VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS

Vergelijkbare documenten
KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

TERME EN VOORWAARDES

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

AANSOEK OM STUDIELENING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

ANNA HENDRINA MYBURGH

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

MALHERBE RP et VAN COPPENHAGEN R VAN COPPENHAGEN R. [1] Die appellant n 46 jarige man het in die Landdroshof

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

UITSPRAAK. [1] In hierdie uitspraak sal die partye na verwys word soos in konvensie in die hoofaksie.

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER")

Pre-Graad R / Graad R

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Katalogus. Lot 1 Friesperd reun: Esfané Zorba. Lot 2 Friesperd hings: Esfané Wynand. Lot 3 ESFANÉ VEILING 3 MAART ESFANé STOET OPEDAG EN VEILING

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012

TENDER PROSEDURE. 1. Betaal R terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by LANGE CARR & WESSELS INGELYF.

Naskool Tel:

Les 14: Entrepreneurskap

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

KOOPKONTRAK MEMORANDUM VAN N OOREENKOMS AANGEGAAN EN GESLUIT TUSSEN:

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Paulus kritiseer sy tyd se manier

BEMARKINGSOOREENKOMS

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

STANDAARD TERME EN VOORWAARDES

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

KRUGER R, et BLOEM WND R BLOEM, WND R. [1] Hierdie is n hersiening. Volgens die oorkonde was die

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

DEPARTEMENT VAN VERVOER

ARBEIDSREG ABR214. T:

Tjokkerjol Speelgroepie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

ARBEIDSREG ABR214. T:

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

Transcriptie:

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS Ek die ondergetekende, _ (volle naam en adres) stel hiermee aan die vennote/direkteure en/of hulle genomineerdes van BADENHORST-SCHNETLER PROKUREURS Met mag van substitusie (hierna die prokureur genoem) om professionele dienste aan my te lewer, wat insluit die bevoegdheid om namens met verrigtinge in/voor enige bevoegde hof te voer of te vededig, of om namens my alle nodige stappe te neem in verband met (gee kort beskrywing van die dienste wat verlang word) Ek bevestig dat:- 1. 1.1 Die prokureur geregtig is om fooie te hef op n prokureur-en-eie kliént grondslag vir die dienste gelewer, en dat ek die fooie soos hierin ooreengekom aan die prokureur sal betaal; 1.2 Die fooie op n prokureur-en-eie kliént grondslag, bereken word op n tydbasis, teen n ooreengekome uurtarief; 1.3 Die fooie vir die tyd redelikerwys gespandeer gehef sal word teen n uurtarief van huidiglik R1 700.00 per uur (BTW uitgesluit) of 15 minuut gedeeltes daarvan, en die tarief vir opstel van dokumente en korrespondensie soos uiteengesit; 1.4 Die uurtarief hierbo na verwys jaarliks met ingang vanaf 1 jaar vanaf datum hiervan outomaties verhoog sal word, tensy spesifiek anders ooreengekom, teen n koers van 10 persent per jaar. 1.5 Die tarief in geheel is soos uiteengesit in die aanhangsel hiertoe, wat ook deur my parafeer is. Ek bevestig dat:- 2. 2.1 Uitgawes redelikewys aangegaan sal moet word, en dat ek aanspreeklik is om sodanige uitgawes aan die prokureur, op aanvraag, te betaal; 2.2 Wat betref uitgawes van diensverskaffers, soos byvoorbeeld advokate, deskundiges en ondersoekers, en aan wie die prokureur in sy uitsluitlike diskresie kan opdrag gee, soos en wanneer nodig geag word, ek direk en persoonlik aanspreeklik is as prinsipaal teenoor enige sodanige diensverskaffers, en wel vir die volle bedrag deur sodanige diensverskaffers gehef; 2.3 Uitgawes ten opsigte van reiskoste per motor sal verhaal word teen R4.00 per kilometer, (BTW uitgelsuit) welke bedrag jaarliks sal verhoog op dieselfde basis soos uiteengesit in paragraaf 1.4 hierbo; 2.4 Die koste vir die maak van fotostate sal verhaal word teen n bedrag van R2.50 per bladsy, (BTW uitgesluit), welke bedrag ook jaarliks sal verhoog op dieselfde basis soos uiteengesit in paragraaf 1.4 hierbo; 2.5 Alle ander uitgawes sal verhaal word op die basis van die werklike koste van sodanige uitgawes.

Wat betref die voer/verdedig van verrigtinge in/voor enige bevoegde Hof, bevestig ek:- 3. 3.1 Dat die prokureur se fooie vir dienste gelewer en uitgawes aangegaan, nie op die geldende Hooggeregshof en/of Landdroshoftariewe, of die tariewe van enige ander Hof gebasseer is nie, maar hoñr is, en op n ander grondslag bereken word; 3.2 Dat ek geregtig is om die dienste van n ander prokureur te bekom wat fooie mag hef kragtens voorgenoemde tariewe, maar verkies om dit nie te doen nie; 3.3 Dat ek verstaan dat daar n verskil is tussen party en party koste aan die een kant en prokureur-en-eie kliént kostes aan die ander kant. Ek verstaan dat party en party kostes daardie fooie en uitgawes is wat, indien suksesvol, ek kragtens voorgenoemde tariewe vanaf die teenkant sal kan probeer verhaal, en indien onsuksesvol, ek aanspreeklik kan wees om die party en party koste van die teenkant te moet betaal, terwyl prokureur-en-eie kliént kostes die fooie gehef, soos in paragraaf 1 hierbo uiteengesit, en uitgawes aangegaan, is, wat deur my betaal moet word, ongeag of ek susksesvol is of nie, en ongeag of party en party kostes verhaal kan word of betaal moet word. Ek verstaan dat;- 4. 4.1 Die prokureur tussentydse rekeninge ten opsigte van fooie en/of uitgawes aan my kan lewer, en by afhandeling n finale rekening aan my moet lewer; 4.2 Alle uitgawes in die rekening vervat, so ver as moontlik vergesel moet gaan van stawende dokumentasie, en dat wat fooie aanbetref, n kort kriptiese uiteensetting van die dienste gelewer verskaf moet word, tesame met die totaal van die tyd daaraan gespandeer; 4.3 Sou ek n gedetailleerde uiteensetting van die dienste gelewer verlang, en indien die totaal van sodainge gedetailleerde rekening hoér is as die totaal van die rekening soos uiteengesit in paragraaf 4.2, ek aanspreklikheid aanvaar om:- 4.3.1 sodanige hoér bedrag betaal; en om 4.3.2 die koste verbonde aan die opstel en voorbereiding van sodanige rekening, wat mag insluit die koste van n kostekonsultant, te betaal; 4.4 Sou ek nie skriftelik beswaar maak, en/of n gedetailleerde uiteensetting aanvra, binne 30 (dertig) dae na ontvangs van n rekening van die prokureur nie, ek afstand van enige regte wat ek in die verband mag hñ, en aanvaar ek dan die prokureur se rekening as redelik en billik. 5. 5.1 Ek onderneem om rente teen die prima oortrekkingskoers soos gehef deur Mercantile Lisbon Bank, van tyd tot tyd, plus n addisionele 5 persent te betaal vanaf die datum waarop enige fooie en uitgawes verskuldig geraak het; 5.2 Ek bevestig dat ek bewus is daarvan dat die prokureur mag onttrek om grondige redes, of indien ek sou nalaat om enige fooie en/of uitgawes te betaal. In sodanige geval sal die prokureur geregtig wees om alle dokumentasie, hetsy deur die prokureur opgestel aldan nie, in besit te hou totdat die volle verskuldige bedrag plus rente betaal is. 6. 6.1 Ek behou die reg voor om binne n tydperk van 7 (sewe) dae, vanaf die datum van ondertekening hiervan, hier uit terug te tree deur skriftelik aan die prokureur so kennis te gee; 6.2 Ek aanvaar dat die prokureur, ingeval van sodanige terugtrede, geregtig is op betaling van fooie en uitgawes ten opsigte van dienste redelikerwys verrrig gedurende sodanige tydperk, ten einde my belange te beskerm, bereken op die prokureur-en-eie kiént grondslag soos hierin uiteengesit; 6.3 Ek aanvaar dat sou ek nalaat om enige fooie en/of uitgawes te betaal die prokureur se reg om dokumentasie te behou soos uiteengesit in paragraaf 5.2 ook so van krag is.

7. 7.1 Ek bevestig dat die prokureur van tyd tot tyd, en is sy diskresie n deposito ter dekking van fooie en/of uitgawes van my mag vereis, welke deposito dan op aanvraag betaal moet word, en dat geen werk gedoen sal word sonder enige fooie dekking nie; 7.2 Ek magtig hiermee die prokureur om enige gelde aan my verskuldig, namens my te ontvang, en om daaruit te verhaal enige fooie en uitgawes verskuldig, voordat enige balans aan my uitbetaal word. 8. Ek aanvaar dat die prokureur gereeld aan my verslag sal doen oor vordering gemaak in die uitvoering van sy opdrag in terme hiervan. Enige wysiging hiervan of ander ooreenkomste aanvullend hiertoe, moet skriftelik wees. 9. 10. Indien ek in verteenwoordigende hoedanigheid optree as trustee of lid of direkteur aanvaar ek ook hiermee as borg en medehoofskuldenaar aanspreeklikheid vir sodanige fooie. GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20 AS GETUIES: 1. 2. Ek die ondergetekende, wie optree in verteenwoordigende hoedanigheid verbind my hiermee as borg en mede hoofskuldenaar teenoor die prokureur hierbo genoem, op die terme en voorwaardes hierin uiteengesit en doen afstand van alle regseksepsies en spesifiek die voorrang om direk aangespreek te word. Geteken te Kempton Park op die dag van 200 -------------------------------------------------------------- DIE PROKUREUR AANVAAR DIE MANDAAT IN TERME HIERVAN. GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20

FOOI TARIEF VIR 1 AUGUSTUS 2010 KODE BESKRYWING FOOI HOOGGEREGSHOF TA Konsultasie (JHBS) R 425 per Ä hr TQ Konsultasie (assistent) R 200 per Ä hr TB Bywoning (JHBS) R 425per Ä hr TR Bywoning vir (assistent) R 200 per Ä hr PM Bywoning (Formeel) R 60 TC Inspeksie (JHBS) R 425 per Ä hr TS Inspeksie (assistent) R 200 per Ä hr TD Bywoning (Blootlegging) R 425 per Ä hr TE Reis tyd (JHBS) R 212 per Ä hr MT Reis tyd (assistent) R 100 TF Opstel (Formeel) R 85 per bladsy TG Opstel van dokumente R 200 per bladsy TH Brief (Formeel) R 85 per bladsy TH Brief Hooggeregshof R 120 per bladsy TT Faks (onkoste) R 5 TI Bywoning & deurgaan van Pleit R 100 per bladsy TJ Sortering / Uitsortering / Nomering (JHBS) R 425 per Ä hr TV Sortering / Uitsortering / Nomering (assistent) R 200 per Ä hr TK Afskrifte R 3 per bladsy TM Vertaling (JHBS) R 425 per Ä hr TX Vertaling (assistent) R 200 per Ä hr TN Telefoon Oproep Soos per Konsultasie / per Ä hr TY Telefoon Oproep (Formeel) R 55 TO Lasbrief vir Eksekusie R 425 TP Heruitreiking van Lasbrief R 120 TZ Telefoon Uitgawes R 5 per 5 min Verhoor fooie per dag R 8 000 12 000 per dag per kwotasie Onverdedigende Egskeiding R15 000,00 LANDDROSHOF Aansoek vir Tersydestelling van Vonnis (onverdedig) Aansoek vir Tersydestelling van Vonnis (verdedig) Aansoek vir Uitsetting Aansoek vir Onderhoud R 750 R 1 500 R 5 000 (min.) + balju kostes R 5 500 (2 verskynings)

Gesinsgeweld aansoeke of te verdedig per dag R 5 500 (2 verskynings) Bywoning Hof Kriminele Sake Uitstelling R 1 700 Borg aansoek (ongeopponeerd) R 5 500 Borg aansoek (geopponeerd) R 8 500 Kriminele verhoor Kwotasie Opstel van Dagvaarding / Tarief TA Konsultasies (JHBS) R 425 per Ä hr TQ Konsultatsies (assistent) R 200 per Ä hr Opstel van Pleitstukke R 100 per bladsy Deurgaan van Pleit R 50 per bladsy ZE Briewe geskryf - nagaan R 75 per bladsy ZF Briewe ontvang - nagaan R 55 per bladsy ZQ Bywoning ontvangs van faks/epos R 15 ZP Bywoning stuur van faks/epos R 15 ZW Ontvang en stuur fakse/epos (uitgawes) R 5 per bladsy Telefoon oproepe Soos per konsultasie TY Telefoon Oproepe (Formeel) R 55 ZV Telefoon oproep los boodskap R 25 Telefoon oproep (uitgawes) R 5,00 per 5 minute Bywonings nie gespesifiseer R 45 Instruksie Mosie Hof Bywoning van Mosie Hof (JHBS) R 1 700 per uur Bywoning van Mosie Hof (assistent) R 800 per uur Geopponeerde Mosie Hof (JHBS) R 4 500 Geopponeerde Mosie Hof (assistent) R 1 700 Voorbereiding (JHBS) R 1 700 Voorbereiding (assistent) R 800 per uur TE Reis tyd (JHBS) R 212 per Ä hr MT Reis tyd (assistent) R 100 per Ä hr VCA Aktesoek / ITC soek R 130 per soek ARTIKEL 65 Alle basiese stappe Instruksie Fooi R 150 Briewe Geskryf R 55 per bladsy Briewe Ontvang R 55 per bladsy Telefoon Oproepe R 55 Hofverskynings R 150 per Ä hr