NKABV. Huistaal. Graad 2. Naam:

Vergelijkbare documenten
NKABV. Wiskunde. Graad 2. Hersienings- r boek

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KABV Afrikaans Huistaal Platinum English Platinum Afrikaans Briljante Briljante Briljante Platinum Briljant Lewensvaar- dighede Platinum Wiskunde

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Abu Ali tel sy donkies

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Die brief aan die Filippense

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

Direkte en indirekte rede. Naam:

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Tema 8: Mense wat ons help

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

FAKTORE EN VEELVOUDE

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

8 Die mens in die ruimte

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

1 Waar ek vandaan kom

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Jakkals lê eendag heerlik en

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Antonieme en sinonieme

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Dinge wat kan verander

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

Paulus en sy vriende vertel ander van God

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

10 Die bou van n plant

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Lees en Leesgereedheid

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Migrasie: voëls wat trek

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Transcriptie:

NKABV s n a a k Afri Huistaal Graad 2 s g n i n e i s r He oek b Naam: Free PB_Afrikaans HL Gr2.indd 1 9/5/11 10:59 AM

Lees die woorde hieronder. Skryf elke woord in die regte kolom. jas nes vet mat kat mes dak jas bed pen tas les net rak a e 2 Hersieningsboek

Kyk na die vloerplan. Skryf die regte name van elke vertrek waar dit pas. Nou kan jy die meubels vir die huis teken. Onthou om by te skryf wat jy geteken het. sitkamer kombuis slaapkamer 1 badkamer slaapkamer 2 Hersieningsboek 3

Lees die inligting oor krappe in jou Leerderboek en vul die kaartjie in wat by die akwarium gebruik word. Pote: Knypers: As hy te groot word: Krap Vyande: Waar lewe hulle? knypers knypers pote pote 4 Hersieningsboek

Kyk na die volgende prent. a) Skryf langs elke tekening watter sintuig voorgestel word. hoor sien proe voel ruik b) Watter sintuig gebruik jy die meeste? Hoekom sê jy so? Hersieningsboek 5

1. Vul die v of f in wat by die woord pas. orel inger oet oli ant oël erskrikker kla ier rikkadel 2. Kyk of jy aan nog woorde kan dink. Skryf hulle in die regte kolom. v f 6 Hersieningsboek

Skryf n kr-klank op die strepies. Kyk watter woord word gespel. Teken n prent by die woorde wat nie n prent het nie. oon eef aan uis yt om ap iek aag uip Hersieningsboek 7

1. a) Bou die woorde deur die regte klanke (tr, tw, fl, fr) in te vul. b) Verbind daarna die woorde met die regte prentjie. o u o n s e e a d d e r 2. Skryf die woorde vir die prentjies. Kies die regte klank. tw fr vl tr fl vr 8 Hersieningsboek

Waarvoor is jy bang? Daar is allerhande dinge waarvoor ons bang is. Waarvoor is jy bang? Skryf in die spraakborrel wat jou vrees is. Skryf ook of daar iets is wat jou vrees beter maak. Hersieningsboek 9

Skryf sinne oor bewaring Skryf hierdie week elke dag op hierdie takke wat jy kan doen om die natuur te bewaar. BEWAAR DIE NATUUR! 10 Hersieningsboek

1. Speel met klanke a) Lees die sinne en kyk na die vetgedrukte klanke. Mikel en Jasper verjaar saam. Almal speel lekker! n Klomp kinders baljaar in die water. b) Vul -er of -el in en lees dan die sinne vir jou maat. Almal babb en gigg opgewonde. Die kind s in die wat maak skuim en blaas borr s. Tom kry koud; hy bibb. Twee meisies spring tou en een speel met n hoep. Iemand tokk n kitaar. Party seuns jaag mekaar rond. Piet is vinnig as Jaco. Ander speel sokk. Kar dribb die bal. Hy skop. Dis n doel! Die partytjie is lekk! 2. Lees die sinne. Skryf dit netjies oor en voeg die regte leestekens by. gou, sy sit vas! wie eet vis ons eet vis. nee, dit is weg! ja, als is mooi. Hersieningsboek 11

Kyk na die prent van die vlag. a) Kleur dit die regte kleure in. 5 2 4 1 3 2 4 6 Gebruik die regte kleure: 1 = swart, 2 = geel, 3 = groen, 4 = wit, 5 = rooi, 6 = blou b) Beantwoord nou die volgende vrae: Uit hoeveel kleure bestaan ons vlag? Kan jy sien dit lyk soos twee paaie wat een word? Ja/Nee Watter twee paaie het een geword in 1994? 12 Hersieningsboek

Oefen klanke 1. Kyk mooi na die einde van elke woord. 2. Skryf twee woorde uit die lysie hieronder met dieselfde einde langs die woord. Kies uit die volgende woorde: vurk rots dwerg tert terg ark kort koets vark, berg hart fiets b) Kies enige 4 woorde en maak n sin daarmee. Hersieningsboek 13

Ek doen my beroep goed. Kyk na die prent. Watter planne sal jy maak dat mense jou bo die ander motorwassers kies? Wat sal jy sê, sing, doen of roep? Juffrou sal help dat jy n paar idees bymekaar kan maak. Skryf nou n paar sinne oor jou planne. Onthou: Jy mag jou liedjie of versie ook neerskryf. 14 Hersieningsboek

Skryf n paragraaf. Jy het die week alles van die vier binneplanete geleer. Kyk na die volgende prente van die vier planete. Benoem die planete. Skryf nou n paragraaf hoekom jy dink die aarde so spesiaal is. Skryf oor alles wat ons net op die aarde vind. Die aarde is baie spesiaal, want Hersieningsboek 15

Maskew Miller Longman (Edms) Bpk. h.v. Forestrylaan en Loganweg, Pinelands, Kaapstad Kantore in Johannesburg, Durban, King William s Town, Polokwane, Bloemfontein, Mafikeng en Nelspruit en maatskappye regdeur suider- en sentraal-afrika. webwerf: www.mml.co.za Maskew Miller Longman (Edms) Bpk. 2011 Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer, in n inligtingstelsel bewaar, of versend word in enige vorm of op enige manier, hetsy elektronies, meganies, deur fotokopiëring, plaat- of bandopnames, of andersins, sonder vooraf skriftelike toestemming van die kopiereghouers nie. Eerste uitgawe 2011 ISBN 978 0 636 12432 5 Alle redelike pogings is aangewend om wettige kopiereghouers op te spoor. Die uitgewer verneem graag van kopiereghouers indien enige regstellings of byvoegings gedoen moet word. www.mml.co.za I SBN 978-0-636-12432- 5 9 780636 124325