ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7

Vergelijkbare documenten
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Wiskunde Graad 4. November 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

FAKTORE EN VEELVOUDE

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

REKORD- EN EINDEKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Motheo Onderwysdistrik

SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNS ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE DRAFT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Transcriptie:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7 TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM VAN LEERDER: SKOOL : PUNTEVERSPREIDING AFDELING A AFDELING B AFDELING C AFDELING D TOTAAL 20 12 37 6 75

INSTRUKSIES: Lees die volgende instruksies deeglik voordat jy die vrae beantwoord: 1. Hierdie vraestel bestaan uit Afdeling A (20 punte), Afdeling B (12 punte), Afdeling C (37 punte) EN Afdeling D (6 punte) 2. Alle vrae is verpligtend. 3. Lees die instruksies vir elke vraag en antwoord slegs wat gevra word. 4. Beantwoord alle vrae in die spasies voorsien. AFDELING A VRAAG 1 Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die LETTER in die spasies voorsien. 1.1 Die besittings van n besigheid word genoem. A inkomste B kapitaal C bates D laste 1.2 n Lening is n voorbeeld van: A Uitgawes B Bates C Laste D Inkomste 1.3 Die volgende is dienste wat NIE deur die bank voorsien word NIE. A Outomatiese Tellermasjiene (OTM s) B Selfoon en Internet bankdienste C Opstel van n staat van netto waarde D Aansoek vir lening 1.4 Woolworths is n voorbeeld van A formele besigheid B handelsbesigheid C informele besigheid D beide A en B 1.5 Suid-Afrikaanse Lugdiens is n voorbeeld van A Diensbesigheid B A en C C Handelsbesigheid D Geeneen van bogenoemde (5) GR 7 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 2

VRAAG 2 Pas KOLOM A by KOLOM B en skryf slegs die korrekte LETTER in die spasie voorsien. KOLOM A KOLOM B ANTWOORD 2.1 Informele besigheid A. Geld deur die eienaar voorsien om n besigheid te begin. 2.2 Hernubare hulpbronne B. Telefoonrekeninge, water en elektrisiteit, lone en salarisse. 2.3 Finansiële rekords C. Hulpbronne wat vervang kan word en nie uitgeput word nie. 2.4 Ruilhandel D. Die verskil tussen inkomste en uitgawe, wanneer inkomste meer is as uitgawe. 2.5 Begrotings E. Die gebruik maak van dienste wat deur die bank voorsien word. 2.6 Uitgawes F. Iemand wat vir goedere en dienste betaal. 2.7 Wins G. n lys wat die geld aandui wat jy verwag om te verdien en die uitgawes wat jy verwag om aan te gaan in n spesifieke tydperk. 2.8 Kapitaal H. Wanneer die inkomste van n begroting meer is as die totale uitgawes van die begroting. 2.9 Bank I. Kasregisterstrokies, bankdepositostrokies, salarisbetaallys, kredietnotas, elektroniese betalingskennisgewings van die bank. 2.10 Verliese J. Is nie amptelik geregistreer nie en betaal nie belasting nie. K. Die verskil tussen inkomste en uitgawes wanneer die uitgawes meer is as die inkomstes. L. n Manier van handel waar mense goedere verruil sonder om van geld gebruik te maak. VRAAG 3 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. 3.1. n Diensonderneming koop en verkoop goedere. 3.2 Sekondêre behoeftes is ons mees basiese behoeftes om te oorleef. 3.3 Die ekonomiese probleem verwys na die skaarste van hulpbronne om onbeperkte behoeftes en begeertes met beperkte hulpbronne te bevredig. 3.4 Tradisionele gemeenskappe is meestal geïndustrialiseerd en gebruik tegnologie om produkte vir handel te produseer. 3.5 n Besigheid gebruik n begroting om te kontroleer hoe geld spandeer sal word. (5) TOTAAL AFDELING A: 20 (10) GR 7 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 3

AFDELING B: DIE EKONOMIE Lees die volgende gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg. Themba en haar suster Sihle woon saam met hulle ma in n landelike dorpie net buite KwaMhlanga. Hul pa werk in Pretoria, terwyl hulle ma n groentetuin onderhou wat hulle van vars groente voorsien, asook aan die plaaslike Spar Supermark. Hulle skool se naam is Laerskool Matimba wat 5 kilometer van hul huis af is. Die leerders het handboeke en werkboeke ontvang wat deur die Departement voorsien is. Hulle kry kos by die skool se voedingskema. Lihle help haar ma deur die groente wat nodig is vir kook te skil. Sy help ook deur die huis skoon te maak en hulle wasgoed te was. Themba gebruik die groenteskille om kompos vir hulle groentetuin te maak. Hy maak die tuin elke tweede dag nat met water van n nabygeleë rivier. Sy tuisgemaakte kompos help die plante om pragtige, gesonde groente te maak. Elke oggend moet Themba eers die koeie melk voordat hy en sy suster die langpad skool toe kan vat. Hy verkoop die vars melk aan die onderwysers by die skool. Hy versamel leë koeldrankbottels van die onderwysers en voorsien hulle dan elke oggend van vars melk. 4.1 Beskryf kortliks verbruikers. (2) 4.2 Gee TWEE voorbeelde van dienste wat deur die Ngwenya familie gebruik word. (2) 4.3 Beskryf kortliks vervaardigers. (2) 4.4 Noem TWEE goedere wat deur die Ngwenya familie vervaardig word. (2) 4.5 Beskryf kortliks watter herwinning word deur die Ngwenya familie gedoen. (2) GR 7 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 4

4.6 Beskryf kortliks hoe die Ngwenya familie goedere hergebruik. (2) (12) TOTAAL AFDELING B: 12 AFDELING C: FINANSIëLE GELETTERDHEID VRAAG 5 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg. In Oktober 2014 het die Mahlangu familie die volgende inkomstes en uitgawes gehad. Salaris verdien deur Mev. R10 100 Huur betaal R5 200 Mahlangu Vervoer en brandstofkoste R780 Vermaak R3 000 Kinders se sakgeld R400 Skoolgeld R700 Spaargeld R300 Bankkoste R150 Wins verdien deur Mnr Mahlangu R12 000 Huiswerker R3 400 se loodgietersbesigheid Water and elektrisiteit R900 Selfoononkoste R1 000 Huur ontvang van buitekamer R450 Kruideniersware R5 000 Telefoon en internetonkoste R2 200 5.1 Bereken hulle totale inkomste vir Oktober. (5) 5.2 Bereken hulle totale uitgawes vir Oktober. (13) 5.3 Bereken of die Mahlangu familie genoeg inkomste sal hê om al hulle uitgawes te kan dek. (3) 5.4 Stel EEN uitgawe voor wat hulle kan verminder om die begroting te laat klop. (1) GR 7 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 5

(22) VRAAG 6 6.1 Definieer n besigheidsuitgawe. (2) 6.2 Gee TWEE voorbeelde van n besigheidsuitgawe. (2) 6.3 Noem TWEE bronne van n besigheidsinkomste. (2) 6.4 Beskryf beleggings in besighede kortliks. (2) (8) GR 7 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 6

VRAAG 7 7.1 Bereken die ontbrekende syfers in die onderstaande tabel en skryf jou antwoord in die spasie voorsien. Bereken die bedrag vir a) en b). (4) Staat van netto waarde van Anna Tholi op 30 Junie 2013 Besittings Huis 400 000 Kar 60 000 Meubels 10 000 Rekenaar 5 500 Geld 1 500 Vaste deposito 52 200 TOTALE BESITTINGS a) SKULD Lening by die bank 285 000 Kredietkaarte 29 500 Truworths rekening 12 300 TOTALE SKULD b) NETTO WAARDE 7.2 Bepaal Anna Tholi se Netto waarde. (3) (7) TOTAAL AFDELING C: 37 AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 8 Voltooi die tabel deur n REGMERKIE in die regte kolom by elkeen te maak. (6) Natuurlike ramp Gesondheidsepidemie 8.1 Orkane en tornado s 8.2 Bek-en Klouseer 8.3 HIV en Vigs 8.4 Vloede en droogtes 8.5 Aardbewing 8.6 Ebola TOTAAL AFDELING D: 6 GROOTTOTAAL 75 GR 7 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 7

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 MEMORANDUM AANTAL BLADSYE: 7 TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM VAN LEERDER: SKOOL : PUNTEVERSPREIDING AFDELING A AFDELING B AFDELING C AFDELING D TOTAAL 20 12 37 6 75

INSTRUKSIES: Lees die volgende instruksies deeglik voordat jy die vrae beantwoord: 1. Hierdie vraestel bestaan uit Afdeling A (20 punte), Afdeling B (12 punte), Afdeling C (37 punte) EN Afdeling D (6 punte) 2. Alle vrae is verpligtend. 3. Lees die instruksie vir elke vraag en antwoord slegs wat gevra word. 4. Beantwoord alle vrae in die spasies voorsien. AFDELING A VRAAG 1 Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die LETTER in die spasies voorsien langs die vraag 1.1 C 1.2 C 1.3 C 1.4 D 1.5 A (5) VRAAG 2 Pas KOLOM A by KOLOM B en skryf slegs die regte LETTER in die spasie voorsien. KOLOM A ANTWOORD 2.1 Informele besighede J 2.2 Hernubare hulpbronne C 2.3 Finansiële rekords I 2.4 Ruilhandel L 2.5 Begroting G 2.6 Uitgawes B 2.7 Wins D 2.8 Kapitaal A 2.9 Bank E 2.10 Verliese K VRAAG 3 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. 3.1 Onwaar 3.2 Onwaar 3.3 Waar 3.4 Onwaar 3.5 Waar (5) TOTAAL AFDELING A: 20 (10) GR 7 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 2

AFDELING B: DIE EKONOMIE 4.1 Beskryf kortliks n verbruiker (2) Verbruikers is mense of ander besighede wat goedere en dienste gebruik om hulle behoeftes en begeertes te bevredig. 4.2 Gee TWEE voorbeelde van dienste wat deur die Ngwenya familie gebruik word. (2) Themba en Sihle gaan skool by Matimba Kry kos by die skool Handboeke en werkboeke Huisskoonmaak; was van die klere Enige aanvaarbare antwoord ken EEN punt toe 4.3 Beskryf kortliks vervaardigers. (2) n Persoon of n besigheid wat hulpbronne gebruik om goedere of dienste te maak. 4.4 Noem TWEE goed wat deur die Ngwenya familie vervaardig is. (2) Melk Vars groente Kompos (Enige twee) 4.5 Beskryf kortliks watter herwinning word deur die Ngwenya familie gedoen. (2) Themba versamel die groenteskille om kompos vir die groentetuin te maak. 4.6 Beskryf kortliks hoe die Ngwenya familie goedere hergebruik. (2) Themba versamel koeldrankbottels van die onderwysers en gee die bottels die volgende oggend terug gevul met vars melk. (12) TOTAAL AFDELING B: 12 GR 7 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 3

AFDELING C: FINANSIëLE GELETTERDHEID VRAAG 5 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg. In Oktober 2014 het die Mahlangu familie die volgende inkomstes en uitgawes gehad. Salaris verdien deur Mev. R10 100 Huur betaal R5 200 Mahlangu Vervoer en brandstofkoste R780 Vermaak R3 000 Kinders se sakgeld R400 Skoolgeld R700 Spaargeld R300 Bankkoste R150 Wins verdien deur Mnr Mahlangu R12 000 Huiswerker R3 400 se loodgietersbesigheid Water and elektrisiteit R900 Selfoononkoste R1 000 Huur ontvang van buitekamer R450 Kruideniersware R5 000 Telefoon en internetonkoste R2 200 5.1 Bereken hulle totale inkomste vir Oktober. (5) Inkomste= 10 100 + 300 + 12 000 +450 =22 850 5.2 Bereken hulle totale uitgawes vir Oktober. (13) Uitg=780 +400 +900 +2 200 +5 200 +3 000 +700 +150 +3 400 +1 000 +5 000 =22 730 5.3 Bereken of die Mahlangu familie genoeg inkomste sal hê om al hulle uitgawes te kan dek. (3) =22 850-22 730 =120 surplus 5.4 Stel EEN uitgawe voor wat hulle kan verminder om die begroting te laat klop. (1) Telefoon en internetkoste Vermaak Selfoonkoste Kruideniersware Huiswerkerkoste Gee EEN punt vir die korrekte antwoord. (22) VRAAG 6 6.1 Definieër besigheidsuitgawes. (2) GR 7 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 4

Is al die koste wat besighede betaal om die besigheid aan die gang te hou en n inkomste vir die besigheid te genereer. 6.2 Gee TWEE voorbeelde van besigheidsuitgawes. (2) Personeelsalarisse Opvoeding en opleiding van personeel Huur van n besigheidsperseel Rente op lenings Water en elektrisiteit Telefoon en internet konneksies Gee EEN punt vir enige aanvaarbare antwoord 6.3 Gee TWEE bronne van besigheidsinkomste (2) Verkope Kommissie inkomste Inkomste van dienste gelewer Huur ontvang Dividente Tantieme Rente Gee EEN punt vir enige aanvaarbare antwoord 6.4 Beskryf kortliks beleggings in besighede. (2) Besighede belê hulle geld om toekomstige inkomste of wins oor n tydperk te verdien. Dit behels die aankope van iets, Bv. n finale produk, soos n polis of beleggingsplan, of n fisiese voorwerp soos n waardevolle skildery en waarop n finansiële opbrengs verkry kan word wanneer die voorwerp of produk verkoop word. (8) VRAAG 7 7.1 Bereken die ontbrekende syfers in die onderstaande tabel en skryf die antwoord in die spasie voorsien. Bereken die bedrag vir a) en b) (4) Staat van Netto waarde van Anna Tholi op 30 Junie 2013. TOTALE BESITTINGS a) 529 200 TOTALE SKULD b) 326 800 7.2 Bepaal Anna Tholi se Netto Waarde. (3) Netto Waarde= totale besittings minus totale skuld = 529 200-326 800 = 202 400 GR 7 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 5

(7) TOTAAL AFDELING C: 37 AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 8 Voltooi die tabel deur n REGMERKIE in die regte kolom vir elkeen te maak. (6) Natuurlike ramp Gesondheidsepidemie 8.1 Orkane en tornado s 8.2 Bek-en Klouseer 8.3 HIV en VIGS 8.4 Vloede en droogtes 8.5 Aardbewing 8.6 Ebola TOTAAL AFDELING D: 6 GROOTTOTAAL 75 GR 7 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 6