WELKOM. 18:00 Pinksterdiens. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK

Vergelijkbare documenten
Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie 2018 WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG Nuwe Jaar. 09:00 Erediens (doop) SKOLE OPEN

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Welkom by Die Storie God se storie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Hoe kies n mens n troeteldier?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Les 14: Entrepreneurskap

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Pragtige Koningin Ester

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

1 Beoordeling van ons eie konteks. Standpunte insake die oorsake van gestremdheid

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad: Facebook: NG Kerk Lindenpark

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Petrus en die Krag van Gebed

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

Die Groot Gebod dennis de wet

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

GROOTFONTEIN KUIERFEES

n Tempel Leier besoek Jesus

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Transcriptie:

WELKOM Baie welkom by die erediens vandag. n Spesiale welkom aan besoekers en nuwe intrekkers. Ons gebed is dat elkeen die liefde en vrede van Jesus sal beleef vandag en kan uitleef in die komende week. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK 09:00 Erediens (Nagmaal) Geen Kategese Vanoggend in die erediens: Ds Jan Theron Skriflesing: Joh 17:1-11 Deurkollekte: Mannabediening 18:00 Pinksterdiens Volgende Sondag 04 Junie 2017 Loof en dankofferfees 09:00 Erediens (Doop) 10:00 Kategese Deurkollekte: Huis Maerua

Skole Staatskole sowel as Windhoek Gymnasium heropen 30 Mei. Teeskink beurte Onkologie Diensbeurtelys beskikbaar in voorportaal. Kontak Delene Strydom 081 462 1210 vir navrae. Volwasse Belydenis Ons nooi weer mense uit, wat graag belydenis van geloof wil aflê om Ds Jan te kontak. BELEEF diens Gebedsbediening: Termyn 2 Tyd: Dinsdae 9-10 uur Plek: Kamer no 6 Agter Saal Aanvangsdatum: Dinsdag 30 Mei ALMAL HARTLIK WELKOM Navrae: Kerkkantoor Tel 241537 Jong Bybelstudie Donderdae 19:00 by NG Kerk Academia. Kontak Ds Jan vir meer inligting. Ons nooi gesinne en lidmate uit om saam Bybelstudie te doen en die Tuisblad en Dissipelskapblad te gebruik as riglyn Pinkster 28-31 Mei om 18h00 Hierdie jaar gaan ons gelyktydig ook 'n kinderpinkster hê, in die saal. Ons gaan 'n tabernakel bou en elke aand iets nuut by bou en leer van die tabernakel. Ons gaan saam speel, sing, bid en leer. Ons nooi gesinne uit om pinkster saam ons te kom beleef. Pinkster- Loof en dankofferfees 04 Junie 2017 Loof en aanbiddingsfees ter afsluiting van Pinkster. Koeverte in voorportaal. Gemeente kuier saam en kom geniet n koppie sop op die stoep na die DAARWEES PIONIERSPARK Berading en Geestelike Versorging Die meeste van ons gaan soms deur moeilike tye. Dalk n geestelike stryd, moontlik huweliksprobleme of jou gesondheid. Wat dit mag wees, ons wil graag sover dit vir ons moontlik is help. Die volgende persone is opgelei om jou te help: Pastorale en Trauma Berading Charles 081-1299055; email: Charles@afol.com.na Hospitaal/Siekes en Life Coaching Berading Ds Dries 0812518088 Jong gesinne en Jeug

Ds Jan 081 850 7409 Huis Maerua Benodig die volgende produkte Sweet Chili sous, Koffie, Bullybeef, Luncheon Roll, Tuna, Tamatiesous, Hoender porsies, Margarien, Bovril,Blikkies groente (Whole Kernel Corn, Ertjies, Tamatie en uie smoor, Chakalaka, Viennas, Baked Beans, Visvingers, Mince, Wors, Goulash, Handoek papier,spray & Cook, Voetpoeier Kankerbediening Ons wil graag die 1ste week in Junie pakkies uitdeel vir pasiënte in Saal 8 Oos van die Sentrale Hospitaal. Ons benodig DRINGEND die volgende items vir die pasiënte : 50x tandepasta,50x tandeborsels, 40x waslappies en 55x wasseep. Kan by kerkkantoor afgelewer word. Verlies en voorbidding Ons bid vir almal wat geraak word deur die ekonomiese klimaat, siekte of dood. n Baie dankie aan elkeen wat bydraes gee sodat ons ook n verskil in ons omgewing se nood kan maak. Kliniek Neem asb kennis dat daar geen kliniek Meimaand sal wees. Die volgende kliniek is 07 Junie 2017 om 10:00 by Huis Caritas. Dokter sowel as suster sal beskikbaar wees. Daar word ook gesoek na n persoon wat bereid is om bejaardes wat die kliniek besoek se voete te versorg. Persone van Seniorpark wat vervoer na die kliniek benodig kan vroegtydig met Kurt Johannesson skakel by 241501 of 081 3667088. HUIS CARITAS Ons pragtige huis vir bejaardes is gereed om haar inwoners te verwelkom. Bekostigbare behuising vir bejaarde persone in n veilige huislike atmosfeer. 1 Ete per dag ingesluit asook baie ekstras. Belangstellendes kan kerkkantoor kontak vir meer inligting. TOT TYD EN WYL. Bejaardes gereed is om in te trek verhuur ons kamers op n daaglikse basis soos benodig. Beskikbare verblyf vir persone wat Windhoek besoek vir besigheid of mediese redes. Skakel Cornel by kerkkatoor vir besprekings. UITLEEF Egipte Bid vir die beskerming van honderde Christene vanuit Al-Arish, wat gedwing is om hul huise, winkels en besittings

te verlaat om beskerming en veiligheid vir hul families te soek, nadat hulle oor die afgelope twee maande die dood van sewe Christene aanskou het aan die hand van n Islamitiese terroriste groep. Geen Christen hier is ooit sy of haar lewe seker nie!!!! Dankie Here dat u elkeen van hulle se omstandighede ken en self kalmte in hulle bewerk. Amen. Predikante Ds Clem preek Sondag in Geref.Kerk Windhoek. Godsdiensaktueel Luister elke Sondagmiddag om 16:30 na Godsdiens Aktueel op die Afrikaanse diens van die NBC. BANKBESONDERHEDE VAN DIE GEMEENTE Indien u enige elektroniese oorbetaling wil doen, merk dit duidelik vir watter doel dit is. Bank Windhoek, NG Kerk Pionierspark Takkode: 483871 (Grove) of 483872 (Maerua Mall) Rekeningnommer: 1027395701. VERANDERING VAN E-POS ADRES VAN KERK Neem asb. kennis dat die e-pos adres van die kerk verander na: ngkpionierspark@gmail.com Sowel as die e pos adres van Ds. Dries driespionierspark@gmail.com PionierADS Alle advertensies word teen 'n koste van N$40 per keer geplaas. (Lidmate N$20) Skakel die kerkkantoor vir navrae. Begrafnisdienste Classic Funeral & Cremation Services: Hyper Motor City, Unit 58, Maxwellstraat. T el:231334/081-2531350. Jorrie Jordaan 24 uur. Woonstel te huur Eenslaapkamer tuinwoonstel vir enkel persoon beskikbaar in Olympia. Bied eie erf, skadunet, parkering. DSTV konneksie, alarm en ingeboude stoof. Huur beloop N$6500/maand. Water en elektrisiteit ingesluit. Geen troeteldiere. Beskikbaar 01 Mei 2017. Kontak Ettienne: 081 124 9602. Op Soek na Werk Hardwerkende betroubare man met goeie verwysings, is opsoek na n goeie werk met voordele. Bereid om van onder te begin. Verkieslik met goeie salaris. Ondervinding in Administratiewe werk, drywer sowel as Supervisor. Is rekenaarvaardig. Het kode 8 lisensie. Onmiddelik beskikbaar. Kontak 081 405 1135. Oppas van Huise Betroubare man wil graag na huise, troeteldiere, tuine en swembad omsien gedurende vakansiedae. Inslaap of daaglikse besoeke. Vra

bekostige fooi per dag afhangende van diens. Onmiddelik beskikbaar. Kontak 081 405 1135. Te Huur Nuut oorgedoende 3 slaapkamer woonstel granny flat, eie privaat ingang dubbel garage, 2 badkamers remote hek en garage deure. In veilige woonbuurt. N$10 000 per maand. Water gebruik ingesluit. Eie koop krag. Kontak Willem 081 1279509 of Abel 0816073207. Beskikbaar vanaf 01 Junie 2017. Op soek na werk n Baie jong dinamiesie dame soek kantoor werk of ontvangsdame pos. Is n beginner in die koporatiewe wêreld. Skakel 081 7191642 indien u belangstel.