland KNAP OP EN VERKOOP

Nadere informatie

die koue Knus teen koffie! Vars idees N SA se vir kaggels Planne met gordyne en blindings jou praktiese huis-en-tuingids Plukblomme vir Afrika

die koue Knus teen koffie! Vars idees N SA se vir kaggels Planne met gordyne en blindings jou praktiese huis-en-tuingids Plukblomme vir Afrika jou praktiese huis-en-tuingids N SA se 1 o. huis- en-tuintydskrif 06169 989007 9 771810 R40,50 (BTW inkl.) Namibië N$43,00 Junie 2018 VOOR JOU VENSTERS KOS Planne met Kook met gordyne en blindings koffie!

Nadere informatie

R43,50 (BTW inkl.) Namibië N$46,00. Desember 2018

R43,50 (BTW inkl.) Namibië N$46,00. Desember 2018 9 771810 989007 12175 R43,50 (BTW inkl.) Namibië N$46,00 Desember 2018 DIE COMFY COUCH PROMOSIE 15% AF Op uitgesoekte rusbanke, leunstoele en eetkamerstoele. Aanbod geldig 1 November - 25 Desember. Terwyl

Nadere informatie

suurlemoene jou praktiese huis-en-tuingids Bedford in volle blom Vintage-nostalgie Moderne baadjie in Westdene R39,90 Oktober 2017

suurlemoene jou praktiese huis-en-tuingids Bedford in volle blom Vintage-nostalgie Moderne baadjie in Westdene R39,90 Oktober 2017 SA se No.1 9 771810 989007 huis-en-tuintydskrif 10161 jou praktiese huis-en-tuingids R39,90 (B T W i n k l. ) N a m i b i ë N $ 4 2,4 0 Oktober 2017 NAWEEKPROJEK Maak n elegante kamerverdeler KOS Kook

Nadere informatie

Ou plaveistene kry nuwe nut; sien bl. 18

Ou plaveistene kry nuwe nut; sien bl. 18 Voor- en ná-foto s VINNIG & MAKLIK Ou plaveistene kry nuwe nut; sien bl. 18 W enke wat werk Vloerplanne Koste-ontledings R55 Namibië N$57,50 17010 Kenners gee raad 9 772073 884009 16102BKA/T JEuk jy om

Nadere informatie

mooiste trourokke idees! Agt régte troues R Wen! soek sa se Unieke se pryse n pakof twee vir hom OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl.

mooiste trourokke idees! Agt régte troues R Wen! soek sa se Unieke se pryse n pakof twee vir hom OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl. SpeSiale pica-wenner 2011 Ons soek sa se bruidspaar vd Jaar bl. 156 Wen! R82 570 se pryse 63 mooiste trourokke & n pakof twee vir hom Unieke idees! Agt régte troues OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl.

Nadere informatie

Steel Symphony 2. Kleur van die jaar Dulux kleur van die jaar - Steel Symphony 2, SA se mees geliefde verfhandelsmerk* bied jou die

Steel Symphony 2. Kleur van die jaar Dulux kleur van die jaar - Steel Symphony 2, SA se mees geliefde verfhandelsmerk* bied jou die 6 009879 964523 17003 Kleur van die jaar 2017 Steel Symphony 2 Dulux Luna Landscape 3 Dulux Blue Seduction 4 SA se mees geliefde verfhandelsmerk* bied jou die Dulux kleur van die jaar - Steel Symphony

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids SA se No.1 09148 jou praktiese huis-en-tuingids 9 771810 989007 huis-en-tuintydskrif September 2016 R36,90 Ander l a n d e R 3 9, 4 0 Nam i b i ë N $ 3 9, 4 0 KOS DINK GROEN EN HERWIN WEN! Belgotex-vloere

Nadere informatie

Huise. Ander lande R47,50 Namibië N$47,50

Huise. Ander lande R47,50 Namibië N$47,50 Huise Ander lande R47,50 Namibië N$47,50 Opknappe So maak jy Klein projekte Kleurvolle kopies Vra die kenners Inky Pool 3 visualizer REDAKTEUR Kaapstad-kantoor Kaapstad-posadres Kantoorbestuurder Johannesburg-kantoor

Nadere informatie

3 DE UITGAWE. vir meisies & seuns. bl. 48. As jy niks kan bak nie, maak n roomyskoek! Mari-Louis Guy kos-ghoeroe R49 (BTW INGESLUIT) NAMIBIË N$51,50

3 DE UITGAWE. vir meisies & seuns. bl. 48. As jy niks kan bak nie, maak n roomyskoek! Mari-Louis Guy kos-ghoeroe R49 (BTW INGESLUIT) NAMIBIË N$51,50 3 DE UITGAWE vir meisies & seuns bl. 48 964400 09879 6 0 17001 As jy niks kan bak nie, maak n roomyskoek! Mari-Louis Guy kos-ghoeroe R49 (BTW INGESLUIT) NAMIBIË N$51,50 In die oë van n kind is daar nie

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

kuiertyd Kersfees is families maak hul huise oop WEN Gereedskap n Franse fees Lekker by die see Plaas toe Gesellig in n ou kerkie

kuiertyd Kersfees is families maak hul huise oop WEN Gereedskap n Franse fees Lekker by die see Plaas toe Gesellig in n ou kerkie jou praktiese huis-en-tuingids Desember 2014 R34 SA sẹ No huis-en-tui1 n- tydskrif DOEN DIT SELF WEN Maak jou eie Kersdekor Gereedskap Verf so van R60 000 jou yskas LAEVELD-OASE Kyk hoe lyk dié tuin nou

Nadere informatie

ASEMROWENDE LUSHOF DEKOR

ASEMROWENDE LUSHOF DEKOR 10149 jou praktiese huis-en-tuingids SA se No.1 9 771810 989007 huis-en-tuintydskrif Oktober 2016 R36,90 Ander lande R39,40 N a m i b i ë N $ 3 9,4 0 ASEMROWENDE LUSHOF DEKOR Maak so met Plant geurblomme

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids jou praktiese huis-en-tuingids Augustus 2015 R36 Ander lande R31,58 SA se No.1 huis-en-tuintydskrif WEN KOS Materiaal en verf van R95 000 (selfs n kors vir banters) TUIN Plant en snoei so C@ntrol MSS Luukse

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Découpage Werk met hars Gebruik bladgoud Kintsugi

Découpage Werk met hars Gebruik bladgoud Kintsugi Découpage Werk met hars Gebruik bladgoud Kintsugi Foto-oordrag-lesse Toukuns Papier-mâché Mooi mosaïek R55,00 (R6,75 BTW INGESLUIT) Ander lande R48,25 (BELASTING UITGESLUIT) 15001 6 009879 964233 C@ntrol

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids No.1 huis-en-tuintydskrif 9 771810 989007 SA se 07146 jou praktiese huis-en-tuingids Julie 2016 R36,90 Ander lande R39,40 Namibië N$39,40 SAKPAS-DEKOR op n begroting! KOS Ontmoet ons wenner Veelsydige

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids jou praktiese huis-en-tuingids SA se No.1 huis-en-tuintydskrif Mei 2016 R36,90 LESER WYS HAAR HUIS Landelik en vintage is waarvan ek hou PURE BEDERF Gee jou oor aan sjokolade Van fudge tot kaaskoek TUINE

Nadere informatie

Sal altyd onthou. Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit. Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3

Sal altyd onthou. Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit. Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3 Sal altyd onthou Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3 Inhoud 28 Goeiemôre my sonskyn n Gesofistikeerde ontbyttema met sjiek sjampanjedrankies, ontwerper-rokke

Nadere informatie

RUGBY VERSTAAN DIE SPEL. ʼn Visuele uiteensetting. Dr. Gerrit Pool

RUGBY VERSTAAN DIE SPEL. ʼn Visuele uiteensetting. Dr. Gerrit Pool RUGBY VERSTAAN DIE SPEL ʼn Visuele uiteensetting Dr. Gerrit Pool RUGBY: VERSTAAN DIE SPEL n Visuele uiteensetting Uitgegee deur RAPID ACCESS PUBLISHERS, n afdeling van AFRICAN SUN MeDIA, Victoriastraat,

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. In my kombuis sit ek by my tafeltjie en eet n pers druif wat ek elke oggend in die wingerd gaan pluk Ek is

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

3 huise. vir lekker leef. jou praktiese huis-en-tuingids. Romanties, kontemporêr n Ou kerkie reggeruk

3 huise. vir lekker leef. jou praktiese huis-en-tuingids. Romanties, kontemporêr n Ou kerkie reggeruk SA se jou praktiese huis-en-tuingids huis-en-tuintydskrif November 2015 R36 3 huise Maak jou eie hangplante bl. 102 KOM BINNE! vir lekker leef LESERTUIN Romanties, kontemporêr n Ou kerkie reggeruk (voor-en-na-foto

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

Platteland toe. huise wat sê: Kom binne! jou praktiese huis-en-tuingids. (vir min geld) Vind rus in n tuin op Loxton

Platteland toe. huise wat sê: Kom binne! jou praktiese huis-en-tuingids. (vir min geld) Vind rus in n tuin op Loxton jou praktiese huis-en-tuingids April 2015 R36 SA se No.1 huis-en-tuintydskrif WEN Slaap sag op n luukse nuwe bed DEKOR Fokusmure ons wys jou hoe REGRUK MET FLAIR Ou mynhuis kry n superstoep (vir min geld)

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

MAAK SELF JOU WÊRELD MOOI

MAAK SELF JOU WÊRELD MOOI MAAK SELF JOU WÊRELD MOOI www.idees.co.za Mei 2016 No. 175 RSA R42,90 (BTW ingesluit) Ander lande R45,40 Namibië N$45,40 05175 9 771680 304009 MEI 2016 24VOORBLAD: STILERING: CARIN SMITH FOTO: ED O RILEY

Nadere informatie

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het... 40 w00rde uit die hart van susan coetzer Geskenk aan Met de van 40 w00rde uit die hart van susan coetzer carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer koop aanlyn

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

KABV Afrikaans Huistaal Platinum English Platinum Afrikaans Briljante Briljante Briljante Platinum Briljant Lewensvaar- dighede Platinum Wiskunde

KABV Afrikaans Huistaal Platinum English Platinum Afrikaans Briljante Briljante Briljante Platinum Briljant Lewensvaar- dighede Platinum Wiskunde KABV Afrikaans Huistaal Graad 1 Grootboek 4 KABV Afrikaans Huistaal G1 Graad rootboek 4 Inhoud n Kaart... 2 Dis vakansie!... 3 Longisa is n held... 14 Lekker kos... 24 Die potjie pap... 25 Alle tekste

Nadere informatie

Droogtehulp Maak so met gras & rose

Droogtehulp Maak so met gras & rose Januarie 2016 R36 BEGIN DIE NUWE JAAR UITGERUS Droogtehulp Maak so met gras & rose KOM BINNE 9 771810 989007 01140 Ander lande R31,58 C@ntrol MSS 22 36 50 48 88 32 14 tyd vir ontspan 22 Salig by die see

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

APRIL 2018 UITGAWE 9

APRIL 2018 UITGAWE 9 APRIL 2018 UITGAWE 9 WWW.WEG.CO.ZA R55,50 (BTW ingesluit) Namibië N$58,00 Inhoud BESTEMMINGS NOORDELIKE KRUGER 56 DRIE BERGE- WOONWAPARK 66 #9 April 2018 ELKE MAAND REDAKTEURSBRIEF...4 BRIEWE...6 DIGITAAL...10

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb Leesbegrip nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer Dieretuine/Hannes en die koek/zak bak koekies tyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopas

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

God eer Josef die slaaf

God eer Josef die slaaf Bybel vir Kinders bied aan God eer Josef die slaaf Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Storie 8 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 2: Water Week 4 Werkboek 1: bl. 31-38 Spellingboek: bl. 15-16 Skrifboek: bl. 13-15 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

kleur VIR JOU WÊRELD 2015

kleur VIR JOU WÊRELD 2015 verfdit R45 Stap vir stap Wys ons en WEN Verf saam! R10 000 is op die spel KLEIN PROJEKTE Verf jou teëls Metaalmooi mandjies Pret met Podge en meer... Watter kleur pas by jou? Kenners gee raad SPESIALE

Nadere informatie

n Kuier in Beeld: Simonstad Treinrit n Daguitstappie... 3 November 2012

n Kuier in Beeld: Simonstad Treinrit n Daguitstappie... 3 November 2012 Suidwes-Kaap n Kuier in Beeld: Simonstad Treinrit n Daguitstappie... 3 November 2012 SAWA Suidwes-Kaap en vriende! So het 87 van ons lede en vriende Saterdagoggend 7:30 vanaf Karl Bremer Hospitaal se parkeerterrein

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS Eksaminator: M. Swanepoel 11 September 2015 Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 40 punte 60 minute Naam: Memorandum Graad 8/ Instruksies:

Nadere informatie

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ee Dubbelklankstorie: ee (bl. 7) Assosiasieprent 1: ee vir een (bl. 108) Assosiasieprent 2: ee vir beer (bl. 109) Rympie: Die beer (bl. 110) Natrekvel

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie fotografienuus mei 2017 Dit bly besonders om op reis te gaan met die hoofbedoeling om foto s te neem. En as dit na die Namib toe is, is dit soveel te meer n vreugde. Om n toer na die Namib n vakansie te

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 26 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

NKABV. Wiskunde. Graad 2. Hersienings- r boek

NKABV. Wiskunde. Graad 2. Hersienings- r boek NKABV Wiskunde Graad 2 Hersienings- r ngs- oe ēe k s-- boek boē Naam: Werkvel 1: Getal-probleme 1. Werk hierdie getal-probleme saam met n maat uit. Maak seker dat elke lyntjie vir elke probleem saam dieselfde

Nadere informatie

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/ Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGS TAAK

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie