NG Gemeente Hertzogville Februarie 2016

Vergelijkbare documenten
JANUARIE 2016 Here, help my om te doen wát U wil, wáár U wil en wánneer U wil!

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

10h00 Plaasbybelstudie. 18h00 Bybel studie. 17h00 Kategese. 17h30 Vroue-aksie Bestuursvergadering. 18h00 Bybel studie. 18h00 Week van.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Inhoudsopgawe. Voorwoord

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

NG GEMEENTE WITBANK PANORAMA PANORAMA BREIGROEPIE

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Die Groot Gebod dennis de wet

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681

As julle enige vrae het, iets

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Wrestling Federation Stoeifederasie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Pragtige Koningin Ester

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

15 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Jakkals lê eendag heerlik en

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Welkom by Die Storie God se storie

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1 TESSALONISENSE 5:25

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

JANUARIE 2018 Sondag

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

n Tempel Leier besoek Jesus

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Transcriptie:

NG Gemeente Hertzogville 14-27 Februarie 2016 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag (Ef. 6 :10) Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde (Ef. 4 : 2) Verwelkoming: Hartlik welkom aan elke lidmaat, nuwe intrekker en besoeker by die Eredienste. Almal is welkom te gaan tee drink in die kombuis agter die kerksaal. 21 Febr: Baie welkom aan ds Johan vd Westhuizen wat die Jeugdiens vir ons waarneem. Dit is altyd lekker om u hier te ontvang. Verwelkoming: Baie welkom aan Piet Jordaan, wie se lidmaatskap oorgekom het vanaf Klerksdorp. Piet ons hoop dat jy gelukkig by ons sal wees. Gebedsbediening: Bid dat hierdie Lydenstyd die begin sal wees van geestelike vernuwing in die lewe van gelowiges en gemeentes. Voorbidding: Joey van Dyk Louise Brand Bokkie Kirton Breggie Goosen Bid vir reën Lia Janse van Vuuren en ouers Sanet de Koker Ben de Wet Kallie Kotze Rudi vd Merwe Al ons Senior Burgers wat siek, bejaard of verswak is en die mense wat na hulle omsien: T Bessie Linde, O Hannes de Kock, T Tossie Conradie, Irene Olwagen (Jenny Bornman se suster); Lina Bornman; O Manie van Zyl, O Giep en T Miena Botha, O Casper en T Engela Maree, O Hannes en T Petro van Rensburg, O. Sarel en T Lente Bornman, T. Kotie Nel, O Kosie en T Sannie le Roux, T. Annette Roberts, O. Chris en T. Maria Serfontein, O Piet van Schalkwyk. Ons bid ook vir diegene wat na bogenoemde persone omsien.

Deurkollektes: (SK = Verpligte Sinodale Kollektes) (S = Spesiale Kollektes) vandag - Teologiese Fakulteit 21 Febr - Nerina Tehuis 28 Febr - Gemeente Uitbreiding Gemeentebediening: 1. Wyksbyeenkomste: Die ouderling en/of Diaken reël vir n byeenkoms. Elke wyk kan besluit op watter manier en hoe gereeld hulle dit wil doen. Indien u wyk verkies dat ds Chris betrokke moet wees by die byeenkomste, kontak hom asb direk om n datum met hom vas te maak, aangesien die skriba nie vir ds Chris afsprake kan maak nie. 1.1 Wyksbyeenkoms vir dorpswyke: vandag om 16:00 in Kerksaal 1.2 Inter-Wyksbyeenkoms tussen Wyke 6 & 13: Donderdag 25 Febr om 18:30 by Kobus en Marié Linde op Kareespruit. Bring jou vleis en drinkgoed saam ons gaan n braai hou na die biduur! 2. Bybelstudie vir mans en dames: Dinsdag 23 Febr 2016 om 9:00 3. Mannegebed: Woensdag 24 Febr 2016 om 7:00 4. Basaar 2016: NEEM ASB KENNIS en TEKEN DIT OP JOU KALENDER AAN ASB!!!! Datum van die basaar skuif vanaf 27 April na 21 Mei (28ste en 29ste April is nou skole vakansiedae en mense gaan bietjie weg met vakansie) 5. Diensverhoudinge: 5.1 Ds Chris verlof: 20 21 Febr (2 dae) Verlof geneem: 4 Verlof beskikbaar: 43 5.2 Aflos Predikant met Jeugdiens 21 Febr: Ds Johan vd Westhuizen 5.3 Ds Chris afnaweek 1ste kwartaal: 11 13 Maart Afnaweke geneem: 0 Afnaweke beskikbaar: 4 5.4 Orrelis verlof: 4 6 Maart Verlof geneem: 0 dae - Verlof beskikbaar: 21 dae 5.5 Koster afnaweek: 26-28 Februarie Afnaweke geneem: 0 - Afnaweke beskikbaar: 4 5.6 Die kerkkantoor sal op die vlg datum gesluit wees: Wo 17 Febr: - Vroue Ringskonferensie te Bultfontein-Oos

1. Klagtes: Indien u enige klagtes het, volg die regte prosedure en neem vrymoedigheid om met die vlg. persone te gesels: Jou wyk se Ouderling / Diaken OF die Leraar (ds Chris) OF die Leier Ouderling (Johan Groenewald) OF die Leier Diaken (Sarel Bornman) Bediening vir Vrouelidmate: TEMA VIR 2016: BRIEKLOOS VIR CHRISTUS Met die windpomp wat sê: Staan op die water-aar JESUS CHRISTUS, (anders sal jy nie LEWENDE WATER kan pomp nie). Sorg dat jou BRIEK los is, anders sal die wind (Heilige Gees) nie jou windpomp kan laat draai sodat jy JESUS se Lewende water aan die wêreld kan verkondig en jou lewe van Hom kan spreek nie! 1. Breekgoed: die ouderling- en /of diakenvrouens Haal self die breekgoed uit, was op en pak terug. Sleutels is by skriba. Volledige instruksies is in jou leër. 2. Blomme in kerk: 2.1 21 Febr met Jeugdiens: Mariëtte en Benita Greeff 2.2 28 Febr met Feeserediens: Feeskomitee 2.3 4 Maart met Wêreldbiddag vir Vroue & Mans: Charlene Delport 3. Tee-skink beurte Sondae na kerk: Neem kennis dat koppies en glase reeds uitgepak is. Die koster skakel die ketel voor kerk reeds aan. In yskas is bekers met koue water, maak asb die sap net self aan en bêre die sap wat oorgebly het in die yskas asb. Melk word voorsien deur die diakensvrou. 3.1 vandag Dames van wyk 6 3.2 21 Febr Dames van wyk 7 3.3 28 Febr Dames van Feeskomitee 4. Wêreldbiddag vir Mans, Vroue en kinders Vrydag: 4 Maart 2016: om 10h00 Tema vir 2016: Laat die kindertjies na My toe kom... Ella Kotze van Bloemfontein kom lei die oggend met Woord en Sang daarna tee en verversings in Kerksaal vir almal dit gaan dan ook die amptelike openingsgeleentheid van ons Vrouediens wees

5. Barmhartigheidsbediening: Klerebank: Klere is altyd welkom. Gee asb by Kerkkantoor of by Mara de Bruyn af. Dankie vir al die skenkings wat ons ontvang het! Ons is nog steeds opsoek na n netjies paar no 8 skoene vir n man. Indien iemand kan help, kontak vir Mara de Bruyn asb. Kontak Mara de Bruyn indien u klere benodig 6. R20-KOLLEKTELYSTE: word vandag reeds uitgegee en moet afgehandel wees voor 19 April 2016. Die OUDERLINGSVROUE neem die geld in haar wyk op. Die bydraes word aangewend om plaaslike nood te verlig. Plaas asb die Kollektelys met die name en die korrekte bedrag in die Vrouediensposbus in die Kerksaal. 7. Ligstraaltjie-projek: Ons het n versoek van hospitale in Bloemfontein en Kimberley ontvang om vir voorskoolse kankerpasiëntjies mussies en slaapkousies/sokkies te brei, hekel of te maak. Die meeste pasiëntjies is sonder hare en die voetjies kry koud op die teëlvloere en wanneer hulle slaap. Kan ons op julle staatmaak om ook hierdie projek met warm harte en hande te ondersteun? Ons benodig mussies en kousies vir al die voorskoolse ouderdomgroepe. Gekoopte mussies en kousies is ook baie welkom. Ons vra asb ook vir ou of nuwe inkleurboeke en inkleurkryte/potlode om die pasiëntjies mee besig te hou. Skakel vir Breggie Goosen vir enige navrae. 8. Vroue Retreat vir Hertzogville Vroue te Bloemhof: Datum: 26 28 Februarie 2016 Waar: Bloemhof Kostes: R550 Navrae: Meryl Greeff ( 082 824 1318) Jeug: 1. JOG Klasse: vanoggend direk na die Erediens 2. Jeugdiens: So 21 Febr aangebied deur ds Johan vd Westhuizen Ons as Jeug wil help om vir Huis Nerina skoonmaakmiddels bymekaar te maak. Ons vra dat alle kinders iets sal saambring met die Jeugdiens. Dit kan enige iets wees wat hulle kan gebruik, selfs n donasie is reg. Plaas dit dan asb in die mandjies wat in die portale beskikbaar sal wees. 3. Ons is opsoek na nog personeel om JOG klasse aan te bied. Daar is drie groepe Gr R Gr 3, Gr 4 Gr 7, Gr 8 Gr 10, waarby u betrokke kan raak. Daar is reeds les materiaal en u sal ook opleiding ontvang in die toestelle wat gebruik word indien dit nodig is. Die klasse vind na kerk plaas en neem ongeveer 30min, u sal slegs 1 of 2 keer n maand aan diens wees. Kontak vir Hanri van der Walt by die vlg nommer indien u sou belangstel 083 655 1989

mandelhof 1. D/S Biduur: Woensdag 2 Maart om 10:00 Hou jou op hierdie datums: 1. Agri Hzvl Arbeidsdag: Di 16 Febr om 9:30 2. Hzvl Feesverg: Di 16 Febr om 18:00 3. SA Jagters Intertak Skiet President Skiet te Kroonstad: Sat 20 Februarie 4. VLU Konferensie te Bultfontein: Di 23 Februarie 5. Tekenklas: Do 25 Febr om 9:00 6. Hzvl Landboufees: 10 12 Maart 2016 Hartlik geluk aan die lidmate wat in die vlg tydperk verjaar! Verjaar Noemnaam Van 02/14 Hans De Jager 02/14 Sonja van Dyk 02/15 Morne Kleynhans 02/16 Ben De Klerk 02/16 Stephan Van Der Watt 02/17 Ivann (Jnr) Du Preez 02/19 Mari Linde 02/19 Henrico Nel 02/19 Corrie Thuynsma 02/20 Bokkie Kirton 02/20 James Roberts 02/22 Clarisa Greeff 02/23 Alrikus Meintjes 02/24 Kobus Bredenkamp 02/24 Hannes Fouche 02/24 Leyla Larrett 02/25 Dawie Erwee (74ste) 02/25 Tracy Van Den Berg 02/26 Frances Bornman 02/26 Piet Gouws 02/26 Charles Malherbe 02/26 Chrisjan Swanepoel 02/27 Esmarie Fourie