HOëRSKOOL PORTERVILLE

Vergelijkbare documenten
Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Die Groot Gebod dennis de wet

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Goeie Konings, Slegte Konings

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

n Tempel Leier besoek Jesus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Welkom by Die Storie God se storie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Jesaja sien die Toekoms

JULLE MOET WEDERGEBORE WORD

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOëRSKOOL PORTERVILLE

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

God eer Josef die slaaf

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Preek Romeine 1:16-17

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Baie welkom by vanoggend se erediens

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

Laerskool Olifantsvallei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2 nd Chances... Wiskunde

Die brief aan die Filippense

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

1 Waar ek vandaan kom

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Jona en die Groot Vis

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Elisa, Man van Wonderwerke

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Pragtige Koningin Ester

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Transcriptie:

P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 02/2015 29 Januarie 2015 INTERHUIS ATLETIEK Ons herinner u graag weer aan ons Interhuis atletiek wat vandag, 29 Januarie en Vrydag, 30 Januarie plaasvind. Ingeslote is n program van die dag. Let asseblief op die volgende reëlings: Donderdag, 29 Januarie 14:15 - Beamptes meld aan by organiseerder GESTIG 1870 14:30 - Byeenkoms begin 19:45 - Laaste item Vrydag, 30 Januarie 06:45 - Atlete kom by kerksaal bymekaar vir optog 07:30 - Beamptes meld aan by organiseerder 08:00 - Byeenkoms begin 18:00 _ Dames en Mans Ope-aflosse 18:15 - Laaste aflos Toegang: Volwassenes: - R 10.00 Kinders wat nie leerders van die skool is nie - R 5.00 Programme - R 5.00 Beamptes en ouers wat in die kafee werk - gratis Dankie dat u as ouer ons ondersteun deur u toegangsgeld te betaal. ELKE BIETJIE HELP DIE SKOOL!! Voorgeskrewe Kleredrag tydens atletiekbyeenkoms: By die Interhuis atletiek mag die voorgeskrewe maroen ( McClean ), navy ( P ienaar ) en ougoud ( B astiaanse ) T-hemde met skoolwapen gedra word. Geen frokkie mag bo-oor n hemp gedra word nie. Seuns mag deelneem in skool atletiekfrokkie of wit skool gholfhempie en skool donkerblou kortbroek. Dogters mag deelneem in skool atletiekfrokkie of skool netbalhempie en skool donkerblou kortbroek. Voete: Net tekkies of kaalvoete. MOTIVERINGSPRAATJIE VIR MATRIEKS EN HUL OUERS Alle Matrieks en hulle ouers word uitgenooi deur die Weskus Distrikskantoor om n motiveringspraatjie by te woon deur die Direkteur, mnr Jannie Beukes op Dinsdag, 3 Februarie om 19:00 by Hoërskool Piketberg. Leerders woon die praatjie in hulle

BELANGRIKE KENNISGEWING DIE KLEREWINKEL SAL GESLUIT WEES OP DONDERDAG, 12 FEBRUARIE. BOLAND TWEEKAMP Die volgende leerders is op 24 Januarie gekies om op 7 Februarie die Tweekamp span te verteenwoordig op Oudtshoorn: B-Span : Liebe Treurnicht & Daniël Knoetzen Ontwikkeling Span : Wim Treurnicht & FC Snyman Individuele Foto s Die Individuele Foto s en die Matriekfoto word op Dinsdag, 3 Februarie geneem. Leerders moet asseblief netjies en in volle somerskooldrag geklee wees. Oueraand Baie dankie aan ons ouers vir die pragtige opkoms na ons oueraand op Dinsdag, 27 Januarie. Dit is vir ons as opvoeders gerusstellend om die belangstelling wat u in u kind se skool, opvoeders en akademie toon, raak te sien. VCSV-Kamp Die VCSV-kamp vind plaas vanaf Vrydag, 6 Februarie tot Sondag, 8 Februarie 2015 op Strandfontein.

BOODSKAP VIR DIE WEEK Mensekind. Ek ken jou al baie lank, en Ek ken jou baie goed. Ek is die Liefde wat binne jou woon. Wanneer jy Liefde voel, dan is Ek in jou en by jou. Ek is Liefde en bestaan vir ewig, en Ek het jou al geken lank voordat jy op die aarde gebore is. Uit Liefde wat volmaak is, en veel groter is as wat jy nou kan begryp, is jy geskape. Liefde bring altyd meer liefde voort, daarom is jy geskape as n kosbare kind waarin Liefde kan leef, meer kan word, en waarvandaan meer liefde uitgestraal kan word. Liefde is skeppend, en skep met volmaakte wysheid. Liefde kan net goed voortbring, daarom is jou uiteindelike doel goed. Jy is geskape met n hoër doel, jy het n belangrike roeping om te vervul vanuit die perspektief van die ewigheid. Jy het al baie dinge hier in die leerskool van die aarde ondervind. Baie dinge wat jou soms gelukkig en soms baie ongelukkig gemaak het. Ek weet van alles, van elke gevoel, elke gedagte en elke optrede. Ek weet van die swaar, Ek weet van jou pyn en hartseer. Om Liefde waarlik te leer ken, moes jy tydelik ook die teenoorgestelde van liefde ervaar. Om waarlik n vrye kind van die Liefde te word, kry jy die kans om self te kies. Op die aarde laat Ek twee pole toe, Lig en liefde, en My teenoorgestelde, wat duisternis, oordeel, haat en vrees is. Hier kry jy kans om alles te ervaar en self te kies. Ek vra jou om na My te kom. Kies liefde, en jy kies lewe. Jy kan My nie sien nie, maar jy kan my in jou hart, in jou emosies voel wanneer jy sagmoedig is. Jy kan My in jou hart hoor wanneer jy baie stil is en met jou hart luister. Jy kan liefde ervaar en vergroot in jou hart wanneer jy jou naaste help. n Liefdevolle gebaar van hulp of ondersteuning aan diegene wat om jou is en oor jou pad kom, is die beste manier om liefde binne jouself op te wek. Daar is n eenvoudige gebod gegee wat jou sal lei op die pad na jou saligwording. Ek is die enigste Vader van alles wat bestaan, en vir My moet jy liefhê met jou hele hart en jou hele siel en jou hele verstand. En jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Jy moet niemand of niks anders aanbid en aanroep nie, maar slegs vir My. Wanneer daar hoogmoed, selfsug, oneerlikheid, onreg, verknogtheid aan die aardse besittings en aan aardse genot in jou is, kan Ek nie in My volmaaktheid en volheid by jou wees nie. Wanneer sagmoedigheid, nederigheid, verdraagsaamheid, geduld, opregtheid, mededeelsaamheid en regverdigheid in jou is, dan kan Ek in My volmaaktheid en volheid in jou en by jou wees. Hoe meer liefde jy dan in jou hart het en gee, hoe meer sal jy ontvang. Maak jou hart en gemoed skoon van dit wat jou weghou van liefde af. Jou ingebore kompas, jou gewete, sal vir jou aandui wat jy moet regstel, oorweeg net alle aspekte van jou lewe baie mooi, en meet dit aan My gebod. Jy het n baie groot geskenk ontvang, groter as wat jy nou kan besef. Jy het die geleentheid om volwaardig My kind te wees, om te deel in alles wat Ek het. Ek is die liefde wat elke sel in jou liggaam aan die lewe hou, Ek is die Liefde waaruit jou kosbare siel voortgespruit het, en Ek gee hierdie geskenk van lewe aan jou. Neem dit in liefde aan, soos wat Ek dit in Liefde gee. Ek deurdring alles. Ek is baie naby aan jou. Ek is die Een wat in jou hart, jou diepe emosionele wese is. Ek is die Een wat nou deur jou oë na die wêreld kyk. Ek is oneindig lief vir jou met My volmaakte liefde, en niks sal dit ooit verander nie.

BAIE DANKIE Skool: Henk Esterhuyse vir die druiwe vir die personeel. Sandra Vlok vir die druiwe vir die personeel. Koshuis: Mnr. Gouws vir skenk van blue berries vir die koshuis. Die personeel van die Kleinskooltjie bedank graag: W.G. Treurnicht vir al die reëlings en moeite met die Kleinskooltjie. André Mossie van der Merwe en sy manne vir die skoonmaak van die Kleinskooltjie se perseel voor die skooljaar begin het. Danie Perold vir die skenk van wingerdstompies vir die oueraand se braai. Marius Cronjé vir die leen en gebruik van die kragopwekker tydens die oueraand se braai vir die waterglybaan en die springkasteel se krag. Jaco Lourens vir die reël van die koshuisprefekte vir hulp en oppas van kinders tydens die oueraand. Heini Redelinghuys vir die reël van die braaidromme. André de Jager vir die hulp met die kragopwekker en opslaan van speelgoed vir die kinders. Alle Kleinskooltjie-ouers vir die positiewe bywoning van die Bring-enbraai geselligheid tydens die oueraand.

WEEKPROGRAM Donderdag, 29 Januarie - Interhuis-Atletiek (Veldnommers) Minister van Onderwys se besoek Vrydag, 30 Januarie - Interhuis-Atletiek (Baannommers) Gr. 12 Vakveranderinge sluit Saterdag, 31 Januarie - O/19 Krieket Vredenburg (T) Maandag, 02 Februarie - Gr. 12 Maynardville uitstappie Gr. 8 Inskakeling Dinsdag, 03 Februarie - Individuele foto s & Matriekfoto O/15 Krieket - Willemsvallei (T) Motiveringspraatjie (Mnr. Beukes) - PHS Woensdag, 04 Februarie - H/S Tennis - Vredenburg (T) Donderdag, 05 Februarie - Koshuisuitstappie Vrydag, 06 Februarie - L/S Platteland Atletiek - HSP Interhuis Atletiek H/S Tennis - Swartland (T) Boishaai Atletiek VCSV Kamp Saterdag, 07 Februarie - H/S Platteland Atletiek - PHS O/19 Krieket - Dirkie Uys (T) Vlak 1Noodhulp VCSV Kamp MNR. WILLEM ENGELBRECHT SKOOLHOOF