Samantha en die pienk vlieënde piering. Luistervaardighede

Vergelijkbare documenten
Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Antonieme en sinonieme

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Jakkals lê eendag heerlik en

Jona en die Groot Vis

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Jona en die Groot Vis

Welkom by Die Storie God se storie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Abu Ali tel sy donkies

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

Letterlike en figuurlike taalgebruik

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Wie is ek? TEMA MAANDE

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Datum: My tone. Teken jou tone:

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Van Vervolger tot Prediker

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Lees en Leesgereedheid

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Direkte en indirekte rede. Naam:

8 Die mens in die ruimte

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Jesaja sien die Toekoms

God eer Josef die slaaf

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Fanie en die vuilgoedblikke

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

FAKTORE EN VEELVOUDE

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

EK KAN LEES E. TISMEER, L. B. HOSKING, DEUR. Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes. in die Kaapprovinsie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tema 8: Mense wat ons help

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Van Vervolger tot Prediker

Mandaat. Kernvers. Benodighede. Kleingroep VIR ELKE KIND o n God is... -boekie vir elke kind. (bylaag 7) o Uitdeelstuk met kernvers.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Die brief aan die Filippense

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

12. God se Advokaat by my Johannes 14:15-26

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Transcriptie:

Samantha en die pienk vlieënde piering www.uitsaaines@co.za Luistervaardighede

2 Samantha en die pienk vlieënde piering Samantha staan by haar kamervenster. Sy hoor iets buite. Sy kyk weer. Daar op die gras staan iets wat soos n pienk piering lyk. Skielik gaan daar n deurtjie aan die kant van die piering oop. n Snaakse mannetjie klim uit. Dit lyk of hy n antenna op sy kop het. Hy waai vir haar. Sy maak die venster oop en klim uit. Die mannetjie wys vir haar om nader te kom. Hy lyk vriendelik. Hy het vier arms, twee bene en voete met twee groot tone elk. Die tone is bloed, bloedrooi. Samantha is baie nuuskierig. Die ruimtemannetjie nooi Samantha om saam met hom deur die lug te ry. Die volgende oomblik vlieg hulle deur die ruimte. Dit voel wonderlik. Hulle sien die son, maan en sterre. Hulle sien ook planete. Samantha kan haar oë nie glo nie. Sy wou nog iets vra toe hoor sy die harde gelui van n wekker. Sy hoor haar ma sê, Samantha, word wakker, hier is jou koffie. Dit was alles n droom.

3 Kies die regte antwoord. 1. Waar staan Samantha? a) by die voordeur b) by die kamervenster c) by die agterdeur 2. Soos wat het die ruimtetuig gelyk? a) n koppie b) n dier c) n piering 3. Wie het uit die ruimtetuig geklim? a) n seuntjie b) n snaakse mannetjie c) n groen mannetjie 4. Hoe het die mannetjie gelyk? a) vriendelik b) kwaad c) onvriendelik 5. Hoe het Samantha gevoel? a) bang b) nuuskierig

6. Wat het hulle in die ruimte gesien? a) die son b) die maan c) n hond 7. Wat het sy hoor lui? a) n klok b) n wekker c) n telefoon 8. Wie het haar geroep? a) haar boetie b) haar sussie c) haar ma 9. Was dit waar? a) Ja b) Nee c) Miskien 4

Teken die ruimtemannetjie 5

Die mannetjie is vriendelik. Dit lyk asof daar n antenna op sy kop is. Hy het vier arms. Hy het twee bene en voete. Hy het aan elke voet twee bloedrooi tone. Neem n foto van jou prentjie en stuur dit na Uitsaaines se Facebook blad. Ons sal graag julle prentjie wil sien. 6

7 Tonga die olifant Tussen die bosse van die Kruger-Wildtuin woon daar 'n reusedier. Sy woon saam met haar mamma en n hele klomp niggies en nefies. Dit is Tonga die baba olifant. Eendag stap sy na die watergat en sien vir die eerste keer haar slurp in die water. Sjoe, ek het darem 'n snaakse neus! Nie een van die ander diere het so 'n snaakse neus nie. Hoekom moet myne nou juis so lyk? Dit is soos 'n tuinslang. Kyk, ek spuit my daarmee nat as dit warm is en ek kan daarmee ruik. My slurp lyk glad nie soos apie s'n nie. Sy neus is kort en plat. Ek gebruik my lang slurp om aan die blaartjies van die bome te smul. Apie swaai rats tussen die takke rond aan sy stert. Sjoe, ek het darem twee groot oë! Foeitog, arme mol kan glad nie so goed sien met sy klein ogies nie. Hy is 'n regte ou blindemol. Hy kan tonnels onder die grond stoot, al kan hy nie so goed sien nie. Sjoe, ek het darem snaakse tande! Dit is jammer dat ek net twee het. Ag, dit maak ook nie saak nie, want my tande is baie spesiaal. Dit is van ivoor gemaak. Weet jy dat 'n papegaai glad nie tande het nie? Sy het darem vlerke waarmee sy rond kan vlieg. Ai, ek wens darem ek kon ook vlieg. Sjoe kyk net na my bene! Dit lyk amper soos vier boomstompe. Ek kan nogal vinnig daarmee hardloop as ek moet. As ek kwaad is, waai ek my twee groot flapore heen en weer en storm vorentoe. Selfs kameelperd met sy lang nek is dan skrikkerig vir my. Het jy al gesien hoe sukkel ou kameelperd wanneer hy water drink? Sy nek is baie langer as myne. So, jy kan maar lekker lag as jy weer na my kyk. Ek is sowaar 'n snaakse dier, met 'n stertjie van agter en 'n stertjie van voor! Maar ek is Tonga, die olifant, en ek is trots daarop!

8 Oom Olifant jou reusedier Die mense lag vir hul plesier Want waar het jy al ooit gehoor Van n stertjie van agter En n stertjie van voor. n Begripstoets 1. Waar woon Tonga die olifant? 2. Waar het sy vir die eerste keer haar slurp gesien? 3. Hoekom dink Tonga dat haar neus snaaks is? 4. Wat doen Tonga alles met haar lang neus? 5. Met wie se oë vergelyk Tonga haar oë? 6. Wat is die verskil tussen Tonga se oë en die van die mol? 7. Hoeveel tande het Tonga? 8. Hoekom is Tonga se tande so spesiaal? 9. Hoe beskryf Tonga haar bene? 10. Wat doen Tonga met haar ore as sy kwaad is? 11. Wat dier is dan tot vir haar bang? 12. Wie se nek is baie langer as Tonga se nek? 13. Leer nou die rympie oor: Oom olifant.

9 Die storie van Louis Braille Baie jare gelede het 'n seuntjie met die naam van Louis in Frankryk saam met sy ouers gewoon. Hy was baie nuuskierig en geïnteresseerd in alles wat rondom hom gebeur. Sy pa was 'n saalmaker van beroep en hy het vir ander mense saals vir hulle perde gemaak. Eendag het Louis sonder toestemming in sy pa se werkswinkel 'n stuk leer met sy pa se skerp mes probeer sny. Hy het nog nooit vantevore met die mes gewerk nie, die mes het geglip en een van sy oë raakgesny. Binne drie dae was daar infeksie in altwee oë en gou daarna was hy blind in beide oë. Louis was steeds baie geïnteresseerd in alles wat rondom hom aangaan, maar hy het agtergekom dat dit baie moeilik was om blind te wees. Hy moes na 'n spesiale skool vir blindes gaan waar hy dit baie moeilik gevind het om met hulle metodes te lees. Die letters was so half uitgeswel op die bladsy en hierdie metode was 'n baie stadige manier van lees, en nog moeilik ook daarby. Louis was vasberade om 'n makliker manier te vind om te lees. Eendag het 'n weermagoffsier vir hulle by die skool kom toespreek oor metodes wat hulle volg om boodskappe in die nag te stuur. Louis het toe die idee gekry om 'n alfabet met 6 verhewe kolletjies te vorm. Hierdie skrif word Brailleskrif genoem wat 'n kode van kolletjies op papier is. Jy lees deur jou vingers oor die kolletjies te beweeg. Louis het later 'n onderwyser aan die skool geword en het al die blinde leerders geleer om Braille te lees.hierdie metode was 'n geweldige vooruitgang in die tegnologie, want vandag kan blinde mense baie meer lees as voorheen, dus kan hulle net soos gewone kinders leer.

10 Kirstenbosch Botaniese Tuin in Kaapstad blindes kan die blare in die kruietuin tussen hulle vingers vryf om dit te ruik en die tekstuur te voel daar is 'n reling vir hulle om aan vas te hou terwyl hulle stap langs elke plant is 'n nota in Braille-skrif, sodat hulle kan lees watter plant dit is. Oop ogies Ek sien vir jou En die see se blou Die reënboog se glans En druppels wat dans 'n Voël daar ver En die aand se ster Kan jy dit glo _ Ek sien alles daar bo? My ogies is oop Ek kyk waar ek loop n Rympie

11 1 Lees die rympie en onderstreep al die -a- woorde. Stoute Zak die kat, gaan lê op die kar se dak. Die warm gebakte dak, laat Zak gaap en gou is hy vas aan die slaap. Die kar dreun en Zak skrik wakker met n kreun. Zak miaau verskrik! Pappa skrik hom koud, en weet daar is nou fout. Zak jou stoute kat! Waarom is jy op die kar se dak? Maar Zak is soek en pa sien net sy stert wegraak om die hoek. Jan lag hom slap vir die stoute kat. 1 Die rympie ens. deel van die a- pretboekie op www.leerafrikaans123.co.za.

kat bal dak tak rak sak lag hak jas das kar kam pan tas nar 12 Pappa dra n mooi. Zak die sit op die se. Zak die lê op die.