Kode: K-LED /10 of K-LED /19

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Kode: K-LED /10 of K-LED /19"

Transcriptie

1

2 LED Vierkantige Dubbel Volume Ligte Kode: K-LED /10 of K-LED /19 Vertoonlokale alleenlik, K Light Import verskaf slegs aan kleinhandelaars en nie direk aan die publiek nie.

3 16 Leserhuis Leserhuis 34 Stoepe Opknap 108 Marokkaanse fees! 96 Prikkel jou sintuie Voorbladfoto Elza Cooper Stilering Amanda van Wyngaardt 14 dekor 12 Vars idees vir tafeldekor 14 Kopies Geil in groen 16 n Paartjie vind hul droomhuis op Knysna 26 Eksotiese bekoring in die Bo-Kaap 34 Leserhuis Oopplan en aards met n titsel industriële styl 50 Opknap Slim gebruik van kleur gee n 58 huis uit die 70 s nuwe lewe Stoepe Vyf gesellige kuierplekke doen dit self 70 Maak lêplek vir Wagter 72 Timmer n stel inskuiftafeltjies jou tuin 88 n Plaastuin in al sy lenteglorie 96 5 tuinplanne: een vir elke sintuig 102 Tuindagboek Woeker op jou werf 106 Plant van die maand Frangipani in die kombuis 108 Kook n Marokkaanse feesmaal 118 Kortpadkos Aandete in n japtrap 120 Nougat, stap vir stap 124 Kos & drank vir die siel weggee 6 Sê jou sê en wen n prys! 82 WEN met jou troeteldier-foto s 86 Blokraai #108 WEN R1 500 se boeke 115 WEN n Le Creuset-eetservies ter waarde van R4 020 gereeld 8 Dagboek November-hoogtepunte 10 Wat s nuut aan die dekorfront 74 Vra die kenners 76 Dekordilemma 80 Ougoed of hougoed 80 Vra vir JJ 82 Troeteldiere 130 Agterblad Riana Scheepers gesels 46 Kom kuier saam met vanjaar se top-5 opknappers by ons Regruk met Flair-gala!

4 Namibië N$47,50 Hallo In Junie breek verwoestende brande uit in Knysna. Dit gebeur op dieselfde tyd dat ons fotograaf, Francois, en kreatiewe redakteur, Marian, in die Suid-Kaap is om huise en tuine af te neem vir gebruik in die tydskrif deur die loop van die jaar. Ek was die dag uit die kantoor, by n werksessie met van die ander redakteurs in ons groep. Om 15:44 kry ek n WhatsApp van Marian: Hi, kan jy bel asb. Ek spaar lugtyd om met krisis te deal. Jy het seker gehoor van brande ens. Nee, dink ek by myself. Ek het nie, want heeldag al luister ons na n spreker uit Amerika, my foon n slag in my sak. Ek google. Ek skrik. Want wat ek sien is totale verwoesting: bollings rook, die lug n vuil oranje weens die rook van die vlamme wat in n tierende wind verwoesting saai. In die heen-en-weer-boodskappe wat volg, blyk dit Marian en Francois moes uit die dorp vlug en kon nie terug Sedgefield toe waar hul klere en ander besittings steeds in die gastehuis was nie. Die N2 was toe. Inderhaas moes die twee ander slaapplek kry op Knysna naby die water, net ingeval die brand erger sou raak. En ons weet nou, dit het. Lang storie kort: Marian en Francois is veilig tuis, maar in die chaos en haas om op n veilige plek te kom het iets verkeerd geloop en al die foto s van Jayne en Andries Brink se huis in Hunter s Home, naby die Knysnameergebied, is weg. Jayne vertel agterna al wat sy heeltyd gedink het, is: As ons huis afbrand, het ons minstens n stel goeie foto s wat ons sal help onthou. Min het sy geweet... Die goeie nuus is die Brinks se huis het die vlamme vrygespring, en vroeg September is ons terug Knysna toe kyk op bl. 16 die foto s. Wat n verligting dat die huis nog staande is, en watter ongelooflike seer moet dit nie wees as jou huis wel deur die vlamme verteer is nie. Baie mense in Knysna herbou nog aan hul lewens; ons gedagtes is steeds met julle. n Mens kan amper nie glo dis November nie. Toe my selfoon nou die dag skielik in my hand die aftog blaas, dink ek by myself: Mý battery is ook pap. Iewers moet iemand my inprop, anders maak ek dit nie Kersfees toe nie. En hoe ironies is dit dat hoe meer ons probeer wireless leef, hoe meer is ons soos poppe aan toutjies wat oral ingeprop moet word om net aan die gang te bly. Maar ons is amper daar. En dan is dit tyd vir stoepsit (kyk net die mooies in die drie leserhuise en in die artikel op bl. 58). Gee jou beste en sit solank iets vir die keel op ys. Lekker lees! redakteur@tuis.co.za Tuis Werf is terug op die rakke! Dié spesiale uitgawe het heerlike idees vir alles wat jy nog altyd buite op jou erf wou doen. Dis beskikbaar by winkels landwyd, of stuur e-pos na redakteur@tuis.co.za as jy sukkel om joune in die hande te kry. 4 tuis November 2017 WERF 2017 N PRAKTIESE GIDS VAN VOORHEK TOT AGTERPLAAS werf SPESIALE UITGAWE 2017 KRY INSPIRASIE salige 7buitestorte TUIN TOE Skep privaatheid 3 planne vir n beknopte agterplaas Maak n hangmat + Red die bye! 3 WENDYHUISE KRY NUWE NUT 12 Ons gunstelinge! bekoorlike tuinhoekies Dis tyd vir mooimaak Plant n welige muurtuin Skep orde in jou garage Bou n plonspoel Knap jou braaiplek op... en meer R45,00 (BTW inkl.) Vars idees Kennersraad Heuning-resepte Kopies Groentekalender Omrandings REDAKTEUR Kaapstad-kantoor Kaapstad-posadres Kantoorbestuurder Johannesburg-kantoor REDAKSIE Artikelredakteur Kreatiewe redakteur Kosredakteur Ontwerpredakteur Uitlegkunstenaar Teksredakteurs Digitale redakteur Fotograaf Foto-opknapper Intern MEDEWERKERS Produksiebestuurder Sindikasiebestuurder DRUK- EN DIGITALE VERKOPE Hoof: Advertensieverkope (Kaapstad en KZN) Sleutelklantbestuurder (Kaapstad) Verkoopbestuurder (Johannesburg) Toonvenster-advertensies SIRKULASIE Sirkulasiebestuurder Produkbestuurder Wicus Pretorius (redakteur@tuis.co.za) 19de Vloer, Absa-gebou, Adderleystraat 4, Kaapstad Posbus 1802, Kaapstad 8000 Anita Grindlay-Whieldon Media Park-gebou, Kingswayweg 69, Auckland Park Kim Arendse (kim.arendse@media24.com) Marian van Wyk Johané Neilson (johane.neilson@tuis.co.za) Andrew Maritz Enid de Beer Desiree Hartney en Johletta Brits Shané Barnard (shane.barnard@media24.com) Francois Oberholster René Nortjé Suné Esterhuizen Shelly Bergh, Jaco Brand, Sally Chance, Elza Cooper, Deon de Goede, Pietman Diener, Gerda Engel brecht, Marié Esterhuyse, Gillian Eva, Henk Hattingh, Petro Jacobs, Suretha Jansen van Rensburg, Sonja Jordt, Kay Montgomery, Jomeri Mouton, Beatrice Moore-Nöthnagel, Neville Orsmond, Melissa Rautenbach, Marsel Roothman, Juané Scheepers, Riana Scheepers, Ludwig Taschner, JJ van Rensburg, Amanda van Wyngaardt Kim Petersen Lucille van der Berg , Tuis_HomeEnquiries@media24.com (Fotostate, fakse en die pos van inligting kos R25) Sarah Curtis-Bowles Charlene Meyer Susan Pienaar Evonne Mehl Adele Minnaar Janine Snyman Intekeninge, hernuwings en navrae BEL FAKS E-POS tuisinteken@media24.com SMS tuis na (R1 per SMS) WEB Tuis word uitgegee deur Media24, Heerengracht 40, Kaapstad Tel Uitvoerende hoof: Media24 Esmaré Weideman Hoof: Media24 Drukmedia Ishmet Davidson Hoofbestuurder: Media24 Leefstyl Raj Lalbahadur Hoof van finansies: Media24 Leefstyl Jameelah Conway Hoofbestuurder: Media24 Maandelikse Tydskrifte Nerisa Coetzee Kopiereg Media24. All regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skryf- of bandopname, of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die standpunte gehuldig in artikels, rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies wat in die tydskrif gepubliseer word, akkuraat is, kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies, skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. Die redaksie behou die reg om veranderinge te maak aan enige materiaal wat aan die tydskrif gestuur word, en kan nie aanspreeklik gehou word vir enige skade aan of verlies van die materiaal nie. Alle pryse is onderworpe aan verandering en kan verskil van winkel tot winkel; die prys in die winkel moet as die finale bevestigde bedrag beskou word.

5

Koesterkos met n kinkel

Koesterkos met n kinkel R37,90 Namibië N$40,40 Mei 2017 DEKOR Speel met spieëls SLIM OPKNAP Klein woonstel? Hier woon én werk ek nou alte lekker! KOOK N SLAG VIR MA Koesterkos met n kinkel TUIN Kies kunsgras en spaar water n

Nadere informatie

suurlemoene jou praktiese huis-en-tuingids Bedford in volle blom Vintage-nostalgie Moderne baadjie in Westdene R39,90 Oktober 2017

suurlemoene jou praktiese huis-en-tuingids Bedford in volle blom Vintage-nostalgie Moderne baadjie in Westdene R39,90 Oktober 2017 SA se No.1 9 771810 989007 huis-en-tuintydskrif 10161 jou praktiese huis-en-tuingids R39,90 (B T W i n k l. ) N a m i b i ë N $ 4 2,4 0 Oktober 2017 NAWEEKPROJEK Maak n elegante kamerverdeler KOS Kook

Nadere informatie

in die kombuis 108 Als is mos lekkerder met kaas! 120 Op n broodjie Tuisgemaakte burgers 122 Vrugtelollies, stap vir stap 124 Kos & drank vir die siel

in die kombuis 108 Als is mos lekkerder met kaas! 120 Op n broodjie Tuisgemaakte burgers 122 Vrugtelollies, stap vir stap 124 Kos & drank vir die siel 16 28 44 108 62 98 18 Voorbladfoto Henrique Wilding Stilering Marian van Wyk klein ruimtes 16 Helder kleure en speelse dekor gee die toon aan in n Stellenbosse huis 28 Kuns is n manier van leef in dié

Nadere informatie

+Glühwein-hoender, N SA se. Laat ontbyte vir lang naweke. Van klassiek Victoriaans tot mooi Marokkaans. Karoo toe! Ook KZN & die Swartland

+Glühwein-hoender, N SA se. Laat ontbyte vir lang naweke. Van klassiek Victoriaans tot mooi Marokkaans. Karoo toe! Ook KZN & die Swartland jou praktiese huis-en-tuingids N SA se h o. uis-en-tuintydskrif 9 04155 771810 989007 R37,90 Ander lande R40,40 Namibië N$40,40 April 2017 LESERHUISE Karoo toe! Ook KZN & die Swartland KNAP OP EN VERKOOP

Nadere informatie

die koue Knus teen koffie! Vars idees N SA se vir kaggels Planne met gordyne en blindings jou praktiese huis-en-tuingids Plukblomme vir Afrika

die koue Knus teen koffie! Vars idees N SA se vir kaggels Planne met gordyne en blindings jou praktiese huis-en-tuingids Plukblomme vir Afrika jou praktiese huis-en-tuingids N SA se 1 o. huis- en-tuintydskrif 06169 989007 9 771810 R40,50 (BTW inkl.) Namibië N$43,00 Junie 2018 VOOR JOU VENSTERS KOS Planne met Kook met gordyne en blindings koffie!

Nadere informatie

R43,50 (BTW inkl.) Namibië N$46,00. Desember 2018

R43,50 (BTW inkl.) Namibië N$46,00. Desember 2018 9 771810 989007 12175 R43,50 (BTW inkl.) Namibië N$46,00 Desember 2018 DIE COMFY COUCH PROMOSIE 15% AF Op uitgesoekte rusbanke, leunstoele en eetkamerstoele. Aanbod geldig 1 November - 25 Desember. Terwyl

Nadere informatie

Ou plaveistene kry nuwe nut; sien bl. 18

Ou plaveistene kry nuwe nut; sien bl. 18 Voor- en ná-foto s VINNIG & MAKLIK Ou plaveistene kry nuwe nut; sien bl. 18 W enke wat werk Vloerplanne Koste-ontledings R55 Namibië N$57,50 17010 Kenners gee raad 9 772073 884009 16102BKA/T JEuk jy om

Nadere informatie

mooiste trourokke idees! Agt régte troues R Wen! soek sa se Unieke se pryse n pakof twee vir hom OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl.

mooiste trourokke idees! Agt régte troues R Wen! soek sa se Unieke se pryse n pakof twee vir hom OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl. SpeSiale pica-wenner 2011 Ons soek sa se bruidspaar vd Jaar bl. 156 Wen! R82 570 se pryse 63 mooiste trourokke & n pakof twee vir hom Unieke idees! Agt régte troues OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl.

Nadere informatie

Steel Symphony 2. Kleur van die jaar Dulux kleur van die jaar - Steel Symphony 2, SA se mees geliefde verfhandelsmerk* bied jou die

Steel Symphony 2. Kleur van die jaar Dulux kleur van die jaar - Steel Symphony 2, SA se mees geliefde verfhandelsmerk* bied jou die 6 009879 964523 17003 Kleur van die jaar 2017 Steel Symphony 2 Dulux Luna Landscape 3 Dulux Blue Seduction 4 SA se mees geliefde verfhandelsmerk* bied jou die Dulux kleur van die jaar - Steel Symphony

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

kuiertyd Kersfees is families maak hul huise oop WEN Gereedskap n Franse fees Lekker by die see Plaas toe Gesellig in n ou kerkie

kuiertyd Kersfees is families maak hul huise oop WEN Gereedskap n Franse fees Lekker by die see Plaas toe Gesellig in n ou kerkie jou praktiese huis-en-tuingids Desember 2014 R34 SA sẹ No huis-en-tui1 n- tydskrif DOEN DIT SELF WEN Maak jou eie Kersdekor Gereedskap Verf so van R60 000 jou yskas LAEVELD-OASE Kyk hoe lyk dié tuin nou

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

3 DE UITGAWE. vir meisies & seuns. bl. 48. As jy niks kan bak nie, maak n roomyskoek! Mari-Louis Guy kos-ghoeroe R49 (BTW INGESLUIT) NAMIBIË N$51,50

3 DE UITGAWE. vir meisies & seuns. bl. 48. As jy niks kan bak nie, maak n roomyskoek! Mari-Louis Guy kos-ghoeroe R49 (BTW INGESLUIT) NAMIBIË N$51,50 3 DE UITGAWE vir meisies & seuns bl. 48 964400 09879 6 0 17001 As jy niks kan bak nie, maak n roomyskoek! Mari-Louis Guy kos-ghoeroe R49 (BTW INGESLUIT) NAMIBIË N$51,50 In die oë van n kind is daar nie

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids SA se No.1 09148 jou praktiese huis-en-tuingids 9 771810 989007 huis-en-tuintydskrif September 2016 R36,90 Ander l a n d e R 3 9, 4 0 Nam i b i ë N $ 3 9, 4 0 KOS DINK GROEN EN HERWIN WEN! Belgotex-vloere

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids jou praktiese huis-en-tuingids Augustus 2015 R36 Ander lande R31,58 SA se No.1 huis-en-tuintydskrif WEN KOS Materiaal en verf van R95 000 (selfs n kors vir banters) TUIN Plant en snoei so C@ntrol MSS Luukse

Nadere informatie

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ee Dubbelklankstorie: ee (bl. 7) Assosiasieprent 1: ee vir een (bl. 108) Assosiasieprent 2: ee vir beer (bl. 109) Rympie: Die beer (bl. 110) Natrekvel

Nadere informatie

Huise. Ander lande R47,50 Namibië N$47,50

Huise. Ander lande R47,50 Namibië N$47,50 Huise Ander lande R47,50 Namibië N$47,50 Opknappe So maak jy Klein projekte Kleurvolle kopies Vra die kenners Inky Pool 3 visualizer REDAKTEUR Kaapstad-kantoor Kaapstad-posadres Kantoorbestuurder Johannesburg-kantoor

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Découpage Werk met hars Gebruik bladgoud Kintsugi

Découpage Werk met hars Gebruik bladgoud Kintsugi Découpage Werk met hars Gebruik bladgoud Kintsugi Foto-oordrag-lesse Toukuns Papier-mâché Mooi mosaïek R55,00 (R6,75 BTW INGESLUIT) Ander lande R48,25 (BELASTING UITGESLUIT) 15001 6 009879 964233 C@ntrol

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

ASEMROWENDE LUSHOF DEKOR

ASEMROWENDE LUSHOF DEKOR 10149 jou praktiese huis-en-tuingids SA se No.1 9 771810 989007 huis-en-tuintydskrif Oktober 2016 R36,90 Ander lande R39,40 N a m i b i ë N $ 3 9,4 0 ASEMROWENDE LUSHOF DEKOR Maak so met Plant geurblomme

Nadere informatie

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het... 40 w00rde uit die hart van susan coetzer Geskenk aan Met de van 40 w00rde uit die hart van susan coetzer carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer koop aanlyn

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: oo (Apparaat) Dubbelklankstorie: oo (bl. 7) Assosiasieprent 1: oo vir oog (bl. 91) Assosiasieprent 2: oo vir boom (bl. 92) Letterkaarte Natrekvel oo

Nadere informatie

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op Afslagbewys tien woorde oor geloof R35-afslag Hiermee kry jy R35-afslag op Tien woorde oor geloof (R85) van Carpe Diem Media wat jy op Voelgoedwinkel koop Kliek opvoelgoedwinkel.co.za/boeke/tien-woordeoor-geloof,

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids No.1 huis-en-tuintydskrif 9 771810 989007 SA se 07146 jou praktiese huis-en-tuingids Julie 2016 R36,90 Ander lande R39,40 Namibië N$39,40 SAKPAS-DEKOR op n begroting! KOS Ontmoet ons wenner Veelsydige

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

jou praktiese huis-en-tuingids

jou praktiese huis-en-tuingids jou praktiese huis-en-tuingids SA se No.1 huis-en-tuintydskrif Mei 2016 R36,90 LESER WYS HAAR HUIS Landelik en vintage is waarvan ek hou PURE BEDERF Gee jou oor aan sjokolade Van fudge tot kaaskoek TUINE

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

Platteland toe. huise wat sê: Kom binne! jou praktiese huis-en-tuingids. (vir min geld) Vind rus in n tuin op Loxton

Platteland toe. huise wat sê: Kom binne! jou praktiese huis-en-tuingids. (vir min geld) Vind rus in n tuin op Loxton jou praktiese huis-en-tuingids April 2015 R36 SA se No.1 huis-en-tuintydskrif WEN Slaap sag op n luukse nuwe bed DEKOR Fokusmure ons wys jou hoe REGRUK MET FLAIR Ou mynhuis kry n superstoep (vir min geld)

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

God eer Josef die slaaf

God eer Josef die slaaf Bybel vir Kinders bied aan God eer Josef die slaaf Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Storie 8 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

AFRIKAANS EAT GRAAD 11 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 11 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 26 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek. Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek. Vanaand gaan dit oor kosteberekening. Wat gaan dit kos? Wanneer n mens trou met die liefde van

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan

Nadere informatie

APRIL 2018 UITGAWE 9

APRIL 2018 UITGAWE 9 APRIL 2018 UITGAWE 9 WWW.WEG.CO.ZA R55,50 (BTW ingesluit) Namibië N$58,00 Inhoud BESTEMMINGS NOORDELIKE KRUGER 56 DRIE BERGE- WOONWAPARK 66 #9 April 2018 ELKE MAAND REDAKTEURSBRIEF...4 BRIEWE...6 DIGITAAL...10

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Sal altyd onthou. Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit. Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3

Sal altyd onthou. Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit. Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3 Sal altyd onthou Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3 Inhoud 28 Goeiemôre my sonskyn n Gesofistikeerde ontbyttema met sjiek sjampanjedrankies, ontwerper-rokke

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Tema 8: Mense wat ons help

Tema 8: Mense wat ons help Tema 8: Mense wat ons help Dag 1 Week 4 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart aa (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent 1: aa vir aap (bl. 69) Assosiasieprent 2: aa vir haan

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 Fokus: Luister, vertel en illustreer. Nota: Versamel inligting en bou kennis op deur middel van kritiese luistervaardigheid. Leesvaardigheid dra by tot visualisering van

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Klein Klaas se avonture!

Klein Klaas se avonture! Voorbeeld NAAM: Klein Klaas se avonture! In die werkboek leer: ons wat n hipotese is en hoe om n onderhoud te voer, ons die ie- klank, ons woorde in alfabetiese volgorde rangskik, ons oor voorvoegsels,

Nadere informatie

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. In my kombuis sit ek by my tafeltjie en eet n pers druif wat ek elke oggend in die wingerd gaan pluk Ek is

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie