TSHWANE-WES D15 GRAAD 11

Vergelijkbare documenten
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

TSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11. PUNTE: 150 TYD: Uur. Hierdie vraestel bestaan uit

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

Plantstruktuur en Plant Voedsel

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

TSHWANE WES GRAAAD 10

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Watter van die bostaande is algemene eienskap/pe van virusse. A. i, ii en iii B. ii, iii en iv C. i, ii en iv D. slegs ii en iv

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

OpenStax-CNX module: m Die plant: blomme. Siyavula Uploaders

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Meesters vir transparante. 5.1 Kwartaal 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Natuurwetenskappe. 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

AFDELING A: Vraag 1A: Dui die korrekte antwoord aan deur slegs die korrekte letter langs die toepaslike vraagnommer neer te skryf.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TSHWANE WES GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Lewenswetenskappe Maart 2010 Graad 11 Tyd: 1½uur Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op jou folio.

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LEWENSWETENSKAPPE V2

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

TSHWANE-WES D15 GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE 2016 JUNIE EKSAMEN PUNTE: 150 TYD: 2½ Ure Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. Copyright reserved

INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Skryf AL die antwoorde in jou ANTWOORDBOEK. 3. Begin ELKE vraag bo aan ʼn NUWE bladsy. 4. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Indien die antwoorde NIE aangebied word volgens die instruksies van elke vraag nie, sal die kandidaat punte verloor. 6. ALLE sketse moet in potlood geteken word en byskrifte moet in blou of swart ink wees. 7. Teken diagramme of vloeidiagramme SLEGS indien dit versoek word. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal nie. 9. Die gebruik van grafiekpapier word NIE toegelaat nie. 10. Nie-programmeerbare sakrekenaars, gradeboë en passers mag gebruik word. 11. Skryf netjies en leesbaar. 2

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie moontlike keuses word as antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die regte antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10), byvoorbeeld 1.1.11 D. 1.1.1 Die kapsied in die virus is ʼn A beskermende proteïenomhulsel B voortplantingsmetode C nukleïensuur D nukleus-ensiem 1.1.2 Alle virusse is A eensellig en siekteveroorsakend B asellulêr en nie-lewend C eukarioties D sellulêr in struktuur 1.1.3 ʼn Bioloog ontdek 'n nuwe lewende sel met 'n duidelike selwand, maar met geen definitiewe kern. Die sel is heel waarskynlik 'n A virus B bakterieë C protista D fungi 1.1.4 Watter van die volgende is staafvormig? A Spirillus B Vibrio C Bacillus D Coccus 3

1.1.5 Briofiete is vir lewe op land aangepas, omdat hulle A vaatweefsel bevat. B risoïede bevat. C kan fotosinteer. D gamete vorm. 1.1.6 In Briofiete is die gametofietgenerasie die A volwasse plant B voet, seta en kapsule C gamete D protonema 1.1.7 Watter een van die volgende is NIE ʼn nadeel van radiale simmetrie nie? A Kefalisasie kan nie ontwikkel nie. B Die dier kan op stimuli reageer in alle rigtings. C Beweging is lukraak. D Gespesialiseerde sensoriese organe kan nie ontwikkel nie. 1.1.8 ʼn Hydra het ʼn A hidrostatiese skelet B eksoskelet C endoskelet D asskelet 1.1.9 Die maag word deur bakteriële indringing beskerm deur A soutsuur. B mukus. C ensieme. D witbloedselle. 4

1.1.10 Deaminasie vind plaas in die A maag. B jejenum. C lewer. D ileum. (10x2=20) (20) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.10) neer in jou ANTWOORDBOEK. 1.2.1 Die tipe nukleïensuur gevind binne-in n bakteriofaag. 1.2.2 Die bakterie wat tuberkulose veroorsaak by mense. 1.2.3 Die deel van 'n blom wat ontwikkel in 'n saad na bevrugting. 1.2.4 Die tipe voortplanting wat versmelting van gamete behels. 1.2.5 Konsentrasie van senuweefsel aan voorkant van ʼn organisme. 1.2.6 ʼn Siekteveroorsakende organisme. 1.2.7 Organismes wat in water lewe. 1.2.8 ʼn Plant sonder ware wortels, stingels en blare. 1.2.9 Alle saaddraende plante. 1.2.10 Die steel van die mosplantjie wat die kapsule in 'n gunstige posisie vir spoorverspreiding hou. (10x1=10) (10) 5

1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.10) in die ANTWOORDBOEK neer. (Byvoorbeeld 1.3.11. Geeneen). COLUMN I COLUMN II 1.3.1 Bakterieë wat hul eie voedsel vervaardig A. Chemosinteties B. Fotosinteties 1.3.2 Die noue verbintenis tussen twee organismes waar beide voordeel trek A. Parasitisme B. Kommensalisme 1.3.3 Siekte veroorsaak deur ʼn Protis A. Kanker B. Malaria 1.3.4 Hifes bevat geen dwarswande A. Aseptaat B. Tallus 1.3.5 ʼn Saamgestelde blaar met baie pinnae A. Frond (Vaarblad) B. Sorus 1.3.6 ʼn Ondergrondse stingel A. Risoïed B. Risoom 1.3.7 Kenmerkend aan Chordata A. Endoskelet B. Geslote bloedvatstelsel 1.3.8 Ritmiese spiersametrekkings van die spysverteringskanaal wat voedselbolusse A. Peristalse B. Assimilasie laat beweeg 1.3.9 Eliminering van onverteerde voedsel, gewoonlik deur ontlasting A. Ingestie B. Egestie 1.3.10 Kenmerkend aan Arthropoda A. Eksoskelet B. Hidrostatiese skelet (10x2=20) (20) TOTAAL AFDELING A: 50 6

AFDELING B VRAAG 2 2.1 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg. A G B C D F E Gedeelte van die menslike spysverteringstelsel 2.1.1 Benoem organe B, C, E en F. (4) 2.1.2 Benoem: (i) DRIE stowwe wat in G gestoor kan word. (3) (ii) TWEE hormone afgeskei deur B. (2) (iii) Die chemiese stof wat 'n suur ph in A veroorsaak. (1) 2.1.3 Gee TWEE funksies van C. (2) (12) 7

2.2 Die onderstaande sirkelgrafieke illustreer die samestelling van twee voedselsoorte. Beantwoord die vrae wat daarop gebaseer is. Samestelling van twee voedseltipes @@@ +++++ @@@@ ### ** @@@@ +++++++++ @@@@@ ## ****** # @@@@ +++++++++++ @@@@@ # ********** #### @@@ ++++++++++++ @@@@@@@# ************* ####### @ +++++++++++++ $$$ @@ *************** ########## @ +++++++++++++ $$$$$$$$$ ******************* ########### +++++++++++++ $$$$$$$$$$$$$$ ******************* ######## $$ +++++++++++++ $$$$$$$$$$$$$$ ******************* ### $$$$$$ +++++++++++++ $$$$$$$$$$$$ ***************** $$$$$$$$$ ++++++++++++ $$ $$$$$$$$$ **************** $$$$$$$$$$ ++++++++++++ $$$$$$$$$$ ************* $$$$$$$$$ ++++++++++ $$$$$$$$$ ********** $$$$$$ ++++++++ $ $ ****** $$ +++ Sleutel: VOEDSEL X VOEDSEL Y water vesel @@@@ ********* $$$$$$$ @@@@ ********** $$$$$$ koolhidrate ###### +++++++ ##### proteïene +++++++ kalsium 2.2.1 Watter voedsel is die geskikste om hardlywigheid te voorkom? (2) Gee 'n rede vir die antwoord. 2.2.2 Watter persentasie van voedsel Y bestaan uit kalsium? (2) 2.2.3 Noem DRIE funksies van water in voeding. (3) (7) 8

2.3 Bestudeer die diagramme van die voortplantingsiklus van Bakteriofage en beantwoord die vrae wat daarop volg. 2.3.1. Skryf 'n verslag van wat in die bostaande diagram (A tot H) gebeur. Gebruik die letters in die diagram asook die volgende terme in jou antwoord: gasheer, chromosoom, penetrasie (indringing), vrystelling, volwassewording, (8) profaag (probakteriofaag), aanhegting en integrasie 2.3.2 Hoe word die virale infeksie beheer? (2) 2.3.3 Verduidelik waarom antibiotika nie teen gewone verkoue en griep werk nie. (2) (12) 9

Hoeveelheid teenliggaampies in die bloed in arbitrêre eenhede Lewenswetenskappe/Junie Eksamen D15/Junie 2016 2.4. 'n Persoon was ingespuit met dooie cholera bakterieë. 'n Tweede inspuiting is 'n paar weke later gegee. Die persoon se liggaam reageer op hierdie inspuitings deur die vervaardiging van teenliggaampies teen die cholera bakterie. Die grafiek hieronder toon die teenliggaampies voor en na die inspuitings. 9 8 7 6 5 4 3 2 1 0 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 Tyd in weke 2.4.1 Wanneer was die tweede inspuiting gegee? (1) 2.4.2. Hoe lank na die eerste inspuiting het die persoon immuun geword teen cholera? (2) 2.4.3 Met hoeveel eenhede daal die teenliggaampies tussen week 10 en week 14? (1) (4) 10

2.5 'n Ondersoek is gedoen om die rol van kroonblare tydens insekbestuiwing in appelblomme te bepaal. Wanneer blomme selfbestuiwend is, groei die stuifmeelbuise 'n bietjie in die stempel en styl af en bevrugting vind nie plaas nie. 10 blomme met kroonblare en 10 blomme sonder kroonblare is gebruik. Na twee dae is die blomme verhoed om verder bestuif te word. Na sewe dae is die omvang van bestuiwing en bevrugting opgeteken. Die diagramme hieronder toon die voorkoms van die blomme met en sonder kroonblare. Die resultate word in die onderstaande tabel getoon. NOMMER Blomme met kroonblare Blomme sonder kroonblare Stuifmeel op stempel 158 25 Stuifmeelbuise in die styl 86 8 Saadknoppe bevrug 38 4 2.5.1 Gee 'n verduideliking vir die teenwoordigheid van meer stuifmeel op die stempels van die blomme met kroonblare as op die blomme sonder kroonblare. 2.5.2 Verduidelik waarom daar meer stuifmeelbuise teenwoordig is in die style van beide soorte blomme as die aantal saadknoppe wat bevrug is. 2.5.3 Noem TWEE maniere waarop hierdie ondersoek verbeter kan word (2) 11 (2) (1) (5) [40]

VRAAG 3 3.1 Bestudeer die volgende diagram van 'n blaar waarin die proses van fotosintese plaasvind en beantwoord die vrae wat daarop volg T (vanaf die atmosfeer) W V (na die atmosfeer) U Blaar waarin fotosintese plaasvind 3.1.1 Identifiseer: (i) Die produkte van fotosintese verteenwoordig deur V en W. (ii) Die anorganiese stowwe T en U wat nodig is vir fotosintese. (2) (2) 3.1.2 Wat is die bron van anorganiese stof U? (1) 3.1.3 Noem die proses waardeur anorganiese stof T geabsorbeer word in (1) die blaar. 3.1.4 Noem die weefsel in die blaar wat hoofsaaklik verantwoordelik is vir fotosintese. (1) (7) 12

3.2 Bestudeer die onderstaande diagram van 'n organel en beantwoord die vrae wat daarop volg: 3.2.1 Gee die letter en naam van die deel: (a) (b) (c) Wat die produk van fotosintese stoor. Waar koolstofdioksied gebruik word. Wat slegs aktief is in die lig. (2) (2) (2) 3.2.2 Beskryf wat sal gebeur met 'n watermolekule tydens die proses van fotosintese, wanneer dit A binnegaan. (4) (10) 13

3.3 Lees die volgende gedeelte en beantwoord die vrae. Sellulêre respirasie Adenosientrifosfaat (ATP) is die onmiddellike bron van energie wat gebruik word deur spiere. Wanneer glukose afgebreek word tydens selrespirasie om energie vry te stel, is die energie oorgedra aan ATP molekules. Die eerste stap in die afbreek van glukose molekule vind plaas in die afwesigheid van suurstof. Dit staan bekend as die anaërobiese fase. Een van die stowwe wat hier geproduseer word, is melksuur wat ophoop in die spierselle. As baie suurstof aanwesig is, vind aërobiese respirasie plaas. Dit lei tot die vorming van koolstofdioksied en water in plaas van melksuur. 3.3.1 Benoem: (a) Die hoofbrandstofmolekuul vir selrespirasie. (1) (b) TWEE produkte van aërobiese respirasie. (2) (c) EEN produk van anaërobiese respirasie in spiere. (1) 3.3.2 Noem EEN verskil tussen anaërobiese respirasie in plantselle en in dierselle. (2) (6) 14

3.4 Die fisiologiese proses in VRAAG 3.3 hierbo vind plaas in die volgende organel. A B C 3.4.1 Identifiseer die organel. (1) 3.4.2 Gee byskrifte vir dele A, B en C. (3) 3.4.3 Verduidelik die belangrikheid van deel C. (2) (6) 15

3.5 Bestudeer die onderstaande tabel van die biodiversiteit van diere met betrekking tot hul liggaamsplan en voltooi die ontbrekende besonderhede. Filum Simmetrie Kefalisasie Embrioniese weefsellae Seloom Dermkanaal Bloedstelsel Porifera 3.5.1 Geen Sellulêre vlak Acoelomaat 3.5.2 3.5.3 kefalisasie van organisasie Cnidaria 3.5.4 3.5.5 3.5.6 Acoelomaat Een opening Geen bloedstelsel Platyhelminthes Bilateraal 3.5.7 Triploblasties 3.5.8 3.5.9 Geen bloedstelsel Annelida Bilateraal Gekefaliseer Triploblasties 3.5.10 Deurlopende spyskanaal Geslote bloedstelsel Arthropoda Bilateraal Gekefaliseer Triploblasties Coelomaat Deurlopende spyskanaal 3.5.11 (11) 16

AFDELING C VRAAG 4 4. Plante het oor die jare ontwikkel en aangepas om beter op land te oorleef. Gebruik die vier plantfilums wat jy bestudeer het om die toenemende spesialisasie van strukture soos wortels, vaatstelsels en sade, wat plante meer geskik maak vir nuwe omgewings, te beskryf. Bespreek ook die geleidelike afname in onafhanklikheid van water vir voortplanting. Inhoud: Sintese: (17) (3) (20) LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme of diagramme nie. TOTAAL AFDELING C: GROOT TOTAAL: 20 150 17