FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Abu Ali tel sy donkies

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Letterlike en figuurlike taalgebruik

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Antonieme en sinonieme

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Hoe kies n mens n troeteldier?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

FAKTORE EN VEELVOUDE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Transcriptie:

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas Samesteller Ilse Kritzinger Ë1509-A-AHT-FG01 Î

INHOUDSOPGAWE EENHEID 1... 5 VOORWOORD... 5 ASSESSERINGSPROGRAM... 5 VOORBEELD VAN HOE OM IN MIDDEL TE NOMMER... 6 WENKE... 6 KWARTAALBEPLANNING... 6 LES 1: Die natuur praat ook... 6 Aktiwiteit 1.1: Vaalvalk... 6 Aktiwiteit 1.2: Die Rooivlerkspreeu... 7 Aktiwiteit 1.3: Eekhoring... 8 LES 2: Hoe belangrik is die natuur?... 9 Aktiwiteit 2.1: Voorbereide lees... 9 Aktiwiteit 2.2: Onvoorbereide gesprekvoering... 10 LES 3: Die natuur help die mens... 10 Aktiwiteit 3.1: Klanke... 10 Aktiwiteit 3.2: Klankverskynsels... 11 LES 4: Etiek of wen?... 11 Aktiwiteit 4.1: Leestegnieke... 11 Aktiwiteit 4.2: Hoofgedagtes... 11 Aktiwiteit 4.3: Visuele tekste (spotprent)... 11 LES 5: Rondloperdiere... 12 Aktiwiteit 5.1: Informele brief en koevertadressering... 12 Aktiwiteit 5.2: Formele brief... 13 LES 6: Natuurfeite... 14 Aktiwiteit 6.1: Woordsoorte: Hersiening... 14 Aktiwiteit 6.2: Selfstandige naamwoord... 15 Aktiwiteit 6.3: Byvoeglike naamwoord... 16 Aktiwiteit 6.4: Idiomatiese uitdrukkings... 17 LES 7: Laat ons lees... 20 Aktiwiteit 7.1: Die soet pap... 20 Aktiwiteit 7.2: Die telegram... 20 Aktiwiteit 7.3: Letterkundige dialoog... 20 LES 8: So lyk die natuur... 21 Aktiwiteit 8.1: Die skryfproses... 21 Aktiwiteit 8.2: Beskrywende paragrawe... 21 Aktiwiteit 8.3: Beskrywende opstel... 22 LES 9: Is die natuur regtig gevaarlik?... 22 Aktiwiteit 9.1: Spelling: spelpatrone... 22 Toetsafbakening... 24 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 1

EENHEID 2... 25 VOORWOORD... 25 KWARTAALBEPLANNING... 25 ASSESSERINGSTAKE... 25 LES 10: Wat is waar?... 26 Aktiwiteit 10.1: Die fabel: Die wolf en die mens... 26 Aktiwiteit 10.2: Poësie: Rondebosch... 26 Aktiwiteit 10.3: Poësie: Die seemeeu... 27 Aktiwiteit 10.4: Poësie: Die eksamenlokaal... 29 Aktiwiteit 10.5: Poësie: Man en muis... 31 Aktiwiteit 10.6: Poësie: See-sonnet... 32 LES 11: So ʼn bek moet jêm kry... 33 Aktiwiteit 11.1: Afkortings... 33 Aktiwiteit 11.2: Spreekwoorde... 34 Aktiwiteit 11.3: Woordeskatuitbreiding... 35 Aktiwiteit 11.4: Versamelname... 35 Aktiwiteit 11.5: Voornaamwoorde... 36 Aktiwiteit 11.6: Werkwoorde... 36 LES 12: Is ons afhanklik van die natuur?... 37 Aktiwiteit 12.1:Groepbespreking en voorbereide lees... 37 LES 13: Kom ons toer!... 37 Aktiwiteit 13.1: Skryfproses... 37 Aktiwiteit 13.2: Advertensies (Plakkate en strooibiljette)... 38 Aktiwiteit 13.2.1: Stelwerk: strooibiljet... 38 Aktiwiteit 13.2.2: Mondeling: voorbereide lees... 39 Aktiwiteit 13.3: Stelwerk: dagboekinskrywing... 39 Aktiwiteit 13.4: Stelwerk: kennisgewing en agenda... 39 Aktiwiteit 13.5: Stelwerk: resensie... 39 LES 14: Taal! Taal! Taal!... 40 Aktiwiteit 14.1: Woordvormingteorie... 40 LES 15: Die ruimte... 42 Aktiwiteit 15.1: Uitsluitingstegniek... 42 Aktiwiteit 15.2: Afleidings en gevolgtrekkings... 44 LES 16: Hier ʼn hurk, daar ʼn nurk... 44 Aktiwiteit 16.1: Bywoorde, voegwoorde en tussenwerpsels... 44 LES 17: Die kortverhaal... 45 Aktiwiteit 17.1: Raas maar, dis ons moedertaal... 45 Eksamenafbakening... 46 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 2

EENHEID 3... 49 VOORWOORD... 49 ASSESSERINGSTAKE... 49 KWARTAALBEPLANNING... 49 WENKE... 49 LES 18: Die woordeboek bly bo!... 50 Aktiwiteit 18.1: Woordeskatuitbreiding: woordeboekgebruik... 50 Aktiwiteit 18.2: Voorsetsels en afkortings (leerwerk)... 51 Aktiwiteit 18.3: Woordeskatuitbreiding... 51 Aktiwiteit 18.4: Persoonsname en byvoeglike naamwoorde... 52 LES 19: Luister bly die beste... 53 Aktiwiteit 19.1: Luisteroefening... 53 Aktiwiteit 19.2: Voorbereide lees... 57 Aktiwiteit 19.3: Poësie: Namib... 58 Aktiwiteit 19.4: Poësie: Die kondukteur knip kaartjies... 59 Aktiwiteit 19.5: Eie gedig... 60 LES 20: Kom ons toer!!!... 61 Aktiwiteit 20.1: Toerprogram... 61 Aktiwiteit 20.2: Artikel... 62 Aktiwiteit 20.3: Berig... 63 Aktiwiteit 20.4: Verhalende opstel... 64 Aktiwiteit 20.5: Uitnodiging... 65 LES 21: Lande... 65 Aktiwiteit 21.1: Leesproses: feite en menings... 65 Aktiwiteit 21.2: Hardop lees... 66 LES 22: Laat ons praat!... 69 Aktiwiteit 22.1: Voorbereide mondeling toespraak... 69 LES 23: Die taal is maklik... 70 Aktiwiteit 23.1: Taalvaardigheidshersiening... 70 Aktiwiteit 23.2: Betekenisleer (leerwerk)... 71 Aktiwiteit 23.3: Sinonieme, antonieme, homonieme en homofone... 71 LES 24: Die bas van die geelhoutboom... 72 Aktiwiteit 24.1: Werkkaart... 73 Aktiwiteit 24.2: Die bas van die geelhoutboom... 74 Toetsafbakening... 75 EENHEID 4... 77 ASSESSERINGSTAKE... 77 KWARTAALBEPLANNING... 77 LES 25: Ken jy jou motor?... 77 Aktiwiteit 25.1: Woordeskatuitbreiding... 77 Aktiwiteit 25.2: Instruksies en wenke... 78 Aktiwiteit 25.3: Padaanwysings... 78 LES 26: Padbuffels gaan aan die pen ry... 78 Aktiwiteit 26.1: Die fietsryer... 78 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3

Aktiwiteit 26.2: Hoofgedagtes... 80 LES 27: Jaagduiwels... 80 Aktiwiteit 27.1: Onvoorbereide lees en informele groepbespreking... 80 Aktiwiteit 27.2: Informele groepbespreking... 80 LES 28: Kom ons sluit af... 81 Aktiwiteit 28.1: Direkte en indirekte rede... 81 Aktiwiteit 28.2: Ontkennende vorm... 81 Aktiwiteit 28.3: Sinsleer: Enkelvoudige sinne en saamgestelde sinne... 81 Aktiwiteit 28.4: Lydende en Bedrywende vorm... 82 Aktiwiteit 28.5: Taalverskynsels... 82 Aktiwiteit 28.6: Taalvaardigheid... 83 Eksamenafbakening... 85 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4

Eenheid 1 EENHEID 1 Voorwoord AFRIKAANS, AFRIKAANS, AFRIKAANS Welkom in hierdie nuwe jaar, ek hoop dat dit vir julle ʼn wonderlike jaar sal wees en dat al jul drome sal waar word! Moet asseblief nie huiwer om te vra as u nie verstaan nie, Afrikaans moet nét LEKKER wees! Ons gaan hierdie eenheid afskop met die NATUUR om ons! Aan die einde van dié eenheid moet die leerder ietsie meer weet oor die natuur om hom/haar. Laat die leerder sy/haar oë en ore oop hou vir sake in tydskrifte, koerante, oor die TV of radio wat betrekking het op die natuur en bespreek dit onmiddellik met die leerder. Kyk baie mooi na hoe die punte vir die rapportpunt uiteengesit gaan word want as die leerder van die opdragte nie doen nie, gaan hy/sy daardie punte verbeur en dit kan dan die punt beïnvloed. U is enige tyd BAIE WELKOM om my te skakel indien u van die werk nie verstaan nie, maar skakel vir IMPAK indien daar druk- of tikfoute in die gids is. Sorg asseblief dat u alle werk wat in elke kwartaal se inhoudsopgawe verskyn, so goed as moontlik doen, want dit is die punte om die leerder deur vir Afrikaans vir hierdie jaar te kry. U moet as fasiliteerder DOODSEKER maak wanneer alle punte by IMPAK moet wees en sorg dan dat dit daar is, anders kan hulle nie vir die leerder ʼn rapportpunt gee nie. Alle punte word ook na ʼn sewepuntskaal verwerk ek gee die skaal hieronder sodat u weet wat op die leerder se rapport gaan staan. GENIET DIE JAAR!!! Die Formele Assesseringstake (FAT s) wat jou kwartaalpunt uitmaak. FORMELE ASSESSERINGSTAKE VIR KWARTAAL 1 TAAK 1: LUISTER EN PRAAT (Mondeling) Voorbereide lees (Aktiwiteit 2.1) [10] Onvoorbereide gesprek (Aktiwiteit 2.2) [10] TAAK 2 SKRYF Informele brief (Aktiwiteit 5.1) [15] Beskrywende opstel (Aktiwiteit 8.3) [25] TAAK 3 TOETS Kwartaaltoets (1 uur) Leesbegrip en taalleer [60] Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 5

Eenheid 1 VOORBEELD VAN HOE OM IN DIE MIDDEL TE NOMMER 1. antwoord 2. antwoord 3. 3.1 antwoord 3.2 antwoord WENKE: Die leerder het tot aan die einde van graad 8 al feitlik 80% van die taalsillabus in Afrikaans afgehandel. Dit is dus baie belangrik dat u moet sorg dat die leerder alle teorie goed onder die knie het wanneer van die werk herhaal word of wanneer daar aanvaar word dat die leerder, die werk moet ken. Lees help natuurlik nog steeds baie omdat dit die leerder se woordeskat en spelvaardighede verseker verskerp en uitbrei! Laat die leerder enige boek/tydskrif (natuurlik Afrikaans) vir hom/haar koop ʼn mens hoef nie net storieboeke te lees nie lees ENIGIETS waarin die leerder belangstel! KWARTAALBEPLANNING WEEK AKTIWITEITE Week 1 en 2 1 ; 2 Week 3 en 4 3 ; 4 Week 5 en 6 5 ; 6 Week 7 en 8 7 ; 8 Week 9 en 10 9 en hersiening en leer van toetse LES 1: Die natuur praat ook LEES EN KYK Poësie Aktiwiteit 1.1: Vaalvalk VAALVALK W.E.G. LOUW Atmosfeer: somber/hartseer = valk is eensaam 1 Wit is die wêreld (Alliterasie = w-klank verskerp hartseeratmosfeer) van outydse weë, (Enjambement van r 1 & 2) 3 en ʼn treurige wals (Beklemtoon alliterasie van w ) is die vroemoresee; (Uitbreiding volg) 5 dou oor die duine, geen windjie wat waai, (Draaibeweging van valk word gesuggereer deur ellips) net ʼn vaalvalk wat sing soos hy draai, soos hy draai... (Leestekens word gebruik om idees te beklemtoon) Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 6

Eenheid 1 ANTWOORDE: 1 Deur middel van die w-klank kry die digter dit reg om die atmosfeer te skep. 2.1 Beklemtoon die alliterasie van die w-klank. 2.2 ʼn Uitbreiding volg. 2.3 Dit beklemtoon die woorde wat die waai van die wind beklemtoon. 2.4 Die draaibeweging wat die vaalvalk maak, word gesuggereer. 3 Somber hartseer stil. 4 Die woorde met die allitererende w-klank; die rym; die herhaling. Aktiwiteit 1.2: Die Rooivlerkspreeu Die Rooivlerkspreeu 1 O rooivlerkspreeu, a 2 ek hoor jou lied, b 3 ʼn diep verhaal c 4 van warm verdriet... b 5 Ek hoor jou klae, d 6 jou stemklank soos in kinderdae, 7 en soek dan hier, e 8 dan daar, f 9 tot ek jou op die tak gewaar, 10 allenig op die eiketak, 11 so somber-swart, 12 so windverward! 13 Die reënbui en die winterkou.. 14 die berg is toe van wolkegrou, 15 die stormweer smoor 16 jou klagte dood; 17 bo in die berg is hongersnood. 18 Die donker kom, 19 die stormwind fluit - 20 my hart herhaal 21 ʼn honderd maal 22 die smeking van jou stemgeluid! 23 O rooivlerkspreeu, 24 so somber-swart, 25 so noodverward, 26 ek hoor jou in die noordewind. 27 O bedelaar-kind, 28 verstom, verkluim, 29 in raaisel-dom 30 van koue, wrede 31 wêreldruim! Tipe spreeu wat in klowe bly - mooi fluit Woordjie O : Dié woordjie word altyd gebruik om ʼn gevoel aan te dui, hetsy of dit ʼn gevoel van verbasing/vreugde/teleurstelling/ens., is Rymdwang - ter wille van rym d ek-verteller (wie ek ) hoe lyk voël vir verteller ellips/beletselteken Dui daarop dat reën & koue aanhou Niemand hoor haar noodroep Personifikasie Gebroke rym Alliterasie = beklemtoon emosie Atmosfeer: Somber/hartseer w-klank dui atmosfeer aan Verduideliking volg (watse noodroep) Dui smeking aan - beklemtoon Persoon in gedig voel empatie; jammer; simpatie vir voël kry hom jammer Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 7