Wat is verwoestyning?

Vergelijkbare documenten
Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

Les Plan Twee. Habitats

JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Les 14: Entrepreneurskap

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

1. Die agteruitgang van ons natuurlike landbouhulpbronne

21. Omgewingsvraagstukke

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Sentraalbeplande stelsel

Planeet Aarde en daarbuite 1

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

RPO N KERN-ROLSPELER IN N VOLHOUBARE ROOIVLEIS- INDUSTRIE. Koos van der Ryst Voorsitter

Statistieke met een oogopslag

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

Aktiwiteit 2. onontbeerlik byvoorbeeld vir hospitale, aanlegte soos kragstasies, fabrieke en ondernemings en om die verkeer te reël.

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

SLEUTEL VIR ANTWOORDE

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Klimaatsverandering Projeksies

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

Energie en verandering

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Antieke Egipte en die Nylrivier

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke

Vlotheid en intonasie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Inleiding Tot Die Jagluiperd

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Hoofstuk 2 - Basiese Elektriese Begrippe

Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

Die klimaat van SA: Temperatuur

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM KWARTAAL 1: 2012 VOORBEELD

SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

(Aanvaar ander logiese antwoorde) (4x2)(8) [16] Winter (1x2)(2) Frontale - of sikloniese reën (1x2)(2)

LEES DIE TEKENS VAN BANKROTSKAP DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

My siel, Pa. Marie van Rensburg

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

S ukses. << SENWES Scenario >>

SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314

D E P A R T M E N T of AGRIC ULTURE Provincial Government of the Western Cape

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

n Oseaan van Plastiek

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

Transcriptie:

Verwoestyning Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. Die proses word verwoestyning genoem. Dit behels die verandering van produktiewe grond in woestyn en kom veral voor in semi-droë gebiede, wat aan die wêreld se groot woestyne grens.

Wat is verwoestyning? Verwoestyning word gedefinieer as 'n proses van gronddegradasie in veral droë, semi-droë en subhumiede droë gebiede. Dit is die gevolg van verskeie faktore, wat klimaatprosesse, soos onbetroubare reënval, en menslike optrede, soos die wanbestuur van 'n kwesbare omgewing, insluit. Grondagteruitgang behels: gronderosie, waterskaarste, verminderde landbou produktiwiteit, verlies aan plantegroei en biodiversiteit, droogte en armoede. Dit is 'n proses waardeur drooglande hul produktiwiteits vermoë verloor. Dit veroorsaak voedselonsekerheid en armoede.

Wat is die omvang van verwoestyning? Verwoestyning is 'n ernstige en groeiende kwessie in die wêreld. 'n Beraamde 12 miljoen hektaar grond verander jaarliks in 'n woestyn. Dit sal die lewensbestaan van ongeveer 900 miljoen mense bedreig. Hulle woon hoofsaaklik in arm lande. Is op die volhoubare gebruik van grond vir hul voedsel, inkomste en werk afhanklik. Baie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het aangedui dat 25% van Indië verwoestyning ondergaan. Ooruitbuiting van waterbronne in Sentraal-Asië het tot die uitbreiding van woestyne gelei. Sedert die 1960 s het die Aral See in Sentraal-Asië, eens een van die vier grootste mere in die wêreld, amper verdwyn as gevolg van die verlegging van riviere wat daarheen vloei. Die gebied in die grootste gevaar in Afrika is die Sahel. Dit is die oorgangsgebied tussen die Saharawoestyn en natter ekwatoriale streke.

Aral See in Sentraal-Asië

Wat is die oorsake van verwoestyning? Die oorsake van verwoestying is ingewikkeld. 'n Kombinasie van sosiale, politiese, ekonomiese en natuurlike faktore wat van streek tot streek verskil.

Direkte faktore wat verwoestyning veroorsaak Klimaatverwante prosesse, soos wêreldwye klimaatsverandering, lyk asof dit veranderende temperature en reënvalpatrone tot gevolg het, asook die poolwaartse beweging van die aarde se subtropiese hoogdrukstelsels. In party gebiede is daar jare lank al droogte en die gemiddelde reënval neem af.

Grondgebruikpatrone en -praktyke wat bydra tot verwoestyning Boerdery in kwesbare gebiede - Bevolkingsgroei vereis meer voedsel en hulpbronne; dus word landerye uitgebrei na gebiede met grond wat nie geskik is daarvoor nie. Swak landboupraktyke - Oorbeweiding en besproeiingstegnieke lei tot 'n toename in erosie. Boerdery op gemiddelde grond - Grondvrugbaarheid word verminder as skoongemaakte, gemiddelde grond sonder 'n wagperiode gebruik word. Dit moet toegelaat word om te rus en aan te vul voordat nuwe boerdery begin. Die opbou van sout - en grond wat versadig is met water laat bogrond kwesbaar vir verwoestyning.

Grondgebruikpatrone en -praktyke wat bydra tot verwoestyning Ontbossing - Afkap van bome vir brandstof, boumateriaal, en vir grond vir woongebiede en industriële gebruik, sonder om weer bome aan te plant. Ontoepaslike bestuur van grondvogtigheid - Waar ondergrondse water uitgepomp word om landerye te besproei, veroorsaak die gevolglike daling van die watertafel dat boomwortels nie meer die water kan bykom nie. Erosie - Wanneer plantegroei verwyder word, word die grond nie meer deur wortels bymekaar gehou nie. Gronderosie vind plaas deur wind in die droë seisoen en deur water in die nat seisoen. Oppervlakmynbou sonder grondherwinning.

Indirekte faktore wat verwoestyning veroorsaak Toenemende menslike bevolking en die nievolhoubare gebruik van beperkte hulpbronne laat die grond agteruitgaan. Gebrek aan ondersteunende infrastruktuur soos verbeterde toegang tot produktiewe grond, kapitaal, arbeid en tegnologie moedig mense aan om die grond oor te benut en dit te laat agteruitgaan. Beleide wat lei tot onvolhoubare gebruik van hulpbronne lei tot agteruitgang van grond. Verwydering van internasionale handelsversperrings sonder om nasionale beleide aan te pas, lei ook tot nievolhoubare landboupraktyke.

http://www.youtube.com/watch?v=nuupi2hyt6m http://www.youtube.com/watch?v=ow2uvw6xlp8

Die gevolge van verwoestyning Landbou-opbrengste verminder en word onvoorspelbaar weens die verlaagde natuurlike potensiaal van die ekosisteme. Gevolglik word voedselsekuriteit in gebiede wat geraak word, bedreig, na gelang van hoe fel die verwoestyning is. Ten einde te oorleef, kan arm mense wat nie toegang tot hulpbronne het nie moontlik toeganklike natuurlike hulpbronne oorbenut. Dit lei dikwels tot probleme ten opsigte van samehorigheid tussen gemeenskappe en huishoudings. Dit moedig individualisme en uitsluiting aan en lei tot konflik tussen verskillende groepe. Mense begin migreer, wat lyding en soms dood meebring. Die ekonomiee van lande wat geraak word, verswak, veral as hulle geen hulpbronne buiten landbou bet nie.

Positiewe gevolge van verwoestyning Vroue wat grond bestuur in die afwesigheid van mans wat elders werk soek, kan nou aandring op makliker toegang tot grond. Gemeenskappe kan die kennis begin ontwikkel oor hoe om die kwesbare omgewing te rehabiliteer en op 'n volhoubare manier te bestuur. Regerings word meer bewus van hul rol om wette te maak vir volhoubare leefwyses, en saam te werk met ander lande.

Gevolge van verwoestyning op wêreldvlak Die wêreldwye koolstofsiklus word beïnvloed. Koolstof wat in die plantegroei van drooglande geberg word, neem af wanneer plantegroei verdwyn. Die aftakeling van koolstofryke grond stel koolstof vry, en vererger sodoende die kweekhuiseffek. Biodiversiteit word minder as die habitatte van diere, plante en mikro-organismes vernietig word. Dit verminder ook die moontlikheid om nuwe plantgebaseerde medisyne te produseer. Verwoestyning verminder die wêreld se varswaterbronne direk. Die verminderde riviervloeitempo's en die verlaging van grondwatervlakke lei tot die toeslik van riviermondings, versouting van watertafels en die besoedeling van water deur swewende partikels. Verwoestyning lei tot versnelde en dikwels onbeheerde benutting van ondergrondse fossielwater reserwes en uiteindelike uitputting daarvan.

Bestuurstrategieë In die verlede het mense droogte en verwoestyning bestuur deur die gevolge te hanteer. Gemeenskappe het dus van een ramp na die volgende beweeg sonder dat die risiko's of die gevolge verminder is. Mense kan deesdae spesiale risiko- en krisisbestuurstrategiee gebruik om hierdie rampe meer effektief te bestry.

Bestuur die risiko Probeer die intensiteit van die ramp verminder (tempering van skade). Wees voorbereid. Benut klimaat- en weermonitering om droogte/ verwoestyning te voorspel. Skep vroeë waarskuwingstelsels wat waarsku as 'n ramp dalk kan gebeur.

Doen 'n wanneer daar droogte en verwoestyning is. Vind maniere om die probleem te hanteer. Reageer so effektief moontlik op die gevolge van die ramp. Herbou. Bestuur die krisis