EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is

Vergelijkbare documenten
Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen.

Tema 8: Besoedeling en Herwinning

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Tema 8: Mense wat ons help

O, verdriet! Toe hulle die wiel wil vasdraai, is die moere. skoonveld. Hulle het seker in daardie rioolgat gerol, sê

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Rolmodelle van verskillende

Tema 2: Plaasboerdery, landbou en produkte

Tema 5: Aansteeklike siektes

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Kommunikasie: In die verlede en vandag

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Tema 3: Uitgestorwe en Bedreigde diere

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

Tema 7: Stories van dapper helde

Tema 9: Natuurrampe. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 3: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl.

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Tema 6: Bekende plekke in Suid- Afrika

Tema 12: Feesdae. Week Luister en praat. 2. Lees en Klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl.

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Abu Ali tel sy donkies

Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal:

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel nuus van die naweek en onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom.

Lees en Leesgereedheid

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

DERDE KWARTAAL. Tema 7: Stories van Suid-Afrika. Week Luister en praat. Werkboek 3: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl.

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Week 2. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos

Vlotheid en intonasie

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Tema 3: Ek, my gesin, my familie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Antonieme en sinonieme

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Dinge wat kan verander

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Hoe kies n mens n troeteldier?

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken n Koei is n plaasdier wat bulk of loei. Sy gee vir ons melk.

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Jasper met sy lyf loop voor. Dan volg Anton met sy bene en laaste kom Ben met sy voete. Die hond jaag die kat in die boom, voor die huis.

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

BYLAE 6.8 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 8. Lekker Suur Soet Bitter Brand Frank Suurwurms Jellieboontjies Pepermente Liquorice Gekleurde sjokolade

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Wie is ek? TEMA MAANDE

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Transcriptie:

EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is Week 1: Wol Werkboek 1: bl. 4-11 Spellingboek: bl. 6-10 Skrifboek: bl. 5-6 1. Luister en praat Mondeling werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge geluk wat verjaar. Bespreek spesiale gebeurtenisse van die dag. Voltooi die register. n Paar leerlinge vertel hulle nuus. Neem beurte, luister sonder onderbreking en toon respek vir die spreker. Gefokusde luister- en praataktiwiteite Bespreek materiale waarvan klere gemaak word: wol, katoen, sy, leer, sintetiese materiale: nylon, rayon. Waar kom wol vandaan? Merinoskape, skeer van skape, artikels wat van wol gemaak word: truie, serpe, handskoene, matte, komberse, musse. Eienskappe van wol: Wol is warm. Dit brand nie maklik nie. Dit is deftig. Dit is waterwerend. Wol bly langer mooi as sintetiese materiale. Sny en stik maklik. Klere van egte wol het n wolmerk. Integreer met Lewensvaardigheid. 2. Lees en klanke Gedeelde lees 3 dae 20 minute Werk klassikaal met al die leerlinge. Lees die storie: Die skapie wat nie n woljas wou dra nie in die werkboek. 6

Leerlinge lees die storie saam met die onderwyser. Fokus op genot. Leerlinge toon persoonlike reaksie op die teks. Leerlinge is meer betrokke by lees van die teks. Rig bespreking om woordeskat, begrip en taal te bevorder. Leerlinge lees selfstandig die leesstuk op bl. 4 van die werkboek en voltooi die opdrag. Voltooi die opdrag in die werkboek. Dinkvrae: Dink jy hierdie is die beste titel (naam) vir die storie? Dink jy die storie het n gelukkige einde? Soek werkwoorde in die storie en omkring dit. Voltooi skriftelik: n Skilpad het n... n Hoender het... n Skaap het... n Vis het... Groepbegeleide lees Groepe van ses tien leerlinge lees dieselfde teks onder begeleiding van die onderwyser. (15 minute elk) Gebruik n gegradeerde leesboek vir groeplees. 1. Inleiding: Stel die onderwerp vir die sessie bekend. Help leerlinge om die onderwerp aan hul eie lewenservaring te koppel. 2. Bespreek prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit: Stel vrae oor moontlike verloop van die verhaal en vrae wat begrip bevorder. Bespreek nuwe of moeilike woorde voordat leerlinge die teks self lees. (2 3 minute) 3. Eerste lees: Beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Moedig leerlinge aan om korrek te lees. 4. Bespreking: Bespreek die antwoorde op vrae. Fokus op begrip of taalaspekte. 5 dae 30 minute 7

Lees in pare en selfstandig lees (ekstra leesoefening) Leerlinge kry die geleentheid om hulle leesvaardigheid in te oefen en word aangemoedig om selfstandig te lees. Leesinoefening moet plaasvind op n gereelde daaglikse grondslag. Leerlinge lees boeke op hul eie of in pare. Klas- of groepleesboeke kan herlees word. Aanvullende leesboeke en pretboeke kan gebruik word. Leerlinge kan in pare sit om saam te lees of beurte neem om te lees. Individuele aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie: Maandag Druk op die woord in die spellys in die spellingboek en sê die woord hardop vir jou maat. Skryf jou eie sinne in die spellingboek. Kies twee woorde van elke klank uit die spellys. Dinsdag Voltooi die blokkiesraaisel met i en u in die spellingboek. Woensdag Lees die alfabet in die spellingboek en sê dit uit jou kop. Lees die sigwoorde in jou spellingboek vir jou maat. Skryf die medeklinkers van die alfabet neer. Donderdag Lees die gedig Trynie het geweet in die werkboek. Kleur al die klinkers groen in. Omkring al die rymwoorde met rooi. Leer die gedig en sê dit vir jou maat. Vrydag Lees enige boek uit die Leeshoekie in die klas. Skryf jou boek se naam (titel) en die skrywer (outeur) agter in jou werkboek. Sê of jy die boek geniet het en gee n rede. Klanke Konsolideer die enkelklanke. Lees en klank spelwoorde saam met die onderwyser. Bou woorde met klinkers (spellingboek). Vlieër voltooi die vlieër met woorde uit jou leesboek (spellingboek). : Speltoets in die werkboek (10 woorde) bad bed vol rug lip mak mes mot bus sin 8

: Diktee a e i o u (y) (werkboek) Ek bad voor ek gaan slaap. Sus eet met n mes en n vurk. Ek skryf n sin in my boek. Boet rol op die gras. My rug is seer. Oupa rook sy pyp. Leerlinge kan prentjies ná die sinne teken as daar voldoende tyd is. 3. Skryf Handskrif Leerlinge oefen skrifstrokie 1 in die skrifboek: i u is sus Klem word gelê op die korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Leerlinge oefen skrifstrokie 2 in die skrifboek: v w vis wis vuis Klem word gelê op die korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Leerlinge oefen skrifstrokie 3 in die skrifboek: n m in muis Spelwoorde: bak net dit mos sus Klem word gelê op die korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Selfstandig skryf 3 dae 20 minute : : : Skryf vyf sinne oor Wol in die werkboek. Die alfabet: Blokkiesraaisel in die werkboek. Watter woord staan eerste in die alfabet? Skryf minstens drie sinne oor eie nuus en gebruik aangeleerde klanke, Leerlinge skryf nuwe woorde in die woordeboek agter in die werkboek. 9

Week 2: Sy Werkboek 1: bl. 12-23 Spellingboek: bl. 11-12 Skrifboek: bl. 7-8 1. Luister en praat Mondeling werk aan die begin van elke dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge geluk wat verjaar. Bespreek spesiale gebeurtenisse van die dag. Voltooi die register. n Paar leerlinge vertel hulle nuus. Neem beurte, luister sonder onderbreking en toon respek vir die spreker. Gefokusde luister- en praataktiwiteite Leerlinge luister na n reeks ingewikkelde instruksies (ten minste 4) en reageer gepas. Voorbeelde: Maak jou leesboek oop. Soek n werkwoord in die les. Maak n sin met die woord en skryf die sin op jou witbord. Bêre jou leesboek. Lees instruksies wat in die klas verskyn (teen mure of swartbord). Bespreek waar ons sy vandaan kry en die lewenssiklus van die sywurm. Noem kledingstukke en die materiaal waarvan dit gemaak word. Sy: serpe, linte, aandklere, onderklere, lakens. Sintetiese materiale: nylon, rayon: rokke, kort broeke, lang broeke, kouse. Sintetiese materiaal is kreukelbestand en het n sagte tekstuur. Nadeel: dit is vlambaar. Integreer met Lewensvaardigheid. 10

2. Lees en klanke Gedeelde lees Werk klassikaal met al die leerlinge. 3 dae 20 minute Lees die storie Die pienk rok van sy in die werkboek saam met die leerlinge. Fokus op klanke en leestekens. Lees die storie in die werkboek saam met die leerlinge. Fokus op genot. Leerlinge toon persoonlike reaksie op teks (storie). Lei leerlinge met vrae. Leerlinge is meer betrokke by lees van teks. Rig die bespreking om woordeskat, begrip en taal te bevorder. : Gedeelde skryf Leerlinge lees weer die leesstuk Die pienk rok van sy en antwoord die vrae in vol sinne. Waar kom sy vandaan? Wat eet sywurms? Wat word van die papie? Soek agt werkwoorde uit die storie en skryf dit neer. Groepbegeleide lees Groepe van ses tien leerlinge lees dieselfde teks onder begeleiding van die onderwyser. (15 minute elk) Gebruik n gegradeerde leesboek vir groeplees. 1. Inleiding: Stel die onderwerp bekend. Help leerlinge om die onderwerp aan hul eie lewenservaring te koppel. 2. Bespreek prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit. 5 dae 30 minute Stel vrae oor moontlike verloop van die gebeure. Bespreek nuwe of moeilike woorde voordat leerlinge self die les lees. (2 3 minute) 3. Eerste lees: Beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Moedig leerlinge aan om korrek te lees. 4. Bespreking: Bespreek die antwoorde op vrae. Sluit klankfokus, begrip of taalaspek in by bespreking. 11

Lees in pare en selfstandig lees: (ekstra leesoefening) Leerlinge kry die geleentheid om hulle leesvaardigheid in te oefen en word aangemoedig om selfstandig te lees. Leesinoefening moet plaasvind op n gereelde daaglikse grondslag. Leerlinge lees boeke op hul eie of in pare. Klas- of groepleesboeke kan herlees word. Aanvullende leesboeke en pretboeke kan gebruik word. Leerlinge kan in pare sit om saam te lees of beurte neem om te lees. Onafhanklike aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees. Maandag Lees en klank woorde van die spellys in die spellingboek. Skryf jou eie sinne in die spellingboek. Kies twee woorde van elke klank. Dinsdag Voltooi die rympie in die werkboek: Die sywurm spin met sy Dit is baie mooi vir Hulle eet moerbeiblare en is sommer regte Die mot lê baie eiers Dit lyk soos seekat Skryf nou jou eie rympie (2 reëls). Woensdag Lees die gedig: Boetie se sywurms in die werkboek. Teken die gedig in die werkboek by Kreatiewe Werk. Donderdag Voltooi die blokkiesraaisel Leestekens in die werkboek. Vrydag Lees vir genot in die Leeshoekie. Skryf jou boek se naam (titel) en die outeur (skrywer) agter in jou werkboek, sê of jy die boek geniet het en gee n rede. Klanke Lees die sigwoorde. Lees en klank spelwoorde saam met die onderwyser. Rangskik name alfabeties in die spellingboek. Verduidelik die moeilike woorde. Bou jou eie woorde met aa, ee, oo, uu in jou spellingboek. 12

Speltoets in die werkboek (10 woorde) gaap week dood vuur huur haas heen boom duur suur Diktee aa ee oo uu (werkboek) 1. Ek gaap as ek vaak is. 2. My oupa bly op n plaas. 3. Die man loop heen en weer. 4. Ek lees n mooi boek. 5. Die dief spring oor die muur. 6. Die kos is baie duur. Leerlinge kan prentjies na die sinne teken. 3. Skryf Handskrif Leerlinge oefen skrifstrokie 1 in die skrifboek: r r rus wurm Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Leerlinge oefen skrifstrokie 2 in die skrifboek: o o ooi oor oom Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Leerlinge oefen skrifstrokie 3 in die skrifboek: e ee reus neus reën Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Spelwoorde: maar lees dood vuur Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. 13

Selfstandig skryf 3 dae 20 minute Skryf n paragraaf oor Sy in die werkboek. Begriplees: Skertjie en Tolletjie Leerlinge lees die storie en doen die opdragte. Leerlinge skryf dae van die week in die werkboek. Leerlinge skryf drie sinne oor eie nuus in die werkboek en gebruik Leerlinge skryf nuwe woorde in die woordeboek agter in die werkboek. 14

Week 3: Katoen Werkboek 1: bl. 24-33 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 9-10 1. Luister en praat Mondeling werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge geluk wat verjaar. Bespreek spesiale gebeurtenisse van die dag. Voltooi die register. n Paar leerlinge vertel hulle nuus. Neem beurte, luister sonder onderbreking en toon respek vir die spreker. Gefokusde luister- en praataktiwiteite Artikels van katoen: watte, klere, motorbande. Klere vir verskillende geleenthede: sportklere, beste klere, skoolklere. Verantwoordelikheid ten opsigte van klere: skoonhou, bêre en oppas. Artikels van leer: skoene, handsakke, tasse en meubels. Integreer met Lewensvaardigheid. 2. Lees en klanke Gedeelde lees 3 dae 20 minute Werk klassikaal met al die leerlinge. Kareltjie Katoenblom. Vergroot teks en prente na A3-grootte (7 bladsye) en sit dit teen die swartbord vas. : Leerlinge kyk na prente en teks en toon persoonlike reaksie. : Leerlinge is meer betrokke by lees van die teks. Bespreking om woordeskat, begrip en taal te bevorder. Leerlinge lees selfstandig vanaf swartbord. : Leerlinge skryf n eie sin langs elke prent in die werkboek. 15

Groepbegeleide lees 5 dae 30 minute Groepe van ses tien leerlinge lees dieselfde teks onder begeleiding van die onderwyser. (15 minute elk) Gebruik n gegradeerde leesboek vir groeplees. 1. Inleiding: Stel die onderwerp bekend. Help leerlinge om die onderwerp aan hul eie lewenservaring te koppel. 2. Bespreek prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit. Stel vrae oor moontlike verloop van die gebeure. Bespreek nuwe of moeilike woorde voordat leerlinge self die les lees. (2 3 minute) 3. Eerste lees: Beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Moedig leerlinge aan om korrek te lees. 4. Bespreking: Bespreek die antwoorde op vrae. Sluit klankfokus, begrip of taalaspek in by bespreking. Lees in pare en selfstandig lees (ekstra leesoefening) Leerlinge kry die geleentheid om hulle leesvaardigheid in te oefen en word aangemoedig om selfstandig te lees. Leesinoefening moet plaasvind op n gereelde daaglikse grondslag. Leerlinge lees boeke op hul eie of in pare. Klas- of groepleesboeke kan herlees word. Aanvullende leesboeke en pretboeke kan gebruik word. Leerlinge kan in pare sit om saam te lees of beurte neem om te lees. Onafhanklike aktiwiteit vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees: Maandag Lees en klank woorde in die spellingboek. Skryf jou eie sinne in die spellingboek. Kies twee woorde van elke klank. Dinsdag Vra raaisels vir mekaar werkboek. Woensdag Lees die gediggies: My skoene, My nare hemp, Winter- en somerklere, in die werkboek. Teken eie keuse by kreatiewe werk. Donderdag Lees jou maat se sinne oor Kareltjie Katoenblom. 16

Vrydag Lees vir genot in die leeshoekie in die klas. Skryf jou boek se naam (titel) en die outeur (skrywer) agter in jou werkboek, sê of jy die boek geniet het en gee n rede. Klanke Lees en klank spellyswoorde saam met die onderwyser. Lees die sigwoorde. Bou eie woorde met gemengde klanke oe ie ou ui eu ei Blokkiesraaisel in die spellingboek: oe ou ui eu uu Leestekens: Belangrik om te weet. Speltoets in die werkboek (10 woorde) soek boud deur klein baklei diep ruik dreun vleis trein Diktee oe ie ou ui eu ei (werkboek) 1. Ek voel vandag baie siek. 2. Die water in die rivier is baie diep. 3. Ek het op my boud geval. 4. Ek ruik die lekker vleis. 5. Die weer dreun in die verte. 6. Die twee seuns baklei. Leerlinge kan prentjies na die sinne teken. 3. Skryf Handskrif Leerlinge oefen skrifstrokie 1 in die skrifboek: a aa dd as die das Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Leerlinge oefen skrifstrokie 2 in die skrifboek: g ag nag dag gee 17

Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Leerlinge oefen skrifstrokie 3 in die skrifboek: j y jy wys Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Spelwoorde: diep ruik deur vleis Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. 3 dae 20 minute Selfstandig skryf Voorsetsels: blokkiesraaisel in die werkboek. Begriplees: Katoen Beantwoord die vrae in die werkboek. Skryf die maande van die jaar in die werkboek. Leerlinge skryf drie sinne oor hul eie nuus en gebruik aangeleerde klanke, Leerlinge skryf nuwe woorde in die woordeboek agter in die werkboek. 18