LET WEL: Indien jy die oorsaak is dat n elektriese kontrakteur ingeroep moet word, sal jy vir die koste daarvan verantwoordelik wees.

Vergelijkbare documenten
KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

Aansoekvorm: Kuns- en kosmark Aardklop 2018

Plasing Plasing is die uitsluitlike diskresie van die Oppi-Dorp Fees

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton. Besprekings NR

2015 AKADEMIESE JAAR

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2018

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

AANSOEK OM STUDIELENING

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Deel A: DIAS FEES (30 JANUARIE 1 FEBRUARIE 2015)

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

Pre-Graad R / Graad R

Wrestling Federation Stoeifederasie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Stuur die aansoekvorm aan:

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Bladsy 1 uit 7. Vir Kantoorgebruik Alleen: Verw nr.:. Datum Ontvang:.. Kwit. nr.:. Totale Bedrag Betaalbaar: R

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GROOTFONTEIN KUIERFEES

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Inligtingstuk September Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Wher e l ittle is gre at

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Naskool Tel:

Inligtingstuk Augustus Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Animato Koorkompetisie/Choir

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

FAKTORE EN VEELVOUDE

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

GROOTFONTEIN KUIERFEES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

Transcriptie:

UITSTALLERINLIGTINGSVORM LET WEL: Onder kosstalletjie-aansoeke word verstaan aansoekers wat voorbereide kos (wegneemetes) en vooraf voorbereide kos (lekkers, koekies en droëvrugte) sal bedien en ook nie-verseëlde produkte (biltong en roomys) sal verkoop. AANSOEKE: Lees al die inligting sorgvuldig deur en onderteken elke bladsy. Sonder n handtekening op elke bladsy is jou aansoek onvolledig. Dien jou aansoek betyds in vóór of op die sluitingsdatum, 29 Maart 2013. Slegs een aansoek per stalletjie of dubbelstalletjie. Vir n tweede stalletjie moet nog n aansoek ingedien word. Administrasiegeld van R100 (BTW ingesluit) per aansoek is betaalbaar. Dit is nie terugbetaalbaar nie. Sonder die bewys van betaling van die administrasiegeld sal jou aansoek nie aanvaar word nie. Aansoekvorms kan ge-e-pos, gepos, gefaks of afgelewer word. HEG BY JOU AANSOEK: 1. n Duidelike afskrif van jou identiteitsdokument. 2. n ID-grootte foto van alle werkers by jou stalletjie. (Skryf jou naam agterop die foto en heg aan in n banksakkie.) 3. Voldoende visuele materiaal vir keuringdoeleindes. 4. Bewys van betaling van R100 administrasiegeld. Geen tjeks sal aanvaar word nie. 5. n Geldige gesondheidsertifikaat van jou munisipaliteit. 6. n Geldige gassertifikaat waar van toepassing. 7. Indien jou aansoek enige risiko vir beserings en/of skade aan eiendom van die Vryfees of UVS kan inhou, heg n ingenieurs sertifikaat (bv. groot tente) en/of bewys van aanspreeklikheidsversekering (bv. pretpark) aan. PRODUKTE: Dui jou hoof- en sekondêre produkte duidelik aan. Jou hoofproduk mag nie verander word nie en jy mag nie produkte verkoop wat nie op jou aansoekvorm aangedui is nie. Indien daar produkte is wat jy wil byvoeg nadat jou aansoek reeds ingedien is, moet jy by die kunstemarkbestuurder aansoek om goedkeuring doen. Die Vodacomkunstemark sal geen produkte of verpakkingsmateriaal met rassistiese, seksistiese of xenofobiese boodskappe toelaat nie. Sulke produkte/bewoording sal dadelik aan verkope onttrek word. Alle stalletjies en produkte moet van hoogstaande gehalte wees. KEURING Jou aansoek gaan aan n keuringskomitee voorgelê word. Daar is jaarliks meer aansoeke as beskikbare staanplek. Al die aansoeke word deur die komitee oorweeg volgens reëls wat voor die tyd bepaal is. Die beslissing van die komitee is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie. RIGLYNE VIR KEURING VAN AANSOEKE: Is die aansoekvorm volledig en die administrasiegeld betaal? Is jou produk besonders en hoeveel aansoeke vir dieselfde produk is daar? Hou in gedagte, ons is n kunstemark, handvervaardigde, kunstige produkte en stalletjie-uitleg geniet voorkeur tydens keuring. Is die produkte van goeie gehalte? Is daar n vraag na die produk? Stalletjies waar vervaardiging plaasvind, geniet voorkeur. Kom die aansoeker van die groter Bloemfontein omgewing? Is die aansoeker n nuwe entrepreneur? Word die stalletjie vir geldinsameling vir n geregistreerde instansie in die groter Bloemfontein aangewend? Doen die aansoeker vir die duur van die fees sake met die Vryfees? Het die aansoeker, indien hy vorige jare ook op die die Vryfees en vroeëre Volksblad-kunstefees uitgestal het, n goeie rekord m.b.t. ontruiming van sy stalletjie aan die einde van die fees op Sondagmiddag. KEURINGSUITSLAG Geen waarborg kan gegee word vir dieselfde uitstalruimte as in 2012 nie. Die uitslag van die keuring sal van Maandag 15 April deur e-pos, SMS of faks bekend gemaak word. Indien jy teen Maandag 22 April nog nie van ons gehoor het nie, kan jy die nommers hier onder skakel. HUUR VAN STALLETJIES Die stalletjiehuur is vir die duur van die fees vasgestel en sluit BTW in. Kyk hieronder waar die verskillende stalletjies geleë is. Merk jou eerste keuse met n X. Slegs een kragpunt is by die huur van die stalletjie ingesluit, soos elders op die vorm aangedui. ELEKTRISITEIT Eén kragpunt word aan alle stalletjies voorsien. Die kragpunt is slegs vir die gebruik van n lig, waaier en kaartmasjien. Indien jy enige ander elektriese apparaat gebruik (byvoorbeeld n stoof, ketel, yskas of verwarmer), moet jy dit op jou aansoek meld. Vir elke elektriese apparaat sal n bykomende bedrag gehef word. Dit is jou verantwoordelikheid om aan te dui watter elektriese apparate jy gaan gebruik en hoeveel elektrisiteit nodig sal wees. Die Vodacom-kunstemark sal streng optree teen diegene wat meer apparate gebruik as wat goedgekeur is, of wat nie aangedui is op die aansoekvorm nie. Jy moet jou eie verlengkoorde en elektriese bybehore, wat in n goeie werkende toestand is, voorsien. LET WEL: Indien jy die oorsaak is dat n elektriese kontrakteur ingeroep moet word, sal jy vir die koste daarvan verantwoordelik wees. 1 HANDTEKENING VAN AANSOEKER

UITSTALLERINLIGTINGSVORM VERBLYF TYDENS DIE VODACOM-KUNSTEMARK Niemand mag op die feesterrein oornag nie. Daar sal kampgeriewe elders op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat beskikbaar gestel word, wat later bekend gemaak sal word. Goedkoop koshuisverblyf is beskikbaar. Skakel Ilze Nikolova van UV verblyfdienste by: 051 401 9689 of stuur n epos na NikolovaI@ufs.ac.za BESTE STALLETJIEKOMPETISIE Die Vodacom-kunstemark bied jaarliks n beste stalletjiekompetisie aan. Daar is vyf kategorieë: * Beste kosstalletjie (binne of buite) * Beste buite stalletjie * Beste binnestalletjie * Beste restaurant * Beste oorspronklike handgemaakte produk. Die stalletjie word op netheid, oorspronklikheid, kunstigheid en verbruikersvriendelikheid beoordeel. Die prys is gratis uitstalruimte op die volgende jaar se Vodacomkunstemark. Vir elk van die bogenoemde kategorieë is daar ook n aanmoedigingsprys. ALGEMENE REËLS, GEDRAGSKODE EN VERANTWOORDELIKHEDE Die Vryfees-Vodacom-kunstemark behou hom die reg voor om n stalletjie-eienaar te weerhou om n stalletjie op te slaan, te verwyder of te laat verwyder indien n uitstaller in stryd is of nie voldoen aan die regulasies nie, insluitend waar n uitstaller: Hom aan wangedrag skuldig maak. Sy gedrag vir ander uitstallers of die publiek steurend is. Die stalletjie se infrastruktuur nie voldoen aan die standaarde gestel deur die Vodacom-kunstemark nie. Wanneer die uitstaller versuim het om n brandblusser in n goeie werkende toestand te verskaf. By sy stalletjie of elders op die feesterrein te oornag. Sy uitstalruimte vuil en/of onnet is. Die uitstaller is self verantwoordelik om sy eie vullis in swart sakke te plaas en na die vullishouers te bring. Jou samewerking word hoog op prys gestel. Sonder toestemming met produkte rondswerf. Sy stalletjie onderverhuur sonder skriftelike toestemming van die Vodacom-kunstemark. Nog geld verskuldig is aan die Vodacom-kunstemark. Nie by die reëls en tye vir op- en afslaan van die stalletjie hou nie. Nie by die handelsure hou nie. Enige strafregtelike oortreding begaan. Uitstallers mag nie borgskappe werf of blootstelling aan enige entiteit op die fees verskaf nie. Borgskapooreenkomste word slegs tussen die Vryfees en die borge getref. Sonder toestemming n ander uitstalruimte betrek. PENSIOENTREKKERS Uitstallers ouer as 60 jaar kry met die toon van identifikasie 10% afslag op stalletjiehuur. Dit geld alleenlik die huur. Vir bykomende krag sal die volle bedrag gehef word. KANSELLASIEGELD Indien jou huurgeld reeds betaal is en jy moet kanselleer weens onvoorsiene omstandighede binne een maand voor die fees begin (9 Junie 2013), sal ons n kansellasiebedrag van 10% van die totale bedrag plus BTW terughou. Vir enige kansellasie na hierdie datum (9 Junie 2013) sal geen gelde terug betaal word nie. VOLTOOI DIE AANSOEKVORM EN STUUR AAN: Kunstemarkbestuurder: Atie Kamper Vryfees-Vodacom-kunstemark Posbus 267 Bloemfontein 9300 E-pos: atie.kamper@volksblad.com Faks: 086 249 0017 Betaal jou nie-terugbetaalbare R100-administrasiegeld in die volgende rekening in. Geen tjeks sal aanvaar word nie. BANKBESONDERHEDE Rekeningnaam: VRYFEES Bank: ABSA Brandwag Tjekrekening Rek no: 406 667 6437 BELANGRIK! VERWYSING: MOENIE die naam van jou stalletjie of Vryfees as verwysing gebruik NIE! Gebruik die verwysingsnommer bo aan jou aansoekvorm 2 HANDTEKENING VAN AANSOEKER

SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK: DATUM ONTVANG: VERW. NO.: STAL NO.: 1. Kontakbesonderhede van eienaar NAAM VAN BEDRIJF: EIENAAR SE NAAM EN VAN: POSADRES: E-POSADRES: TELEFOON/SELFOONNO.: FAKSNO.: ID-NO./PASPOORTNO.: BURGERSKAP: BTW NOMMER (WAAR VAN TOEPASSING) 2. Op watter Volksblad-kunstefeeste of Vryfeeste het jy die afgelope vyf jaar uitgestal en waar was jou staanplek? Binne: 1 Odeion en Sonnedou Buite: Blok A 2 Van der Merwe Scholtzsaal - Bo Blok B 3 Van der Merwe Scholtzsaal - Onder Blok C 4 Van der Merwe Scholtzsaal - Galery Blok D 5 C.R. Swart-gebou - Galery Blok E 6 C.R. Swart-gebou - Foyer Tente 7 C.R. Swart-gebou - Gang Ander 2008 Waar: 2009 Waar: 2010 Waar: 2011 Waar: 2012 Waar: Sou jy weer op dieselfde plek wou staan of verkies jy n ander staanplek? SELFDE PLEK ANDER PLEK GEEN VOORKEUR 3. Besonderhede van kontakpersoon ( indien eienaar nie die Vryfees gaan bywoon nie): (Die kontakpersoon moet maklik bereikbaar wees en oor n e-posadres of faksnommer beskik. ) NAAM VAN KONTAKPERSOON: ID-NO.: SELNO.: E-POSADRES: FAKSNO.: 4. Produkbesonderhede: Verskaf n volledige lys van al die produkte wat jy beplan om te verkoop, en lys die hoofprodukte eerste. (Bv. Hamburgers, Chip & Dip, koffie en koek, seekos, biltong, droë vrugte ens.) 5. Hoe word jou hoofproduk vervaardig? VOORAF OOPVUUR 2 PLAAT STOOF GAS 4 PLAAT STOOF ANDER 3 HANDTEKENING VAN AANSOEKER

KOSSTALLETJIE: AANSOEKVORM 6. Watter visuele materiaal het jy by jou aansoek aangeheg? CD: KLEURFOTO S: KLEURAFDRUKKE: 7. Stal jy op ander feeste of markte uit? JA NEE SO JA, WAAR: 1. 2. 3. 8. Watter elektriese toerusting gaan jy gebruik? HOEVEEL HOEVEEL KETEL YSKAS VRIESKAS URN BAIN MARIE VERWARMER ANDER 9. Indien n woonwa jou verkoopspunt is, verskaf die maattes van jou woonwa. Indien jou woonwa groter is as ondergenoemde pryse, sal n huurprys volgens die grootte van jou woonwa uitgewerk word: (LET WEL: DAAR IS N BEPERKTE AANTAL WOONWASTAANPLEKKE) MAATTES VAN WOONWA: HOEVEEL EKSTRA RUIMTE BENODIG JY ROND JOU WOONWA? 10. Onthoulys HET EK ALLES REG INGEVUL? HET EK AL DIE BLADSYE GOED GELEES EN GETEKEN? HET EK DIE FOTO S, CD OF KLEURFOTOSTATE AANGEHEG? IS MY ADMINISTRASIEGELD BETAAL, EN HET EK DIE REGTE VERWYSING GEBRUIK? 10.1 - VUL JOU VERWYSINGSNO. WEER HIER IN. 10.2 - WAAR IS JOU DEPOSITO INBETAAL (DORP/STAD)? 10.3 - BANK EN TAK (BV. ABSA BRANDWAG): 10.4 - DATUM: HET EK DIE ID-FOTO S VAN DIE WERKERS IN MY STALLETJIE, MET MY NAAM AGTEROP DIE FOTO IN N BANKSAKKIE AANGEHEG? 11. Onderneming: Alle aansoekers moet die aansoekvorm onderteken. Vorms wat nie onderteken is nie, kan nie vir keuring oorweeg word nie. Ek verklaar alle inligting soos hierbo verstrek, is juis en korrek. Ek aanvaar al die voorwaardes in hierdie dokument. Ek onderneem om al die vereiste sertifikate saam met my ondertekende aansoek in te dien. DATUM (DD / MM / JJJJ) NAAM IN DRUKSKRIF 4 HANDTEKENING

12. Watter plasing van jou stalletjie verkies jy? (Merk met X) BUITESTALLETJIES (Sien aangehegte kodering van stalletjiepryse) Neem asb kennis dat op sekere buitestalletjies getender kan word. Skakel 051 404 7811 of e-pos atie.kamper@volksblad.com vir meer inligting. WAAR X BAIE WARM X X BLOK A R2600 R2200 R5000 R4400 WOONWA R6800 R6100 KOS: R3600 R3100 R2400 KOS: R6000 R5400 R4800 BLOK B R2600 R2200 R5000 R4400 WOONWA R6800 R6100 KOS: R3600 R3100 R2400 KOS: R6000 R5400 R4800 BLOK C R2600 R2200 R5000 R4400 WOONWA R6800 R6100 KOS: R3600 R3100 R2400 KOS: R6000 R5400 R4800 BLOK D R2600 R2200 R5000 R4400 WOONWA R6800 R6100 KOS: R3600 R3100 R2400 KOS: R6000 R5400 R4800 BLOK E R2600 R2200 R5000 R4400 WOONWA R6800 R6100 KOS: R3600 R3100 R2400 KOS: R6000 R5400 R4800 Kommentaar en motivering vir plasing binnestalletjie Vir u kennisname: Kodering van stalletjies:, & WARM dui op die gewildheid van die stalletjie se ligging. Die finale besluit van waar u geplaas word, berus by die Kunstemark se keuringskomitee. 5

Watter plasing van jou stalletjie verkies jy? (Merk met X) BINNESTALLETJIES (Sien aangehegte kodering van stalletjiepryse) Neem asb kennis dat op sekere binnestalletjies getender kan word. Skakel 051 404 7811 of e-pos atie.kamper@volksblad.com vir meer inligting. WAAR GROOTTE WARMTE GRADERING ODEION SONNEDOU TENTE C. R. SWART-GEBOU VAN DER MERWE SCHOLTZ-SAAL SCAENA FOYER DIE LAAN FOYER FOYER-BO GANG GALERY FOYER, GANG, TRAPPE EN OORLOOP GALERY SY-SAAL BO SY-SAAL ONDER HOOFSAAL WARM WARM PRYSE R2400 R4800 R2400 R4800 WAG OP TENDERS TEOLOGIESE KLASKAMER R6600 SUID-BLOK R6600 EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAP X Kommentaar en motivering vir plasing binnestalletjie Vir u kennisname: Kodering van stalletjies:, & WARM dui op die gewildheid van die stalletjie se ligging. Die finale besluit van waar u geplaas word, berus by die Kunstemark se keuringskomitee. 6

BUITESTALLETJIES - GRADERING BLOCK A BLOCK B BLOCK C BLOCK D BLOCK E 1 LEKKERWARM 1 - T 1 - T 1 1 - T 2 LEKKERWARM 2 - T 2 - T 2 2 - T 3 LEKKERWARM 3 - T 3 3 3 - T 4 LEKKERWARM 4 - T 4 4 4 - T 5 LEKKERWARM 5 - T 5 5 5 - T 6 LEKKERWARM 6 - T 6 WARM 6 6 - T 7 LEKKERWARM 7 WARM 7 8 LEKKERWARM 8 8 WARM 8 9 LEKKERWARM 9 9 WARM 9 9 - T 10 LEKKERWARM 10 10 10 10 - T 11 LEKKERWARM 11 11 WARM 11 11 - T 12 LEKKERWARM 12 12 WARM 12 12 13 LEKKERWARM 13 13 WARM 13 13 14 14 14 WARM 14 14 15 15 15 WARM 15 15 16 16 16 WARM 16 16 17 17 17 WARM 17 17 18 18 18 18 18 19 19 19 19 19 20 20 20 20 20 21 21 21 21 21 22 22 22 22 22 23 23 23 23 23 24 24 24 WARM 24 24 25 25 25 WARM 25 25 26 - T 26 26 WARM 26 26 27 27 27 WARM 27 -T 27 28 28 28 WARM 28 28 29 29 29 29 29 30 30 30 30 30 31 31 31 31 31 32 32 32 32 32 33 33 33 33 33 34 34 34 34 34 35 35 35 35 -T 36 36 36 36 WARM 37 37 37 37 WARM 38 38 28 38 WARM 39 39 39 39 WARM 40 40 40 41 41 41 42 42 42 42 WARM 43 43 43 43 WARM 44 44 44 44 WARM 45 45 45 45 WARM 46 46 46 WARM 47 47 47 WARM 47 WARM 48 48 48 WARM 49 49 50 50 50 WARM 51 51 51 WARM 52 52 52 WARM 53 53 53 WARM 54 55 55 55 WARM 56 56 56 WARM 57 57 57 WARM 58 58 58 59 59 59 60 60 60 LEKKERWARM 61 61 61 62 62 62 63 63 64 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 7 Die stalletjies wat in T gemerk is kan voor getender word. Skakel 051-404 7811 tydens kantoorure vir meer inligting. Uitslae sal 15 April 2013 bekend gemaak word.