SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Vergelijkbare documenten
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.

September 2013 No. 55

SOILL INLIGTINGSBRIEF - AUGUSTUS 2013

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Foto-redigering vir sun.ac.za

Jakkals lê eendag heerlik en

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Desember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

10 Die bou van n plant

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Die klimaat van SA: Temperatuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Vestiging van Canola: Saaidigtheid

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Desember 2014 No.62. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Planeet Aarde en daarbuite 1

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting.

Antieke Egipte en die Nylrivier

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

8 Die mens in die ruimte

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Desember 2016 No.73. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mondstuk van die canolawerkgroep

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Les 14: Entrepreneurskap

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Die planeet aarde beweeg

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

Inleiding Tot Die Jagluiperd

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

Transcriptie:

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF AUGUSTUS 2014 Oor die algemeen kan die meeste areas terugkyk op n goeie landboujaar tot dusver met goeie vog toestande wat voorgekom het. Sekere dele is baie nat (Klipheuwel en Malmesbury veral), maar met die warmer temperature wat meer algemeen sal begin raak behoort die graan sommer vinnig bykom en verbeter. Eendekuil, Moorreesburg en Porterville lyk baie goed tans. Swellendam en Heidelberg is tans baie droog en goeie reën sal baie beteken, veral vir die koring. Die eerste Canola in die Heidelberg distrik is alreeds platgesny en die eerste lewering behoort middel September te wees. Die Napier - Rietpoel - Caledon area is heelwat later en baie Canola is nog in die blom. Bo-gemiddelde opbrengstes word in die area verwag. Inhoud Sclerotinia stamvrot Wanneer moet ek platsny Sclerotinia Die omgewingstoestande die afgelope seisoen tesame met die korter rotasies wat ons sien met Canola het veroorsaak dat die voorkoms van Sclerotinia baie hoog is, veral die Suid- Kaap. In heelwat kampe word daar tot n 30% besmetting waargeneem. LET WEL: MOET NIE SCLEROTINIA MET SWARTSTAM VERWAR NIE, dit is nie dieselfde siekte nie en n vroeë swambespuiting sou nie gehelp het teen Sclerotinia nie. Sclerotinia word veroorsaak deur die fungus Sclerotinia sclerotiorum, die voorkoms van die siekte word vererger deur nat, bedompige toestande asook n geil stand. Selfs nadat die plant die siekte opgedoen het kan omgewingstoestande die opbrengsverlies beïnvloed. In kort word daar gewerk op n opbrengsverlies van die helfte van die persentasie besmetting, byvoorbeeld n kamp met 30% besmetting kan n 15% opbrengsverlies veroorsaak (skatting van 2 ton/ha sal nou 1.7 ton/ha gee). Die simptome is baie maklik om te identifiseer en word beskryf as n vaal/ligbruin verkleuring van die stam van die Canola plant. Die besmetting is gewoonlik bokant n blaar aanhegting. Die hele plant sal later uitdroog aangesien alle sapvloei in die stam afgesny word. Dit is ook hier waar die opbrengsverlies plaasvind aangesien die plante vinnig 1 Bladsy

uitdroog en die sade wat wel vorm word uitgewaai deur die wind of deur die platsnyer uitgeslaan. Figuur 1: n Erge besmetting in n kamp naby Swellendam. Figuur 2: Vaal letsel duidelik sigbaar op die stam. 2 Bladsy

Figuur 3: Erge infestasie op stam, let op die sclerotia wat reeds gevorm is (probleem vir volgende jaar). Figuur 4: Besmette plant wat reeds uitgedroog is let op die ander plante is nog grasgroen. 3 Bladsy

Figuur 5: Apothecia vroeg in die seisoen op die grond oppervlak gevind (Let op die Sclerotia waaruit die Apothecia groei ) Figuur 6: Apothecia op grond (Dit is baie klein omtrent twee vuurhoutjiekoppe groot). Die siekte se siklus word in die diagram van die Canola council of Canada die beste saamgevat: Figuur 7: Siekte kringloop (http://www.canolacouncil.org/crop-production/canola-grower's-manual-contents/chapter- 10c-diseases/chapter-10c) Die beheer van die siekte word totaal en al voorkomend gedoen, deur te kyk na die omgewingstoestande (Reënval, Temperatuur, Humiditeit, Plantestand en gewas rotasie met vorige voorkoms van Sclerotinia) kan ingeligte besluite geneem word of dit ekonomies 4 Bladsy

regverdig kan wees om te spuit, maar dit bly n voorkomende aksie. In Suid-Afrika is daar twee produkte wat wel geregistreer is naamlik Amistar Xtra en Prosaro 250 EC, raadpleeg die produkte se etikette vir meer besonderhede, maar die optimum tyd vir toediening is tussen 10% en 50% blom. Toedienings buite hierdie periode sal nie ekonomies regverdigbaar wees nie. Platsny Die platsny van Canola op die korrekte stadium is sekerlik een van die besluite wat die grootste impak op jou opbrengs kan hê. Maak dus gereeld n draai by jou kampe as die blomme afgeval het. Deur n paar faktore in ag te neem kan n ingeligte besluit geneem word. Stap deur die land en pluk peule op die hoofhalm aan die onderkant, middel en bokant. Pluk ongeveer 100 peule en maak oop en tel die persentasie sade wat verkleur is. Figuur 8: Kyk na hoofhalm Die Canola plant word van onder af na bo ryp en die sade onder op die hoofhalm sal verder verkleur wees as die aan die bokant. Slegs in die geval van n baie dun stand kan daar na die syhalms ook gekyk word. Die figuur onder dui die duidelike verskille tussen die peule op verskillende dele van die hoofhalm gepluk. 5 Bladsy

Boonste Peul Onderste Peul Middelste Peul Figuur 9: Peule op verskillende dele van die hoofhalm gepluk en verskil in saadverkleuring Nadat die peule gepluk is deel die groen en verkleurde peule en bepaal so die persentasie verkleuring, dit is nie nodig om al die saadjies te tel nie, deur die peule te tel sal die aanwysings baie akkuraat wees. Let op by die verkleurde hopie in die diagram onder dat van die peule se sade nog groen is met n effense bruin verkleuring, hierdie peul sal reeds as verkleur tel. Groen vs Verkleur 6 Bladsy

Die ideale tyd vir platsny is volgens literatuur en ondervinding tussen 50% en 60% saadverkleuring. Wanneer n produsent baie Canola het van dieselfde kultivar kan hy net voor 50% begin sny en op 60% klaarmaak, maar die beste tyd bly tussen 50% en 60% n Saad word as verkleurd geklassifiseer as hy n effense bruin kleur het. Die volgende riglyne kan gebruik word om die aantal dae tot platsny te bepaal: Temperatuur (Grade Celcius) % verkleuring per dag 20-24 C 3 tot 4% 24-27 C 4 tot 6% 27-30 C 7 tot 8% Dit is belangrik om gereeld in die lande te kom aangesien die Canola op warm dae baie vinnig kan verkleur, wat gister nog te groen was kan binne twee dae amper te ryp wees. Die volgende faktore moet ook ingedagte gehou word: Kyk na die sade en nie na die kleur van peul nie (groen peule kan al kraakryp wees) Die kleure van die peule van verskillende kultivars verskil totaal en al Stap deur die land om n goeie aanduiding te kry Sny lekker hoog plat sodat Canola geanker is in die rye en die wind dit nie wegwaai nie Datums 2 September 2014 Overberg Agri Plaaspersoneeldag 3 September 2014 Riversdal Wintergraandag 17 20 September 2014 Agri Mega Week Bredasdorp Besoek gerus ons webblad by www.soill.co.za vir meer inligting, artikels en vorige nuusbriewe. Groete Franco le Roux 0826630640 franco@soill.co.za 7 Bladsy