Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Vergelijkbare documenten
Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Antonieme en sinonieme

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

Die brief aan die Filippense

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Abu Ali tel sy donkies

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Welkom by Die Storie God se storie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Toe God alles gemaak het

FAKTORE EN VEELVOUDE

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Toe God alles gemaak het

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Die Groot Gebod dennis de wet

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

1 Waar ek vandaan kom

Klein Klaas se avonture!

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Hoe kies n mens n troeteldier?

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Direkte en indirekte rede. Naam:

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Van Vervolger tot Prediker

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Van Vervolger tot Prediker

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Jona en die Groot Vis

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Jesaja sien die Toekoms

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

1 Johannes 5: /03/2014

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

God eer Josef die slaaf

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Transcriptie:

Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het ek my plek al 16 jaar waarvan ek al 12 jaar gereeld gaan oor die nuwe jaar periode. As iemand sê dat die drie damme op die oord geen vis het... Wel dink weer sê ek. Na 72 vis sedert 26/12/2014 tot en met 2/1/2015 sal ek graag n kruisie op bladsy 72 in my visvang boek wil maak met rede. Wel hoe lekker lag ek nou hier in my nou. Dankbaar is ek ook aan n goeie vriend wat ek tydens my visvang sessie ontmoet het. Ek noem hom n Legend van visvang tydens my tyd by Mount Amanzi in 2014. Braam Smit, soos die jong klomp hom sal noem. Kerels in al my jare van Catch en release het ek geleer by Braam. Die spreuk woord se mos altyd, JY IS NOOIT TE OUD OM TE LEER. Dan ook nog n jong seun, Isak wat n passie het vir visvang. Jong man en seun, jy sal nog geken word op jou pad in die visvang wereld wat vir jou voorlê. Hy is Mount Amanzi se visvang guru. Wel so noem ek hom. Vang het ons gevang en geluk was aan ons kant in 2014, teenoor verlede jaar se teleurstellende 19 vis oor net soveel dae. 2013 het wel n vettie opgelewer van plus minus 8kg wat weer vrygelaat was

in 2013. Soos dit nou maar is glo mense n hengelaar mos nooit. Vettie soos wat ek hom noem was gevang op die tweede laaste dag om 3h00 die oggend in die Karee dam in 2013. 2014 se vis het die volgende ingesluit; Karp, Blou Kurper, Baber. En dan daai 1.7kg bass. Dan natuurlik n Rooi Kurper. Ja, ja Rooi Kurper. Wat n bielie. Uitstekend aan my dogter Chante se vriend Botha what hom op n warrior floatie gevang het. Natuurlik moet ons ook nie die Swart Karpe vergeet. Ons noem hulle Stroom Karpe. Ons het hom by die groot dam by Moepel 8 gevang. Verbasend genoeg was daar ook n Skoon-skub Karp gewees van so +- 2kg. Vir die rekord en vir die wat nie weet, 16 Karp uit die 72 vis het gewissel van 3kg tot 7,2kg. Daar is ook 4 vetties gevang tydens die visvang kompetisie tussen 9h00 tot en met 12h00 die oggend wat saam gepaard gegaan het met n Magic Bait visvang demonstrasie en verskeidenheid floaties en lok aase. Hulle is gevang op Goud, Silver en Brons van MG Baits. Sien die bewyse hier onder.

Soos Braam sê, vis byt enige tyd solank jy die regte aas het. Al die vis was geweeg en weer veilig terug geplaas in die dam tydens ons tydjie by Mount Amanzing. Die foto s is bewys vir die gene wat altyd sê dit is n wolhaar storie veral by Mount Amanzi, met sy klein dammetjies. Een vis is tydens die visvang sessie gevang en is ongelukkig nie geweeg. Ons het hom so tussen 7,2kg tot so ongeveer 8.2kg geskat. Hy is ook vroeg oggend gevang. Dit was omtrent 2h15. Kyk net na die boggel op sy rug.

Goed gedoen Grant. My dogter se verloofde het hom ook 3h00 gevang in die oggend. Grant het ook my bas geskop by die visvang kompetisie. Hy het eerste plek geneem en my gelos met tweede en derde plek by die visvang kompetisie

Isak staan saam met ons by die prysuitdeling. Hy het alles gereel by die kompetisie en seker gemaak almal weet van die Magic bait wat gebruik moet word vir suksesvolle hengel. Goed gedoen Isak. Mount Amanzi het iemand soos jy nodig. Nou ja soos hulle sê, wat is op die lippe van elke hengelaar by so oord as alles goed gaan met die vis en veral as jy die vetties uithaal. Met wat vang julle oom? Hiermee deel ek graag die volgende. 1. Moet nooit te veel verander van aas. Jy verwar die vis. 2. Sit klein hoeveelhede op jou hoeke 3. Gebruik baie klein hoekies. Maak seker hoeke is baie skerp 4. Maak seker jou stroppe is baie goed geheg (daai koek wat los kom en dan kom die vettie weg) 5. As jy n strop het met n soort aas en jy wil verander na iets nuuts. Verander ook die strop. 6. Was jou hande as jy aas verander. Baie, baie belangrik 7. Onthou as jy baie raas sal vis byt, maar baie minder. Jy kan gesels maar moet nooit skree as jy met iemand praat. En los die musiek eerder by die huis. 8. Maak altyd vars aas aan. Aas word suur en belemmer jou kanse om vis te vang 9. Soet en sout werk by alle visvang areas 10. As jy nie n byt het beteken dit dat nog geen vis by jou lyn was. Moet nie ingooi en uitrek net omdat jy dink daar was dalk n vis. Dan onthou wat vir my werk, werk nie noodwendig vir jou. En onthou vis word gevang deur dat jy geduld toepas. Sonder geduld sal jy nooit regkom nie. Dan wil ek iets deel met julle almal. Braam het my die volgende geleer. Honde ruik 14 keer beter as n mens en n vis ruik 33 keer beter as n hond. Ek los jou met die stelling en glo my dit moet jou laat dink voordat jy aas aanwend op enige hoek wat jy wil ingooi. Sterkte en onthou, sonder n lyn in die water sal jy nooit weet en nooit n vis vang. Belangrik, geniet wat jy doen. Daai vetties is by Mount Amanzi. Onthou hulle moet eet. Daar word beweer dat Mount Amanzi tussen 13kg en 15kg karps in die water het. Hoekom sê ek so. Wel, Kobus wat ons ook by Karee dam ontmoet het tydens n oggend sessie 3 jaar terug n 11kg karp hier gevang. Hy is die SA Kaptein vir spesie hengel in SA. Wel 3 jaar later en ek glo daai 11kg karp moet groei. Werk dit uit vir jou self... Die belangrikste van als! Kyk mooi na ons vis spesie in ons land en plaas hulle altyd terug in die water sonder om hulle seer te maak. Stywe lyne en gaan groot in 2015 Net ek Francois Kruger. Die trotse aandeelhouer by Mount Amanzi Groete aan Almal en Magic Baits