VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 SEPTEMBER 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Lewenswetenskappe V2 2 VS/September 2016 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word. Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee. Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word. Lees alles en krediteer die relevante dele. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee. Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee. Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis word. Kandidate sal punte verbeur. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word. Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie. Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings. Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. 11. 12. Verkeerd genommer. Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander. Moenie aanvaar nie. Spelfoute. Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
Lewenswetenskappe V2 3 VS/September 2016 13. Indien gewone name gegee word in terminologie. Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders om). Geen krediet nie. 15. 16. 17. As eenhede van mate nie aangedui word nie. sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in vraag gegee is. Wees sensitief vir diebetekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n opskrif voorsien word. 18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte). Slegs 'n enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word nie. Sonder die goedkeuring van die Provinsiale Moderator.
Lewenswetenskappe V2 4 VS/September 2016 VRAAG 1 1.1.1 B 1.1.2 C 1.1.3 D 1.1.4 B 1.1.5 C 1.1.6 A 1.1.7 A 1.1.8 C 1.1.9 A 1.1.10 C 1.2.1 Dominant 1.2.2 Waterstofband 1.2.3 Chiasmata 1.2.4 Foramen magnum 1.2.5 Bevolking /Populasie 1.2.6 Chromatien netwerk 1.2.7 1.2.8 Nukluoporieë trna 1.3.1 Slegs B 1.3.2 Slegs A 1.3.3 Slegs B (10 x 2) (20) (8) (3 x 2) (6) 1.4.1 35 000 1.4.2 (a) Homo habilis (b) (c) Australopithecus africanus en Australopithecus afarensis Homo erectus 1.4.3 Taung kind 'Little foot' Karabo Mev. Ples Enige 1 (Merk slegs eerste EEN) (6)
Lewenswetenskappe V2 5 VS/September 2016 1.5.1 (a) Smith se - Baba 3 (b) Jones se - Baba 2 1.5.2 - Los misdaad op /misdaadondersoeke - Identifiseer organismes vanuit hulle weefsel - Identifiseer familie verwantskappe - Toets vir spesifieke allele wat genetiese afwykings kan veroorsaak - Bevestig ooreenstemmende weefsel vir orgaanoorplantings - Gebruik in ondersoeke na variasie in bevolkings (Merk slegs eerste DRIE) Enige 3 (3) (5) 1.6.1 (a) Spoelvesels (b) Sentriool 1.6.2 1.6.3 Metafase II A- trek chromosome na pole /vashegting van chromosome C- Hou twee chromatiede bymekaar /vashegting aan spoelvesels (5) TOTAAL AFDELING A: 50
Lewenswetenskappe V2 6 VS/September 2016 VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) Ribosoom (b) trna/orns (c) translasie 2.1.2 Die proses is transkripsie * Die dubbel heliks DNA molekule rol af /rits oop Wanneer die waterstofbande breek Word een string gebruik as templaat om mrna/brns te vorm (geen punt) Gebruik vrye nukleotides van die nukleusplasma Die mrna/brns is komplemetêre aan die DNA /A-U, C-G Die proses word deur ensieme beheer * verpligte punt *1 + Enige (4) (5) 2.1.2 Leusien, (Prolien) Fout op Vraestel) + 2.1.3 CAT (11) 2.2 2.2.1 2.2.2 wenkbroue nie verbind nie - ouers A en B of C en D het kinders met wenkbroue wat verbind is - en wenkbroue wat nie verbind is nie - Slegs ouers wat die dominante alleel het - kan nakomelinge met albei fenotipes voortbring - As A en B of C en D met wenkbroue wat nie verbind is 'n kind voortbring met wenkbroue wat verbind is - Dan moet die allele vir wenkbroue wat nie verbind teenwoordig wees in beide ouers, - maar onderdruk, so wenkbroue wat verbind is, is ressessief. Enige OF
Lewenswetenskappe V2 7 VS/September 2016 2.2.3 2.2.4 Twee bevrugte ovums - Een kind is 'n seun en die ander kind 'n dogter - Een kind het wenkbroue wat nie verbind is nie en die ander - een wenkbroue wat verbind is 2.2.5 3/7 x 100 = 42,86% (8) 2.3 2.3.1 - Haar pa het bruin tandemalje. - Sy genotipe moet dus X b Y wees. - Sy kan slegs die resessiewe alleel X b van haar vader kry. - Sy het wit tande so sy moet dus een dominante alleel X B besit so sy is heterosigoties. (4) 2.3.2 P1 Fenotipe Bruin emalje Meiose Bevrugting x Wit emalje Genotipe X b Y x X B X b G/gamete X b Y F1 Genotipe X B Y, X b Y, X B X b, X b X b Fenotipe P1 en F1 Meiose en bevrugting x X B X b 1 seun met wit emalje, 1 seun met bruin emalje 1 dogter met wit emalje, 1 dogter met bruin emalje / 1:1:1:1 OF 1 Verpligtend + Enige 5 slegs 1 punt
Lewenswetenskappe V2 8 VS/September 2016 P1 Fenotipe Bruin Wit emalje x emalje Genotipe X b Y x X B X b Meiose Bevrugting Gamete X b Y X B X B X b X B Y X b X b X b X b Y 1 punt vir korrekte gamete 1 punt vir korrekte genotipes F1 Fenotipe 1 seun met wit emalje, 1 seun met bruin emalje 1 dogter met wit emalje, 1 dogter met bruin emalje P1 en F1 Meiose en bevrugting 1 Verpligtend + Enige 6 (6) (11) 2.4 2.4.1 Reguleer chromosoom struktuur Reguleer proteïensintese. /Reguleer die hoeveelheid en kwaliteit van proteïene vervaardig (Merk slegs eerste TWEE) Enige 2 2.4.2 95% 2.4.3 - Besit suiker - Besit stikstofbasisse - Besit fosfate (Merk slegs eerste DRIE) (3) (6) 2.5 2.5.1 (a) Bbll (b) Wit lang hare 2.5.2 BBLL (4) [40]
Lewenswetenskappe V2 9 VS/September 2016 VRAAG 3 3.1 3.1.1 - staan hoër met 'n beter sig op die omgewing om te kyk vir voedsel of predatore - bevry hande om te jag/gereedskap, kleintjies vashou - liggaam koel vinniger af /beter termoregulering - beweging meer effektief - vertoon van geslagsorgane vir hofmakery/lok van maats (Merk slegs eerste TWEE) Enige 2 3.1.2 - vrylike draaiende arms - lang boarms - elmboog gewrig wat draai van voorarms toelaat - draai van hande - plat naels in plaas van kloue - opponerende duime - 5 litte per ledemaat (Merk slegs eerste TWEE) Enige 2 3.1.3 Pelvis van nou en lank na wyd en kort en koppievormig om die gewig van die liggaam te dra vir tweevoetigheid (4) 3.1.4 Laat groter brein toe Ontwikkeling van spraak /kommunikasie Hoër intelligensie Komplekse gedrag Vinnige prosessering van inligting Stoor/Prosesseer groot hoeveelhede van inligting (Merk slegs eerste TWEE) Enige 2 (10) 3.2 - Die bevolking baobab bome is in twee groepe verdeel - deur 'n geografiese skeiding - die see/kontinentverskuiwing - Omgewingstoestande op die kontinente verskil - Elke bevolking ondergaan onafhanlik natuurlike seleksie - En verskil genotipies en fenotipes - Dit verhoed dat hulle kan inteel wat nuwe spesies tot gevolg het. Enige 6 Geografiese skeiding/ verpligte punt (6)
Tyd geneem vir spieëlbeeldskrif (sekondes) Lewenswetenskappe V2 10 VS/September 2016 3.3 3.3.1 3.3.2 3.3.3 3.3.4 Linkshandiges skryf vinniger/stadiger spieëlbeeldskrif as regshandiges. OF Daar is geen verskil in die spoed van links- en regshandiges nie Linkshandiges of regshandiges Dieselfde ouderdom geslag /kwaliteit van insig/ grootte van spieël/stophorlosie/pen (Eerste 2) Linkshandiges se spoed in spieëlbeeldskryf is vinniger as regshandiges Punte toekening vir grafiek Kriteria Beskrywing Mark Tipe grafiek (T) Staafgrafiek getrek 1 Opskrif (C) Sluit beide veranderlikes in: 1 X-as Stawe ewe wyd en korrek benoem 1 Y-as Toepaslike skaal EN Korrekte opskrif en skaal 1 Trek van stawe (P) 1-staaf korrek 1 punt 2 stawwe korrek 2 punte 2 NOTA: As Asse omgeruil is: Punte verbeur vir opskrifte van 'X-as' en 'Y-as' (6) (13)
Lewenswetenskappe V2 11 VS/September 2016 3.4 3.4.1 3.4.2 Verandering in dieet (planteter), groter liggaam dikker stert langer stert langer tone groter pote groter bytkrag (Merk slegs eerste DRIE) Enige (3) Hulle hoef nie so vinnig te beweeg om insekte te vang nie / plante is sedentêr 3.4.3 - Daar is variasie in die grootte van die koppe van die muurakkedisse in die populasie - party het groot koppe /beter bytkrag en ander - het kleiner koppe /kleiner bytkrag - Insekte was skaars op die eiland /kompetisie vir voedsel het voorgekom - Akkedisse met kleiner koppe wat insekte gevreet het, het nie kos gekry nie en gesterf van honger - terwyl die met groter koppe wat plante gevreet het, het genoeg kos gekry en oorleef - Die met groter koppe plant voort - en dra die geen na die volgende geslag oor - wat lei tot 'n toename in die populasie Enige 6 (6) (9)
Lewenswetenskappe V2 12 VS/September 2016 AFDELING C VRAAG 4 Selektiewe teling - Bv. plaasdiere, plant oeste en honde /(Enige relevante voorbeeld) - Organismes van 'n spesie toon variasie - Die mens selekteer organsimes met die gewensde kenmerke - wat voordelig is vir die mens - Teel die organsimes met ander organismes met - dieselfde gewensde kenmerke - om die gewensde kenmerk te kry - Kies dan weer die nakomelinge met die beste kombinasie van die kenmerke - Laat toe dat hul teel met mekaar - Herhaal die proses om die gewensde kenmerke te verbeter Maks (5) + vir voorbeeld (6) Ooreenkomste tussen natuurlike seleksie, selektiewe teling en genetiese manupilasie - Al die prosesse behels die oorerwing van voordelige/gunstige kenmerke. - Daar is genetiese oorerflike verskille - Al die prosesse lei tot genotipiese - Fenotipiese verskille oor 'n tydperk - Kan lei tot die vorming van nuwe spesies Maks 3 (3) Verskille tussen natuurlike seleksie, selektiewe teling en genetiese manupilasie Natuurlike seleksie - Omgewings toestande/druk bepaal oorlewing - Organismes met minder voordelige kenmerke sterf - Organismes met gunstige kenmerke oorleef - Geen menslike inmenging - Geen kostes - Stadige proses oor verskeie generasies heen Maks 4 (4)
Lewenswetenskappe V2 13 VS/September 2016 Selektiewe teling en genetiese manipulasie - Kenmerke voordelig vir die mens geselekteer - Kenmerke gekies deur die mens /kusmatige proses - Nie noodwendig voordelig vir die organisme - Arbeid intensief - Groot onkoste - Vinniger proses Maks 4 Inhoud: Sintese: (4) (17) (3) (20) Kriteria Relevant (R) Logiese volgorde (L) Uitbreiding (C) Vir hierdie opstel Selektiewe teling voorbeeld relevant en korrek en slegs relevante ooreenkomste en verskille tussen selektiewe teling, genetiese manupilasie en natuurlike seleksie is gegee. (Geen irrelevante inligting) Selektiewe teling voorbeeld is logies bespreek en slegs relevante ooreenkomste en verskille tussen selektiewe teling, genetiese manupilasie en natuurlike seleksie is logies bespreek. Selektiewe teling voorbeeld is bespreek vir 'n minimum van 4 punte, ooreenkomste en verskille tussen die prosesse vir 2 punte en verskille tussen die prosesse vir minimum van 6 punte bespreek. Punt 1 1 1 TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150