ons rykdom in Christus 2

Vergelijkbare documenten
Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

WIE IS EK IN CHRISTUS?

Die Groot Gebod dennis de wet

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Die Kerk se Geboorte

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Welkom by Die Storie God se storie

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Ef 2:1-10 Redding en wandel uit genade

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

Geloofsbelydenis: Nicea Na die wet sing ons van ons verlossing en vryspraak deur die Here met Psalm 22:2 (p. 99). Wet Psalm 22:2 (p.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Geroep vir Gemeenskap

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

2. Die skepping van die mens

IDENTITEITSBOOD- SKAPPE WAT JOU KINDERS MOET KEN. (en nie sal nie, tensy jy hulle daarvan vertel)

Jesaja sien die Toekoms

Sing vooraf: Skrifberyming 4-6 (nuut)

n Tempel Leier besoek Jesus

n Dubbele kruis-belydenis

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Goeie Konings, Slegte Konings

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

DOOP: Deel 2 INLYDING:

Die betekenis van die doop

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

Dooppreek Mika Bogaards

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

TEMA 7: N GEBED VIR DIE BIDDER Skriflesing: Joh 17: 9-23 Ef 3: (word aan die einde van de preek gelees)

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Preektema: God bring ons uit die lykshuis, skenk geloof om te leef tot sy eer! Skriflesing: Efesiërs 2:1-10

Preek Romeine 1:16-17

verborgenheid is onder de heidenen, welke is Christus in u, de Hoop der heerlijkheid.

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

Toe God alles gemaak het

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Van Vervolger tot Prediker

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Die duiwel versoek Jesus

JANUARIE 2018 Sondag

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Preek God se genade voed jou op om onberispelik te wees

Sondag 20. Lees: Johannes 16:1-15

DIE KOORDINASIE VAN DIE DRIE AMPTE MET DIE OOG OP DIE UITBREIDING VAN DIE KONINKRYK VAN GOD G. P. L. van der Linde

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

sodat jy n gestuurde van die Here kan

FORMULIER VIR DIE BEDIENING VAN DIE NAGMAAL

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Pretoria- 16 Maarty 2014

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Toe God alles gemaak het

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Efes. 1: 15-23, 3: 14-21: LEEF! Kraggakamma, Sondag 07 November 2010 Slegs een Oggend-erediens in die kerkgebou

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

Jona en die Groot Vis

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Deur Christus Alleen

Hom alleen moet jy dien

SONDAG 21 VRAAG EN ANTWOORD: 54

Transcriptie:

ons rykdom in Christus 2 Efésiërs 1-2 ross van niekerk

in Christus is ons 1. geseënd; 2. uitverkies; 3. aangeneem as kinders; 4. aanvaarbaarbaar gemaak in die Geliefde; 5. verlos van doderyk; 6. vergewe van sonde; 7. verenig met ander in Hom; 8. n erfdeel gegee. 9. verseël is met die Heilige Gees; 10. gewaarborg van ons verlossing.

efésiërs 1:7-10 In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade, wat Hy oorvloedig aan ons bewys het in alle wysheid en verstand, deurdat Hy aan ons die verborgenheid van sy wil bekend gemaak het na sy welbehae wat Hy in Homself voorgeneem het om die volheid van die tye te reël, met die doel om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder een hoof in Christus te verenig

efésiërs 1:11-12 in Hom in wie ons ook n erfdeel ontvang het nadat ons vantevore daartoe bepaal is ooreenkomstig die voorneme van Hom wat alles werk volgens die raad van sy wil, sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid, ons wat reeds tevore op Christus gehoop het, in wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte, wat die onderpand is van ons erfdeel om sy eiendom te verlos tot lof van sy heerlikheid.

7: verenig in Christus efésiërs 1:10 alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, [is] onder een hoof in Christus verenig

8: in Hom is n erfdeel gegee efésiërs 1:11 in Hom in wie ons ook n erfdeel ontvang

9: in Hom is ons verseël met die Heilige Gees efésiërs 1:13 in Wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte

10: in Hom het waarborg van ons verlossing efésiërs 1:14 [die Heilige Gees], wat die onderpand is van ons erfdeel

efésiërs 1:18-22 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping rykdom in die heerlike erfenis en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het: hoog bo elke mag en gesag, elke krag en heerskappy, en wat daar ook al sprake van mag wees, nie net in hierdie bedeling nie, maar ook in die bedeling wat kom aan Hom is als onderwerp.

efésiërs 2:1-3 En julle het Hy lewend gemaak, wat dood was deur die misdade en die sondes waarin julle tevore gewandel het volgens die loop van hierdie wêreld, volgens die owerste van die mag van die lug, van die gees wat nou in die kinders van die ongehoorsaamheid werk, onder wie ons almal ook vroeër gewandel het in die begeerlikhede van ons vlees toe ons die wil van die vlees en van die sinne gedoen het; en ons was van nature kinders van die toorn net soos ook die ander.

efésiërs 2:4-7 Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus uit genade is julle gered en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus, sodat Hy in die eeue wat kom, kan betoon die uitnemende rykdom van sy genade in goedertierenheid oor ons in Christus Jesus.

efésiërs 2:8-10 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.

11: lewend gemaak saammet Christus efésiërs 2:1, 4-5 En julle het Hy lewend gemaak, wat dood was deur die misdade en die sondes Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus uit genade is julle gered

12: opgewek uit die dood efésiërs 2:6 [Hy het ons] en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus

13: posisie van heerskappy in Christus efésiërs 2:6 [Hy het ons] en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus

14: genade in guns oor ons in Christus efésiërs 2:7 sodat Hy in die eeue wat kom, kan betoon die uitnemende rykdom van sy genade in goedertierenheid oor ons in Christus Jesus.

in Christus is ons (eff 1:1-14) 1. geheimenis van Sy wil bekend gemaak; 2. verenig met ander in Hom; 3. verseël is met die Heilige Gees; 4. n erfdeel gegee. 5. lewend gemaak 6. opgewek uit dood 7. n posisie van heerskappy gegee 8. guns bewys.

ons logiese reaksie efésiërs 1:5-6, 12-14; 4:1 1:5-6 deurdat Hy ons voorbeskik het tot lof van die heerlikheid van sy genade 1:12 sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid 1:14 tot lof van sy heerlikheid. 4:1 Ek vermaan julle dan wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is

in Christus is ons (eff 2:1-10) 2:1-6 lewend gemaak 2:6 opgewek uit dood 2:6 saam laat sit in die hemele in Christus Jesus, 2:7 genade in goedentierendheid oor ons in Christus 2:8 uit genade gered, 2:8 deur die geloof gered 2:8 nie uit julleself gered nie 2:8 dit is die gawe van God; 2:9 nie uit werke gered nie, 2:9 niemand mag roem oor hul redding nie. 2:10 God se skepping 2:10 tot goeie werke 2:10 wandel in die goeie werke