Letterlike en figuurlike taalgebruik

Vergelijkbare documenten
Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Jakkals lê eendag heerlik en

Antonieme en sinonieme

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Direkte en indirekte rede. Naam:

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Kabouterliefde. (Vir Simone)

FAKTORE EN VEELVOUDE

Afleidings en samestellings. A) Afleidings Ons kan maklik nuwe woorde in Afrikaans maak. Een manier is deur middel van afleidings.

Abu Ali tel sy donkies

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

1 Waar ek vandaan kom

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Welkom by Die Storie God se storie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Die brief aan die Filippense

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Fanie en die vuilgoedblikke

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

God eer Josef die slaaf

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

n Tempel Leier besoek Jesus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

Jasper met sy lyf loop voor. Dan volg Anton met sy bene en laaste kom Ben met sy voete. Die hond jaag die kat in die boom, voor die huis.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Jona en die Groot Vis

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Goeie Konings, Slegte Konings

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Klein Klaas se avonture!

Datum: My tone. Teken jou tone:

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Transcriptie:

Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is ʼn blou Maandag. (Dinge loop skeef.) Hy vang nonsens aan. (Hy doen iets verkeerd.) Kom ons kyk na die woorde arm en dans : Letterlike betekenis: Die seun is arm. (Dit beteken hy het nie baie geld nie.) Figuurlike betekenis: Die arme kind is baie hartseer. (Ons kry hom jammer.) Letterlike betekenis: Sy dans baie mooi. Figuurlike betekenis: Sy dink ek moet heeltyd na haar pype dans. (Ek moet doen wat sy sê.) Figuurlike taalgebruik sluit die volgende in: a) Vergelykings: Gebruik van die woorde soos, so, dan en as So lig soos ʼn veer. So honger soos ʼn wolf. So glad soos seep. b) Metafore: (sonder gebruik van die soos ) Sy het ʼn hart van klip. Sy het senuwees van staal. c) Personifikasie: Personifikasie is ʼn spesifieke soort metafoor waar menslike eienskappe aan niemenslike dinge gegee word. Die wind huil om die huis se hoeke. Die maanlig het die see gesoen. d) Idiome: Hy het met die verkeerde voet uit die bed geklim. (Hy het in ʼn slegte bui opgestaan.)

Nog voorbeelde van woorde wat figuurlik gebruik kan word: Letterlike betekenis Die meisie huil. Die hond blaf hard. My vinger bloei. Figuurlike betekenis Die wind huil om die huis se hoeke. (ʼn Menslike emosie word hier aan die wind toegeskryf. Die wind kan nie regtig huil nie.) Sy blaf is erger as sy byt. (Dit beteken dat hy maar net maak asof hy so kwaai is.) My hart bloei vir hulle. (Ek kry hulle jammer.) In die volgende prente word idiome met prente uitgebeeld. Skryf die idioom en ook die betekenis daarvan neer. Kyk mooi na die prentjies en kies watter idioom en betekenis by dit pas. Grawe ou koeie uit die sloot. Ou probleme/foute weer ophaal. Soos water van ʼn eend se rug. Dit pla my nie. Ek is nie onder ʼn kalkoen uitgebroei nie. Ek is nie so dom soos wat ek lyk nie. Byvoorbeeld: Soos ʼn vis op droë grond. Voel uit jou plek uit. 1.

2. 3. Verbind die idioom en betekenis met mekaar. Sy is nie ʼn kat wat jy sonder handskoene aanpak nie. Die kat uit die boom kyk. ʼn Kat in die sak koop. As die kat weg is, is die muis baas. Jou uit die voete maak. Katvoet loop. Uit die veld geslaan. Iets koop wat baie min werd is. As iemand nie kyk nie, maak ek nes ek wil. Versigtig wees. Baie verbaas wees. Wees versigtig vir iemand. Hardloop weg. Kyk eers goed hoe iets is voor jy besluit.

Lees die volgende sinne en sê of dit letterlik of figuurlik is. Sin 1. Die meisie het ʼn blou strik in haar hare. 2. Hy kan maar praat tot hy blou is. 3. Die appel val nie te ver van die boom af nie. 4. Hy is nie bang om in die boom te klim nie. 5. Hy trek sy nuwe klere aan. 6. Noustrop trek. 7. Die padda kwaak lustig by die dam. 8. Daar is ʼn padda in my keel. Letterlik/Figuurlik

Kyk na die prente hier onder en skryf ʼn idioom wat by die prent sal pas. 1. Leidrade: appel boom 2. Leidrade: kop byenes

Antwoorde 1 Hy is nie onder ʼn kalkoen uitgebroei nie. Ek is nie so dom soos wat ek lyk nie. 2 Soos water van ʼn eend se rug. Dit pla my nie. 3 Grawe ou koeie uit die sloot. Ou probleme/foute weer ophaal. Sy is nie ʼn kat wat jy sonder handskoene aanpak nie. Die kat uit die boom kyk. ʼn Kat in die sak koop. As die kat weg is, is die muis baas. Jou uit die voete maak. Katvoet loop. Uit die veld geslaan. Wees versigtig vir iemand. Kyk eers goed hoe iets is voor jy besluit. Iets koop wat baie min werd is. As iemand nie kyk nie, maak ek nes ek wil. Versigtig wees. Hardloop weg. Baie verbaas wees. Sin Letterlik/Figuurlik 1. Die meisie het ʼn blou strik in haar hare. letterlik 2. Hy kan maar praat tot hy blou is. figuurlik 3. Die appel val nie te ver van die boom af nie. figuurlik 4. Hy is nie bang om in die boom te klim nie. letterlik 5. Hy trek sy nuwe klere aan. letterlik 6. Noustrop trek. figuurlik 7. Die padda kwaak lustig by die dam. letterlik 8. Daar is ʼn padda in my keel. figuurlik 1 Die appel val nie te ver van Die kind aard na sy ma/pa. die boom af nie. 2 Hy steek sy kop in ʼn byenes. Bemoei hom met iets wat hom in groot moeilikheid gaan laat beland.