Antonieme en sinonieme

Vergelijkbare documenten
Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Abu Ali tel sy donkies

Jakkals lê eendag heerlik en

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Pragtige Koningin Ester

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

1 Waar ek vandaan kom

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Die brief aan die Filippense

Letterlike en figuurlike taalgebruik

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

Hoe kies n mens n troeteldier?

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Paulus en sy vriende vertel ander van God

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Toe God alles gemaak het

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Toe God alles gemaak het

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Jesaja sien die Toekoms

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Briewe, posseëls en elektroniese pos

FAKTORE EN VEELVOUDE

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Direkte en indirekte rede. Naam:

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Van Vervolger tot Prediker

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

12. God se Advokaat by my Johannes 14:15-26

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Samantha en die pienk vlieënde piering. Luistervaardighede

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Motheo Onderwysdistrik

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17

STUDENTEVERSLAG VISUELE VAARDIGHEIDSVERSLAG DATUM VAN VERSLAG: KURSUS VLAK: 3

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

Klein Klaas se avonture!

God eer Josef die slaaf

Wie is ek? TEMA MAANDE

'n Man gestuur deur God

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Welkom by Die Storie God se storie

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Die Kerk se Geboorte

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Tema 8: Mense wat ons help

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Transcriptie:

Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie breed nie. bitter 6. My hond is nie bang nie. dapper 7. My oupa woon nie ver nie. dom 8. Die kas is nie oop nie. stout 9. Die meel is nie grof nie. vroeg 10. Die hond slaap nie binne nie. fyn 11. Ek gaan my nie aantrek nie. uittrek 12. Hy kom nie laat nie. suur toe

Oefening 2 1. Oupa loop regop, maar Ouma loop. 2. Ma staan vroeg op, maar ons slaap. 3. Ek draai links, maar my maat draai. 4. Hy werk van vroeg in die oggend tot laat in die. 5. Sonja staan voor in die ry, en Johan. 6. Ons bly binne, maar die hond bly. 7. Oupa werk bedags en slaap. 8. Piet begin altyd eerste te eet, maar hy is altyd klaar. 9. Ons werk in die dag, maar slaap in die. 10. Vandag speel hy hier, maar môre speel hy laat nag agter krom regs aand buite snags laaste daar Sinonieme (woorde met dieselfde betekenis) Oefening 3 Opdrag: Luister mooi na die woorde wat jou onderwyser in die plek van die onderstreepte woorde lees. Moenie jou bladsy omdraai nie. Wag totdat jy beveel word om dit te doen. Ollie, die stout klein olifantjie Arme Ollie is moedeloos. Haar moeder en vader is nêrens in sig nie. Sy is honger en moeg en dink aan die smaaklike kos waaraan sy en haar ouers gesmul het. Sy soek op en af op die oewer van die rivier, maar sy kan hulle nie vind nie. Nou weet sy dat dit haar eie skuld is dat sy eensaam voel. Dit pla haar dat sy nie eens ʼn spoor van hulle kan vind nie.

Terwyl haar ouers gesels het, het sy stilletjies weggeglip om in die water te gaan baljaar. Sy het so lekker gespeel dat sy nie agtergekom het dat sy hopeloos verdwaal het nie. Die trane rol oor haar olifantwange en sy ween so hard dat oupa Uil vir haar vra hoekom sy dan so hartseer is. Snikkend vertel sy vir oupa Uil dat sy nie haar ouers kan vind nie. Oupa Uil weet maar te goed wat verkeerd is, want hy het gehoor wat haar ouers aan mekaar gesê het. Haar ouers het haar heel oggend gewaarsku om nie af te dwaal nie. Hulle het besluit om haar ʼn les te leer, maar het haar heeltyd in die oog gehou sonder dat sy dit agtergekom het. Oupa Uil wil by haar weet hoe sy dan verdwaal het. Ollie sê: Die een oomblik het ons nog langs mekaar geloop en die volgende oomblik was hulle weg. Oupa Uil lag en sê: Hierdie storie ken ek asof ek dit self geskryf het. Verbaas kyk Ollie na oupa Uil. Hoe kan hy dan weet? Ollie, ken jy die rympie n pak op sy tyd is soos brood en konfyt? Jy is vreeslik stout en gebruik glad nie jou olifantore nie. Ollie Olifant voel nou baie skuldig en sy antwoord glad nie vir oupa Uil nie. Ollie se ouers skater en kom agter die bosse uit. Haar ronde Mamma-olifant se geskuifel laat haar omkyk. Haar ogies vonkel toe sy haar ouers sien. Jy loop nie weer rond sonder toestemming nie, sê albei haar ouers. Ollie Olifant het nooit weer van haar ouers weggedwaal nie.

Sinonieme (woorde met dieselfde betekenis) Kan jy onthou watter woorde in die plek van die onderstreepte woorde gelees is? Dit was die onderstreepte woorde se sinonieme. Kies en skryf die onderstreepte woorde op die regte plekke in. Woorde gelees Woorde in storie Woorde gelees Woorde in storie ma speel stap pa gedaan heerlike vet wal alleen hinder geëet gemerk lag skeel hartseer gewaar skitter huil suutjies

Antwoorde Oefening 1 1) klein 2) dom 3) bitter 4) stout 5) smal 6) dapper 7) naby 8) toe 9) fyn 10) buite 11) uittrek 12) vroeg Oefening 2 1) krom 2) laat 3) regs 4) aand 5) agter 6) buite 7) snags 8) laaste 9) nag 10) daar Sinonieme Woorde gelees Woorde in storie Woorde gelees Woorde in storie ma moeder speel baljaar stap loop gemerk agtergekom pa vader lag skater gedaan moeg skeel verkeerd is heerlike smaaklike ongelukkig hartseer vet ronde gewaar sien wal oewer skitter vonkel alleen eensaam huil ween hinder pla suutjies stilletjies geëet gesmul