Wat gebeur DV die volgende week. Erediens Belydenisaflegging Sondagskool Gr 1-6 afsluiting Koffiediens. 17:30 Bybelskool 18:00

Vergelijkbare documenten
Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

Iederark (018) (018)

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK

Uitgawe 22/ Julie 2016

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

NG Miederpark. Ds Okkie Cilliers (018) Ds Willem Louw (018) Sondag 12 Maart.

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Iederark. Hemelvaart. Uitgawe 18/ Mei 2017

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

NG Miederpark. Kerk se besonderhede NG Miederpark Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Oggend Erediens Selbediening verg DOOP

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Petrus en die Krag van Gebed

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

n Tempel Leier besoek Jesus

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Pragtige Koningin Ester

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens.

Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS

Jesaja sien die Toekoms

n MAAND MET RUT 1-28 Augustus 2016 Week 1 Die skrywer van Rut is onbekend, al sê party bronne dat Samuel dit dalk geskryf het.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Welkom by Die Storie God se storie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Preek Romeine 1:16-17

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Transcriptie:

IEDERARK N G K E R K M I E D E R P A R K Wat gebeur DV die volgende week. Uitgawe 37/2012 4 November 2012 Sondag 4 November Maandag 5 November Dinsdag 6 November Woensdag 7 November Donderdag 8 November Vrydag 9 November Saterdag 10 November Erediens Belydenisaflegging Sondagskool Gr 1-6 afsluiting Koffiediens 09:15 17:30 Bybelskool 18:00 Finansiële vergadering 17:30 Vroue Bybelstudie 10:00 Mannebiduur 07:00 INHOUD Glinster Grys 2 Sending Gebedsversoeke Hospitaal opnames 3 4 Selgroepnuus 4 Resepteboek 5 Biltongprojek 5 ES le Grange dringene hulp Potch Mannekoor 6 6 Huisgodsdiens 7 Week van gebed 7 Jesus se voetspore Pastorale berading 8 8 INTERESSANTE NUUS Kyk uit vir ons Facebook kompetisie!!

GLINSTER GRYS (Senior Burger Bediening) Veels geluk aan die volgende senior burgers wat in hierdie week hulle geboortedag herdenk: 4 November Lettie Erasmus, Johan Swanepoel 5 November Bettie du Plessis 6 November Richard Drevin 8 November Willie Britz, Thonie de Beer Mag die Here u in die nuwe lewensjaar omhein met Sy Barmhartigheid, kroon met Sy Vrede en seën met Sy intieme Teenwoordigheid. OUDIO-VERSTERKING Hoor u sleg tydens die erediens? Maak dan gerus gebruik van die vierde bank voor links in die kerk. Daar is proppe waar u u eie oorfone kan inprop om beter te hoor. Of alternatiewelik kan u voor die erediens by die koster in die konsistorie n stel oorfone van die kerk leen om net na die diens weer terug te gee. DEEL DIE WOORD Maak gerus gebruik van ons nuwe diens vir Glinster Grys lede (= senior lidmate 65 jaar en ouer) wat u in staat stel om ons leraars se preke gratis op CD by Kruis media te leen vir n week. n Spesiale uitneem-register word vir u opsy gehou. INLIGTING Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers 018-2948197 018-2977926 018-2977926 082 340 7549 083 262 6783 744 347 093 Kerkkantoor BANKBESONDERHEDE: 018-2948121 NG Kerk Miederpark, ABSA Tjekrek 680 590 591, Potchefstroom Faks 018-2943900 Miederpark Sending, ABSA Tjekrek 405 41 9146, Potchefstroom Sluit by ons aan op Webwerf : Epos: http://www.ngkmiederpark.co.za kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za Bladsy 2

SENDING GEBEDSVERSOEKE VERITAS SENDING Ds Dawie en Naomi Ja, dis baie lekker om weer terug by die huis te wees na die interessante tydjie in Burundi. n Amerikaanse sendeling daar se reaksie op ons storie van die verlore bagasie en veral die voertuig wat gebreek het (en ons in die donker oor die berge moes sleep!) was: You really had an African adventure! n Mens sou dit seker so kon sien, maar dit was vir my eerder n belewenis van die Here se nabyheid en beskerming in elke situasie. Daarom kan ons net baie dankie sê vir elkeen wat vir ons gebid het. Ivan en ek kon die eerste week twee groepe op verskillende plekke in die land as fasiliteerders vir Module 1 oplei, en die tweede week ook twee groepe wat verlede jaar reeds as Module 1 fasiliteerders opgelei is, oplei om ook nou Module 2 te kon aanbied. Ons albei is baie dankbaar dat die Veritas-opleiding n groot rol speel om leraars van verskillende denominasies saam om n tafel te kry vir opleiding, aangesien Burundi nie die gevolge van die volksmoord in Rwanda vrygespring het nie, en daar diep verdeeldheid in die land is. Hierdie verdeeldheid gaan ook deur na die onderskeie denominasies, wat in feitlik alle gevalle net een bevolkingsgroep bedien. Ons is dus dankbaar dat ons ook deur die opleiding op hierdie vlak n bydrae kan lewer tot versoening in daardie land. Bid asb vir die sendelinge Tim en Jeanette van Aarde en Anton en Diana van Schalkwyk wat die bediening daar lei en werklik ingestel is om deur die opleiding ook n bediening van versoening te hê. Bid ook vir die plaaslike Christene. Albei hierdie egpare beplan om in 2014 terug te keer en hulle spandeer ook baie tyd aan die toerusting van mense wat die voortgang van die werk sal verseker. Bid daarom ook vir Rev. Ruben Safari, n boorling van Burundi, wat waarskynlik die werk sal lei. Bid verder vir Wycliffe in Lubumbashi. Hy was weer baie siek aan malaria maar is darem beter. Bid ook vir die opleidingsmateriaal wat hierdie week op pad is na na hom toe. Seën vir julle almal, Dawie en Naomi MALAWI SENDING Pieter Baie dankie: Malawi kry reën. Bid asb: Die mense kan nou begin plant. Dat die Here hulle oes sal seën. Dat Pieter se werkspermit goedgekeur word. Daarsonder kan hy nie die land verlaat nie. Vir die besoekers van die Kaap wat Dinsdag kom. Dat hulle veilig sal ry en n geseënde tyd daar sal hê. Vir die nuwe Bybelstudiegroepe. Dat hulle die Woord sal verstaan en geestelik groei. BOTSWANA SENDING Jerry en Magda Dankie vir: Oom Piet wat die gevangenisbediening oorneem. Bid asb vir: Jerry vir veilige reis na Botswana. Evangelisasie en Bybelstudie te Seconomboro Bouwerk op Ngerange HOSPITAAL SENDING Petro Zaayman Bid asb vir: Dit is vandag die Gideons se beurt om die Woord by Potch hospitaal te bring. Bid asb vir hulle asook al die pasiënte en personeel. n Jong man in die hospitaal met longsiekte. Tannie Maria en tannie Hennie met geweldige pyn. Dank die Here: Vir krag en gesondheid dat Petro weer elke dag met die hospitaalwerk kan aangaan. Bid asb dat ons Heer haar elke dag sal seën en Sy Woord sal gee wat elke pasiënt nodig het. Bladsy 3

BROKKIES n Bejaarde dame soek n dame om by haar in te woon. Kontak Conrad by 076 474 2142. VARS VERWERKTE PEKANNEUTE TE KOOP @ R100-00 PER KG Kontak Kerkkantoor vir inligting en bestellings. HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor. SELGROEPNUUS Spesiaal vir jong werkendes en student: Daar is pas n selgroep vir julle gestig. Skakel Marié Humpel by 0824966865 of Alta Potha by 018-2943276 of 0832951192 en kom ervaar die seën van kleingroep-omgee! Bladsy 4

JEUGPROJEK : RESEPTEBOEK RESEPTE Soos manna uit die hemel. Die resepteboek is klaar!! Te koop vir R80-00 (+140 bladsye) Bestellings by Naomi (0791349256 of naomischeepers@hotmail.com) Fondse gaan aangewend word vir die Jeugbediening. Biltongprojek As deel van fondsinsameling ten bate van sending verkoop ons baie lekker biltong en droë wors teen n baie billike prys. Vir enige bestellings kontak gerus die sendingkantoor in die oggend by 018 2946900. Daar sal ook na die oggenddiens biltong en droë wors beskikbaar wees by die saal. Daar sal ook tydens alle rugbywedstryde van die Luiperds by Profert Park van ons biltong en droë wors beskikbaar wees. Besoek gerus die snoepie Bladsy 5

DRINGENDE VERSOEK VANAF ES LE GRANGE: DRINGENDE VERSOEK VIR LINNE KOSHUIS ES LE GRANGE Teen hierdie tyd weet almal al van ES le Grange, die wonderlike skool vir spesiale leerders, in ons dorp! Daar is tans 190 leerders in die koshuis, wat meestal individueel versorg moet word. FNB het vroeër vanjaar vir die junior koshuis beddegoed geskenk. Daar is egter net so n groot behoefte by die senior seuns en dogters. Sommige van die leerders het nie eens n kussing om op te slaap nie! Die ouers is verantwoordelik vir die beddegoed van hulle kinders, maar die meeste van hulle kan dit nie voorsien nie. Ons neem dus die vrymoedigheid om die behoefte aan u te stel, en indien u daartoe in staat is, vir ons n skenking of donasie te maak. Skenking: enkelbed duvet, duvetoortreksel, paslaken, kussings, kussingsloop of alternatiewelik n donasie. Bankbesonderhede soos volg: ES Le Grange Skool Absa Bank Takkode: 632 005 Reknr: 680 310 513 Verw: Louw Linne U maak dit altyd vir die kinders makliker! Ons sê byvoorbaat dankie vir elkeen van u. Ons seën elke gemeentelid wat hul harte oopmaak vir hierdie behoefte. Vriendelike groete Carlien Louw Bemarkingsverteenwoordiger ES le Grange POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR : 2012 KERSSANGFEES Met die Kersseisoen om die draai, wil ons koor ons tradisie van Kerssang optredes hierdie jaar baie spesiaal maak deur n gesamentlike optrede met twee ander kore; CANTABILE DAMESKOOR [van Potch] en GEMENGDE KOOR [van Klerksdorp] NG Kerk Vyfhoek 11 November 2012 15h30 Soos gebruiklik is daar geen toegangsfooi nie maar n sagte kollekte by die deur sal verwelkom word. Bladsy 6

HUISGODSDIENS Die huisgodsdiensrooster is n program wat opgestel is wat dit vir n gesin moontlik maak om een keer per week vir n halfuur saam rondom die Bybel te sit. Die program word per e-pos uitgestuur as jy nie e-pos fasiliteite het nie, is dit na die diens in die ingangsportaal op die toonbank beskikbaar. As jy deel wil wees, kontak ds Cilliers. WEEK VAN GEBED KOM SLUIT DIE JAAR AF MET STIL WORD IN GEBED, VOOR DIE VAKANSIE GEWOEL BEGIN. TEMA DIENSBAARHEID - DIE GEHEIM VAN GOD SE SUKSES IN JOU LEWE DIT WORD GEHOU VAN DIE 26 TOT DIE 30 STE NOVEMBER IN DIE GEBEDSKAMER. DIT IS N FORMAAT VAN N GEBEDSKETTING WAAR DAAR VIR DIE WEEK ELKE DAG 24 UUR GEBED WORD. ELKEEN WAT DEELNEEM BID VIR EEN UUR VAN DIE DAG EN BID VIR N WEEK ELKE DAG OP DIESELFDE TYD. JY ONTVANG N GEDEELTE WAT JY DEURWERK EN DAN OOR DIE TEMA BID. PLAAS JOU NAAM OP DIE GEBEDSMUUR BY DIE TYD WAT JY KAN BID, IN DIE GEBEDSKAMER. WELKOM IN ONS GEMEENTE Sakkie en Liezel Viljoen vanaf NG Gemeente Bronkhorstspruit. Bladsy 7

ONS JEUG LOOP IN JESUS SE. Gr 1-6 Sondagskool is tydens die erediens en ons sluit vandag af vir die jaar. Ons tienerbediening het reeds gesluit vir die jaar en die gr 11 s lê vanoggend belydenis van hulle geloof af. Pastorale Berading beskikbaar Rosa Koekemoer (BA(Teol), BA(Hons), MA(Gesinsterapie) (UP)) E-pos adres: rosiekay@gds.co.za Sel.: 072 606 8084 Potchefstroom Pastorale berading is beskikbaar vir alle persone wat berading benodig. Die berading geskied vanuit n narratiewe invalshoek, met Bybelse begronding as hooffokus. Ek is tans besig met my doktorsgraad in Pastoraal en die tema van my proefskrif is: Die uitwerking van die Christelike huweliksverhouding op verhoudingskwaliteit in die verbondsgesin in n postmodernistiese paradigma n Narratiewe pastorale ondersoek. Sy kan per selfoon of e-pos gekontak word vir n afspraak, of vir verdere inligting. Facebook kompetisie!! Plaas n foto en jou unieke kommentaar daarby op ons Facebookblad en die foto en kommentaar met die meeste likes wen n volle R200!! Vir nuusbrokkies of kommentaar kontak Naomi by naomischeepers@hotmail.com of 0791349256. Bladsy 8