Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015

Vergelijkbare documenten
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

FAKTORE EN VEELVOUDE

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Les 14: Entrepreneurskap

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

BARRETT SE TAKSONOMIE

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Hoe om vlae aan te bied

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Geloofsvrae: Ongeloof en Ongehoorsaamheid

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

Vries al hulle bates, betaal geld terug met rente, hy word `n handearbeider vir die wat hy/sy besteel het.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Meganiese stelsels en beheer:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

n Tempel Leier besoek Jesus

Paulus en sy vriende vertel ander van God

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

Jakkals lê eendag heerlik en

Die Groot Gebod dennis de wet

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Die 1990's: Apartheid eindig - menseregte begin

Rolprente uit twee verskillende genres *

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

Paulus kritiseer sy tyd se manier

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Die Groot Muur van Nehemia

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Transcriptie:

Nasiebou en versoening Terugvoer van wegbreekgroepe Algemene jaarvergadering 2015

Groep A: Ewaldt Scholtz Vryheid van uitdrukking: Afrikaanssprekendes moet nie skaam wees om Afrikaans te praat of in die taal diens te lewer nie. Onkunde: Daar moet daadwerklik moeite gedoen word om ander kulture te leer ken en te verstaan. Hulle moet wegval: Suid-Afrikaners moet leer om van ons te praat. Ons moet alle Suid-Afrikaners insluit. Plaaslike media moet betrokke raak: ATKV- of takaktiwiteite moet in alle media verskyn. Dit kan bydra dat persone betrokke wil raak by die ATKV of ʼn ATKV-tak. ʼn Petisie moet opgestel word om kleur/ras van aansoekvorms af te haal. Thunderclap Afrikaanse media dag: ʼn Dag moet geïdentifiseer word waar die sosiale mediaplatforms oorval word met Afrikaans, sodat mense kan sien hoe lekker mense hulle in Afrikaans uitdruk.

Groep B: Ivor Price Gesprekke oor nasiebou wat 20 jaar terug afgehandel moes gewees het, is vandag nog meer relevant as ooit. Politici het nie die oortuiging om nasiebou te bewerkstellig nie. Ons moet dit doen. Die fase twee-projek van nasiebou begin van onder af. Ons kan nie vir die politici wag om dit te doen nie. Die verandering begin by individuele/takke op grondvlak wat ʼn voertuig moet wees vir nasiebou en versoening. Streeksorganiseerders kan gespreksforums op streeksvlak koördineer waartydens taklede meer van mekaar kan leer en verstaan. Projek vir willekeurige weldade doen klein en betekenisvolle dingetjies vir mekaar. Bou netwerke binne gemeenskappe (takke en ander organisasies) wat gemeenskaplike behoeftes identifiseer, bespreek en aanspreek.

Groep C: Xanthe van Niekerk Fokusareas: Dra Ubuntu/ Masakhane uit sonder politieke besoedeling. Gebruik ATKV se vier fokusse om nasiebou en versoening uit te bou. Spreek werkloosheid aan deur middel van entrepreneurskapsvaardighede. Begin by jouself. Verandering moet by jouself begin. Kweek respek deur jou gesindheid en lyftaal teenoor ander. Bied kultuurdag aan wat mense in staat stel om mekaar se kulture te leer ken. Bied taalprojekte aan wat mense in staat stel om ander se tale aan te leer.

Groep D: Johan Erasmus Ontwapeningsproses: maak toegewings en toegewings sal aan jou teruggemaak word. Erken dat daar foute in die verlede gemaak is, maar dat dinge verander het en dat daar op die veranderinge gefokus moet word. Nuwe tipe uitreik. Dit moet wedersyds wees. Indien Wiskundelesse aan Zoeloeleerders aangebied word, moet hierdie leerders op hulle beurt weer Zoeloelesse aan ander bied. Wees ambassadeurs van Afrikaans, maar neem positiewe stappe om ʼn ander inheemse taal en kultuur aan te leer. it it Bied projekte aan waar ʼn ander inheemse taal aangeleer kan word. Skep forums om opreg te luister na ander se perspektiewe oor sake, bv. die ANC-lede se besware teenoor Afrikaans. Kommunikeer gereeld dat Afrikaans nie ʼn wit taal is nie. Gebruik bestaande verhoudings om versoening te bevorder.

Groep E: Virginia Keppler Soek die gemene deler: wat het ons in gemeen, wat is belangrik, waarvoor is ons lief, ens. Dit kan boustene wees om nader aan mekaar te beweeg en mekaar te verstaan. Familie-gedrewe uitreiking na families van ander kulture in jou gemeenskap. Beeld die Afrikaanse taal en kultuur op ʼn positiewe manier uit, sodat dit op ʼn positiewe manier deur ander kulture ervaar word. ATKV bied min universiteitsprojekte aan wat nasiebou en versoening bevorder. Meer aandag moet hieraan geskenk word. Wat kan ons uit ATKV-oogpunt in die besigheidswêreld doen om versoening te bevorder? Hou multi-kulturele l geleenthede soos speletjiesdae of braaidag met verskillende kulture se geregte. Nooi Sotho of Venda bure vir ʼn braai en laat hulle wys hoe braai die Sotho s of Vendas.

Groep F: Wilbrie Fourie Persepsies: ons moet ons persepsies van ander kulture verander omdat dit ons verhoed om by mekaar uit te kom. Kultuurkennis: ons weet te min van mekaar om werklik respek vir mekaar te hê. Trots: daar is nog ʼn gebrek aan trots vir die land. Indien ons meer trots op die land kan wees, sal daar ʼn gevoel van ʼn sterk nasie ontstaan. Individuele omwenteling: elke ATKV-lid moet hom/haar verbind tot versoening en nasiebou. ATKV-takke moet onderneem om ʼn projek aan te pak waar ʼn ander kultuur beter leer ken word. Prestasies en suksesverhale van die ATKV moet ook met die algemene publiek gedeel word. Kollektiewe alliansies en nasiebouer: ATKV moet homself meer doelbewus as nasiebouer uitbeeld.