JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 7

Vergelijkbare documenten
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 9

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. Graad 7_KABV Kurrikulum 1. Getalle, bewerkings en verhoudings

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 6

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. Graad 9_KABV kurrikulum

CAMI Wiskunde gekoppel aan KABV

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 6

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 6

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: WISKUNDE: Graad 5

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

CAMI Wiskunde gekoppel aan KABV Graad 6_KABV Kurrikulum

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS

Wiskunde. Shuters PHOTOCOPIABLE BEPLANNING EN OPSPORING. Graad. Ook beskikbaar by OS

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 1. Gee redelike skatting van n aantal voorwerpe wat deur telling nagegaan kan word.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 WISKUNDE MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 2_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 2. Tel ten minste 100 alledaagse Tel voorwerpe

Wiskunde (Gr 7-9) vs Wiskunde (Gr 10-12) vs Wiskundige Geletterdheid

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde GRAAD 1_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

EKURHULENI NOORD DISTRIK

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Alles in boek 1 Alle toetse Al die oefeninge aan die einde van elke hoofstuk in die handboek. Kwartaaltoetse in handboek Vraestelle in handboek

Week Datum Wiskunde Afrikaans Huistaal English FAL. Klanke en spelling: 4 Augustus. Lees: Voorbereide lees

INHOUDSTAFEL. inhoudstafel... 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Creating a nation of whiz kids. Ek leer nie my studente nie; ek probeer om n omgewing te skep waarin hulle kan leer - Albert Einstein

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Les 20: gelijknamige breuken, gelijkwaardige breuken en breuken vereenvoudigen

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

FAKTORE EN VEELVOUDE

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. Graad 3_Kwartaal 1

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE NASIENGIDS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

Somme sonder sukkel Graad 3 Wiskunde Onderwysershandleiding

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE

Wiskunde. Leeruitkomste Assesseringstake Leerder aktiwiteite Datum Voltooi Aktiwiteit Assesserings metodes FAT 1

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Wiskunde Graad 4. November 2016

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 7 INLEIDING Die 2014-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2014) sal toegepas word in alle publieke en aanbevole onafhanklike 1 skole vanaf 16 tot 19 September 2014. Gedurende hierdie periode sal alle leerders in Grade 1-9 toetse in Taal en Wiskunde skryf en die uitslae sal gebruik word om te kyk of die doelwitte wat daargestel is, bereik is soos uiteengesit in die Aksieplan 2014 Gerig op 2025. Aangesien leerders die JNA toets in die derde kwartaal skryf, voorsien die Departement van Basiese Onderwys assesseringsriglyne wat as gids vir elke graad en vak dien en die minimum kurrikuluminhoud aandui wat deur leerders gedek moet word voor die toetse geskryf word. Die assessieringsriglyne dui die omvang aan van die werk wat deur die toets gedek sal word. SENIOR FASE In Graad 7 9 sal die toetse die werk dek wat deur die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) voorgeskryf word vir die eerste drie kwartale. Die Assesseringsriglyne is in kolomme gerangskik: Inhoudsarea, Onderwerp, Begrippe en Vaardighede en Spesifiekasie van Inhoud. Dit is belangrik om daarop te let dat die 2014 Assesseringsriglyne n basiese minimum aandui en nie impliseer dat hierdie beperkte spesifikasie alles insluit wat in hierdie jaar geleer moet word nie. Onderwysers moet heirdie riglyne saam met ander onderwyshulpmiddels gebruik. 1 Aanbevole Onafhanklike skole is die skole wat aansoek gedoen het en hulle Graad 3 en 6 leerders geregistreer het om die JNA te skryf vir versekerde waarborg vir Staatsubsidie. Graad 7 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 1 van 6

Optel en aftrek tot ten minste 6-syfer getalle Getalle, Bewerkings en Verwantskappe Heelgetalle Eksponente Gewone Breuke Optel en Aftrek Vermenigvuldiging en Deling Berekeningstegnieke Veelvoude en faktore KGV en/ of GGD Verhouding en Koers Ordening en vergelyking en voorstelling van heelgetalle in eksponensiële vorm Berekeninge met getalle in eksponensiële vorm Ordening, vergelyking en vereenvoudiging van breuke: Herken en gebruik: 0 in terme van sy optellingseienskap 1 in terme van sy vermenigvuldigingseienskap Vermenigvuldig en deel met heelgetalle tot ten minste heel 4-syfer met 2-syfer getalle. Gebruik 'n verskeidenheid tegnieke om berekeningr te doen met die 4 bewerkings. Die bepaling van veelvoude en faktore en/of priemfaktore tot ten minste 3-syfer heelgetalle deur inspeksie of faktorisering. Bepaal die KGV en GGD van getalle tot minstens 3-syfertelgetalle deur inspeksie of faktorisasie. Oplossing van probleme met heelgetalle, insluitend verhouding en koers en/of verdeling in n bepaalde verhouding. Voorstelling van getalle in eksponensiële vorm. Vergelyking van getalle wat in eksponensiële vorm geskryf is Doen berekeninge wat al vier bewerkings behels met heelgetalle in eksponensiële vorm, insluitend kwadrate, getalle tot die vyfde mag asook vierkants- en derdemagswortels van hierdie getalle. Vergelyk en orden gewone breuke insluitend tiendes, honderdstes en duisendstes. Gebruik kennis van veelvoude en faktore om breuke in eenvoudigstes vorm te skryf voor of na berekeninge. Gebruik kennis van ekwivalente breuke om gewone breuke en gemengde getalle op te tel en af te trek. Vermenigvuldig gewone breuke insluitend gemengde getalle/ Los probleme in konteks op wat gewone breuke en gemengde getalle behels, insluitend groepering, verdeling en die bepaling van breuke van heelgetalle. Graad 7 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 2 van 6

Bereken die persentasie as deel van n geheel. Gewone breuke Persentasies Bereken persentasie-toename of afname van heelgetalle. Los probleme m.b.t. persentasies in konteks op wat insluit wins en verlies, afslag, eenvoudige rente en/of lenings. Ordening en vergelyking van desimale breuke Orden en vergelyk desimale breuke met ten minste 3 desimale plekke en rond af tot ten minste 2 desimale plekke. Optelling en aftrekking Optelling en aftrekking van desimale breuke van ten minste 3 desimale plekke. Getalle Bewerkings en Verhoudings Desimale breuke Vermenigvuldig en Deel Vermenigvuldig desimale breuke: van minstens 3 desimale plekke met heelgetalle. tot minstens 2 desimale plekke met desimale breuke tot ten minste 1 desimale plek. Deel desimale breuke tot minstens 3 desimale plekke deur heelgetalle. Ekwivalente vorms Herken ekwivalensie tussen gewone breukvorms, desimale breukvorms en persentasievorms van dieselfde getal. Desimale breuke Probleemoplossing Los probleme, wat desimale breuke behels, in konteks op met afronding waar van toepassing. Los probleme op wat insluit heelgetalle, persentasies en desimale breuke in wins, verlies, afslag en eenvoudige rente. Graad 7 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 3 van 6

Ondersoek en brei numeriese en diagrampatrone uit deur die verwantskappe tussen getalle, insluitend patrone, waar te neem: Numeriese en diagrampatrone. Ondersoek en uitbreiding van patrone voorgestel in diagramatiese vorm nie beperk tot reekse wat n konstante verskil of verhouding behels nie. in tabelle voorgestel Beskryf en bewys die verhoudings of verwantskappe tussen getalle wat waargeneem is in eie woorde of deur algebraïese taal te gebruik. Patrone, Funksies en Algebra Funksies en verhoudings Algebraïese uitdrukkings Inset en uitsetwaardes Algebraïese taal Bepaal inset- en uitsetwaardes of reëls vir patrone en verhoudings wat heelgetalle, gewone breuke en/of desimale breuke in vloeidiagramme tabelle en/of formules behels. Herken en interpreteer reëls of verwantskappe wat in simboliese vorm voorgestel word. Identifiseer veranderlikes en onveranderlikes in formules en vergelykings. Bepaal die numeriese waarde van n uitdrukking deur substitusie. Identifiseer veranderlikes en konstante in gegewe formules en vergelykings. Algebraïese vergelykings Getallesinne Oplossing en voltooiing van getallesinne deur inspeksie en/of probeer en verbeter. Skryf getallesinne om die probleemsituasie te beskryf. Analiseer en interpreteer getallesinne wat n gegewe situasie beskryf. Grafieke Lineêre of nie-lineêre en konstante, vermeerdering of vermindering grafieke. Analiseer en/of interpreteer globale grafieke of probleemsituasies met spesiale fokus op die volgende neigings en eienskappe: lineêr of nie-lineêr konstante, vermeerdering of vermindering. Graad 7 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 4 van 6

Ruimte en vorm Transformasie van 3-D van 2-D van 2-D Teken grafieke Transformasies Vergrotings en verkleinings Definisies Klassifikasie van 2 D vorms Gelykvormige en kongruente 2-D vorms Probleemoplossing Teken globale grafieke van gegewe beskrywings of probleemsituasies en identifiseer die volgende neigings en eienskappe: lineêr of nie-lineêr konstante, vermeerdering of vermindering. Herken, beskryf en gebruik verplasings, refleksies en rotasies van meetkundige figure en vorms op grafiekpapier. Identifiseer en teken simmetrielyne in meetkundige figure Teken vergrotings en verkleinings van meetkundige figure op grafiekpapier en vergelyk dit in terme van vorm en grootte. Definieer: n lynstuk n straal n reguit lyn ewewydige lyne loodregte lyne Beskryf, sorteer, benoem en vergelyk driehoeke volgens hulle sye en hoeke en fokus op: gelyksydige driehoeke gelykbenige driehoeke reghoekige driehoeke Beskryf, sorteer, benoem en vergelyk vierhoeke in terme van: lengte van sye eweydige en loodregte sye grootte van hoeke Beskryf en benoem dele van n sirkel. Identifiseer en beskryf die eienskappe van kongruente en/of gelykvormige vorms. Oplossing van meetkundige probleme waarby onbekende sye en/of hoeke in driehoeke en/of vierhoeke betrokke is deur gebruik van bekende eienskappe en definisies. Graad 7 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 5 van 6

Lengte en Meting Omtrek en oppervlakte van 2-D vorms Buiteoppervlakte en volume van 3-D Omtrek van reëlmatige en/of onreëlmatige veelhoeke en oppervlakte van vierkante, reghoeke en/of driehoeke. Buite-oppervlakte, volume en/of kapasiteit van kubusse en/of reghoekige prismas. Bereken die omtrek van reëlmatige en/of onreëlmatige veelhoeke. Gebruik geskikte formules om die omtrek en/of oppervlakte van vierkante, reghoeke, en/of driehoeke te bereken. Gebruik en doen omskakeling tussen geskikte SI eenhede insluitend: mm cm cm m Oplossing van probleme oor omtrek en/of oppervlakte van vierkante, reghoeke en/of driehoeke. Gebruik geskikte formules om die buite-oppervlakte, volume en/of kapasiteit van kubusse en/of reghoekige prismas te bereken. Gebruik en doen omskakelings tussen, geskikte SI eenhede, insluitend: mm cm cm m mm cm cm m Gebruik ekwivalensie van eenhede vir die oplossing van probleme: 1 cm 1 ml 1 m 1 kl Oplossing van probleme oor buite-oppervlakte, volume en kapasiteit. Graad 7 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 6 van 6