Beantwoord die volgende vrae op die antwoordblad wat voorsien is. U mag nie die rekenaar aanskakel alvorens u nie Afdeling A ingehandig het nie.

Vergelijkbare documenten
Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Bankstate LPF Systems BK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word)

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

FAKTORE EN VEELVOUDE

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Wiskunde Graad 4. November 2016

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

EKURHULENI NOORD DISTRIK

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Installerings instruksies vir Winkerk 7

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

Installerings instruksies vir Winkerk 7

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

Foto-redigering vir sun.ac.za

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Meganiese stelsels en beheer:

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Afdeling A: Begripstoets

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

Paulus kritiseer sy tyd se manier

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Transcriptie:

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT DEPARTEMENT REKENAARWETENSKAP EN INFORMATIKA RIS 114 DATUM: 7 Maart 2013 TYD: 180 minute PUNTE: 120 ASSESSORE: Prof. P.J. Blignaut & Mnr. F. Radebe (+4 bonuspunte) MODERATOR: Dr. L. de Wet AFDELING A Beantwoord die volgende vrae op die antwoordblad wat voorsien is. U mag nie die rekenaar aanskakel alvorens u nie Afdeling A ingehandig het nie. 1. Gee n voorbeeld van n vlugtige ( volatile ) stoormedium. (1) 2. Gee n alternatiewe naam vir die IEEE1394 standaard. (1) 3. Waarvoor staan die volgende afkortings? 3.1 USB 3.2 PSU 3.3 OS 3.4 OOP 3.5 GUI 3.6 bit 3.7 DVD 3.8 CPU 3.9 BIOS 3.10 UTF 3.11 RAM 3.12 IDE 3.13.cs (lêeruitbreiding) (13) 4. Waarvoor staan die u in ushort? (1) 5. Wat is n kompileerder? (2) 6. Verduidelik die verskil tussen bronkode en objekkode. (2) 7. Verduidelik die verskil tussen n objek en n klas. Gee voorbeelde. (2) 8. Verduidelik die verskil tussen n metode en n property. (2) 9. Verduidelik die verskil tussen n metode en n metode-roep. (2) 10. Verduidelik die verskil tussen n gebeurtenis en n gebeurtenishanteerder. Gee voorbeelde. (2) 11. Wat is die rol van.net in programmering? (2) 12. Hoeveel bisse is daar in n greep? (1) 13. Skakel 230 10 om na n binêre getal. Toon die intermediêre stappe. (2) 14. Skakel 230 10 om na n heksadesimale getal. Gebruik u antwoord in 13. (1) 15. Skakel 11000101 2 om na n desimale getal. Toon die intermediêre stappe. (2) 16. Tel die twee binêre getalle bymekaar: 1100, 1101. Toon die intermediêre stappe. (2) 17. Trek af: 1110 0110. Toon die intermediêre stappe. (2) 18. Skryf die waarde van a neer in elke geval: (8) 18.1 int a = 17 % 5 ; 18.2 double a = 17 / 5; 18.3 int a = 17 / 5; 18.4 int a = 17 / 5.0; 18.5 int a = 7; a++; 18.6 int b = 7; int a = b++; 18.7 double a = 12.3456; a = (int)(a*1000) / 1000.0; 18.8 int b = 3; int a = 4; a *= ++b;

2 19. Wat is n konstruktor? (3) 20. Identifiseer die elemente in die volgende reëls kode. U mag uit die volgende moontlikhede kies: Toekenning, klas, namespace, objek, konstruktorroep, gelyk aan, instansieer, property, konstante, omvang, parameter, gebeurtenis, boodskap, tipe, veranderlike, metode roep 20.1 System.Windows.Form frmmain = new Form(); (6) 20.2 int a = 5; (4) 20.3 Console.Write( Druk enige sleutel ); (3) 21. Wat beteken die volgende woorde in die konteks van kodering: (6) 21.1 IntelliSense 21.2 inkeping 21.3 kommentaar 21.4 omvang 21.5 ontfouting 21.6 kontrole (selfstandige naamwoord) [70] NB: U moet Afdeling A inhandig voordat u die rekenaar aanskakel om met Afdeling B voort te gaan. AFDELING B Beantwoord die volgende vrae deur oplossing in C# te ontwikkel. Maak seker dat u u naam, studentenommer en vraagnommer in n kommentaarblok aan die bokant van u kode inskryf vir elke vraag. U sal nie punte kry daarvoor nie, maar u sal 3 punte verloor vir elke vraag as u dit nie doen nie. U mag selfs nul vir die hele toets kry as u dit nie doen nie! Maak seker dat u alle kontroles en veranderlikes behoorlik benaam. Skep die volgende gids op die T-dryf in die formaat Studentenommer_Van, bv. 2009123456_Blignaut Let daarop dat hierdie nie n oopboektoets is nie! Vraag 1 Gebruik CSEC om n konsole toepassing te ontwikkel wat die gebruiker sal toelaat om enige aantal grepe as toevoer te verskaf. Die program moet dan die ekwivalente aantal gigagrepe, megagrepe, kilogrepe en oorblywende grepe vertoon. Onthou dat daar 1024 grepe in n kilogreep is, 1024 kilogrepe in n megagreep en 1024 megagrepe in n gigagreep. Verklaar alle numeriese veranderlikes as long. Vertoon die afvoer soos in die voorbeeld: 200200200200 grepe = 186 GG, 461 MG, 808 KG, 8 G Stoor u program as T:\RIS114\Studentenommer_Van_Vraag1.cs. (12)

3 Vraag 2 Gebruik CSEC om n grafiese toepassing soos in die volgende prentjie te ontwikkel. Stoor u program as T:\RIS114\Studentenommer_Van_Vraag2.cs. (12) Vraag 3 Gebruik CSEC om n Windows vorms toepassing soos in die skermafdruk te ontwikkel. Die vorm moet n annotasie ( label ), vier teksbokse en twee knoppies hê. Die teksbokse se MaxLength property moet n waarde van 1 hê. Dit beteken dat nie meer as een karakter in elke boksie ingesleutel kan word nie. Die program aanvaar n binêre getal in die vier teksboksies en skakel dit om na n desimale getal. Aanvaar dat die gebruiker slegs 1 e en 0 e in die teksboksies sal insleutel. Onthou dat die Text property van die teksboksies n string waarde neem wat na n numeriese ekwivalent (bv. int) omgeskakel moet word voordat u berekeninge kan doen. Die Click gebeurtenishanteerder van die Convert knoppie moet die desimale ekwivalent van die binêre getal bereken en die resultaat in n boodskapboksie vertoon. Die Exit knoppie moet die program beëindig. Notas: Begin met die annotasie en die knoppies. Moet nie tyd mors om die uitleg presies soos in die voorbeeld te kry nie. As dit min of meer lyk soos hierbo, is dit in orde. As jy nie die omskakeling kan doen nie, vertoon n boodskapboksie met die boodskap Jammer, Prof. Hierdie is te moeilik vir my! Stoor u program as T:\RIS114\Studentenommer_Van_Vraag3.cs. (30)

4 ANTWOORDBLAD Studentenommer: Naam en van : 1. Vlugtige stoormedium: 2. IEEE1394 : 3.1 USB 3.2 PSU 3.3 OS 3.4 OOP 3.5 GUI 3.6 bit 3.7 DVD 3.8 CPU 3.9 BIOS 3.10 UTF 3.11 RAM 3.12 IDE 3.13.cs(lêeruitbreiding) 4. u in ushort? 5. Kompileerder: 6. Bronkode: Objekkode: 7. Objek: Klas: 8. Metode: Property: 9. Metode: Metode roep: 10. Gebeurtenis: Gebeurtenishanteerder: 11. Rol van.net: 12. Bisse in n greep:

5 13. Skakel om na binêr: 230 10 14. Skakel om na heksadesimaal: 230 10 15. Skakel om na desimaal: 1100 0101 2 16. 1100 + 1101 17. 1110 0110 18.1 int a = 17 % 5 ; 18.2 double a = 17 / 5; 18.3 int a = 17 / 5; 18.4 int a = 17 / 5.0; 18.5 int a = 7; a++; 18.6 int b = 7; int a = b++; 18.7 double a = 12.3456; a = (int)(a*1000) / 1000.0; 18.8 int b = 3; int a = 4; a *= ++b; 19. Konstruktor:

6 20.1 System Form frmmain = new Form() 20.2 int a = 5 20.3 Console Write Druk enige sleutel 21.1 IntelliSense 21.2 inkeping 21.3 kommentaar 21.4 omvang 21.5 ontfouting 21.6 kontrole (s.nw.)