LAERSKOOL DE TYGER FINANSIëLE BELEID INHOUDSOPGAWE

Vergelijkbare documenten
HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

GOUDVELD-HOËRSKOOL FINANSIËLE BELEID

KONTANT BESTUUR BELEID

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

1. Finansiële beleid bl Bylaag 1 - Finansiële aankoopbeleid bl

LAERSKOOL EVERSDAL FINANSIES

09 Junie 2016 Bladsy 1

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

HOëRSKOOL SWARTLAND FINANSIËLE BELEID EN PROSEDURE

Laerskool Stellenbosch

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

WORCESTER NOORD PRIMêRE SKOOL

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

DEBITEURE REKONSILIASIES

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

GRONDWET Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

KONSTITUSIE VAN ARSO

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Hierdie finansiële beleid het dus ten doel om op praktiese wyse riglyne te stel vir die hantering van die finansies en skooleiendom.

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

Gedragskode: Beheerliggaam Januarie 2010

2015 AKADEMIESE JAAR

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE VIR DIE LEDE VAN DIE BEHEERLIGGAAM

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

AANSOEK OM STUDIELENING

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Hoërskool Swartland Beheerliggaam Verhurings Beleid

GOUDVELD-HOËRSKOOL LEERDERBYWONINGSBELEID

Transcriptie:

LAERSKOOL DE TYGER FINANSIëLE BELEID INHOUDSOPGAWE INHOUDSOPGAWE... 1 1. DIE FINANSIëLE KOMITEE... 3 1.1 SAMESTELLING... 3 1.2 FUNKSIES... 3 1.3 VERANTWOORDELIKHEDE / PLIGTE... 4 1.4 WERKSWYSE... 4 2. BEGROTING... 5 3. INKOMSTES... 6 3.1 SKOOLGELD... 6 3.1.1 Vasstelling en betaling... 6 3.1.2 Invordering van Agterstallige Skoolgeld... 6 3.1.3 Terugbetaling van skoolgeld... 6 3.2 HUURINKOMSTE UIT VERHURING VAN BATES... 7 3.3 BORGE... 7 3.4 DONASIES... 7 3.5 KWITANSIES / ONTVANGS VAN GELD... 7 3.6 REMISSIE-REGISTER... 8 3.7 BANK VAN GELD... 8 4. UITGAWES... 8 4.1 ALGEMEEN... 8 4.2 TEKENMAGTE... 9 4.3 BETALING VAN SALARISSE (BEHEERLIGGAAM)... 9 4.4 NORMALE AANKOPE... 9 4.5 PERSONEELEISE... 10 4.6 VERSEKERING... 10 4.7 TOEKENNINGS... 10 4.8 MEDIESE UITGAWES... 10 5. BATES... 11 5.1 KAPITALE UITGAWES... 11 5.2 TJEKREKENING (REK.NO. 390-490-046 TAK 502110)... 11 5.3 BELEGGINGS... 12

2 5.4 INVENTARISSE... 12 5.5 BESKIKKINGSRAAD... 13 6. LASTE... 13 6.1 PRIVATE LENINGS... 13 7. FINANSIëLE STATE... 14 7.1 VOORLEGGING VAN FINANSIëLE STATE... 14 8. BEKRAGTIGING... 14 AANHANGSELS... 15 Aanhangsel 1... 15 Aanhangsel 2... 15 Aanhangsel 3... 15

3 LAERSKOOL DE TYGER FINANSIëLE BELEID 1. DIE FINANSIëLE KOMITEE 1.1 SAMESTELLING a) Die Voorsitter van die Finansiële Komitee (SBL Tesourier) word jaarliks deur die SBL aangewys en goedgekeur. b) Die Voorsitter stel die Finansiële Komitee saam, wat uit minstens die volgende moet bestaan: Voorsitter - Die SBL tesourier Ondervoorsitter - n Interne tesourier van die skool Sekretaris - Gewoonlik die SBL sekretaris Prinsipaal - Ex officio Debiteure klerk - Ex officio Bevoegde ouers - Soos beskikbaar c) Die finansiële komitee word in Aanhangsel 1 verskaf. Die Finansiële Komitee se voorsitter moet minstens 1x per jaar hierdie aanhangsel opdateer en aan die SBL verskaf. 1.2 FUNKSIES a) Ondersteun die skool met die bestuur van die skool se finansies. b) Ondersteun die skool met die opstel van die jaarlikse begroting. Die Voorsitter doen die voorlegging van die begroting aan ouers vir goedkeuring tydens jaarvergadering. c) Sorg dat die skool se finansies bestuur word ingevolge die goedgekeurde begroting. d) Sorg dat goeie finansiële kontroles in plek is vir die monitering en bestuur van die skool se inkomstes en uitgawes. e) Adviseer die SBL ten opsigte van finansiële sake. f) Kontroleer dat finansiële rekords op datum gehou g) Moniteer kontrakte finansiëel. h) Verskaf finansiële ondersteuning t.o.v. van ander sake soos deur die SBL toegewys.

4 1.3 VERANTWOORDELIKHEDE / PLIGTE a) Om n konsepbegroting jaarliks saam te stel voor die einde van Oktober en om dit aan die SBL voor te lê vir bespreking en voorlopige goedkeuring b) Om n aanbeveling / voorstel aan die SBL te maak ten opsigte van aanpassings aan die goedgekeurde begroting vir onbegrote maar noodsaaklike uitgawes. c) Om goedkeuring by die SBL te verkry indien aanpassings binne die begroting nodig is (byvoorbeeld vir noodsaaklike maar onbegrote uitgawes). d) Om fondsinsamelings finansiëel te oorweeg en n aanbeveling daaroor by die SBL te maak. e) Om uitstekende finansiële kontrole te implementeer vir die inkomstes en uitgawes van die skool sodat dit in lyn is met die skool se begroting. f) Om by elke Beheerliggaamvergadering verslag te doen oor die stand van die skool se finansies. g) Om alle kontrakte wat deur die SBL goedgekeur is te monitor (inkomstes en uitgawes). h) Om die Snoepie kontraktueel te monitor en om seker te maak dat die stipulasies op die kontrak nagekom i) Om te verseker dat die boekhouding van alle fondse, ontvang en gespandeer, gemonitor j) Om te verseker dat bankrekonsiliasie minstens maandeliks gedoen k) Om te verseker dat daar n bateregister vir die skool gehou l) Om te verseker dat alle finansiële dokumentasie stiptelik ingehandig word ooreenkomstig die WKOD se voorgeskrewe tydskedulering. m) Om toe te sien dat die skool se boeke jaarliks voor 31 Mei geouditeer n) Om die geouditeerde state aan die SBL voor te lê vir goedkeuring. 1.4 WERKSWYSE a) Die komitee vergader met voorgeskrewe / ooreengekome reëlmaat, minstens een keer per kwartaal, voor die SBL vergadering.

5 b) n Agenda vir elke vergadering sal minstens 3 dae voor die vergadering beskikbaar wees. c) Notule van alle vergaderings sal gehou word en aan die SBL voorgelê d) Dokumentasie rondom vergaderings sal geliasseer en bewaar word deur die sekretaris. e) Die ondervoorsitter sal verseker dat die nodige transaksieinligting ook geliasseer en bewaar f) Betaalde rekeninge sal geliasseer word nadat die tjek van die bank terugontvang is. g) Rekeninge sal numeries volgens die tjeks geliasseer 2. BEGROTING a) Die skool begroot nooit vir n tekort nie. b) Elke aktiwiteitshoof stel sy/haar begroting volgens prioriteitsorde op. Die hele span lewer dan insette tydens n vergadering hiervoor gereël. c) Die Prinsipaal en sy afgevaardigde gaan dit na saam met die spanne. d) Dit word na die finansiële komitee verwys vir die opstel van die konsepbegroting. e) Die totale begroting word nou saamgestel en na die Beheerliggaam verwys vir voorlopige goedkeuring. f) Ouers word 30 kalenderdae voor die Algemene Jaarvergadering in kennis gestel. g) Die begroting word deur die teenwoordige ouers goedgekeur. h) Besluite geneem tydens die Algemene Jaarvergadering is bindend op alle ouers. i) Die ouers moet dit tydens n ouervergadering finaal goedkeur. j) Die finale skoolfonds word voor die einde van die jaar deur middel van die Bulletin aan ouers deurgegee. k) Die begroting is slegs geldig tot 31 Desember van die betrokke jaar en bedrae kan nie na die volgende jaar oorgedra word nie. l) Die goedgekeurde begroting moet voor of op 1 Desember van elke jaar by die WKOD (Distrikskantoor Noord) ingehandig

6 3. INKOMSTES 3.1 SKOOLGELD 3.1.1 Vasstelling en betaling a) Skoolgeld word jaarliks voor die einde van November vasgestel nadat die begroting deur die ouers goedgekeur is. b) Die betaling van skoolgeld is verpligtend. c) Gevalle waar die ouers nie kan betaal nie, word gehanteer volgens die Nasionale Norme en Standaarde. d) Waar leerders gedurende die jaar by die skool aansluit, betaal hulle slegs vir die oorblywende deel van die jaar. e) Skoolgeld is jaarliks vooruitbetaalbaar. Ouers kan egter skoolgeld in paaiemente betaal soos in die goedgekeurde begroting besluit. n Korting soos in die begroting bepaal word gegee vir jaarlikse vooruitbetalings. f) Jaarliks vooruitbetaalde skoolgeld word betaal in kontant (volle bedrag) by toelating, of voor n keerdatum in Februarie. g) Waar skoolgeld in paaiemente betaal word, kan dit as volg betaal word: 1) Per debietorder. 2) Internetbetaling. 3) Kontant. Waar skoolgeld in paaiemente betaal word moet stiptelik by die voorgeskrewe maandelikse skedule gehou (Sien invordering van agterstallige skoolgeld). 3.1.2 Invordering van Agterstallige Skoolgeld a) Ouers wat 2 maande (60 dae) agterstallig is, word telefonies gekontak. b) Ouers wat drie maande agterstallig is, ontvang skriftelike aanmanings. c) Enige vertoë moet skriftelik aan die beheerliggaam gerig d) Waar ouers skriftelike aanmanings ontvang het, en nie voor die keerdatum gereageer het nie, word die volle jaar se skoolgeld opeisbaar. Hierdie ouers word aan n prokureur oorhandig. e) Ouers is verantwoordelik vir alle regs- en invorderingskoste. 3.2 Terugbetaling van skoolgeld a) Leerders wat die skool gedurende die jaar verlaat, en wat reeds die volle bedrag betaal het, is geregtig op n pro-rataterugbetaling.

7 b) Leerders wat gedurende die laaste maand van n kwartaal die skool verlaat, is nie geregtig op n terugbetaling nie. c) Terugbetaling geskied eers nadat al die hand- en biblioteekboeke terugontvang is. 3.3 HUURINKOMSTE UIT VERHURING VAN BATES a) Die gelde betaalbaar word elke jaar deur die finansiële komitee voorgestel en deur die Beheerliggaam bekragtig. b) Gelde is vooruitbetaalbaar. c) Daar sal n deposito gevra word om voorsorg te tref vir moontlike skade. d) Die skoolhoof kan besluit wanneer en aan wie die fasiliteite verhuur word, in ooreenstemming met enige goedgekeurde uitleenbeleid deur die SBL aanvaar. 3.4 BORGE a) Borge mag verkry Die Voorsitter van die beheerliggaam moet die borgbrief onderteken. b) Die name van die borge moet aan die Beheerliggaam bekendgemaak c) Die geld mag slegs aangewend word soos die borg verlang. 3.5 DONASIES a) Alle donasies moet deur die Beheerliggaam goedgekeur 3.6 KWITANSIES / ONTVANGS VAN GELD a) Alle kwitansies moet in swart ink voltooi b) Wanneer n fout begaan word, moet die woord kanselleer op die kwitansie geskryf Die kwitansie bly in die boek. c) Daar moet van deurslagpapier gebruik gemaak word wanneer n kwitansie uitgeskryf d) Die kasboek moet daagliks bygehou word en weekliks deur die skoolhoof of sy gedelegeerde nagegaan en as korrek gesertifiseer e) Die kwitansie moet spesifiseer waarvoor die geld ontvang f) Daar moet aangedui word in watter vorm die geld ontvang is, (bv. kontant of tjek). g) Kwitansieboeke word in n register aangeteken en in die kluis gebêre.

8 h) Wanneer n persoon n kwitansieboek ontvang, moet hy/sy daarvoor teken. 3.7 REMISSIE-REGISTER a) Enige vorm van betaling wat per pos ontvang word, moet in die remissie-register aangeteken b) Daar moet n kwitansie uitgereik word wat in die remissieregister aangeteken moet word en daarna en aan die persoon of instansie gestuur c) As die geld van n borg afkomstig is, moet n brief van bedanking, geteken deur die skoolhoof, die kwitansie vergesel. 3.8 BANK VAN GELD a) Alle gelde moet vir veilige bewaring in die kluis gebêre b) Alle gelde moet minstens tweekeer per week in die bankrekening inbetaal c) Die roete en tyd na die bank moet gereeld verander d) Geen gelde mag in klaskamers gehou word nie. Geld, wat deur personeel of ander persone (ouers) ingevorder word, moet dadelik by die Finansiële Beampte inbetaal Indien so n persoon dit nie doen nie, sal hy/sy vir die geld verantwoordelik gehou word indien dit wegraak. 4. UITGAWES 4.1 ALGEMEEN a) Elke leerarea of aktiwiteitshoof moet uitgawes binne sy/haar afdeling moniteer en binne die begrote bedrag bestuur. b) Die prinsipaal of sy afgevaardigde moet insae hê in alle uitgawes voordat hulle aangegaan mag c) Begrotingsbedrae mag nie oorskry word nie behalwe met spesiale toestemming van die Beheerliggaam. d) Onbegrote uitgawes kan slegs deur die Beheerliggaam goedgekeur e) Wanneer daar oorgespandeer word op een item, of onbegrote uitgawes aangegaan word, moet aanpassings binne die goedgekeurde begroting gemaak word om die begroting weer te laat klop. f) Dringende onbegrote uitgawes kan op dagbestuurvlak hanteer Die nodige goedkeuring moet deur die Beheerliggaam

9 verleen word, tesame met die notulering van n beperkte bedrag waarbinne sodanige goedkeuring geld. g) Ten opsigte van onbegrote or oorgespandeerde uitgawes kan die proses vir normale aankope slegs gevolg word nadat die nodige goedkeuring verkry is. 4.2 TEKENMAGTE a) Enige twee van drie persone wat skriftelik deur die Beheerliggaam aangewys word, moet tjeks teken. b) Die prinsipaal moet een van die ondertekenaars wees. c) Uitgawes mag slegs goedgekeur word mits aan al die ander relevante vereistes in hierdie beleid ook voldoen is. 4.3 BETALING VAN SALARISSE (BEHEERLIGGAAM) a) Salarisse word betaal op die laaste skooldag van elke maand. b) Geen lenings mag teen die salaris geneem word nie. c) Bonusse sal betaal word na gelang van die finansiële posisie van die skool. Die finansiële komitee maak n aanbeveling (as deel van die begroting) wat deur die Beheerliggaam goedgekeur d) Aflospersoneel word n bedrag per dag betaal soos periodiek deur die finansiële komitee voorgestel en deur die Beheerliggaam goedgekeur. 4.4 NORMALE AANKOPE a) Dit staan personeel, of ouers gemagtig deur ondersteunersklubs, vry om aankope ingevolge die skedule van die goedgekeurde begroting te doen. Wanneer aankope egter gedoen word, moet die volgende prosedure gevolg word: i. Beding altyd vir die beste pryse. ii. Stel vas of daar fondse beskikbaar is (by die persoon verantwoordelik vir die skool se finansiële rekords). iii. Bekom n bestelvorm wat die aankope magtig. iv. Doen dan aankope op een van die volgende wyses: 1. Op die skool se rekening indien die skool oor n rekening by die firma beskik. Verkry n faktuur en lewer dit by die kantoor in. 2. Uit u eie sak. Behou alle bewyse en lewer by kantoor in. Die bedrag sal dan terugbetaal

10 3. Met n kontantvoorskot. Verkry betyds n kontantvoorskot, en doen die aankope daarmee. Lewer alle bewyse saam met n kort staat en kleingeld by die kantoor in. b) Alle rekeningaankope moet teen einde Oktober afgehandel wees. Kontantaankope kan nog tot einde November gedoen 4.5 PERSONEELEISE a) Vervoereise word betaal soos deur die Beheerliggaam goedgekeur. b) Geen vervoereise word betaal vir sosiale funksies nie. c) Tariewe vir vervoereise moet jaarliks deur die Finansiële komitee hersien d) Die skoolhoof moet alle vervoereise goedkeur. Die skoolhoof moet ook n gedelegeerde onderwyser skriftelik aanstel, met kennis aan die beheerliggaam. In gevalle waar die skoolhoof self eise in dien, moet die gedelegeerde onderwyser die eise goedkeur. 4.6 VERSEKERING a) Fondse en versekerbare eiendom word verseker volgens die finansiële komitee se aanbeveling en die Beheerliggaam se bekragtiging. 4.7 TOEKENNINGS a) Leerders wat provinsiale kleure verwerf of vergelykbare prestasies behaal, ontvang n finansiële toekenning soos jaarliks bepaal. 4.8 MEDIESE UITGAWES a) Elke ouer maak self voorsiening vir mediese uitgawes wat tydens skoolaktiwiteite ontstaan. b) Die skool maak voorsiening vir publieke aanspreeklikheid.

5. BATES 11 5.1 KAPITALE UITGAWES a) Die skool begroot selde vir kapitale uitgawes. Derhalwe is kapitale uitgawes gewoonlik van buitengewone of noodsaaklike aard, of ter vervanging van kapitale items met reserwefondse wat reeds opgebou is vir sodanige vervanging. b) Die finansiële komitee sal jaarliks n uitgaweperk aan die Beheerliggaam voorstel vir goedkeuring. Na goedkeuring deur die Beheerliggaam sal hierdie perk gebruik word in die regulering van kapitale uitgawes. Die huidige perk word in aanhangsel 2 verskaf. c) Waar kapitale uitgawes (behalwe staande kapitale uitgawes) van meer as die goedgekeurde uitgaweperk per item gemaak word, moet 3 (drie) vergelykbare kwotasies verkry en aan die Beheerliggaam voorgelê word vir goedkeuring voor die aankope gemagtig kan d) Kapitale uitgawes van minder as die goedgekeurde uitgaweperk kan deur die prinsipaal goedgekeur word, mits OF die nodige aanpassing binne die begroting gemaak kan word om die begroting te laat klop, OF die nodige reserwefondse om die uitgawe te dek reeds bestaan. e) Alle kapitale aankope moet in die aanwinsregister aangeteken word en op die inventaris aangebring f) Alle kapitale uitgawes deur klubs / die OOV / ens. moet streng ingevolge die klubreëls hanteer word, maar binne die maatreëls soos uiteengesit in hierdie finansiële beleid. 5.2 TJEKREKENING (REK.NO. 390-490-046 TAK 502110) a) Die Beheerlliggaam moet n bankrekening in die naam van die skool oopmaak. b) Die tjekrekening mag nooit oortrokke raak nie. c) Daar mag nooit blanko tjeks geteken word nie. d) Geen tjeks mag vir kontant uitgemaak word nie. e) Alle tjeks moet behoorlik gekruis f) Wanneer n nuwe tjekboek ontvang word, moet alle tjeks vooruit met NIE VERHANDELBAAR gestempel g) Wanneer per tjek betaal word, moet die nodige oorspronklike faktuur voorgelê h) As die verkoper nie oor n faktuurboek beskik nie, moet daar van n skoolvorm vir die doel gebruik gemaak

12 i) Wanneer daar byvoorbeeld kleingeld benodig word, word die tjek in die naam van die prinsipaal of sekretaresse uitgemaak. Op die agterkant van die tjek word aangedui waarom dit geskryf is. 5.3 BELEGGINGS (REK. NOs. ABSA SPIRAAL 2433 5712; ABSA GELDMARK 91 1411 5077; STANDARD BANK GELDMARK 550024139) a) Die finansiële komitee kan n aanbeveling by die Beheerliggaam maak om surplus fondse op belegging te plaas. b) Langtermynbeleggings word deur die Beheerliggaam goedgekeur. c) Die termyn moet nie 12 maande oorskry nie. d) Die lopende rekening moet nie sonder grondige rede die bedrag van R100 000 oorskry nie. e) Die WKOD moet toestemming verleen vir langtermyn beleggings. 5.4 INVENTARISSE a) n Meesterinventaris sal bygehou word van alle bates van die skool. b) Die voorraadbeheerbeampte moet toesien dat alle inventarisse een keer per jaar gekontroleer c) Die voorraadbeheerbeampte moet toesien dat alle nuwe items opgeteken word in die aanwinsregister en sorg dat die meesterinventaris sodanig bygehou d) Die voorraadbeheerbeampte moet toesien dat daar jaarliks n lys van afskrywings voorberei word en dit aan die Beskikkingsraad voorlê en waarna dit aan die SBL voorgelê word vir goedkeuring. e) Alle afskrywings van voorraad moet deur die inventarisbeampte via die Beskikkingsraad na die Beheerliggaam gedoen f) Na goedkeuring van die afskrywings moet die voorraadbeheerbeampte toesien dat die meesterinventaris sodanig aangepas

13 5.5 BESKIKKINGSRAAD a) Die beskikkingsraad se lede word jaarliks hersien. Die huidige samestelling word in aanhangsel 3 verskaf. b) Wanneer bate-afskrywings gedoen word, moet die volgende voorsien word: n Volledige beskrywing van die items Die hoeveelheid Die geraamde boekwaarde n Motivering vir die afskrywing c) Die raad moet toesien dat afgeskryfde items na instansies gestuur word wat dit kan gebruik. d) Die raad moet n prys vasstel wat die waarde is van die items e) Nadat die SBL die lys van bate-afskrywings goedgekeur het, moet die beskikkingsraad toesien dat alle items verwyder word en die meesterinventaris sodanig aanpas. f) Die naam van die instansie wat die items ontvang sowel as die prys daarvoor betaal, moet aangedui g) Alle fondse ontvang moet in die skool se bankrekening geplaas 6. LASTE 6.1 PRIVATE LENINGS a) Geen lenings van watter aard ook al mag toegestaan word uit skoolfondse nie. b) Geen persoonlike (privaat) aankope mag op die skool se rekening gedoen word nie. c) Daar sal dissiplinêr opgetree word teen persone wat enige van die bostaande magtig. d) Skoolfondse mag nie gebruik word as enige vorm van sekuriteit of waarborg, of gesedeer word om n lening te verseker, of blootgestel word aan n verpligting van n derde party of bankinstelling nie. e) Enigeen wat skuldig bevind word aan n oortreding van voormelde bepaling, insluitende die hele Beheerliggaam, sal persoonlik verantwoordelik gehou word vir die bedrag van die sekuriteit, waarborg of sessie voorsien om sodanige lening te verseker en / of onderneming deur n derde party of bankinstelling.

14 7. REKENKUNDIGE BELEID a) Debiteure 50% van die debiteursaldo op jaareinde moet voorsien word as oninbaar. b) Kapitale aankope Aankope van n kapitale aard van meer as R2,000 moet gekapitaliseer c) Waardevermindering Bates word volgens die reguitlyn-metode oor 5 jaar afgeskryf. 8. FINANSIëLE STATE 8.1 VOORLEGGING VAN FINANSIëLE STATE a) Die state moet binne 5 maande na die einde van die finansiële jaar opgestel b) n Onafhanklike ouditeur moet die state ondersoek en goedkeur. c) Die Beheerliggaam moet 6 maande na die einde van die finansiële jaar die geouditeerde state aan die WKOD voorlê. 9. BEKRAGTIGING FINANSIëLE BELEID GETEKEN & BEKRAGTIG DEUR: B. RITTER H.N. VAN DER COLFF VOORSITTER : FINANSIES VOORSITTER: BEHEERLIGGAAM DATUM: DATUM:

15 AANHANGSELS AANHANGSELS TOT DIE FINANSIëLE BELEID 2013/05 Aanhangsel 1 Die finansiële komitee op 2 Mei 2013 bestaan uit: - Voorsitter B. Ritter (Ouer) - Ondervoorsitter A. Visagie (Ouer) - Sekretaris H. van Antwerpen - Die Prinsipaal F. G. du Toit - Die Debiteure Klerk U. Horne - Opvoeders M. Jansen van Vuuren D. Lombard Aanhangsel 2 Die huidige perk vir goedkeuring van kapitale uitgawes op 2 Mei 2013 is R1,000. Aanhangsel 3 Die Beskikkingsraad op 2 Mei 2013 bestaan uit: SBL-lid: (Ouer) B. Ritter Prinsipaal: F. G. du Toit Personeellid: U. Knibbs Voorraadbeheerbeampte: B. Bothma Addisonele lid (personeel) D. Lombard Aanhangsel 4 Tjektekenmagte: * F.G. du Toit (Skoolhoof) * M. Jansen van Vuuren (Adjunkhoof) * U. Knibbs (GSF Departementshoof) Aanhangsel 5 Internet betalings: * F.G. du Toit (Skoolhoof) * M. Jansen van Vuuren (Adjunkhoof) * H.B. van Antwerpen (Administratief)