PROLIBA GEBOU / BUILDING 24 HERTZ BOULEVARD 24 TEL : (016) POSBUS / P.O. BOX 3925 FAX : (016)

Vergelijkbare documenten
PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KALAHARI JAG 2015 GPS MOLOPO KALAHARI LODGE S E GPS VISCHGAT LODGE S E

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

Camp Discovery (Pty) Ltd Game Reserve Leadership, Sport and Adventure Academy

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Thabazimbi Skou JULIE 17

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

Tjokkerjol Speelgroepie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Thabazimbi. Skou. Limpopo Kampioenskappe. Nasionale Kampioenskappe

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park

Inhoud: Oorsig. Verspreiding. Resultate. Voorbeelde van verslag

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Wher e l ittle is gre at

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Naskool Tel:

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

Fisiese Adres: Viewlaan Rothdene, Meyerton TERME EN VOORWAARDES

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton. Besprekings NR

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

NG KERK KAMPTERREIN BRIDGETOWN BESPREKINGS- & VRYWARINGSVORM

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

OOM HENNIE SE VELDSKOOL - VAKANSIEKAMP

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Pre-Graad R / Graad R

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

Gids vir Byvoordele eise

Inligtingstuk. Die rekening van die funksie is betaalbaar 3 werksdae voor die datum van die funksie.

Bankstate LPF Systems BK

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Jy sit in die wegspringblokke van die beste jare van jou lewe, op akademiese en rugby-gebied! Gun ons die kans om te verduidelik.

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Suidlanders Saamtrek Program

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

Transcriptie:

PROLIBA GEBOU / BUILDING 24 HERTZ BOULEVARD 24 TEL : (016) 981-6270 POSBUS / P.O. BOX 3925 FAX : (016) 933-0277 VANDERBIJLPARK 1900 EMAIL : elme@lyon.co.za JAGTARIEWE 2014: BUFFELSKRAAL EN KAREELAAGTE ITEM BESKRYWING PRYS / DAG 1. AKKOMMODASIE (Tarief sluit nie voedsel en drank in nie) (BTW Uitgesluit) 1.1 Jagter R400.00 1.2 Nie jagter R350.00 1.3 Kinders (2 12 jaar) R160.00 1.4 Deposito (nie terug betaalbaar) R6 000.00 1.5 Jagters moet ten minste R6 000.00 se wild skiet R6 000.00 ITEM BESKRYWING PRYS 2. WILD (BTW Uitgesluit) 2.1 Rooibok Ram R900.00 Ooi R960.00 Vanaf 21 Trofeë R1 050.00 2.2 Koedoe Bul R6 000.00 Koei R3 700.00 Vanaf 53" Trofeë R7 000.00 2.3 Waterbok Bul R3 000.00 Koei R3 000.00 Vanaf 28" Trofeë R7 000.00 2.4 Blouwildebees Bul R4 000.00 Koei R4 100.00 Vanaf 28" Trofeë R4 250.00 2.5 Rooihartbees Bul R4 500.00 Koei R4 600.00 Vanaf 23" Trofeë R6 000.00 2.6 Eland Bul R8 000.00 Koei R8 200.00 Vanaf 32" Trofeë R11 000.00 2.7 Sebra Hings R8 000.00 Merrie R8 700.00 2.8 Gemsbok Bul R5 300.00 Koei R5 500.00 Vanaf 40" Trofeë R6 000.00 2.9 Vlakvark Beer of Sog R800.00 2.10 Kameelperd Bul R11 000.00 Koei R12 000.00

2 1. AKKOMMODASIE 1.1 Vier netjiese, 4-bed grasdak chalets met eie badkamers, stort en toilette; beddegoed ingesluit; lapa en kombuis met breekware, eetgerei, ysterpotte, panne en roosters; yskas en vrieskas. 2. AANKOMS EN VERTREK 2.1 Aankoms en vertrek: Besprekings geldigheid is vir n minimum van 4 jagters vir 3 nagte dws Donderdag, Vrydag, en Saterdag nagte. 3. PRYSE IS OMVATTEND EN SLUIT IN 3.1 Jaggidse vir maksimum van 6 jagters met hand radio per sessie in die veld. 3.2 Vervoer van karkas en oplaai van jagters by versamelpunt. 3.3 Oopsny en afslag van wild; en ophang van karkasse in koelkamer. 3.4 Slagkamer is ten volle toegerus. Indien u self u vleis op die plaas wil bewerk, moet u egter sorg vir u eie slagmesse. Ons is slegs behulpsaam met die oopsny en afslag van wild. 3.5 Beperkte brandhout vir verantwoordelike benutting. 3.6 Skoonmaak van chalets en skottelgoed een keer per dag. 3.7 Eksklusiewe jaggeleentheid - slegs u groep in eie kamp en in jagveld. 3.8 Om die probleem van fooitjies t.o.v. gidse op te los word versoek dat elke jagter n bydrae van R100.00 sal maak aan die gids fonds. Hierdie bydrae moet asb deur die leier van die jagters ingesamel word en moet dit persoonlik aan die Plaasbestuurder oorhandig wat dit gelykop sal verdeel onder die gidse, slagters en skoonmakers. 3.9 Deposito kan inbetaal word by: (Faks inbetaalstrokie na (016) 933-0277) Absa Bank Vanderbijlpark Rekening naam: Uitblink Beleggings Rekening nr: 4050404818 Tak kode: 630237 3.10 Let asseblief daarop dat die pryse BTW uitsluit en dat BTW wel betaalbaar is, aangesien die plaas geregistreer is vir BTW. 4. ALGEMENE JAGREëLS 4.1 Toegang tot Kareelaagte en Buffelskraal is op u eie risiko en geen aanspreeklikheid word aanvaar vir verlies, skade, siektes of beserings of enige koste wat daaruit mag voortspruit nie. 4.2 Reg van toegang word voorbehou. 4.3 Die persoon wat die bespreking gemaak het word as die verantwoordelike persoon beskou.

3 4.4 Definisie van n jagter is enige persoon wat tydens die jagperiode die jagveld betree en sal as n jagter beskou word vir die duur van die jag geleentheid. 4.5 Die restant van die rekening is betaalbaar met kontant of bank gewaarborgde tjek voor u vertrek. Die plaas mag nie verlaat word voordat die rekening ten volle vereffen is nie. Vanweë swak sein vir selfoon-opvangs is elektroniese betalings (EFT) nie altyd moontlik nie. 4.6 Privaat voertuie is nie toelaatbaar in die jagveld sonder toesig nie en die spoed beperking is 40 km/h. 4.7 Geen alkohol word tydens jagsessies in die voertuig of jagveld toegelaat nie. 4.8 Geen rommel strooiing in kamp of jaggebied nie. 4.9 In terme van Artikel 120 van die Wapenwet, verkies ons dat elke jagter sy eie vuurwapen/s sal saambring waarvoor hy/sy gelisensiëerd is. 4.10 Wapens moet veilig gehanteer word met geen ammunisie in ammunisiekamer met binnekoms van die kamp en op jag-voertuig. Jagters word versoek om wapens ten alle tye veilig te hanteer om ongelukke te voorkom. Oortreders sal n dubbel dagtarief betaal op die oortreding, veral tydens vervoer en in die veld 4.11 Geen vuurwapen kaliber kleiner as.270 sal toegelaat word nie. 4.12 Wapens moet asseblief in die geweerkluis toegesluit word en die leier van die groep of die plaasbestuurder sal die sleutels hanteer. 4.13 Geen jag vanaf voertuie, geen nagjag, geen jag by watergate en geen jag langs lyndrade word toegelaat nie. 4.14 Geen jag in gebiede binne n radius van 500 m rondom die kampe en woonhuise word toegelaat nie. 4.15 Die bepaling van die spesie, geslag, trofeë en grootte is u verantwoordelikheid, nie die gids nie. 4.16 Gekweste wild word as jag beskou en is betaalbaar teen volle prys. 4.17 Indien gevuur na n bok en nie as gekwes bewys kan word nie, word 20 % van die waarde van die spesie waarna gevuur is, betaal. 4.18 Die jagter wat gekwes het sal nie voortgaan met enige jag, alvorens die gekweste bok gevind is. 4.19 Geen jag sal plaasvind sonder n gids nie. 4.20 Geen drank mag aan gidse gegee word nie. 4.21 Alle rokers moet daarop let dat die veld droog is - die veld kan brand. 4.22 Indien n jagter hom skuldig maak aan jagreël oortreding, onetiese jag, wangedrag of gevaarlike vuurwapen hantering sal hy die jagplaas op versoek van die bestuurder verlaat.

4 4.23 Gewere sal saans toegesluit word en geen nagritte sonder die toestemming van die eienaar sal toegelaat word. 4.24 Geen wild wat nie op die lys is mag gejag word nie en onder andere ook: * Buffels * Njalas * Aardwolf * Bruin hyena * Bakoor jakkalse * Duikers * Steenbokke * Voëls * Ystervarke * Bosvarke 4.25 Enige spesie soos in par 4.24 wat gejag word sonder toestemming is R5 000.00 boete, behalwe vir Njalas R10 000 en Buffels R500 000.00 4.26 Die jag van sebras word beperk tot n maksimum van 2 sebras per groep.

5 PERIODE VAN JAGBESPREKING:... VERWAGTE TYD VAN AANKOMS:... (Plaashek gesluit, geen selfoon ontvangs) AANTAL PERSONE: Jagters:... Nie-jagters:... VOLLE NAAM EN VAN:... (VAN PERSOON WAT VERANTWOORDELIKHEID AANVAAR VIR JAGBESPREKING) IDENTITEITSNOMMER:... BEROEP:... NAAM VAN WERKGEWER:... HUISADRES:...... WERKSADRES:...... POSADRES:...... TELEFOON (WERK):... TELEFOON (HUIS):... TELEFOON (SEL):... FAKS:... BESONDERHEDE VAN MEDE JAGTERS: NAAM & VAN KONTAK NR. ID NR. GEWEER 1 2 3 4 5 6