NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Les 14: Entrepreneurskap

Sentraalbeplande stelsel

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Prysvorming deur vraag en aanbod

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae. Afdeling A. Vraag 1

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

Transcriptie:

NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LNOUWETENSKPPE V2 FERURIE/MRT 2016 TOTL: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

Landbouwetenskappe/V2 2 E/Feb. Mrt. 2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik FELING en FELING. 2. eantwoord L die vrae in die NTWOOREOEK. 3. egin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 6. 7. Toon alle berekeninge, formules ingesluit, waar van toepassing. Skryf netjies en leesbaar.

Landbouwetenskappe/V2 3 E/Feb. Mrt. 2016 FELING VRG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter ( ) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) in die NTWOOREOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11. 1.1.1 EEN van die stellings hieronder dui op die prysonelastisiteit van vraag: Verbruikers sal hoendervleis koop as die prys van skaapvleis styg. Verbruikers sal steeds mielies koop as die prys van mielies styg. Verbruikers sal 'n ander tipe pasta koop as die prys van spaghetti styg. Verbruikers sal 'n goedkoper sjokoladestafie koop as die prys van 'n witsjokoladestafie styg. 1.1.2 ie volgende inligting is SLEGS van toepassing op Internetbemarking waar transaksies aanlyn gedoen word: ie boer stel 'n agent vir bemarkingstake aan. ie boer verkoop produkte op die mark. Verbruikers wil dalk nie hul kredietkaarte gebruik nie. Groot kleinhandelaars soek blootstelling deur opkomende produsente te ondersteun. 1.1.3 Landboukoöperasies hou die volgende voordele vir kleinskaalse boere in: (i) (ii) (iii) (iv) Produsente het 'n beter kans om 'n goeie prys te beding. Maklike toegang tot fondse. Produkpryse fluktueer en produsente word geaffekteer. Produsente behou hul markte. Kies die korrekte kombinasie: (i), (ii) en (iii) (i), (ii) en (iv) (i), (iii) en (iv) (ii), (iii) en (iv)

Landbouwetenskappe/V2 4 E/Feb. Mrt. 2016 1.1.4 ie reguitlyn (Y) stel die van 'n produk voor. Prys in rand X Y X Y 0 Hoeveelheid van 'n produk per tydseenheid markewewig tekort vraag aanbod 1.1.5 EEN van die volgende word NIE met arbeidswetgewing geassosieer NIE: Wet op rbeidsverhoudinge Wet op asiese iensvoorwaardes vir Werkloosheid Wet op eroepsgesondheid en Veiligheid Wet op Vaardigheidsontwikkeling 1.1.6 it is NIE van toepassing op kapitaal as 'n produksiefaktor NIE: ie meeste kapitaalgoedere het 'n beperkte lewensduur. Kapitaalgoedere is duur en moeilik bekombaar. Vukuzenzele Trust bied 'n toelaag aan kleinskaalse boere. Sommige kapitaalgoedere kan nie in die land vervaardig word nie. 1.1.7 Voorbeelde van risikostrategieë: (i) (ii) (iii) (iv) Versekering teen risiko's iversifikasie Spesialisasie Toekomstige kontrakte Kies die korrekte kombinasie: (i), (ii) en (iv) (i), (ii) en (iii) (ii), (iii) en (iv) (i), (iii) en (iv)

Landbouwetenskappe/V2 5 E/Feb. Mrt. 2016 1.1.8 EEN van die volgende is NIE 'n ekonomiese kenmerk van grond NIE: eperktheid Varieer in produksiepotensiaal Waarde verhoog met tyd ron van minerale en grondstowwe 1.1.9 eeste het 30 paar chromosome in die selkern. ie getal chromosome in die vroulike gamete is dus... 15. 45. 60. 30. 1.1.10 'n Heterosigotiese rahmaanbul word gepaar met 'n heterosigotiese koei. Wat sal die verwagte genotipiese verhouding van die F 1 -geslag wees? 1 : 3 : 1 3 : 1 1 : 2 : 1 1 : 1 (10 x 2) (20) 1.2 Kies 'n term uit KOLOM wat by 'n beskrywing in KOLOM pas. Skryf slegs die letter ( J) langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.5) in die NTWOOREOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 K. 1.2.1 KOLOM Totale hoeveelheid van 'n kommoditeit wat 'n produsent graag wil verkoop KOLOM elektroporasie mitose 1.2.2 1.2.3 Fisiese en verstandelike insette deur mense Seldeling waartydens gamete vorm E arbeid aanbod meiose 1.2.4 1.2.5 'n Elektriese stroom wat deur die ontwikkelende ontvangerplantselle met die gewenste gene gestuur word Kom voor in die selle van die kern en verskaf genetiese instruksies vir die funksionering van selle F G H I J geengeweer/pistool deoksiribonukleïnsuur (NS) bestuur motivering vraag (5 x 2) (10)

Landbouwetenskappe/V2 6 E/Feb. Mrt. 2016 1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.5) in die NTWOOREOEK neer. 1.3.1 'n Skriftelike dokument wat toekomstige aktiwiteit met betrekking tot inkomste en uitgawes beskryf gebaseer op projeksies en historiese data 1.3.2 ie prys van 'n produk op 'n vlak waar die hoeveelheid vereis gelyk is aan die hoeveelheid aan die mark verskaf 1.3.3 Geld of toerusting geakkumuleer deur besparing en in die produksieproses aangewend 1.3.4 ie gebruik van biologiese statistiek om genetiese data van 'n individu te ontleed om ware genetika en teelwaarde te beraam 1.3.5 Wanneer die aksie van een geen deur 'n ander geen gemodifiseer of beheer word (5 x 2) (10) 1.4 Verander die ONERSTREEPTE WOOR(E) in elk van die volgende stellings om hulle WR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.4.1 1.4.5) in die NTWOOREOEK neer. 1.4.1 ie vraag-ketting beskryf die vloei van produkte van die produksiepunt tot by die verbruikerspunt. 1.4.2 Finansiële risiko sluit produksieverliese, arbeidsverwante en tegnologiese risiko's in. 1.4.3 ruto binnelandse produk is die totale bruto marge minus die algemene plaasuitgawes. 1.4.4 Gespesialiseerde take op die plaas word deur formele arbeid uitgevoer. 1.4.5 ie chromosome verwys na die totaal van die geeneffekte van 'n teeldier, soos deur die prestasie van sy nageslag gemeet. (5 x 1) (5) TOTL FELING : 45

Landbouwetenskappe/V2 7 E/Feb. Mrt. 2016 FELING VRG 2: LNOUESTUUR EN EMRKING egin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 2.1 ie skematies voorstelling hieronder toon verskillende strategieë in die ontwikkeling van 'n mark aan. Produsent moet bewus wees van wat die verbruiker wil hê Produsent bepaal hoeveel die verbruiker sal betaal Mark Produsent moet weet waar die verbruiker wil koop Produsent moet inligting oor die produk bekend maak 2.1.1 Identifiseer die strategieë om 'n mark te ontwikkel soos deur tot voorgestel. (4) 2.1.2 Noem TWEE faktore wat die produsent in ag moet neem tydens die beplanning van die strategie voorgestel deur. (2) 2.1.3 Noem TWEE maniere waarop die produsent die strategie deur voorgestel suksesvol kan implementeer. (2) 2.1.4 ui TWEE aspekte aan wat 'n produsent in ag moet neem indien hy op die strategie, voorgestel deur, besluit. (2)

Landbouwetenskappe/V2 8 E/Feb. Mrt. 2016 2.2 'n Groep opkomende boere wat groente verbou, het beperkte toegang tot fondse. Hulle besluit om die produksie- en bemarkingskoste van hulle produkte te deel totdat almal ekonomies lewensvatbaar is. 2.2.1 Toon die bemarkingstelsel wat deur hierdie boere gebruik word. (1) 2.2.2 Noem RIE voordele van die bemarkingstelsel in VRG 2.2.1. (3) 2.2.3 Noem TWEE beginsels wat vir hierdie groep opkomende boere leiding kan gee. (2) 2.3 ie tabel hieronder toon die hoeveelhede van Landbouproduk 1 en 2 wat teen verskillende pryse verskaf word. TY- PERK PRYS (R) PROUK 1 HOEVEELHEI VERSKF (kg) PROUK 2 HOEVEELHEI VERSKF (kg) % VERNERING IN NO PROUK 1 PROUK 2 % VERNERING IN PRYS ug. 2011 10 11 500 11 500 Mrt. 2012 15 12 000 12 100 es. 2013 20 13 000 16 000 13 39 20 20 es. 2014 30 14 500 18 000 es. 2015 40 16 000 22 000 2.3.1 Formuleer die hipotese gebaseer op die data van die hoeveelhede wat vanaf ugustus 2011 tot Maart 2012 verskaf is. (2) PRYS 1 PRYS 2 2.3.2 ereken die pryselastisiteit van Produk 1 en Produk 2 vir die tydperk tussen ugustus 2011 en esember 2013. Gebruik die formule: % verandering in aanbod % verandering in prys (4) 2.3.3 Vertolk die pryselastisiteit van aanbod vir Produk 1 en Produk 2. (2) 2.3.4 Noem TWEE faktore wat die aanbod van hierdie produkte kon beïnvloed het. (2)

Landbouwetenskappe/V2 9 E/Feb. Mrt. 2016 2.4 Lede van die gemeenskap het beoog om 'n sakeonderneming op 400 ha gemeenskaplike grond te begin, maar het 'n gebrek aan kapitaal en vaardighede gehad. ie gebied ervaar ook slegte weerstoestande. 'n Florerende projek in 'n nabygeleë dorpie het hulle gemotiveer om die onderneming te begin. Hulle beplan om met beeste te boer wat hulle aan die plaaslike inwoners vir tradisionele seremonies kan verkoop en skape om aan 'n plaaslike supermark te verkoop. Hulle wil ook groente kweek om aan die plaaslike skool te verskaf. Hulle beplan om die dienste van die landbouvoorligtingsbeampte vir die raad te gebruik. 2.4.1 Gebruik 'n SWOT-analise en identifiseer: (a) (b) (c) (d) TWEE sterk punte EEN swak punt EEN geleentheid TWEE bedreigings (2) (1) (1) (2) 2.4.2 eveel RIE stappe aan om die bedreigings wat in VRG 2.4.1(d) geïdentifiseer is, reg te stel. (3) [35] VRG 3: PROUKSIEFKTORE egin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 'n Groep werklose jongmense in 'n landelike gemeenskap het 50 ha grond by 'n plaaslike hoofman gekry om 'n inkomste vir hulself te skep. Hulle het mielies verbou wat hulle kon verkoop. In die eerste twee jaar het die grond 'n opbrengs van 5 ton per ha gelewer wat in die volgende twee jaar tot 6 en 7 ton per ha gestyg het as gevolg van kunsmistoediening. In die vyfde jaar het die opbrengs egter gedaal, ten spyte van die toediening van kunsmis. 3.1.1 Identifiseer TWEE ekonomiese kenmerke van die grond in die gevallestudie. (2) 3.1.2 Verduidelik die kenmerk in VRG 3.1.1 wat met kunsmis en opbrengs verband hou. (2) 3.1.3 Noem TWEE funksies van grond in die gevallestudie. (2) 3.1.4 ui TWEE maniere aan waarop die groep jongmense die produksiepotensiaal van die grond kan verhoog. (2)

Landbouwetenskappe/V2 10 E/Feb. Mrt. 2016 3.2 ie tabel hieronder toon 'n kontantvloeibegroting van braaikuikens en eiers op 'n pluimveeplaas. ITEM VERKOPE PER WEEK MNELIKSE KOSTE Eiers R8 000 raaikuikens R12 500 Totaal R39 000 3.2.1 Verduidelik die manier waarop 'n kontantvloeibegroting 'n boer help om 'n pluimvee-boerdery te bedryf. (2) 3.2.2 epaal die totale maandelikse inkomste waarvoor die boer kan begroot om hierdie onderneming suksesvol te bedryf. (Toon LLE berekeninge.) (3) 3.2.3 ui aan of die boer met die onderneming moet voortgaan of nie. (1) 3.2.4 Gee 'n rede vir die antwoord op VRG 3.2.3 gebaseer op die berekening. (2) 3.2.5 Verwys na die tabel en identifiseer TWEE vorme van kapitaal op die plaas. (2) 3.3 ie grafiek hieronder toon die vaardighede van 'n plaaswerker en 'n plaasbestuurder. Vaardigheidspersentasie (%) Vaardigheidsvlakke van 'n plaaswerker en 'n plaasbestuurder eplanning Entrepreneurs- Tegniese vaardighede vaardighede Vaardighede estuurder Werker 3.3.1 Verwys na die grafiek en identifiseer TWEE belangrike vaardighede waaroor 'n plaasbestuurder moet beskik. (2) 3.3.2 Noem EEN belangrike vaardigheid wat 'n plaaswerker in staat sal stel om 'n taak te verrig. (1)

Landbouwetenskappe/V2 11 E/Feb. Mrt. 2016 3.3.3 Motiveer die antwoord op VRG 3.3.2. (2) 3.3.4 Noem TWEE bestuursvaardighede, buiten die vaardighede in die grafiek, wat baie belangrik vir die plaasbestuurder is. (2) 3.3.5 Noem TWEE bestuursvaardighede wat 'n boer in die boerderyonderneming moet toepas. (2) 3.4 Identifiseer die tipe verlof wat deur elk van die scenario's hieronder voorgestel word, soos dit deur wetgewing voorgeskryf is. 3.4.1 Werknemers is geregtig op 21 opeenvolgende dae verlof of een dag verlof vir elke 17 dae wat elke jaar gewerk is. (1) 3.4.2 Vroulike plaaswerkers is geregtig op 4 maande verlof om na hul babas om te sien, afhangend van die ooreenkoms wat tussen die werkgewer en die werknemer geteken is. (1) 3.4.3 ie werknemer was afwesig weens griep. (1) 3.5 'n Plaaswerker het op drie openbare vakansiedae gewerk. ie daaglikse toelaag vir gewone werksdae is R111,72 per dag. ie toelaag vir openbare vakansiedae is dubbel die tarief vir gewone werksdae. ie werkgewer het hierdie werknemer R400,00 in totaal vir die drie openbare vakansiedae betaal. 3.5.1 ereken die bedrag waarop hierdie werker geregtig is vir die werk wat op die drie openbare vakansiedae gedoen is. (2) 3.5.2 Noem of dit regverdige arbeidspraktyk teenoor die plaaswerker was. (1) 3.5.3 Verwys na die arbeidswette wat werk op openbare vakansiedae beheer om die antwoord op VRG 3.5.2 te motiveer. (2) [35]

Landbouwetenskappe/V2 12 E/Feb. Mrt. 2016 VRG 4: SIESE LNOUGENETIK egin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 4.1 ie tabel hieronder toon die gemete voorspeense groeitempo (g/dag) van sekere beeskruisings. OUERS VN KLWERS VELTOESTNE UIT KRUISING SWK GEMIEL GOE NR. ULLE KOEIE GEMIELE GLIKSE TOENME VN KLWERS (g/dag) 1 H H 425 704 827 2 658 713 770 3 H 468 773 884 4 H 738 780 872 5 F 1 716 848 858 6 H F 1 734 848 880 7 F 1 698 747 821 8 F 1 H 446 739 855 9 F 1 F 1 725 848 869 Sleutel: F 1 Eerste kruising H Hereford rahmaan 4.1.1 Identifiseer die tipe teelstelsel in die tabel hierbo. (1) 4.1.2 Verwys na die tabel hierbo en kies die ouers wat kalwers geproduseer het met die hoogste gemiddelde daaglikse toename in veld in 'n swak toestand. (1) 4.1.3 Gee TWEE redes om die antwoord op VRG 4.1.2 te steun. (2) 4.1.4 Teken 'n staafgrafiek om die prestasies van kruising 1, 2 en 9 onder swak, gemiddelde en goeie veldtoestande voor te stel. (6) 4.2 ie melkproduksie van 'n Jerseykoei word deur twee paar gene beheer. ie genotipe aabb gee 'n melkopbrengs van 200 liter. Elke additiewe dominante geen lewer 'n ekstra 20 liter melk. 4.2.1 ui die tipe oorerflikheid aan wat die melkproduksie van 'n Jerseykoei beheer. (1) 4.2.2 ereken die melkproduksie van 'n Jerseykoei met die bb-genotipe. (3) 4.2.3 Werk die genotipiese en fenotipiese verhoudings van die F 1 -generasie uit indien die kruising tussen en aabb is. (3)

Landbouwetenskappe/V2 13 E/Feb. Mrt. 2016 4.3 ie prent hieronder toon 'n oorerwingspatroon in plaasdiere. Swart en wit kalf Swart en wit kalf Swart en wit koei Swart en wit bul Rooi en wit kalf Swart en wit kalf 4.3.1 Identifiseer die verskynsel hierbo. (1) 4.3.2 Gee 'n rede vir die antwoord op VRG 4.3.1. (2) 4.3.3 Gee die alternatiewe naam van die verskynsel in VRG 4.3.1. (1) 4.4 rie belangrike aspekte word in ag geneem wanneer individue vir teelprogramme gekies word, naamlik biometrie, oorerflikheid en beraamde teelwaardes. Geselekteerde individue kan met verskillende teelstelsels, soos vreemdkruising, spesiekruising en kruisteling, gepaar word. 4.4.1 Onderskei tussen seleksie en oorerfbaarheid. (4) 4.4.2 Noem TWEE voordele van spesiekruising. (2) 4.4.3 Noem TWEE verwante teelstelsels wat nie in die gevallestudie genoem word nie. (2) 4.4.4 Verduidelik die belangrikheid van die gebruik van beraamde teelwaardes in teling. (2) 4.5 Mutagene verander die genetiese materiaal van 'n organisme en veroorsaak foute in die gene van organismes. Hoe sal die volgende mutageniese agente die N-struktuur van die geen affekteer? 4.5.1 Gamma- en X-strale (1) 4.5.2 Metaal soos nikkel en chroom (1) 4.5.3 lkaloïede (1) 4.5.4 Virusse (1) [35] TOTL FELING : 105 GROOTTOTL: 150

NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LNOUWETENSKPPE V2 FERURIE/MRT 2016 MEMORNUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Landbouwetenskappe/V2 2 E/Feb. Mrt 2016 Memorandum FELING VRG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8 1.1.9 1.1.10 1.2 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.3 1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5 1.4 1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5 (10 x 2) (20) E G (5 x 2) (10) egroting Markewewig Kapitaal iometrie Epistase (5 x 2) (10) emarking Tegniese Netto plaasinkomste Geskoolde Teelwaarde (5 x 1) (5) TOTL FELING : 45

Landbouwetenskappe/V2 3 E/Feb. Mrt 2016 Memorandum FELING VRG 2: LNOUESTUUR EN EMRKING 2.1 Illustrasie van bemarkingstrategieë 2.1.1 emarkingstrategieë - Produkte - Prys - Plek - Promosie (4) 2.1.2 TWEE faktore in ag geneem tydens die beplanning van produk Hoeveelheid Ontwerp Handelsmerke Verpakking Grootte Waarborge (Enige 2) (2) 2.1.3 TWEE maniere om strategie te implementeer dvertering Promosies in die winkel irekte lysting Handelskoue en uitstallings orgskappe Persoonlike verkope (Enige 2) (2) 2.1.4 TWEE aspekte om oor 'n prys te besluit Kostes Vraag Kompetisie (Enige 2) (2) 2.2 emarkingsisteme 2.2.1 Identifikasie van die bemarkingsisteem Koöperatiewe bemarkingsisteem (1) 2.2.2 RIE voordele van koöperatiewe bemarking oere (produsente) het 'n beter kans om 'n goeie pryse vir hul produkte te beding/onderhandel Het toegang tot professionele vaardighede Kan as groep beter infrastruktuur bekostig Kan kunsmis of verpakkingsmateriaal goedkoper aankoop Kan as groep 'n handelsmerk ontwikkel wat hul produkte meer sigbaar maak aan potensiële kopers Kan fondse vanaf die regering bekom as koöperasie (Enige 3) (3)

Landbouwetenskappe/V2 4 E/Feb. Mrt 2016 Memorandum 2.2.3 TWEE beginsels van koöperatiewe bemarking Vrywillige lidmaatskap emokratiese beheer stelsel Lede moet self ekonomies deelneem Outonoom en onafhanklik (Enige 2) (2) 2.3 Hoeveelhede van produkte 1 en 2 aangebied 2.3.1 Formulering van 'n hipotese Produsente sal nie die aanbod van landbouprodukte verhoog selfs al styg die prys oor die korttermyn OF Indien die prys van 'n landbouproduk styg sal die aanbod nie oor die korttermyn styg nie (2) 2.3.2 erekening van die pryselastisiteit van die aanbod van produkte 1 en 2 Produk 1 = 13% 20% = 0,65 Produk 2 = 39% 20% = 1,95 (2) (2) 2.3.3 Interpretasie van pryselastisiteit van vraag na die twee produkte anbod van produk 1 is onelasties anbod van produk 2 is elasties (2) 2.3.4 TWEE faktore wat die aanbod van produkte affekteer Prys Moontlike verhoging van die aanbod van produkte/tyd Tegnologie Produksiekostes Vooruitsigte van 'n toekomstige prys Omgewings toestande Subsidies (Enige 2) (2)

Landbouwetenskappe/V2 5 E/Feb. Mrt 2016 Memorandum 2.4 SWOT analise 2.4.1 Gebruik die SWOT analise en identifiseer die volgende: (a) TWEE Sterkpunte eskikbaarheid van grond ienste van die voorligtingsbeampte Menslike hulpbronne (Enige 2) (2) (b) EEN Swakheid Gebrek aan kapitaal Gebrek aan vaardighede (Enige 1) (1) (c) EEN Geleentheid Identifiseer 'n mark ienste van die voorligtingsbeampte (Enige 1) (1) (d) TWEE edreigings Slegte weerstoestande Kompetisie vanaf die ander projek/florerende projek in 'n nabygeleë dorpie Gebrek aan fondse Gebrek aan vaardighede (Enige 2) (2) 2.4.2 RIE aksies om bedreigings te herstel Gebruik van wetenskaplike metodes/moderne tegnologie Vestig 'n gesonde bemarkingsketting Oorweeg prosessering en waarde toevoeging Streef na rentevrye fondse en subsidies Oorweeg opleiding/vakleerlingskappe/vrywillge indiens opleiding (Enige 3) (3) [35] VRG 3: PROUKSIEFKTORE 3.1 Grond as produksiefaktor 3.1.1 TWEE eienskappe van grond Onderhewig aan die wet van dalende-meer-opbrengs Grond is duursaam (2) 3.1.2 Verduidelik die wet van dalende-meer-opbrengs ie toediening van meer eenhede kunsmis Gee nie 'n proporsionele verhoging in opbrengs nie (2) 3.1.3 TWEE funksies van grond in die gevalle studie Verseker/maak voedsel produksie moontlik Verskaf plek/spasie vir industrieë (2)

Landbouwetenskappe/V2 6 E/Feb. Mrt 2016 Memorandum 3.1.4 TWEE maniere om produktiwiteit van grond te verhoog Verander verbouingspraktyke/tussenbewerking/pas by wetenskaplike metodes aan Herstel die grond potensiaal/stop erosie Konsolidasie van klein/onekonomiese eenhede Verbeter die bestuur van water/watervoorsiening (Enige 2) (2) 3.2 Kapitaal as produksie faktor 3.2.1 Verduidelik die nodigheid van 'n kontantvloeistaat Toon die vloei van geld in en uit die onderneming aan epaal/dui die wins of verliese aan (2) 3.2.2 Maandelikse inkomste Eier verkope = R8 000 per week x 4 = R32 000 raaikuiken verkope = R12 500 per week x 4 = R50 000 = R32 000 + R50 000 = R82 000 (3) 3.2.3 esluit of die onderneming moet voortgaan Ja/die boer kan voortgaan met die onderneming (1) 3.2.4 Rede ie inkomste is hoër/meer as die uitgawes ie besigheid word met 'n wins bedryf. (Wins van R43 0000 (2) 3.2.5 TWEE vorme van kapitaal Vlottende/bedryfskapitaal Roerende kapitaal (2) 3.3 Vaardigheidsvlakke van die plaasbestuurder en plaaswerker 3.3.1 TWEE vaardighede van die plaasbestuurder eplanning Entrepreneurskap (2) 3.3.2 EEN vaardigheid van die plaaswerker Tegniese vaardigheid (1) 3.3.3 Regverdiging van die vaardigheid van die plaaswerker Werker verrig praktiese aktiwiteite Handewerk/arbeid (2) 3.3.4 TWEE bestuursvaardighede van die bestuurder nie in die grafiek Finansieel Kommunikasie en interpersoonlik Probleemoplossing esluitneming (Enige 2) (2)

Landbouwetenskappe/V2 7 E/Feb. Mrt 2016 Memorandum 3.3.5 TWEE bestuursvaardighede eplanning Motivering eheer Implementering (Enige 2) (2) 3.4 rbeidswetgewing 3.4.1 21 dae verlof Jaarlikse verlof (1) 3.4.2 4 maande verlof vir vroue Kraamverlof (1) 3.5 Scenario oor openbare vakansiedae 3.5.1 ereken die vergoeding tydens die openbare vakansiedae R111.72 x 2 = R223.44 OR R111.72 x 2 x 3 = R670.32 R223.44 x 3 = R670.32 (2) 3.5.2 fleiding aangaande die arbeidspraktyk Onregverdige/onwettige arbeidspraktyk (1) 3.5.3 Rede vir die antwoord op VRG 3.5.2 Werker is te min betaal/ontvang R270.32 te min Openbare vakansie dae moet werker dubbel betaling ontvang volgens wetgewing (2) [35] VRG 4: SIESE LNOUGENETIK 4.1 Groeitempo van die verskillende beesrasse 4.1.1 Tipe paarsisteem Kruisteling (1) 4.1.2 Ouers van kalwers met die hoogste daaglikse toenames lewer Hereford bulle en rahmaan koeie (1) 4.1.3 TWEE redes vir die beter prestasie van die kalwers Nageslag het basterkrag/heterose eter aangepas onder swak veld toestande/meer gehard Het 'n beter voeromsetverhouding (Enige 2) (2)

Landbouwetenskappe/V2 8 E/Feb. Mrt 2016 Memorandum 4.1.4 Gemiddelde daaglikse toename (g/dag) 1000 900 800 700 600 500 400 300 200 100 0 Prestasie van die verskillende kruisings onder verskillende veld toestande Nommer 1 Nommer 2 Nommer 9 Swak Gemiddeld Goed Nommer van die kruising Kriteria/rubriek/nasienriglyne Korrekte opskrif X-as - Korrek gekalibreer met byskrif (Nommer van kruising) Y-as - Korrek gekalibreer met byskrif (GT) Korrekte eenhede (g/dag) kkuraatheid Staafgrafiek (6) 4.2 Oorerfbaarheid van melkproduksie 4.2.1 Oorerfbaarheid wat melkproduksie beheer Poligeniese oorerwing (1) 4.2.2 Melkproduksie van die Jerseykoei met bb genotipe = 20+ 20 = 40 liter bb = 200 + 40 liter = 240liter (3) 4.2.3 Fenotipe en genotipe van die F1-generasie x aabb x ab Genotipe : 4 ab FenotIpe : produseer 240liter (3) 4.3 Erfbaarheidsverskynsel 4.3.1 Verskynsel in VRG 4.3 tavisme (1)

Landbouwetenskappe/V2 9 E/Feb. Mrt 2016 Memorandum 4.3.2 Rede 'n Resessiewe geen (rooi) was afgeskakel en het nie tot uiting gekom nie In die fenotipe is dit nou aangeskakel en kom tot uiting (2) 4.3.3 lternatiewe term vir atavisme Terugslag/terugaarding (1) 4.4 Seleksie en oorerfbaarheid 4.4.1 Onderskei tussen seleksie en erfbaarheid Seleksie ie kies/uitsoek van indiwidue vir teel doeleindes as gevolg van hul meerderwaardige eienskappe Oorerfbaarheid ie mate waarvolgens eienskappe deur genetiese faktore bepaal word (2) (2) 4.4.2 TWEE voordele van 'n spesiekruising Nageslag is baie gehard Word gebruik as trekdiere Het 'n goeie/sterk uithouvermoë (Enige 2) (2) 4.4.3 TWEE verwante teelstelsels Lynteling Inteling (2) 4.4.4 elangrikheid van die beraamde teelwaarde Toon die erfbaarheid van 'n spesifieke eienskap aan Om die sukses van die teelprogram kan voorspel (2) 4.5 Effek van mutageniese agente 4.5.1 Gamma en X-strale eskadig die N-molekuul en laat dit breek (1) 4.5.2 Metale Verander die chemiese struktuur van die N-molekuul (1) 4.5.3 lkaloïede it verhoed chromosoom segregasie (1) 4.5.4 Virusse Virusse voeg hul eie N in selle (1) [35] TOTL FELING : GROOTTOTL: 105 150