OMS NUUS ORANJE SEKONDÊR BELANGRIKE DATUMS UIT DIE KANTOOR

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "OMS NUUS ORANJE SEKONDÊR BELANGRIKE DATUMS UIT DIE KANTOOR"

Transcriptie

1 ORANJE SEKONDÊR OMS NUUS Uitgawe 4/2014 Mei 2014 BELANGRIKE DATUMS 22 Mei Trompoppie Extravaganza Mei 07:25 Pinkster 27 Mei ATKV-Applous Streekfees 28 Mei Toetsperiode tydens saalperiode 31 Mei (in plaas van Dinsdag) ATKV-Applous Streekfees Netbal: Vrystaatdag te Welkom DINEE UIT DIE KANTOOR Ek dink n mens reken twee vakansies in een kwartaal kan vrede die hart ja, maar n woeligheid wat nie gestuit kan nie. Die netbal het by die All Girls gewys hoe fiks hulle finaal! Goeie wedstryd in gure wind! Die hokkie en tennis hak die knoop deur om met die louere weg te stap. Die uitstappie na Affies is minder suksesvol. Die neem met oorgawe deel, maar kom meesal tweede. Dis egter die kinders se geesdrif, lojaliteit teen-oor hulle maats en die skool wat die hoogste lof verdien. Hoewel die ontvoerde Nigeriese meisies nie aan ons God glo nie, weet die dogters dat ons God n verskil kan maak. Hulle bid vir die ***** Oranje eer ons oudleerder. Saartjie Botha, bekende en bekroonde dramaturg, is tans in Bloemfontein met Moeder Moed. n Moeilike Brecht-stuk wat sy vertaal. Die opvoering daarvan is n kragtoer!! Sy besoek die skool op Vrydag 16 Mei. ***** April 2015 Dis Oranje se beurt om hierdie fees vir sowat 20 meisieskole en sowat 1200 deelnemers aan te bied. Ons beplan reeds hiervoor en het enkele borge al vasgemaak. Die skool gaan dikwels van u verskeie items vra. Tans is ons opsoek na: Ouers wat navore kan tree om blomme te rangskik. Ouers wat vaardig is met sweiswerk of die borg daarvan. Ouers wat maatskappye ken waar borge verhaal kan word. Ek dink ook aan die sogenaamde goodie bag wat vir 1200 dogters gepak moet word. Ken u iemand by Lever Brothers, dalk handerome, sonroom, sonskerms, reukwater, enige iets wat dogters kan gelukkig hou. Kontak asb. vir (m2@oranjemeisies.co.za)

2 TWEEKAMP Tydens die SA Tweekamp Kampioenskap het twaalf van Oranje se atlete as Vrystaatspanlede deelgeneem. Die meeste spog met persoonlike beste tye in óf die hardloop- of swemkategorie. Mizan Viljoen het uitsonderlik gepresteer en in die 0/15-afdeling n derde posisie behaal. Dit is n puik prestasie! Nog atlete het onder die top tien geëindig: Carine Theunissen Kwalifiseer vir 2 finale en behaal 1 brons medalje in die 100m vlinderslag Dané Steyn Kwalifiseer vir 8 items en swem in 8 finale Sy behaal die volgende posisies: 4 x goud in 100, 200 en 400m vryslag en 200m rugslag 2 x silwer in 100m rugslag en 200m individuele wisselslag Volgende jaar swem Dané vlak 3. Mooi so!! 0/17 Marjoné Human (8ste) 0/16 Nadine Kemp (8ste) 0/14 Daniella Smith (7de) SWEM VLAK 1 Aldene Barnard Kwalifiseer vir 1 finaal Lené Schutte Kwalifiseer vir 1 finaal Mariza Odendal Kwalifiseer vir 6 finale en behaal 2 silwer medaljes in die 100m rugslag en 50m rugslag Marjoné Human Kwalifiseer vir 7 finale en behaal 3 x goud: 50m bors, 100m bors en 50m vryslag 1 x brons: 200m borsslag Nicola van Heerden (gr. 8) Kwalifiseer vir 7 finale en behaal 2 x goud: 50m rugslag, 100m vlinderslag 4 x silwer: 50m vryslag, 50m vlinderslag, 200m vryslag en 100m rugslag VLAK 2 Mariné Smuts Kwalifiseer vir 5 items Bea Gouws Kwalifiseer vir 5 items en swem in 1 finaal: 7de in 50m rugslag Himke Steenkamp Kwalifiseer vir 4 finale en behaal 2 x 4de (50 en 100m rugslag) en 2 x 5de plekke (100 en 50m vryslag) VLAK 3 Marné Frylinck Kwalifiseer vir 8 items en swem in 2 finale Caro de Jager Kwalifiseer vir 9 items en swem in 4 finale Carike Moolman Kwalifiseer vir 7 items en swem in 4 finale en behaal 1 brons medalje in die 200m rugslag Johanré Els Kwalifiseer vir 7 items en swem 4 finale Behaal 1 brons medalje in die 400m vryslag Dané Steyn is verkies deur Swem SA se uitvoerende komitee om aan die Central Africa National Aquatics Sone 3 & 4 Uinodiging Swemkampioenskap 2014 in Uganda te Kampala van April deel te neem. Hierdie swemspan bestaan uit 27 swemmers. Dané is die enigste swemmer van die Vrystaat verkies tot die span. Mnr Marco Markgraaff is die enigste ander Vrystater en hy sal die span as afrigter vergesel. SA het tweede geëindig in die vroue-afdeling. Dané se uitslae lyk soos volg: 1ste 20om rugslag; 1ste 200m vryslag aflos; 1ste 400m vryslag aflos; 2de 100m rugslag; 2de 200m vryslag; 3de 800m vryslag; 3de 400m vryslag; 4de 200m wisselslag aflos; 4de 50m rugslag Dané het algeheel in die jaar ouderdomsgroep n gesamentlike 4de plek verower.

3 TROMPOPPIES Die afgelope naweek is die eerste trompoppiekompetisie van die seisoen by Navalsig gehou. Oranje se spanne het baie goed gevaar. Die uitslae was soos volg: Vlaggroep Pom nons Gooigroep ATLETIEK 2de plek 2de plek 1ste plek Die volgende dogters het tydens die SA Skolebyeenkoms soos volg gepresteer: Marzé Verster 3de in die 90m hekkies uitdun en 5de in die 300m hekkies uitdun Mizan Viljoen 6de in die 5000m stap maar eerste op die ASAbyeenkoms met n nuwe rekord Bea Gouws 8ste in die verspring Shandré Fouché 11de in die spiesgooi Kerika Botha 6de in die 100m Tanya Dormehl 4de in die 800m Danielle Strauss 3de in die 100m hekkies en 2de in die 200m Die uitstlae van die ASA-byeenkoms in Coetzenburg is nog steeds nie bekend nie SA- VYFKAMPBYEEN- KOMS Vier dames van Oranje het die Vrystaat verteenwoordig en hulle staal getoon. In die Jeug (0/16)-afdeling het Mizan Viljoen n goeie en sterk 1ste plek behaal en Zelda van der Merwe was deurgaans in n hewige stryd gewikkel met Jani Olivier van die Oos-Kaap en kon eers tydens die laaste been van die hardloop/skiet die oorhand kry en n 2de plek is behaal. In die Elite Jeug A (0/18)-damesafdeling was Jayme- Sue Vermaas deurgaans die voorloper. Sy het met uitstekende skietvernuf, wat van die mans in die steek gelaat het, die wen verseël. Sy was slegs 1 punt agter die 0/18-manswenner. Om dit in perspektief te stel is dat die 0/18, jnr en snr mans en vroue dieselfde puntetabel en afstande gebruik. Sy was ook dan die nommer 1 vroue atleet. Charné Viljoen het regtig vegtersinstink getoon en in dieselfde wedloop 2de geëindig. Haar harde werk in die swem en hardloop die afgelope jaar het vrugte afgewerp om in die laaste 200m van die hardloopskof die 2de plek te beklink. SKAAK Khetiwe Ndhlazi het aan die Bfn Sone Skaaktoernooi deelgeneem. Sy het baie goed gevaar tydens die toernooi. Sy het drie wedstryde gewen en een gelykop gespeel uit haar moontlike vier wedstryde. Sy het hiermee die posisie as die beste 0/19-speler beklee. GIMNASTIEK Jaqueline Fourie is uitgenooi na die SA Gimnastiekvereniging se prestige prysuitdeling. Hier ontvang sy die Victrix Ludorum trofee vir die beste vlak 4 tot 7 gimnas. Sy verwerf hierdie trofee weens haar uitstekende prestasie as lid van die SA Gimnastiek Federasiespan.

4 DUITSOLIMPIADE Vyf van ons huidige gr. 11 s het verlede jaar aan die Duitsolimpiade deelgeneem. Veels geluk aan die dogters met hulle pragtige prestasies: Hannah Janse van Vuuren 74% Talita Claassen 74% Anneri James 79% Estie de Wet 80% Talitha Louw 80% NETBAL Waterkloof Voorseisoenwedstryde, 14 Maart 0/19A Verloor /19B Verloor /17A Wen /16A Wen 9-8 0/15A Gelyk 7-7 0/14A Wen 11-5 Diamantveld Sportdag, 15 Maart Duineveld Verloor Noord-Kaap Verloor Noord-Kaap Wen 13-8 Diamantveld Verloor 12-5 Noord-Kaap Gelyk Diamantveld Verloor 12-5 Noord-Kaap Wen 12-8 Baie geluk met mooi uitslae so vroeg in die seisoen. Proewe Die volgende dogters is ingesluit in die Groter Bloemfontein Spanne wat aan die Motheoproewe gaan deelneem: 0/14: Chantal Hutton, Jomari Vosloo, Kailah Ferreira en Elzé Koeglenberg 0/15: Ashley J.v.Rensburg, Ané Wessels en Carmen Botha 0/16: Maretha van Heerden, Sabrina Moolman Nadia Gouws, Juané Jacobs, Su-Helen Serfontein en Lizaré Danzfuss 0/17: Shandré Fouché, Mari Greyling, Marizaan Moolman, Nicola van Heerden 0/18: Dahné Beukes Die volgende dogters is in die VS Netbalspan ingesluit: 0/14: Kayla Ferreira 0/15: Ané Wessels, Ashley J.v.Rensburg 0/16: Su-Helen Serfontein, Maretha van Heerden 0/17: Shandré Fouché, Mari Greyling o/19: Dahné Beukes Interskole met Affies, 9, 10 Mei 0/19A Verloor /19B Verloor /19C Wen /19D Wen /19E Verloor /17A Wen /16A Verloor /16B Verloor /16C Wen /16D Wen /15A Verloor /15B Verloor /15C Wen All Girls School Festival (Netbal) Die eerste span wen al hul uitspeel-wedstryde oortuigend. Hulle wen ook die semifinaal, maar val ongelukkig in die finaal vas. OMS teen H/s Bloemfontein 0/19E Wen /16C Wen /16D Wen /15C Wen /15D Wen /14C Wen /14D Wen 11-2 OMS teen Eunice 0/19A Wen /19B Wen /19C Wen /19D Wen /17A Wen /16A Wen /16B Wen /16C Wen /15A Wen /15B Wen /15C Wen /14A Wen /14B Wen /14C Wen 24-2

5 HOKKIE All Girls School Festival Die eerste hokkiespan woon vanaf April 2014, bg. Toernooi, aangebied deur Collegiate High School in Port Elizabeth, by. Oranje vaar uitstekend deur vir die tweede agtereenvolgende jaar as toernooiwenners uit die stryd te tree. SVS 0/14-Hokkie Baie geluk aan die volgende spelers wat in die SVS 0/14-hokkiespanne ingesluit is: 0/14A Charné Smit Carienke Jacobs Jacolene McLaren Deirdre Jonker Carla Theunissen Kayla Ferreira Saré Laubscher Mandisa Maphisa Eerste rondte: Oranje wen Pretoria 3-0 Rhenish 5-0 La Rochelle 2-0 Parktown 7-0 Semifinaal: Oranje wen Paarl 5-0 Finaal: Oranje wen Eunice 2-0 0/14B Megan Lindeque Daniela Smith Robyn Allen Elzé Koegelenberg Affies Interskole Oranje speel 16 wedstryde - wen sewe, verloor ses en drie eindig gelykop: 0/18A Wen 8-0 0/18B Wen 8-0 0/18C Gelyk 3-3 0/18D Wen 1-0 0/18E 0/16C 3-0 0/18F 0/16D 2-1 0/16A Wen 3-0 0/16B 0/16B 2-1 0/16D 0/ /16E 0/15C 0-0 0/14A Wen 1-0 0/14B Verloor 1-0 0/14C 0/15D 3-0 0/14D 0/14C 0-0 Beginners 0/14D 2-0

6 ATKV-REDENAARS Carien Theunissen, Thando Gulwa, Rozaan Muller en Inge Botes het Oranje tydens die semifinale rondte in Bethlehem verteenwoordig. Die dogters het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Baie geluk aan Rozaan Muller wat die skool in Augustus op nasionale vlak gaan verteenwoordig. Dit is n prag prestasie. Die eerste sedert 1995 TENNIS Affies Interskole Oranje se tweede span wen Affies se tweede span 9-0 en die 0/15-span wen Affies se 0/15Aspan 7-2 All Girls School Fesival Die eerste tennisspan het uitstekend gevaar. In die rondomtalie wen Oranje teen: ATKV-DEBAT EERSTE RONDTE BY GREY Vier seniorspanne en drie juniorspanne het aan die 1ste rondte deelgeneem. Drie seniorspanne en twee juniorspanne dring deur na die 2de rondte wat in Bethlehem gehou word. Seniors: 1. Lola Botsane en Elza Kolver 2. Inge Botes en Talitha Louw 3. Jana Greeff en Imke Michau Juniors: 1. Margie Smith, Renate vd Merwe en Danielle Louw 2. Rozaan Muller, Marli van Deventer en Esteé van Heerden In Bethlehem dring twee van die seniorspanne en een juniorspan dring deur na die finaal wat eers in Augustus plaasvind. Hulle is: Juniors: 1. Rozaan Muller, Marli van Deventer en Seniors: Esteé van Heerden 1. Lola Botsane en Elza Kolver 2. Jana Greeff en Imke Michau Affies (15-3) Clarendon (15-3) Parktown (18-0) Queenstown (18-0) Wynberg (18-0) In die semifinaal wen Oranje teen Eunice 4-1 en in die finaal wen Oranje teen Clarendon 4-0. Baie dankie aan elke ouer wat moeite doen om hulle kinders se wedstryde by te woon! Hierdie is voorwaar n skitterende prestasie. Ons is baie trots op elke spreker.

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 SPANNE IN LIMPOPO FINALE UITSPELE: RUGBY : 4 SPANNE NETBAL : 3 SPANNE DOGTERSHOKKIE : 4 SPANNE Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 3 16 Mei 2018 Uit die hoof se kantoor Hoërskool Wonderboom se primêre doel is om 'n opvoedkundige instansie te wees wat kinders met karakter in die wêreld in stuur. Ons gee erkenning aan u wat

Nadere informatie

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart - Die sportdag word op die volgende terreine aangebied: - stro Hokkiebane van en Jim Fouchè Hoërskool word gebruik asook twee gras hokkievelde by Hoërskool Fichardtpark.

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LGS PRESTIGE-AAND BELEID LGS PRESTIGE-AAND BELEID INLEIDING Die Prestige-aand het ten doel om aan die beste presteerders op akademiese, sport- en kultuurgebied erkenning te gee vir hulle prestasies. Die skool besef terdeë dat

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 Januarie 2018 1 1 NUWE JAAR 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 2 3 14 15 Skole Open (O/w) 16 17 Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 18 19 20 4 21 22 23 Atletiek: Kleurbyeenkoms @ AHS Inligtingsaand:

Nadere informatie

Eendjienuus ORANJE PRIMÊR BELANGRIKE DATUMS: Uitgawe 5 13 Februarie 2015 UIT DIE KANTOOR : Kermis, Vrydag 20 Februarie

Eendjienuus ORANJE PRIMÊR BELANGRIKE DATUMS: Uitgawe 5 13 Februarie 2015 UIT DIE KANTOOR : Kermis, Vrydag 20 Februarie ORANJE PRIMÊR Eendjienuus Uitgawe 5 13 Februarie 2015 UIT DIE KANTOOR : Elke dogter het verlede week n boekmerkie ontvang met die waardes vir die jaar. Verantwoordelikheid, Respek, Omgee en Eerlikheid.

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

JAARPROGRAM: TEMA: KAMOEFLERING IN DIE WATER 19:00 Gr. 12-Wiskundeklas 07:00 OMS-Swemgala

JAARPROGRAM: TEMA: KAMOEFLERING IN DIE WATER 19:00 Gr. 12-Wiskundeklas 07:00 OMS-Swemgala JAARPROGRAM: 2014 JANUARIE * Bedrae tussen hakies is n aanduiding soos in 2013 en onderhewig aan verandering. Ma. 13 Skool begin vir personeel: BG 08:00; Personeel 09:00 @OMS: Oop vanaf 08:00-16:00 Di.

Nadere informatie

Tennis. Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan

Tennis. Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan Tennis Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan n liga-wedstryde. Elke leerder kry n geleentheid om uit te speel om n rangorde te bepaal. Ons skool neem ook deel aan Laerskole distrikproewe. Van ons

Nadere informatie

ORANJE PRIMÊR BELANGRIKE DATUMS:

ORANJE PRIMÊR BELANGRIKE DATUMS: ORANJE PRIMÊR Eendjienuus Uitgawe 5 12 Februarie 2016 UIT DIE KANTOOR : Elke dogter het verlede week n boekmerkie ontvang met die waardes vir die jaar. Eerlikheid, Omgee, Respek en Verantwoordelikheid.

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Toneel Redenaars Koor Kunswedstryde Revue Norie Skouspel Musiekblyspel en Interne Groepe Erepenning Erekleure ATKV top 10 finalis Spraakgilde forum

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Nuusbrief 1 24 Januarie 2017 Uit die hoof se kantoor 'n Grit lewenswyse Ek wil elke Wonnie en hul ouers welkom heet by die 2017 skooljaar. Mag ons Hemelse Vader in alle opsigte die bron van krag en inspirasie

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

22 Julie Die Hokkie organiseerders en Afrigters,

22 Julie Die Hokkie organiseerders en Afrigters, 22 Julie 2012 ie Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope nawe se uitspele te Hoërskool rmelo! ankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018) 01/01/2018 Maandag 02/01/2018 Dinsdag Verj: Me Kadys Roux 02/01/2018 Dinsdag Verj: Mnr Gawie Nieuwoudt 03/01/2018 Woensdag 04/01/2018 Donderdag 05/01/2018 Vrydag Verj: Mnr Handré Victor 06/01/2018 Saterdag

Nadere informatie

JAARPROGRAM: 2016 JANUARIE

JAARPROGRAM: 2016 JANUARIE JAARPROGRAM: 2016 JANUARIE * Bedrae tussen hakies is n aanduiding soos in 2015 en onderhewig aan verandering. Ma. 11 Skool begin vir personeel: Admin 07:00; BG 08:00; Personeel 09:00 @OMS: Oop vanaf 08:00-16:00

Nadere informatie

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Januarie 1 2 3 4 5 6 Nuwejaarsdag 7 8 9 10 11 12 13 1ste Krieket vs. Paarl Gim 1ste Krieket vs. Boys High 1ste Krieket vs. Stirling Union High-Toernooi Union High-Toernooi Union High-Toernooi 14 15 16

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / 2017 17 OKTOBER 2017 Geagte ouers en personeel, In 2 Samuel 23 lees ons Uriah was n soldaat in koning Dawid se weermag tydens n oorlog. Dawid se manskappe

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

NUUSBRIEF 2/2018 LAERSKOOL STULTING BEHEERLIGGAAMVERKIESING ( )

NUUSBRIEF 2/2018 LAERSKOOL STULTING BEHEERLIGGAAMVERKIESING ( ) NUUSBRIEF 2/2018 2018-02-22 LAERSKOOL STULTING BEHEERLIGGAAMVERKIESING (2018 2020) Die Laerskool Stulting Beheerliggaamverkiesing vind om 18:00 op 7 Maart 2018 in die skoolsaal plaas. Geskikte kandidate

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

WAPPORT UITGAWE 33 27Oktober 2017

WAPPORT UITGAWE 33 27Oktober 2017 WAPPORT UITGAWE 33 27Oktober 2017 Mnr Des word Sondag n hele 60 jaar oud! Daar is vandag groot makietie gehou by die Hoërskool! Baie geluk, mnr Des! Mag die Here jou seën met voorspoed, gesondheid en tonne

Nadere informatie

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het... 40 w00rde uit die hart van susan coetzer Geskenk aan Met de van 40 w00rde uit die hart van susan coetzer carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer koop aanlyn

Nadere informatie

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf. HOËRSKOOL DIE ANKER REGLEMENT VIR TOEKENNING VAN PRESTASIES : 1. TIPE TOEKENNING / METODE VAN TOEKENNING Slegs hoogste toekenning word gemaak. EREKLEURE PRESTASIEBALKIE MERIETE 1. Goue lourierkrans om

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 4 22 Junie 2018 Uit die hoof se kantoor Te midde van onstuimigheid in ons land en die wankelrige bestuur van ons land se openbare instellings is 'n mens dankbaar vir die onverdiende guns wat

Nadere informatie

30 November 2017 JANUARIE 2018

30 November 2017 JANUARIE 2018 JANUARIE 2018 1 Maandag Nuwejaarsdag 5 Vrydag Vrystelling van NSS-punte 2017 12:00 11 Donderdag NSS-toekennings 14 Sondag Finale Rolbalproewe Bolandspanne 15 Maandag Skool Begin Opvoeders Gr. 8-Oriëntering

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

JANUARIE 2019 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

JANUARIE 2019 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag JANUARIE 2019 1 2 3 4 5 Nuwe Jaarsdag 6 7 8 9 10 11 12 Skool open 08:00 Graad 1 Piekniek Koshuisverg. 08:00 OP Plattelande Proewe Tennis 1 2 13 14 15 16 17 18 19 Finansverg. 07:00 HVS Kleure Atletiek Sokkie

Nadere informatie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

BULLETIN KAU MOHLAMONYANE - VEROWER SILWER TYDENS ESKOM YOUNG SCIENTISTS EXPO LAASTE UITGAWE 30 NOVEMBER 2018

BULLETIN KAU MOHLAMONYANE - VEROWER SILWER TYDENS ESKOM YOUNG SCIENTISTS EXPO LAASTE UITGAWE 30 NOVEMBER 2018 LAASTE UITGAWE BULLETIN 30 NOVEMBER 2018 KAU MOHLAMONYANE - VEROWER SILWER TYDENS ESKOM YOUNG SCIENTISTS EXPO Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal van 63 medaljes. Ons

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom SPORTBELEID

Laerskool Wonderboom SPORTBELEID Laerskool Wonderboom SPORTBELEID Beleid hersien: November 2017 Volgende hersiening: November 2018 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. DOEL MET SPORT...1

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Norm Laerskool Fairland

Norm Laerskool Fairland Laerskool Fairland Norm 2017 Norm Laerskool Fairland (Hersien Februarie 2018) Inhoudsopgawe Norm 2018 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00)

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00) Januarie 2014 Dit is nie genoeg om oor iets te praat 1 Nuwejaarsdag 2 3 4 nie. Ons moet die werk doen. Charles H. Spurgeon 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 Skole heropen 16 17 18 19 20 21 22 26 27 28 29 BBJRV

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD DIE IN AFRIKAANS Net soos in Engels is daar 3 TYE (tenses) : VERLEDE TYD (past tense) TEENWOORDIGE TYD (present tense) TOEKOMENDE TYD (future tense) DIE VERLEDE TYD Die volgende reëls sal jou help om n

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

My siel, Pa. Marie van Rensburg

My siel, Pa. Marie van Rensburg My siel, verwys na die spreker se eie identiteit. Die titel word n refrein wat aan die einde van elke strofe herhaal word. My siel, Pa Marie van Rensburg Uit: Verskuns vir Huistaal, Graad 10 Riens Vosloo,

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP Die volgende leerders wat op 10 en 11 Maart aan die ATKV-Redenaars se eerste uitdunronde by Parel Vallei in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / 2017 11 APRIL 2017 Geagte ouers en personeel, Na n lang termyn het n welverdiende vakansie uiteindelik aangebreek. Dankie vir elkeen se ondersteuning en

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS = LUTZVILLE

Nadere informatie

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae LENTE NUUSBRIEF 2012 Dit is die begin van n nuwe teelseisoen met die moontlikheid om HIERDIEE JAAR groot spronge vorentoe te gee met die beeskudde. Die kombinasie van bul en koei lewer tog die kalf, wat

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/2014

Nadere informatie

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017 Kleur jou lewe in! Geagte Ouers en Wonniepersoneel 2 Maart 2017 Baie dankie aan die Wonnie-ouers vir hul goeie gedrag tydens die rugbywedstryde teen Vastrap wat Dinsdag, 28 Februarie, plaasgevind het.

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

SAWA Kongres in Beeld: 8-10 Oktober 2010

SAWA Kongres in Beeld: 8-10 Oktober 2010 Suidwes-Kaap SAWA Kongres in Beeld: 8-10 Oktober 2010 Die 2010 Kongres is deur Suidwes-Kaap se Pieter Henning, Karin Augustyn, John en Engela McDonald (afgevaardigdes) en Niël en Rozél Goslett (as gaste)

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie