Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

Vergelijkbare documenten
1 Waar ek vandaan kom

Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas.

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

FAKTORE EN VEELVOUDE

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Plantstruktuur en Plant Voedsel

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

10 Die bou van n plant

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Briewe, posseëls en elektroniese pos

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Jakkals lê eendag heerlik en

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Die drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES

8 Die mens in die ruimte

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Hoe kies n mens n troeteldier?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL 2012: MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

Inleiding tot Jagluiperd - Graad 5. Jou kat se naam:

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Assesseringsrubrieke

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Transcriptie:

3 Nedersettings Navorsingsblad vir uitstappie in ons omgewing n Lys van geboue in ons omgewing Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel Besighede waar slegs produkte verkoop word (handel) Besighede waar produkte eers gemaak en dan verkoop word (vervaardiging) Besighede waar n diens gelewer word (dienslewering) 17

Straatplan van jou omgewing Tydens die uitstappie moet jy ook mooi kyk of jy die straatname en die ontbrekende name van geboue kan invul. Probleme, probleme! Hou ook tydens die uitstappie jou oë oop vir probleme in jou omgewing en skryf dit neer. Voorbeelde van probleme waarop jy moet let, is: probleme met verkeer rommel wat gestrooi word bedelaars lastige smouse vuil of gevaarlike plekke. Dink ook aan een of meer oplossings vir die probleme wat jy raaksien. Bespreek dit gerus met jou maats of ma en pa. Ons gaan ook in die klas daaroor gesels. Probeer aan drie probleme dink, en skryf dit en die oplossings hier neer: 1: Moontlike oplossing(s): 2: Moontlike oplossing(s): 3: Moontlike oplossing(s): 18

Navorsingsblad vir uitstappie in ons omgewing Volledigheid/ Korrektheid Netheid en taal Insig 0-3 punte 4-5 punte 6-7 punte 8-10 punte PUNT 25%-50% van 1-2 name/items Feitlik niks Alles volledig nodige inligting op lys/kaart is of en korrek ontbreek of is ontbreek of is korrek nie nie korrek nie foutief Werk uiters slordig, taal en spelling uiters swak Swak insig aan min baie taal- en Toon nie goeie insig nie aan meeste min taal- en Goeie probleemoplossing aan alle feitlik geen nie Besonder kreatiewe oplossings Totaal: Vrae oor nedersettings Formatiewe assessering 1. Wat is n nedersetting? 2. Wat is n ander naam vir n klein dorpie op die platteland? 3. Wat is n ander naam vir n stad? 4. In n landelike nedersetting is daar baie mense wat as n beroep het, en in n stedelike nedersetting is daar weer baie waar dinge verkoop word en waar dinge vervaardig (gemaak) word. 5. Noem een voorbeeld van n megastad, en noem ongeveer hoeveel inwoners daar is: met inwoners. 19

6. Wat beteken die woord verstedeliking? 7. Wat gebeur met die platteland, omdat soveel mense na die stede toe trek? 8. Noem twee groepe mense wat van die eerste nedersettings in ons land, wat amper soos kampeerplekke was, gebou het. 9. Wat is n nomade? Noem een voorbeeld. n Nomade is Voorbeeld: 10. Noem ses dinge wat mense moes soek om n geskikte plek vir n nedersetting te hê: 11. Hoe het Kaapstad en Johannesburg as nedersettings ontstaan? Kaapstad: Johannesburg: 12. Noem vyf dienste waarvoor die regering sorg: 13. Noem drie van die dinge waarvoor die regering belastinggeld gebruik. 20

14. Ons het in ons werk geleer dat die mense wat die eerste nedersettings gemaak het, water, voedsel, vrugbare grond en ander hulpbronne soos plante en diere nodig gehad het. Is al hierdie dinge oral op aarde nog so volop soos toe die eerste mense begin nedersettings maak het? As jou antwoord nee is, skryf neer waarom jy dink dat hierdie hulpbronne nie meer so volop is nie. Skryf net een ding neer wat jy as gelowige kind van die Here kan doen om te help keer dat alles so verniel en opgebruik word. Vrae oor nedersettings Nie bereik Gedeeltelik bereik Bereik Buitengewoon bereik PUNT Korrektheid van feite (10 punte) Volledigheid (5 punte) Netheid (5 punte) Minder as 50% feite korrek Minder as 50% (1-1½ punte) Werk uiters slordig, taal en spelling uiters swak (1-1½ punte) Minstens 50% feite korrek Slegs 50-70% (2-2½ punte) aan min baie taal- en (2-2½ punte) Minstens 70% feite korrek Minstens 80% (3-4 punte) aan meeste netheidsreëls. Min taal- en (3-4 punte) Alle feite korrek Alles (4½-5 punte) aan alle feitlik geen nie (4½-5 punte) Totaal: 21