1 Waar ek vandaan kom

Vergelijkbare documenten
FAKTORE EN VEELVOUDE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas.

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

10 Die bou van n plant

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

8 Die mens in die ruimte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Jesaja sien die Toekoms

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Antonieme en sinonieme

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Paulus en sy vriende vertel ander van God

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

'n Man gestuur deur God

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

n Tempel Leier besoek Jesus

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Die Groot Gebod dennis de wet

Literêre opstel. Krismis van Map Jacobs Invloed van milieu op keuses. n Moontlike wyse om die vraag te beplan en skryf

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Van Vervolger tot Prediker

Pragtige Koningin Ester

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Die Kerk se Geboorte

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Klein Klaas se avonture!

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Welkom by Die Storie God se storie

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

Assesseringsrubrieke

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Transcriptie:

1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee. 3. As julle by 2 geskryf het vals, skryf dan neer wat julle dink die Here vir ons wil sê wanneer n babatjie gedoop word. 4. Wat belowe die ouers as hulle baba gedoop word? 5. Lees Exodus 20:12 a. Die hoeveelste gebod is dit? b. Wat beteken hierdie gebod? 6. Skryf julle hele groep se doopname neer. 7

7. Skryf neer waar jou eie naam vandaan kom. Groepassessering Groepassessering Name van groeplede Help om die werk te voltooi Het sy idees afgedwing Het mooi saamgewerk Het na ander geluister Nonsens gepraat Grappies gemaak Het glad nie goed gewerk nie Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee Om te leer Formatiewe assessering 1. God het elkeen van ons al voor ons geken. 2. Elke kind moet met geboorte word. Dan word die baba se,,, en van geboorte opgeskryf. 3. By die doop van n baba sê God dat: 4. Die ouers belowe om die kindjie groot te maak soos. Hulle sê ook dat die Bybel God se is, en dat alles wat daarin staan, is. 5. Die Here gee vir ons wat ons liefhet. 6. Die Here leer ons in die gebod: Eer jou en jou. 8

7. Vind by jou ouers die inligting uit wat jy nie ken nie, en voltooi jou eie geboortesertifikaat! ID: DEPARTEMENT VAN BINNELANDSE SAKE BESONDERHEDE VAN DIE BEVOLKINGSREGISTER M.B.T. GEBOORTE Van... Voorname... Geslag... Land van geboorte... Om te leer: formatiewe assessering: fasiliteerder-assessering Nie bereik Gedeeltelik bereik Bereik Buitengewoon bereik PUNT Korrektheid van feite (10 punte) Volledigheid (5 punte) Netheid (5 punte) Minder as 50% feite korrek Minder as 50% voltooi (1-1½ punte) Werk uiters slordig, taal en spelling uiters swak (1-1½ punte) Minstens 50% feite korrek Slegs 50-70% voltooi (2-2½ punte) Voldoen aan min netheidsreëls, baie taal- en spelfoute (2-2½ punte) Minstens 70% feite korrek Minstens 80% voltooi (3-4 punte) Voldoen aan meeste netheidsreëls. Min taal- en spelfoute (3-4 punte) Alle feite korrek Alles voltooi (4½-5 punte) Voldoen aan alle netheidsreëls, feitlik geen spelfoute nie (4½-5 punte) Totaal: 9

Stamboom Opdrag Vul jou stamboom netjies in en kleur die boom mooi in. Oupa-grootjie Ouma-grootjie Oupa Oupa Ouma Ouma Vader Moeder Broers Susters My werk is voltooi 1 2 3 4 Name is reg gespel Inkleurwerk netjies 10

Toeka en nou! Teken prentjies of plak foto s van jouself toe jy n babatjie was en hoe jy nou lyk. Toe ek n baba was Nou Gesels met ouma, oupa of enigiemand wat al ouer is, en vind by hulle uit op watter manier die lewe in hulle tyd anders was as nou. Skryf dit wat jy uitgevind het hier neer en kom vertel dit vir die klas. Jy mag iets interessants uit daardie tyd ook saambring as jy wil. 11

Toeka en nou: formatiewe assessering (fasiliteerder) (foto s en praatjie) Geskrewe praatjie Aanbieding 0-3 punte 4-5 punte 6-7 punte 8-10 punte PUNT Werk Netjiese Slordige Besonder onvoltooid of werk met werk, min netjies, baie nie gedoen interessante goeie feite oulike feite nie feite Het nie Taamlik goeie Uitstekende Praat voorberei nie, oogkontak, voordrag, onhoorbaar, dink gou iets hou klas se praat sonder lees alles af uit aandag teks Totaal: My eie tydlyn Op n tydlyn kan n mens sien wanneer watter dinge in die geskiedenis gebeur het. Jy gaan nou jou eie tydlyn maak, n tydlyn van jou eie geskiedenis. Begin by jou geboorte, en dink aan n klompie belangrike gebeurtenisse in jou lewe, soos wanneer jy begin loop of praat het, wanneer jou broers en susters gebore is, wanneer jy skool toe is, wanneer jy jou nuwe fiets gekry het, ensovoorts. Plak of teken dan prentjies wat rondom jou tydlyn by hierdie gebeurtenisse pas. Onthou altyd, dit is die Here wat ook jou lewensgeskiedenis bestuur. Gebeurtenis Datum 12

Tydlyn: maatassessering 1 2 3 4 Die werk is voltooi Die werk is netjies Netjiese prentjies My vingerafdruk Jy is uniek! Dit beteken die Here het net een van jou gemaak. Net jy het so n vingerafdruk. Skryf die laaste gedeelte van Jesaja 43:1 neer: 13