Paulus se Verbasende Reise

Vergelijkbare documenten
Van Vervolger tot Prediker

Petrus en die Krag van Gebed

Die Kerk se Geboorte

Jona en die Groot Vis

Van Vervolger tot Prediker

n Tempel Leier besoek Jesus

Pragtige Koningin Ester

Goeie Konings, Slegte Konings

Jona en die Groot Vis

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Jesaja sien die Toekoms

God eer Josef die slaaf

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Toe God alles gemaak het

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Toe God alles gemaak het

Elisa, Man van Wonderwerke

Die Groot Muur van Nehemia

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Simson, God se sterk Man

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Ontmoeting 17. Welkom. Wyding. Woord

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

Welkom by Die Storie God se storie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.)

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

4. Samothráce, Neápolis en Filíppi. Hand. 16:11-40 Nuwe gelowiges

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

GEARRESTEER IN JERUSALEM. Les 11 vir 15 September 2018

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Handelinge 16:16-40 Teks:

Die brief aan die Filippense

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Baie welkom by vanoggend se erediens

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Die Groot Gebod dennis de wet

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Lees Genesis 22 Hoe laat dit wat jy sopas gehoor het jou voel? Hoe laat dit jou voel oor Abraham se situasie en hoe voel jy oor God?

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en hy het opgestaan en is gedoop.

gelees. In hierdie roman word die aangrypende verhaal van 'n Franse

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

DE ZENDINGSREIZEN VAN PAULUS

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

In God se plan, was dit die tyd vir Saulus om die evangelie te verkondig en nuwe kerke in en om die Romeinse Ryk te bou.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Les 2 vir 13 Oktober 2018

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Sondag, 20 April 2014 Skriflesing: Matteus 28:1-10 Tema: Opstanding Francois Lampreht

opstanding en die lewe. Hierdie uitspraak vorm deel van die gedeelte oor

DE ZENDINGSREIZEN VAN PAULUS

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Transcriptie:

Bybel vir Kinders bied aan Paulus se Verbasende Reise Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 59 van 60 www.m1914.org Bible for Children, PO Box 3, Winnipeg, MB R3C 2G1 Canada Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie. Afrikaans Paulus en Silas, Jesus se dienaars, was in die tronk. Nee, hulle het nie iets verkeerds gedoen nie hulle het net n duiwel uit n vrou gedryf. Hulle het die mense van Filippi, wat afgode gedien het, die krag van die ware God en sy Seun, Jesus, gewys. Daarvoor is hulle gearresteer, geslaan en opgesluit. 1 2

Skielik het die singery opgehou. God het n AARDBEWING gestuur om die tronk te skud. Al die deure het oopgegaan. Almal se kettings was los. Mens sou verwag Paulus en Silas sou kwaad en verbitter wees. Maar hulle was nie. Om die waarheid te sê, teen middernag het hulle lofliedere vir God gesit en sing. Al die ander gevangenes en die bewaarder het na hulle geluister. 3 4 O gids! Die bewaarder was seker al die gevangenes het ontsnap tydens die opskudding. Selfs as net één ontsnap het, sou die bewaarder met die dood gestraf word. Hartseer het die bewaarder sy swaard uitgetrek. Hy kon nou maar net sowel homself doodmaak en klaarkry. 5 Maar Paulus het uitgeroep: Moenie jouself doodmaak nie! Ons is nog almal hier. Toe die bewaarder dit sien, het hy gesê: Menere, wat moet ek doen om gered te word? 6 Hulle antwoord hom toe: Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin. Vol blydskap het die bewaarder gelowig geword. Die volgende dag is Paulus en Silas vrygelaat. Hulle het na vele ander stede toe gereis en die mense van Jesus vertel. Party mense het geglo, maar ander het hulle probeer kwaad aandoen. 7 8

Maar God was by sy dienaars. Een nag het Paulus baie lank gepreek. n Jongman wat op die vensterbank gesit het, het aan die slaap geraak. Jy kan seker raai wat gebeur het. Almal het besef die jongman is dood. Maar Paulus het afgegaan en hom teen hom vasgedruk en gesê: Hy sal lewe! Hulle het toe, vol blydskap, die seun lewend huistoe geneem. 9 10 Paulus en Silas het vele avonture beleef tydens hulle reise deur Europa. Een van Paulus se grootste avonture het gebeur toe hy op n skip was. Daar was nog nie groot staalskepe nie, net seilbote wat maklik rondgeslinger is in stormweer. 11 Paulus was op die skip omdat hy weer gearresteer was. Hy moes hierdie keer voor die keiser in Rome, die hoofstad van die wêreld, verskyn. 12 Sterk winde het die skip teruggehou. Stormweer was oppad. Dit was n rowwe vaart vir Paulus en die ander gevangenes, sowel as vir die bemanning. 13 Manne, ek sien dat ons vaart in n ramp gaan eindig, het Paulus gewaarsku. Die kaptein het nie geluister nie. Hulle is die oop see in. En toe n groot storm hulle tref, het hulle toue om die skip vasgemaak en gehoop dit sou skipbreuk verhoed. As die skip sou opbreek, was n watergraf almal se voorland. 14

Die skip is só rondgeslinger dat die kaptein beveel het dat almal dit moet help ligter maak. Op die derde dag het hulle die skeepsgereedskap oorboord gegooi. Miskien sou dit help. Gedurende die nag het n engel by Paulus gestaan en vir hom gesê dat dinge reg sou uitwerk. Die ander het moed geskep toe Paulus gesê het: Hou moed, manne! Ek vertrou op God dat alles net so sal gebeur soos Hy vir my gesê het. Dit is so bestem dat ons êrens op n eiland moet strand. n Paar dae later is die skip tot naby die eiland Malta gewaai. Dit het op n sandbank gestrand en uitmekaar gebreek. 15 Die kaptein het almal wat kon swem beveel om eerste oorboord te spring en land toe te swem. Die res het toe ook veilig ontkom, party op planke en party op ander wrakstukke van die skip. 16 Op Malta het God sy krag vertoon. Terwyl hulle vuurmaakhout bymekaar gemaak het, het n slang Paulus gebyt. Die mense het gedink hy sou sterf. Maar die slang se byt het hom niks gedoen nie. 17 Toe het die mense gedink Paulus is n god. Baie siek mense het gekom en gesond geword nadat Paulus vir hulle gebid het. 18 19 20

Uiteindelik het Paulus in Rome aangekom. Dit het meer as twee jaar geneem vir sy hofsaak om verhoor te word. Gedurende daardie tyd het Paulus n huis gehuur en besoekers ontvang. Weet jy waaroor het Paulus met sy besoekers gepraat? Oor die koninkryk van God! Oor die Here Jesus Christus! Paulus was God se dienaar in Rome, net soos op al sy ander reise. Ek het die goeie stryd gestry, ek het die wedloop voltooi, ek het gelowig enduit volgehou, het Paulus van Rome af geskryf. Die Bybel vertel nie vir ons hoe Paulus se lewe geëindig het nie, maar ander bronne sê dat Paulus in Rome onthoof is op bevel van keiser Nero. 21 Paulus het gesterf soos hy gelewe het as n getroue dienaar van God wat ander mense van Jesus Christus vertel het. 22 23 24 Paulus se Verbasende Reise n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Handelinge 16, 27, 28 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130