HOOFSTUK 4 BRINK FOTO S EN DOKUMENTE. Skildery van Andries Brink

Vergelijkbare documenten
Blaai na die volgende bladsy, asb

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

ANNA HENDRINA MYBURGH

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

Die storie van Roelf en Sarie du Preez

JUDITH SCHREUDER* - VROU VAN JOHANNES STRYDOM

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KRUGER R, et BLOEM WND R BLOEM, WND R. [1] Hierdie is n hersiening. Volgens die oorkonde was die

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

DIE MILITÊRE BETROKKENHEID VAN DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA IN SUB-SAHARA AFRIKA: Abel Jacobus Esterhuyse

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

Uit ou Reisbeskrywinge.

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Bankstate LPF Systems BK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Toepaslike Eenheidstandaarde

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

Hierdie is die tweede uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel Beplanning.

vraestel bestaan uit 7 bladsye

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

Verwante artikels: Die volgende artikels is van Kerkbode gekopieer. - Versoek dat NGK gays sal aanvaar (Beeld) *************

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure

IN DIE HOe HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD GAUTENG HOe HOF, PRETORIA)

Inleiding Tot Die Jagluiperd

MALHERBE RP et VAN COPPENHAGEN R VAN COPPENHAGEN R. [1] Die appellant n 46 jarige man het in die Landdroshof

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto: Marianna Pretorius

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

As julle enige vrae het, iets

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA

Deur Christus Alleen

Die Appel wat onder die Botha-boom geval het

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

inligting vir skole Doen iets wen iets!

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

AANSOEK OM STUDIELENING

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

HOËRSKOOL WATERKLOOF. Ons bou in geloof

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

HOOFSTUK 4 BRINK FOTO S EN DOKUMENTE 4.1 Die Stamvader Andries en Alida de Waal Skildery van Andries Brink 185

Waar Andries Brink in Kaapstad gewoon het D.F. Fairbridge se Historic Homes of South Africa. Bladsy 56 is 'n baie interessante skets getiteld "Late eighteenth-century print of Table Valley". Dit is 'n skets van 'n klomp huisies teen die hange van Tafelberg. By elke huis staan die eienaar se naam of ander byskrif. Onder andere.die volgende name/byskrifte verskyn (die teks is soms onduidelik): Tennant, Heidenryk, J. Smit, Blesser, Van Blerk, A Brink, Dumini, Smutz, De Moolen, Beanqi (?), Hurling, S. de Kok, D.W. Jurgens, A.J. van Breda, P. van Breda, Moolen van A.J. van Breda, De Molenaar,? van Breda, Vlaggemans Hoogte, M (?) Smutz, Z...(?), J. Hofmeyer, H. Smutz, Pesser (?), S. Hofmeyer, A. Smutz, Nezar, Heman (?), Flek, De Moolen, De Melkboer, Van Oudshoorn, Dempers, Ter Hoewe, J. Brink (?), F. Brand, A. Kruiwagen, A. Bestr (?), D. W. (?) Leuman, A. Smutz n Kaart wat die besetting van die Kaapkolonie aandui soos in 1750 186

Suid-Afrika se eerste dokument 187

Andries en Sophia se testament - 1743 188

Gesamentlike ondertekende testament Andries en Sophia 189

Andries se vryburgerskontrak - 1761 190

Andries onderteken weer n vryburgerkontrak - 1763 191

Andries en Alida se testament 1782 192

Al Brink familiewapens ontvang synde as die korrekte een Seker die opvallendste van hierdie vier wapens is die gebruik van drie beelde. Let ook op dat baie van die wapens verwys na Brink (Van den) wat beslis nie hierdie stamlyn se verbindetenis met Europa is nie. 193

Waarde Zealand Nederland Waarden, wat vandag ook aangegee word as Waarde n Brief gerig aan Andries Brink 1783 194

4.2 Die 2de geslag Johannes en Maria Elizabeth Hendriksz Johannes se testament in 1808 195

Johannes en Maria se ondertekenende testament - 1785 196

Johannes se sterftekennisgewing - 1838 197

Johannes se boedelkennisgewing - 1839 198

n Gedeelte uit Johannes se boedel Let op die bedrag 2,456.3 is twn opsigte van sy ses vakleerlinge of te wel sy slawe. 199

Maria se onleesbare testament 200

Stadshuis van Kaap de Goede Hoop Groentemark in Kaapstad 201

4.3 Die 3de geslag Cornelis en Johanna Maria de Wet Cornelis en Johanna se testament 1849 202

Die getekenende testament - 1849 203

Johanna se codicil onderteken deur Cornelis en Johannes Jacobus - 1849 204

Johanna se finale distribusierekening 205

Cornelis se sterftesertifikaat 206

Cornelis se sterftesertifikaat 207

Cornelis se boedelrekening 208

Cornelis se boedelrekening 209

Cornelis se verdeling onder die kinders 210

Dit was Daniël se Cornelis wat al die skuld gehad het In meer donker skrif staan Cornelis Brink Daniël s son Mostertdrift Stellenbosch Die besetting van die Kaapkolonie in 1835 211

Nog n bewys dat die nie ons Cornelis was nie Verwys weer as Daniël sin 212

Ingang tot die Kasteel in die middel van die 1800s Hoofingang tot die Kasteel in die 1800s 213

4.4 Die 4de geslag Cornelis en Johanna Hendriétta Louw Ligging van die plase Uitkoms, Matjiesrivier en Verlorenvlei is duidelik op die kaart Franschhoek in 1880 214

Cornelis se graf op die plaas Uitkoms 215

Die Brinkgrafte op die laas Uitkoms Op Cornelis se graf staan daar slegs dat hy in 1890 gestref Die slaweklok op die plaas Uitkoms 216

Die omgewing waar die klok is Kaapstad, Adderley Straat 1870 217

Die Brief wat die Brinks se medaljes bevestig BEPERK CMI/DOCC/R/514/3/4/8 CMI/DOCC/R/514/3/4/10/8 Telefoon: (012) 355 3094 Faksimile:(012) 323 5613 Navrae: Kaptein L. Steyn brinkfamily@xtra.co.nz Geagte mnr Brink ANGLO-BOEREOORLOG MEDALJES: BRINK 1. U skrywe gedateer 23 April 2004 verwys. Pretoria 0001 Mei 2004 Mnr A. Brink Departement van Verdediging Dokumentasiesentrum Privaatsak X289 2. Dokumentasiesentrum van die SA Nasionale Weermag is die bewaarder van dokumente en argiewe, wat strek oor die tydperk van die stigting van die destydse Unieverdedigingsmag in 1912 tot op die hede. Dokumentasie wat dateer uit die tydperk van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) word dus streng gesproke nié deur hierdie kantoor versorg nie. Navorsers word om hierdie rede gewoonlik verwys na die Nasionale Argief in Pretoria of die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein. 3. Dokumentasiesentrum beskik egter oor die oorspronklike ABO-medalje-aansoekvorms van lede soos dit aan die destydse Adjudant-generaal voorgelê is vir goedkeuring. Die Unieverdedigingsmag was gedurende die vroeë twintigerjare gemoeid met die uitreiking en administrasie van die Anglo-Boereoorlog-toekennings aan lede van die eertydse Republikeinse Magte. Dié relevante argiefgroep is by Dokumentasiesentrum geraadpleeg en die oorspronklike medaljeaansoek-rekords kon vir die ondergenoemde persone opgespoor word. Hierdie dokumentasie bevestig dat die Zuidafrikaanse Republiek en Oranje Vrijstaat Oorlogsmedalje (1899-1902) aan die lid of sy familie toegeken is. a. Abraham Johannes Brink Burger Gen Smuts Kommando b. Andries Jacob Brink Burger Heidelberg Kommando c. Andries Jacob Brink Burger Krugersdorp Kommando d. Andries Jacob Eksteen Brink Burger - Kliprivier Kommando e. Carolus Brink Kaptein Ermelo Kommando f. Cornelius Brink Kaptein Kroonstad Kommando g. Cornelius Brink Veldkornet Gen Smuts Kommando h. Daniel Willem Brink Burger Potchefstroom Kommando i. George Henry Brink Luitenant Marico Kommando j. Jacob Daniel Brink Burger Gen Smuts Kommando k. Jacobus Andries Brink Burger Krugersdorp Kommando l. Jacobus Hendrik Brink Burger Artillerie m. Jacobus Myburgh Brink Burger Ermelo Kommando n. Jan Neethling Brink Adjunk Veldkornet Ladybrand Kommando o. Johan Jacobus Brink Burger Krugersdorp Kommando p. Johannes Daniel Brink Burger Heidelberg Kommando q. Johannes Hieronymus Brink Burger Carolina Kommando r. Marthinus Beyers Brink Kaptein Vryheid Kommando s. Marthinus Cornelis Petrus Brink Kaptein/Adjudant Staf Gen Smuts t. Wouter Cornelius Justimes Brink Burger Wolmaranstad Kommando BEPERK 218

BEPERK 4. n Aantal Anglo-Boereoorlog medaljes is tans in veilige bewaring van hierdie kantoor. Hierdie gegraveerde medales is toegeken aan spesifieke krygers, maar nooi opgeëis nie. Die van - Brink - verskyn egter nié op hierdie lys van onopgeëiste medaljes nie. Dit blyk dus dat daar ongelukkig ook geen surplus medaljes beskikbaar is nie. 5. Vir verdere inligting met betrekking tot moontlike - Brink generaals -, kan u n skriftelike navraag rig aan die twee ondergenoemde kantore: Die uwe a. Oorlogmuseum van die Boere Republieke b. Nasionale Argief Posbus 704 Privaatsak X236 Bloemfontein 9300 Pretoria 0001 (L. JOOSTE) SEKRETARIS VAN VERDEDIGING: DIREKTEUR-GENERAAL 219