Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Junie 2013 Tyd: 2 uur Vraestel 2 Totaal: 70

Vergelijkbare documenten
Kabouterliefde. (Vir Simone)

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Welkom by Die Storie God se storie

1.10. Slegs EEN van die volgende antwoorde is korrek. Kies die korrekte. antwoord en skryf net die nommer en die letter neer.

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

KABOUTERLIEFDE INGRID JONKER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Jakkals lê eendag heerlik en

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Jesaja sien die Toekoms

Antonieme en sinonieme

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Pragtige Koningin Ester

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BARRETT SE TAKSONOMIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 10. Geneem vanaf Sacai se webblad

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Toe God alles gemaak het

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

As jy weer skryf (Vir Jack)

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Parktown Boys High School

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

1. Watter prentjie is n goeie voorstelling van die huis waarin die familie bly? (1)

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Toe God alles gemaak het

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

Goeie Konings, Slegte Konings

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Paulus kritiseer sy tyd se manier

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

FAKTORE EN VEELVOUDE

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

n Tempel Leier besoek Jesus

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Transcriptie:

Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Junie 2013 Tyd: 2 uur Vraestel 2 Totaal: 70 1. Lees AL die instruksies deur voordat jy die vrae beantwoord. 2. Die vraestel bestaan uit TWEE afdelings: Afdeling A: Kortverhale (kies EEN vraag in hierdie afdeling) - 35 punte Afdeling B: Gedigte (kies TWEE vrae in hierdie afdeling 35 punte 3. Begin ELKE vraag op n NUWE bladsy.. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Laat n reël oop na elke antwoord. 6. Skryf netjies en leesbaar. 7. Versorg jou taalgebruik. AFDELING A: KORTVERHALE Storiejoernaal Doen EEN vraag in hierdie afdeling. Vraag 1: Opstelvraag In die kortverhaal Op soek na Kid Khumalo voel Johanna dat sy nooit werklik haar kinders gehad het nie. Bespreek die stelling deur n OPSTEL (250-300 woorde) te skryf. Dink aan die volgende: Hoekom moes sy altyd van hulle afskeid neem? Haar verlange om hulle groot te maak. Wie het haar kinders gevat toe hulle klein was? Haar gedagtes dat haar kinders net vir haar geleen is. Vraag 2: Kontekstuele vraag Agter n baard Hennie Aucamp Lees die onderstaande uittreksel deur en beantwoord die vrae wat volg: Sy is self haastig, want sy hoop dat die reiniging volkome gaan wees: n Deon sonder baard. Nooit, vandat sy hom ken, het hy ooit n baard of snor probeer kweek nie. Hy is nie die tipe nie; kwetsbaar, gevoelig, maar óóp dis sy styl. Die baard kleef nog aan hom toe hy uit die badkamer kom; doen afbreuk aan die vars reuk wat hy saambring. Marina pruil: Ek dog ek gaan jou van aangesig tot aangesig sien. 2.1 Wie is nog haastig? 1 2.2 Waarom is die persoon ook haastig? 1 2.3 Waarom is Marina haastig? 2 Deon sê dat hy hom wil reinig 2. Wat kon hy op figuurlike vlak bedoel het? 1 2.5 Wat het Marina gehoop bedoel Deon met reiniging? 1 1

Toe die troepetreindie stasie binnekom, is Marina een van die baie meisies en vroue wat hul mans met vreugde inwag, maar die kameras soek haar uit omdat sy n paar maande swanger, en met n netjiese seuntjie aan die hand groter simboolwaarde het as die ander. En natuurlik is sy nog mooi ook. Die seuntjie bevestig haar skoonheid, want hy het haar witblonde hare, n welige dos tot oor die ore, maar versorg, en hy het dieselfde intense oë, alikruikblou, of amper. 2.6 Waarom sou die swanger vrou met haar netjiese seun groter simboolwaarde as die ander hê? 2.7 Wie herken eerste vir Deon? 1 2 Marina pruil. Ek dog ek gaan jou van aangesig tot aangesig sien. Marina bedoel: A hulle gaan mekaar na n lang tyd regtig sien B sy gaan hom sonder sy baard sien C sy gaan luister terwyl hy haar oor sy ondervinding vertel 2.11 Deon sê aan Marina: daar sit opoffering agter hierdie groeisel. Gee TWEE interpretasies (verduidelikings) van die woorde. 2 1 2.8 Waaruit kan jy aflei dat Deon baie bly is om sy seun te sien? 2.9 Voltooi die paragraaf. Gebruik die woorde in die lys hieronder. Skryf slegs die vraagnommer (2.9.1-2.9.) en die antwoord neer. trofee; teleurgesteld; jenewer; bloed; wyn; gruis; opgewonde; bevrees; brandewyn; masker; bomme Marina was een van die vroue wat hul mans met vreugde inwag. Sy was 2.9.1 toe sy vir Deon sien. Sy het gevoel dat hy sy baard soos n 2.9.2 dra. Daardie aand het Deon iets ongewoon gedoen, hy het 2.9.3 gedrink. Toe hy haar later van sy ervaringe vertel, voel dit vir haar daar is 2.9. in die bed. 2.10 Kies die KOREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (A-D) neer: 1 Sy ruk van die skrik toe Deon agter haar praat: Moenie bang wees nie, skat, daar is geen gevaar nie. Maar vanaand móés ek. 2.12 Wat is die gevaar waarna Deon verwys? 1 2.13 Marina steek die kerse op die feestafel aan en dit word n feestelike geleentheid. 2.13.1 Dui aan of bostaande stelling WAAR of ONWAAR is. 1 2.13.2 Motiveer jou antwoord by 3.13.1 2 2.13.3 Noem EEN gereg wat Marina vir hierdie feestafel voorberei het. 1 2.1 n Storie, soebat hy, van bosape en ter ter 2.1.1 Wat wil Bennie eintlik sê? 1 2.1.2 Waarom help Deon nie vir Bennie om die woord reg uit te spreek nie? 2 2

2.15 Watter soort VERTELLER tree in die verhaal op? 1 2.16 Waarom is die gebruik van dié verteller so effektief? 1 2.17 die suidoos het vier sonneblomme nek omgedraai, net so. 2.17.1 Watter vorm van beeldspraak word hier gebruik? 1 2.17.2 Motiveer hoekom dit n goeie beeld is, letterlik gesproke. 2 2.18 Kyk weer na die aanhaling by 2.17 en beantwoord die vraag nadat jy die onderstaande stelling gelees het: Die stelling (2.17) kan as onvanpas beskou word. 2.18.1 Is dit WAAR of ONWAAR? 1 2.18.2 Motiveer jou antwoord. 2 2.19 Watter invloed, sou jy sê, het OORLOG op die lewe van n persoon wat dit ervaar het? 2 (35) AFDELING B: GEDIGTE Versjoernaal Vraag 3: Kontekstuele vraag WIE S HY? - Adam Small 1 2 3 5 6 7 8 9 10 11 12 13 1 15 Die poet, wie s hy? Djulle het so baie bek oorie poet, ma wié s hy? Is hy rêrag soos djulle dink die ou moerie pen ennie ink wat in sy study sit en poems dink? Nai, djulle s mistaken, nie hy nie ma djúlle is die poets, djulle wat innie straat loep ennie gladde bek verkoep ma die dinge sien en soema net daa God tien hulle roep! 3.1 Watter soort rym kom in die gedig voor? ½ 3.2 Kies elke keer n woord uit KOLOM B om by die beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die vraagnommer (3.2.1-3.2.3) en die letter A-D neer. Lees die onderstaande gedig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg: KOLOM A KOLOM B 3.2.1 ou moerie pen en ink (r. 6) A digter 3.2.2 wie s hy (r. 2) B skrywer 3.2.3 djulle s (r. 9) C geleerde persoon D gewone persoon 3 3

3.3 Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (A- C) neer. Die spreker in die gedig is n A poet B onbekende waarnemer C digter 1 3. Noem TWEE middele wat in die gedig aangewend word om eenheid te skep. 2 3.5 Wat is die funksie van die retoriese vrae in strofe 1? 1 3.6 Voltooi die volgende sin deur die ontbrekende woorde in te vul: Die gebruik van 3.6.1 Afrikaans is funksioneel, want dit bewys dat 3.6.2 binne enige mens se vermoë is. 2 3.7 Skryf n voorbeeld van alliterasie uit strofe 1 neer en dui dit aan. 1 3.8 Verduidelik in jou eie woorde wat die verskil tussen strofe 1 en strofe 2 is. 2 3.9 Wat word met r. 1-15 bedoel? 2 3.10 Watter woord in reël 5 sê dat die mense nie seker is wie die digter is nie? Skryf SLEGS die woord neer. 1 3.11 Watter TWEE OPEENVOLGENDE woorde sê dat die leser verkeerd is as hy dink dat slegs geleerde mense gedigte skryf. Haal aan. 2 17½ OF Brief - F.R. Abrahams 1. Mammie, ek skryf ook vir Ma n kaalvoet gedig 2. sommer so, nes Antjie 3. maar ek gebruik soms leestekens. en ek sal nie vir Mamma jy sê nie 5. want dit hoort vir my 6. nes plastiekblomme en wit skoene 7. nie by Ma nie 8. Ek het grootgeword, weet Ma 9. ek skrik soms vir myself 10. want my skoolbaadjie pas nie meer nie 11. my hare is lank 12. ek wil n oorring dra 13. ek bid byna nooit nie 1. en ek glo nie sommer net in God nie 15. ek dink, praat, skryf selfs oor die dood 16. ek wonder of Ma van my verse sal hou 17. Ek weet Ma sou wou hê ek moes klein bly 18. en ek het nie 19. kon nie 20. skuus Mammie 21. maar ek is nog Ma se kind 22. grootmenskind 23. anderster kind

.1 Wie is die spreker in die gedig? ½.2 Skryf n versreël uit strofe 1 neer wat bevestig dat die digter nie plagiaat pleeg nie. 1.3 Skryf TWEE woorde uit strofe 1 neer wat dui op die spreker se liefde vir sy ma 2. Kies n woord(e) uit KOLOM B wat pas by die stelling/beskrywing in KOLOM A. Skryf die vraagnommer (..1-..3) en die letter (A-D) neer. KOLOM A KOLOM B..1 kaalvoetgedig A goedkoop..2 hare lank B eenvoudig..3 plastiekblomme C rebels D swak smaak.5 Die spreker dra n oorring..5.1 Is die stelling WAAR of ONWAAR? 1.5.2 Motiveer jou antwoord op vraag.5.1 met EEN woord uit strofe 2 1.6 Kies die KORREKTE antwoord om die sin te voltooi. Skryf net die vraagnommer en die letter (A-C) neer. 3.7 Sê in jou EIE WOORDE waarom plastiekblomme en wit skoene (reël 6) nie by Ma pas nie? 2.8 Voltooi deur die ontbrekende woord in te vul: In strofe 3 vra die spreker vir sy ma.8.1 omdat hy.8.2 geword het. 2.9 Skryf n voorbeeld van ELISIE uit strofe 3 neer. 1.10 Verduidelik kortliks waarom elke strofe met n hoofletter begin. 1.11 Skryf n voorbeeld van ALLITERASIE uit strofe 2 neer en dui dit aan. 1.12 Haal die versreël aan (skryf dit voluit neer) dat die spreker nie meer alles glo nie, maar die lewe ook bevraagteken. 1 17½ OF VRAAG 5: Kontekstuele vraag Lees die gedig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg: Antjie (reël 2) verwys na. A Antjie Kruger B Antjie Krige C Antjie Krog 1 5

Die hanswors SJ Pretorius 5.1 n Strofe wat uit VIER versreëls (soos strofes 1,2 en 3) word n.. genoem. ½ 1. Oor sy afsigtelike boggel 2. en kromheid het hulle hom gekoggel, 3. en bitterder was hul venyn. as sy vergroeide ruggraatpyn. 5. Tussen die diere in n hoek 6. het hy die eensaamheid gesoek: 7. met klere wat gedurig gaar is, 8. Wat doen die vent met sy salaris? 9. Hy t maandeliks by die poskantoor 10. n brief gepos of een gelees 11. by die dierkratte, oor en oor: 12. Sou daar tog êrens iemand wees? 13. En daardie ewige reuk en drank: 1. nie een sou huil as hy bedank, 15. maar waar hy in die sirkustent 16. aapagtig teen die firmament, 17. hoog teen die takelwerk, kon klouter, 18. die dood uittart, en, klein kabouter, 19. sy duiwelstreke uithaal onder 20. dat almal skater vir die wonder, 21. is hy, hoeseer verag, verlate, nog deur die baas beskou as bate. 22. Toe het n brief gekom eendag 23. Hy t oor die bed gebuk, verblind, 2. terwyl n boggelvroutjie, sag, 25. sterwend fluister: Dankie my kind [Uit: Album 60, 1976] 5.2 Wie is hul in reël 3? 1 5.3 Watter WOORD uit strofe 1 dui aan dat hul geterg vir die hanswors baie hartseer besorg het. 1 5. Verduidelik die gebruik van die dubbelpunt in: 5..1 reël 6 1 5..2 reël 13 1 5.5 Watter woord in die laaste strofe dui op n WENDING in die gedig? 1 5.6 Kies n woord uit KOLOM B wat pas by die stelling in KOLOM A. Skryf net die vraagnommer (5.6.1-5.6.) en die letter (A-E) neer. KOLOM A KOLOM B 5.6.1 tart die dood A afsondering 5.6.2 het hul hom gekoggel B sien 5.6.3 Tussen die diere in n hoek C hoor 5.6. klere wat gedurig gaar is D vreesloos E angstig 5.7 Voltooi: Die hanswors se kollegas het bespiegel dat hy iemand iewers ken, want hy het 5.7.1 ontvang wat hy tussen die 5.7.2 gelees het. 2 5.8 Watter soort RYM kom in die laaste strofe voor? 1 6

5.9 Sê in jou EIE woorde waarom die hanswors se werkgewer hom as n BATE (r. 22) beskou het. 1 5.10 Sê kortliks wat die TEMA van die gedig is. 2 5.11 Wie is moontlik die boggelrugvroutjie (reël 25)? Motiveer jou antwoord. 2 17½ OF VRAAG 6: Kontekstuele vraag Lees die onderstaande gedig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg: K a b o u t e r l i e f d e I n g r i d J o n k e r ( V i r S i m o n e ) 1. Die kabouter met die rooi-rooi pet 2. die kabouter met die geel hemp aan 3. het sy hart gistraand vir my gegee. en sy hemp is vir die maan 5. Die hoepelronde blou-blou lug 6. het kadoemps op die grond geval 7. hy t dit blink-blou in sy hand gerol 8. toe speel ons daarmee bal 9. Die sterre met hul wit ligte 10. het geknipoog toe ons lag 11. hul t rondom ons in n kring getrek 12. soos n laer in die nag 13. Die aandblom het sy trom-trompet 1. geblaas in die warrelwindkring 15. die kalkoentjies met hul rooi mondjies 16. het die springkaan-wals gesing 17. Die maan met sy geel lyfie 18. het gaan plat lê op sy rug 19. hy t gaan slaap by die gousblomme 20. met sy boepens in die lug 21. Die kabouter met die rooi-rooi hart 22. het dit self vir my gesê 23. hy t die aardbol oor sy kop gegooi 2. o dis hier waar die liefde lê [Uit: Rook en Oker, 1963] 7

6.1 Wie is Simone? ½ 6.2 Watter een van die menslike sintuie figureer die sterkste in die gedig? 1 6.3 Wat is die funksie van o in reël 2? 1 6. Hoe beklemtoon die spreekster in die laaste strofe dat sy die waarheid praat? 1 6.5 Wat is die funksie van die herhaling van woorde soos rooi-rooi? 1 6.6 Kies n woord uit KOLOM B wat pas by die stelling in KOLOM A. Skryf net die vraagnommer (6.6.1-6.6.) en die letter (A-E) neer. KOLOM A KOLOM B 6.6.1 die sterre het geknipoog A vergelyking 6.6.2 die lug het kadoemps geval B alliterasie 6.6.3 hy t gaan slaap by die gousblomme C personifikasie 6.6. hy t dit blink-blou in sy hand gerol D klanknabootsing E assonansie 6.7 Watter rymskema kom in die gedig voor? 1 6.8.2 Skryf EEN woord uit die strofe neer om jou antwoord by 6.8.1 te motiveer. 1 6.8.3 Kies die regte woord: Die maan se boepens verwys eintlik na (volmaan / sekelmaan / halfmaan) 1 6.9 Wanneer het die kabouter, volgens strofe 1, sy hart vir die spreker gegee? 1 6.9.1 Wat het die maan gekry? 1 6.9.2 Skryf n woord uit strofe 1 neer wat op n liefdesverhouding sinspeel. 1 6.10 Voltooi die volgende sin: In versreëls 15 en 16 word genoem dat die kalkoentjies die springkaanwals gesing het. Dit is n voorbeeld van 6.10.1 Die digter bedoel eintlik dat die 6.10.2 deur die blomme gewaai het. 2 17½ TOTAAL 70 6.8 Kyk weer na strofe 5: 6.8.1 Watter tyd van die dag word in hierdie strofe beskryf? 1 Maak seker dat jy die instruksies noukeurig gevolg het. Kram jou antwoordstel in die regte volgorde vas. 8