Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae. Afdeling A. Vraag 1

Vergelijkbare documenten
2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

Watter van volgende stellings beskryf die oorerfingsmeganisme van hierdie afwyking die beste?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. Begin die antwoorde van ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS DISTRIK: TSHWANE SUID

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

METRO EAST EDUCATION DISTRICT METRO OOS ONDERWYSDISTRIK LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 TUTORING

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TSHWANE WES GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I ANTWOORDBOEKIE

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lewenswetenskappe Vraestel 2 Vrae 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Inleiding Tot Die Jagluiperd

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

LEWENSWETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V1

Les Plan Twee. Habitats

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

EKURHULENI NOORD DISTRIK

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HANDLEIDING GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

MEMORANDUM JUNIE EKSAMEN GRAAD 12

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

BARRETT SE TAKSONOMIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae 1 Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae Afdeling A Vraag 1 1.1 Verskeie keuses word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.6 D. 1.1.1 In basisparing binne DNA-molekules, A. word adenien deur waterstofbindings aan timien verbind B. vorm adenien n peptiedverbinding met timien C. verbind adenien ionies met timien D. verbind guanien met urasiel. 1.1. Al die volgende stellings oor allele is korrek, met die uitsondering van: A B n Geen kan meer as een allel hê. Dit word gesê dat twee identiese allele heterosigoties ten opsigte 1

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae C D van daardie geen is. Allele is alternatiewe vorms van dieselfde geen. Een allel kan dominant wees en die ander kan resessief wees. 1.1. Indien n vrou wat die kenmerk vir kleurblindheid dra, met n man trou wat kleurblind is, wat is die kanse dat hulle eerste dogter kleurblind sal wees? A 5% B 50% C 0% D 75% 1.1.4 n Persoon met Tipe A-bloed A. het A-teenliggame in sy plasma B. het B-antigene op sy rooibloedselle C. kan suksesvol bloed van n tipe O-persoon ontvang D. kan suksesvol bloed van n tipe AB-persoon ontvang. 1.1.5 1.1.6 Die antikodon word aangetref op A mrna. B rrna. C trna. D DNA. n Fenotipe verwys na A die genetiese samestelling van n individu B die uitdrukking van dominante kenmerke C die uitdrukking van resessiewe kenmerke D die gemanifesteerde uitdrukking van die genotipe 1.1.7 Watter EEN van die volgende is VERKEERD? A Lucy se fossiele is in Taung ontdek. B Wetenskaplikes is in staat om die ouderdom van fossiele uit te werk C Fossiele is die bewaarde oorblyfsels van lewende organismes D Sediba fossiele is in Maropeng gevind 1.1.8 Die diagramme hieronder verteenwoordig gedeeltes van die gene wat vir vlerkstruktuur in twee organismes van dieselfde spesie kodeer. Geen 1 is geneem uit die selle van n vroulike organisme met normale vlerke, en geen is geneem uit die selle van n vroulike organisme met abnormale vlerke.

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae Die abnormale vlerkstruktuur is mees waarskynlik te wyte aan: A n invoeging B n uitwissing C n vervanging D normale replikasie. 1.1.9 Die volgende wetenskaplike het sy manuskrip aan Charles Darwin gestuur: A Gregor Mendel B Alfred Wallace C Charles Lyell D Thomas Malthus 1.1.10 Die volgende kan mutasies veroorsaak i) Pesdoders ii) Sigaretrook iii) Blootstelling aan bestraling iv) Oefening 1. Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die toepaslike vraagnommer (1..1-1..5) neer. 10 x 0 1..1 1.. 1.. 1..4 1..5 1..6 Fibreuse organelle in dierselle wat die spierspoel tydens selverdeling produseer Term wat gebruik word om twee homoloë chromosome te beskryf wat tydens profase en metafase van meiose langs mekaar lê Verdeling van die sitoplasma van n sel wat ná n kerndeling plaasvind Die toestand waar n organisme volledige ekstra stelle chromosome het, bv. 4n of 8n Spesievorming waar bevolkings reproduktief deur iets anders buiten geografie geïsoleer is Isolasiemembrane wat voor bevrugting plaasvind en paring en/of bevrugting verhoed. 6 x 1 6 1. Kies die beskrywing in KOLOM B wat pas by n item in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A G) langs die vraagnommer (1..1 1..7) in die ANTWOORDBOEK, byvoorbeeld 1..8 J.

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae 4 STELLING OF BESKRYWING ITEMS 1..1 Toets vir Downsindroom 1.. (a) (b) amniosentese fetale bewegings Boere wat voordelige kenmerke vir (a) Natuurlike seleksie hulle gewasse kies (b) Kunsmatige seleksie 1.. Basis in trna 1..4 1..5 (a) (b) Adenien Guanien Die chromosoomgetal in menslike (a) Poliploïed somatiese selle (b) Haploïed Tipe selverdeling wat lei tot n (a) Mitose konstante chromosoomgetal in alle generasies van n spesie (b) Meiose 1..6 Die aantal, vorm en rangskikking (a) Fenotipe van alle chromosome in die kern van n somatiese sel (b) Kariotipe 1..7 Stap in n orentposisie (a) (b) bipedalisme kwadripedalisme 7 x 14 4

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae 5 1.4 Die diagram hieronder toon n tydskaal en die skedel van n moderne mens, Homo sapiens, saam met die skedels van n paar moontlike voorvaders. 1.4.1 Gee twee voorbeelde van Australopithecus afarensis wat in Suid-Afrika gevind is. 1.4. 1.4. Volgens die diagram, wanneer het Homo habilis algemeen voorgekom? Gee in tabelvorm DRIE SIGBARE verskille tussen die skedels van Homo sapiens en Australopithecus afarensis. 1 7 Totaal Afdeling A: 50 5

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae 6 Afdeling B Vraag.1 Die diagram hieronder toon n gedeelte van n molekule van n nukleotied. C D B A.1.1.1..1..1.4 Identifiseer hierdie molekule. Verstrek n rede vir jou antwoord. Voorsien B en C van etikette. Lewer kommentaar oor die belang van die binding met etiket D. Ontleding van hierdie molekule het getoon dat sitosien vir 4 persent van die inhoud van die stikstofbasisse verantwoordelik is. Bereken die persentasie basisse in die molekule wat timien sal wees. Toon jou bewerkings.. Gedurende die proses van transkripsie word een string van n DNAmolekule gebruik as n templaat vir die formasie van n komplementêre string boodskapper RNA (mrna). Die diagram hieronder toon die volgorde van basisse in n gedeelte van n string DNA. DNA G C G T C A T G C mrna (i) (ii) Skryf die letters van die komplementêre basisse wat in die blokkies van die mrna-string moet wees in die korrekte volgorde. Vir hoeveel aminosure word daar deur hierdie string mrna gekodeer? 1 6

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae 7. Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg. E D..1 Stel die diagram die eerste of tweede verdeling in meiose voor? 1.. Voorsien etikette vir dele A, D en E... Hoeveel chromosome is in die diagram hierbo sigbaar? 1..4 Is hierdie sel haploïed of diploïed? 1..5 Gee n rede vir jou antwoord in VRAAG..4. 1..6 Benoem die proses wat plaasgevind het om die deel met die etiket X te vorm. 1..7 Verduidelik die belang van die proses wat in VRAAG..6 geïdentifiseer is..4 DNA-vingerafdrukke kan gebruik word om mense te identifiseer. Een voorbeeld van die gebruik van DNA-vingerafdrukke is om uit te vind watter man die pa van n kind is. Die diagram toon die DNA-vingerafdrukke van die kind, die kind se ma en die twee mans wat daarop aanspraak maak dat hulle die kind se pa is. Die nommers verwys na die stawe op die DNA-vingerafdrukke. 7

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae 8.4.1.4..4. Slegs die helfte van die stawe van die kind se DNA-vingerafdruk pas by die ma se DNA-vingerafdruk. Verduidelik waarom. Watter van die mans, A of B, is meer waarskynlik om die pa van die kind te wees? Gee n rede vir jou antwoord in VRAAG.4.. 1 Totaal Vraag : 0 Vraag.1 Soms word babas met ekstra vingers of tone gebore, soos in die foto getoon word. Hierdie toestand word polidaktilisme genoem. Polidaktilisme word deur n dominante allel, D, veroorsaak. Die resessiewe allel van die geen word deur d voorgestel.. 8

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae 9 Die diagram toon die oorerwing van polidaktilisme in n familie..1.1 Verstrek die letter van n individu wie se genotipe is:.1..1.. i) Dd ii) dd Watter persentasie van individue in die derde generasie vertoon Polidaktilisme? Toon jou berekening. Wat is die waarskynlikheid dat Individu T en U afstammelinge met polidaktilisme sal hê? Illustreer jou antwoord met n genetiese diagram. Sommige mense het oorlobbe en ander het nie oorlobbe nie. 8 n Groep Graad 1-leerders wou die frekwensie bepaal van leerders in die skool wat oorlobbe het. Hulle het na elke graad in die skool gegaan en die aantal leerders met oorlobbe en die sonder oorlobbe getel. Hulle het hulle resultate in die tabel hieronder voorgestel. Graad Aantal leerders met oorlobbe Aantal leerders sonder oorlobbe 8 160 40 9 150 50 10 180 0 11 140 60 1 10 80..1 Stel n hipotese vir hierdie ondersoek. 9

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae 10.. Watter graad het die meeste leerders met oorlobbe gehad?.. Gebruik die data in die tabel om n staafgrafiek te teken wat die resultate wat hulle verkry het te toon..1.4 Bereken die verhouding van leerders met oorlobbe teenoor die sonder oorlobbe. Toon ALLE bewerkings. 1 9 4 Totaal Afdeling B 60 Afdeling C Vraag 4 4.1 Salmanders is terrestriale amfibieë. Die diagram toon die verspreiding van vier verskillende salmanderspesies in n land. 4.1.1 4.1. 4..1 4.. Onderskei tussen die terme populasie en spesie. Oorspronklik was daar slegs een spesie salmander in die land. Stel n verduideliking voor vir die ontwikkeling van die vier spesies. Verduidelik waarom wetenskaplikes onseker is oor hoe lewe op die aarde ontstaan het. Baie wetenskaplikes beskou Afrika as die plek van oorsprong van Homo sapiens omdat die mense van Afrika as die oudste beskou word. Verduidelik hoe wetenskaplikes mitokondriale DNA gebruik om tot hierdie gevolgtrekking te kom. 6 6 10

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae 11 4.. Verduidelik hoe Y-DNA n rol speel om manlike afstamming te bepaal. () 4.. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg: Gebruik die bostaande diagram om die twee beginsels te verduidelik wat Lamarck gebruik het om evolusie te verduidelik en waarom sy teorie nie deur meeste wetenskaplikes aanvaar word nie. Verduidelik ook hoe Darwin die lang bene en nekke van die kameelperd sou verduidelik het. 0 Totaal Afdeling C: 40 Groottotaal: 150 11