FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

Vergelijkbare documenten
FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

Dit begin alles hier. Teologie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

CURRICULUM VITAE van MATHYS BORNMAN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

FAKTORE EN VEELVOUDE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Les 14: Entrepreneurskap

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Dit begin alles hier. Teologie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Jesaja sien die Toekoms

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Klank en kleur in die skepping

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

2016 SENIOR REGISTRASIE SKEDULE

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Les Plan Twee. Habitats

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Die planeet aarde beweeg

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 5 Deur S.J. Cloete INHOUDEOPGAWE. Tra. 5. Kopiereg voorbehou 1989 BLADSY

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Elektriese Stroombane

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

SKOOL VIR FARMASIE INLIGTINGSDOKUMENT RAKENDE DIE 2010 AKADEMIESE JAAR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Eerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids

Rook. Rook Kobus Kok en Coen Slabber. n Leser vra:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Transcriptie:

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en -kode Programnaam en -kode Baccalaureus Artium (Sport-, Gesondheid- en Vryetydwetenskap) Bachelor of Arts (Sport, Health and Leasure Science) 43 100 Kurrikulumnaam Huidige kurrikulumkode kurrikulumkode 2010 Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde / Human Movement Science and Recreation Science G315P G316P 2. MODULELYS (43 100 G316P) Modulenaam Modulenaam (Na (Na (Na Voorvereistes Voorgeskrewe modules Akademiese Akademiese - (12 nvt op GW) Rekenaar en Inligtingsvaardighede Akademiese RINL111 12 Leer- en Leesontwikkeling LEER111 Wetenskapsleer Wetenskapsleer vir MBW en RKK Anatomie Ken en verstaan die gesondheidswêreld etiek: sake etiek, biomediese etiek, etiek van sport en rekreasie AGLA/E111 AGLA/E111 Reël G.1.12 12 WTLL221 WVGW221 12 MBWK313 WVES311 Funksionele Anatomie Funksionele Anatomie 12 MBWA111 MBWA112 AGLA/E121 AGLA/E111 (40) Anatomie Anatomie 12 MBWA121 MBWA122 MBWA112 (40) Fisiologie Inleidende Fisiologie vir BA en BSc Verbruikerswetenskappe Inleidende Spierfisiologie vir BA Menslike Bewegingskunde Inleidende Fisiologie vir BA en BSc Verbruikerswetenskappe Spierfisiologie vir BA 12 FLGX112 FLGX114 12 FLGX122 FLGX124 FLGX114 (40) Motoriese Leer Motoriese Leer 12 MBWK111 MBWK112 Sport- en Rekreasiebestuur Sportorganisasie en administrasie 12 RKKX122 MBWK114 Biomeganika Biomeganika MBWK213 MBWK216 Opsomming programbelyning 2010 BA (SGV) Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde 43 100 G316P 1

Modulenaam Modulenaam (Na (Na (Na Voorvereistes Sporttrauma en beserings Sportbeserings Sport- en oefenfisiologie I MBWK214 MBWK217 MBWA112 (40) MBWK215 MBWK219 Kinantropometrie Kinantropometrie MBWK122 MBWK223 MBWA112 (40) Sport- en oefenpsigologie Sport- en oefenfisiologie II Sport- en oefenpsigologie MBWK222 MBWK225 MBWK219 (40) 16 MBWK221 MBWK226 16 MBWK312 MBWK315 Biokinetika Biokinetika 16 16 MBWK311 MBWK316 Navorsings-metodologie Navorsingsmetodologie 16 MBWK323 MBWK324 Ergometrie en oefenfisiologie-praktyk Oefenkundeprak-tyk Oefenkundepraktyk MBWK321 16 16 MBWK322 MBWK325 MBWK315 Psigologie Menslike ontwikkeling in sosio-kulturele konteks Rekreasiekunde Vryetydsopvoeding Gemeenskapsrekreasie Rekreasie Leierskap Rekreasie Praktyk Avontuurprogrammering en fasilitering Meta vaardighede Vryetydsprogrammering Ontwikkelingpsigologie Rekreasiekunde buitelugrekreasie Rekreasie Leierskap Rekreasie praktyk Vryetydsfasilitering Professionele kwessies in Rekreasiekunde Vryetydsprogrammering 16 16 PSIG211 PSYC211 12 RKKX112 RKKX113 12 RKKX121 RKKX123 16 16 RKKX212 RKKX214 16 RKKX213 RKKX224 16 16 RKKX311 RKKX315 16 RKKX313 RKKX314 16 16 RKKX221 RKKX324 Rekreasiebestuur Rekreasiebestuur 16 16 RKKX323 RKKX325 Sportkunde Generiese Sportkunde Generiese Sportafrigtingskunde 12 MBXK113 MBXK124 Sportkunde in Atletiek of Swem of Tennis Afrigtingskunde in Atletiek of Netbal of Swem of Tennis MBXA114 MBXS114 MBXT114 MBXA211 MBXN211 MBXS211 MBXT211 Sportkunde in Gimnastiek of Hokkie of Krieket Afrigtingskunde in Gimnastiek of Hokkie of Krieket of Rugby MBXG123 MBXH123 MBXK123 MBXG221 MBXH221 MBXK221 MBXR221 Opsomming programbelyning 2010 BA (SGV) Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde 43 100 G316P 2

Modules wat wegval Beskrywende naam Krediete Verondersteldeleereis / verwysings ENTR221 Kreatiewe entrepreneurskap KEUS311 Keusemodule MBGB111 PSIG151 PSIG251 Gesondheidsbevordering vir Menslike Bewegingskunde die Psigologie: emosionele en wilsprosesse Psigologiese gesondheid: menslike sterktes en veerkragtigheid PSIG261 Lewensvaardighede RKKX223 Rekreasie Praktyk RKKX322 Groepsontwikkeling en -bestuur Reëlings met pyplynstudente in Menslike Bewegingskunde vir 2010 1. Eerstejaar a. MBWA112 (Funksionele Anatomie) se krediete verhoog van na 12 b. MBWK112 (Motoriese Leer) se krediete verhoog van na 12 c. MBWK114 (Sportorg. en admin.) se krediete verhoog van na 12 en skuif van 2de semester na 1ste semester d. MBXK124 (Generiese Sportafrigtingskunde) se krediete verhoog van na 12 en dit skuif van 1ste semester na die 2de semester e. MBWA122 ( Anatomie) se krediete verhoog van na 12 Die student het n vak met krediete geslaag, maar in die nuwe kurrikulum het dieselfde vak 12 krediete en daarvoor sal erkenning gegee moet word. Bogenoemde sal op die student se akademiese rekord reggestel moet word sodat die student nie probleme ondervind met te min krediete as hy of sy moet graad kry nie. By die twee vakke waar die semesters omgeruil het, sal daar aan studente wat die vak moet herhaal, klasvrystelling gegee moet word. 2. Tweedejaar a. MBWK223 (Kinantropometrie), was MBWK122 en skuif van 1ste jaar na 2de jaar b. MBWK226 (Sport- en Oefenpsigologie) se krediete verminder van 16 na c. MBXN211 (Netbal) wat MBXN124 was, skuif van die 1ste jaar na 2de jaar en word deel van MBX in 2de jaar se 1ste semester. d. MBXR221 (Rugby) wat MBXR124 was, skuif van 1ste jaar na 2de jaar en word deel van MBX in 2de jaar se 2de semester MBWK216 (Biomeganika) is die nuwe kode vir MBWK213 wat Biomeganika en Kinesiologie was in die ou program. Omdat Kinesiologie dus nie meer deel vorm van die nuwe kode nie, sal die student wat gedruip het en die vak herhaal slegs vir MBWK216 kan registreer en sal dit so aanvaar moet word. Studente wat reeds Kinantropometrie (MBWK223) geslaag het, toe dit nog MBWK122 was en dit in die eerstejaar aangebied is sal erkenning daarvoor ontvang in hulle tweedejaar. Studente wat reeds Netbal (MBXN211) geslaag het, toe dit nog MBXN124 was en dit in die eerstejaar aangebied is sal erkenning daarvoor ontvang in hulle tweedejaar. Studente wat reeds Rugby (MBXR211) geslaag het, toe dit nog MBXN124 was en dit in die eerstejaar aangebied is sal erkenning daarvoor ontvang in hulle tweedejaar. Die student het n vak met 16 krediete geslaag, maar in die nuwe kurrikulum het dieselfde vak slegs krediete en daarvoor sal erkenning gegee moet word. Dit sal ook op die student se akademiese rekord reggestel moet word sodat die student nie probleme ondervind met te min krediete as hy of sy moet graad kry nie. 3. Derdejaar a. MBWK315 ( ) se krediete verhoog van na 16 b. WVES311 (Etiek van Sport en RKK) wat altyd MBWK313 was, word nie meer deur die Skool vir BRS aangebied nie, maar deur n persoon buite die Skool. Krediete verhoog van na 12 c. MBWK325 ( Oefenkundepraktyk) is n samevoeging van 1.) MBWK321 ( krediete) EN 2.) MBWK322 (16 krediete). Die twee vakke was onderskeidelik 1.) Ergometrie en praktyk EN 2.) Oefenkunde Praktyk. Krediete verminder van 24 na 16 d. MBWK324 (Navorsingsmetodologie) se krediete vermeerder van na 16 Opsomming programbelyning 2010 BA (SGV) Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde 43 100 G316P 3

Waar student vakke het waarvan die krediete vermeerder om verminder het, sal erkenning gegee moet word daaraan. Dit sal ook op die student se akademiese rekord reggestel moet word sodat die student nie probleme ondervind met te min krediete as hy of sy moet graad kry nie. MBWK321 en MBWK322 wat 2 vakke was, maar nou saamgevoeg is as een vak MBWK325, kan probleme veroorsaak. As daar herhalers is wat die vak gedruip het, sal vraestelle verskillende afdelings moet hê sodat student net n gedeelte of gedeeltes kan doen wat nog nie geslaag is nie. Dit sal intern baie goed deur die twee dosente, Mnr. Ben Coetzee en Me. Cindy Pienaar bestuur moet word. Die vakadviseurs wat die student moet registreer sal ook deeglik ingelig moet wees van hierdie probleem. Reëlings met pyplynstudente in Rekreasiekunde vir 2010 1. Eerstejaar a. RKKX123 ( Buitelugrekreasie) se krediete verhoog van na 12 en dit skuif van die 1ste semester na die 2de semester b. RKKX113 ( Rekreasiekunde) se krediete verhoog van na 12 en dit skuif van die 2de semester na die 1ste semester Die student het n vak met krediete geslaag, maar in die nuwe kurrikulum het dieselfde vak 12 krediete en daarvoor sal erkenning gegee moet word. Bogenoemde sal op die student se akademiese rekord reggestel moet word sodat die student nie probleme ondervind met te min krediete as hy of sy moet graad kry nie. By die twee vakke waar die semesters omgeruil het, sal daar aan studente wat die vak moet herhaal, klasvrystelling gegee moet word. 2. Tweedejaar a. RKKX213 () en RKKX223 () word saam RKKX224 ( Rekreasiepraktyk - 16 krediete). Studente wat enige een van die ou modules kort moet die nuwe module voltooi (RKKX224). Daar sal n moontlike herhaling van die werk wees of vraestelle sal so saamgestel moet word dat studente net n sekere gedeelte of gedeeltes hoef te beantwoord. 3. Derdejaar a. RKKX324 was RKKX221 en skuif van 2de jaar na 3de jaar. Die krediete bly 16. b. RKKX322 verval en was n krediet module. Wat RKKX324 betref, sal huidige 2de jaars erkenning vir die module moet kry. Dus gaan daar nie vir 2010 RKKX324 aangebied word nie, behalwe as daar studente is wat die vak nie slaag nie. By RKKX322 wat verval, gaan die 2009 studente wat nie slaag nie n probleem wees, want daar is nie n ekwivalent nie. Opsomming programbelyning 2010 BA (SGV) Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde 43 100 G316P 4

3. SAMESTELLING VAN KURRIKULUM OU KURRIKULUM 43 100 G315P (2009) KURRIKULUM G315P : MENSLIKE BEWEGINGSKUNDE EN REKREASIEKUNDE KURRIKULUM G314P HET VANAF 2007 UITGEFASEER EN BESTAAN SLEGS VIR STUDENTE OP 3DE JAARSVLAK IN 2009. EERSTE SEMESTER EERSTE SEMESTER EERSTE SEMESTER Kode + Mod. Tipe KR Kode + Mod. Tipe KR Kode + Mod. Tipe KR AGLA111# (A) - MBWK213 (H) KEUS311 (X) FLGX112 (X) MBWK214 (H) MBWK311 (H) 16 MBGB111 (X) MBWK215 (H) MBWK312 (H) MBWA111 (X) MBXA114* of (X) MBWK313 (X) MBXS114 of MBXT114 MBWK111 (H) PSIG211 (X) 16 RKKX311 (H) 16 MBXK113 (X) RKKX212 (H) 16 RKKX313 (H) RKKX112 (H) RKKX213 (H) 1e semester 4 1e semester 72 1e semester 64 TWEEDE SEMESTER TWEEDE SEMESTER TWEEDE SEMESTER Kode + Mod. Tipe KR Kode + Mod. Tipe KR Kode + Mod. Tipe KR AGLA121 (A) 12 ENTR221 (X) MBWK321 (H) FLGX122 (X) MBWK221 (H) 16 MBWK322 (H) 16 MBWA121 (X) MBWK222 (H) MBWK323 (H) MBWK122 (H) PSIG251 (X) PSIG261 (X) MBXG123** of (X) RKKX221 (H) 16 RKKX322 (H) MBXH123 of MBXK123 MBXN124*** of (X) RKKX223 (H) RKKX323 (H) 16 MBXR124 PSIG151 (X) WTLL221 (X) RKKX121 (H) RKKX122 (H) 2e semester 76 2e semester 72 2e semester 64 Jaarvlak 1 124 Jaarvlak 2 144 Jaarvlak 3 12 TOTALE KREDIETE VIR DIE KURRIKULUM 396 KEUS311: Jaarvlak 3, 1ste semester: Een van die volgende: AFNV311 (); ATSW112 (); AZOE112 (); BYBI311 (); EKNP312 (); ENSW311 (). # Studente wat nie die verpligte vaardigheidstoets in akademiese geletterdheid geslaag het nie, is verplig om vir AGLA111 te registreer. KEUSEMODULES: n Keuse deur uit elk van die onderstaande groepe EEN sportkode te kies: * MBXA114 (Atletiek) MBXS114 (Swem) MBXT114 (Tennis) ** MBXG123 (Gimnastiek) MBXH123 (Hokkie) MBXK123 (Krieket) *** MBXN124 (Netbal) MBXR124 (Rugby) NUWE PROGRAMBELYNDE KURRIKULUM 43 100 G316P (VANAF 2010) Samestelling van kurrikulum: Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde Kwalifikasie- en programkode: 43 100; Kurrikulumkode: G316P Eerste semester Eerste semester Eerste semester Kern Kr Kern Kr Kern Kr AGLA/E111# A - MBWK216 H MBWK315 H 16 FLGX114 X 12 MBWK217 H MBWK316 H 16 MBWA112 H 12 MBWK219 H RKKX314 H 16 MBWK112 H 12 MBXA211 X RKKX315 H 16 MBXN211 MBXS211 MBXT211 MBWK114 H 12 PSYC211 X 16 WVES311 X 12 RKKX113 H 12 RKKX214 H 16 60 64 Tweede semester Tweede semester Tweede semester Kern Kr Kern Kr Kern Kr AGLA/E121 X 12 MBWK223 H MBWK324 H 16 FLGX124 X 12 MBWK225 H MBWK325 H 16 MBWA122 H 12 MBWK226 H RKKX324 H 16 MBXK124 H 12 MBXG221 X RKKX325 H 16 MBXH221 MBXK221 MBXR221 RKKX123 H 12 RKKX224 H 16 WVGW221 X 12 60 60 64 Jaarvlak 1 120 Jaarvlak 2 124 Jaarvlak 3 140 Krediettotaal van die kurrikulum 34 # Studente wat nie die verpligte vaardigheidstoets in akademiese geletterdheid geslaag het nie, is verplig om vir AGLA/E111 te registreer. 76 Opsomming programbelyning 2010 BA (SGV) Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde 43 100 G316P 5