(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.

Vergelijkbare documenten
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Abu Ali tel sy donkies

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

1. Ek en my nuwe skool

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Direkte en indirekte rede. Naam:

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere. Notas:

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Die brief aan die Filippense

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Hoe kies n mens n troeteldier?

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Antonieme en sinonieme

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken n Koei is n plaasdier wat bulk of loei. Sy gee vir ons melk.

Klein Klaas se avonture!

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Lees en Leesgereedheid

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

Tema 8: Mense wat ons help

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Jakkals lê eendag heerlik en

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

1. Dit is weer lente.

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

10 Die bou van n plant

Paulus en sy vriende vertel ander van God

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3

Plantstruktuur en Plant Voedsel

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Wie is ek? TEMA MAANDE

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Transcriptie:

Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Versorging van troeteldiere Troeteldiere is van die mens afhanklik vir hul bestaan en kan meestal nie vir hulle eie kos sorg nie. Troeteldiere moet gereeld vir inspuitings en immunisering teen (medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word. Honde Honde moet gereeld gebad word. Honde met lang hare moet by n hondesalon geskeer word sodat hulle netjies kan lyk en in die somer nie te warm kry nie. Katte n Kat gebruik sy tong om sy pels skoon te lek. Katte word nie gebad nie. Voëls Voëls word ook nie gebad nie, maar hulle vlerke, naels en snawels moet gereeld geknip word. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Sing die liedjie: Klokke en diere en voer die aksies uit. 231

Musiek: Rykie Pienaar 4 4 1. dong, dong. Die voor -deur -klok -kie sê trrrr, trrrr, en die e- tens- klok kie sê tieng - e lieng - e lieng. 2. Die spierwit haantjie sê koe-koele-koe! en die groot ou koei sê moe-moe! Die lammetjie sê mê, mê! 3. Die vet ou padda sê, Kwaak! Kwaak! Kwaak! en die vaal ou uil sê, Hoe-hoe! Die kleine by sê, Zoemmm, zoemmmmmm! maar ou skilpad, hy bly tjoepie-tjoepie-stil! Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Balvaardighede Twee leerlinge gooi tennisbal vir mekaar en vang met albei hande. Twee leerlinge gooi rugbybal vir mekaar en vang met albei hande. Leerlinge maak beurte - as een die bal laat val neem die volgende een n beurt. Vyf keer - gooi die bal teen die muur en vang met albei hande. Vier keer - gooi die bal teen die muur en vang met een hand. Drie keer - gooi die bal teen die muur, klap jou hande en vang dit. Twee keer - gooi die bal teen die muur, draai in die rondte, laat dit bons en vang dit. Een keer - skop die bal teen die muur en vang dit. Vryspel met balle. Gooi die bal vir n maat en hy of sy gooi weer vir jou. 232

233

234

Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Uitstappie Reël n uitstappie na n diereplaas vir die laaste week van die kwartaal. Voedsel vir diere Hulle moet elke dag genoeg vars kos en water kry. Honde is baie beweeglik en gebruik baie energie. Honde eet spesiale hondekos, pap en bene (om hul tande sterk en skerp te maak). Hulle eet ook oorblykos van mense en drink baie water. Katte eet blikkieskos en drink melk of water. Baie katte vang ook voëls en muise. Voëls eet saad, vrugte en insekte. Voëls moet elke dag vars water kry.. Slaapplek Jy moet sorg dat jou troeteldier se slaapplek skoon is, want diere is draers van bosluise en vlooie. Honde het n mandjie of hondehok nodig. Katte het n mandjie en sandbak nodig. Vervang die sand in die sandbak gereeld met skoon sand. Voëls word in n hok aangehou. Koerantpapier onder in die hok moet daagliks vervang word. Kos en water moet daagliks met skoon kos en vars water vervang word. Visse leef in n visbak. Maak die visbak gereeld skoon. Siektes kan in die water ontstaan as dit nie gereeld vervang word nie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Notasie Stel leerlinge bekend aan die volgende note. Maak n plakkaat om permanent teen die klas se muur uit te stal. taa-aa (2 tellings) taa (1 telling) ta-te (1/2 telling - tel 1 en) Leer die liedjie: Swart Skaap 235

Melodie: Tradisioneel: Baa-baa blacksheep 2 4 Swart skaap, swart skaap, Het jy bai- e wol? taa taa taa taa ta - te ta - te taa-aa Ja oom, ja oom, drie sak - ke vol. taa taa taa taa taa ta - te taa-aa Een vir die man en een vir die vrou taa ta - te taa taa taa ta - te taa-aa Niks vir die seun-tjie wat so skree en raas! taa ta - te ta - te ta - te taa taa taa-aa Aktiwiteit 3: Uitvoerende kuns: Drama 15 minute Dramatisering Herhaal die rympie: My Diertjies op bl. 220. Dramatiseer met masker hond en kat wat leerlinge gemaak het. Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Sport en speletjies Leerlinge doen die volgende aksies: Galop soos n perd. Loop soos n koei. Pik soos n hen. Rol in die modder soos n varkie. Skop agterop soos n donkie. 236

Balspel: Leerlinge hop en vang balle. Dribbel n bal oor n oop ruimte. Skop die bal teen n muur. Skop die bal in n asblik of hoepel. 237

238

239

Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud Verskil tussen troeteldiere en plaasdiere: Troeteldiere moet sagkens en met baie liefde hanteer word. Ons moet sorg vir hulle skoon blyplek, kos en water. Plaasdiere is gedeeltelik van hul eienaar afhanklik wat betref voedsel, blyplek en versorging. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Luistervaardighede Slagorkes: My Bruin Hen Maak n plakkaat van die liedjie sodat leerlinge kan volg wat hulle moet speel. Die klokkies speel elke maat taa ta-te ta-te Die driehoekies speel elke maat taa taa taa Die tamboeryne speel elke maat taa-aa taa My Bruin Hen # # 3 Gaan jy nou vir my n ei - er lê my bruin hen? # # Ont - byt tyd is hier en ek wil dit nou eet! So, # # wan - neer gaan jy jou ei - er lê my groot bruin hen? 240

My Bruin Hen Slagorkes Klokkies Driehoeke Tamboeryne # # 3 taa ta- te ta- te taa taa taa taa taa taa taa- aa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa - aa taa taa-aa taa taa-aa taa taa- aa # # taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa-aa taa taa- aa taa taa - aa taa taa- aa taa # # taa ta-te ta-te taa taa taa taa taa taa taa- aa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa taa - aa taa taa-aa taa taa-aa taa taa- aa Kopieer die werkkaarte op bl. 243 en 244 vir elke leerder. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Balans en koördinasie Klim op die klimraam met die boontjiesak in jou hand. Klim weer af, maar die sakkie mag nie val nie. Klim op en af die klimraam terwyl jy vashou aan die toue. Speletjie: Standbeelde Speel n CD met vrolike musiek. Leerlinge sprei uit. As die musiek begin, dans hulle rond. As die musiek stop moet almal vries in die posisie waar hulle in was. Die persoon wat beweeg val uit. Herhaal spel tot een wenner oor is. 241

242

243

244

Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud Plaasdiere is diere wat boere op plase aanhou. Die boer gebruik die produkte van plaasdiere. Beeste Beeste se kos staan bekend as voer. Dit kan gedroogde voer wees wat uit krippe geëet word of gras wat geëet word tydens wyding in die veld. Vitamine-aanvullings in die vorm van meel word by die voer gevoeg. Beeste drink water. Dit is belangrik dat hulle elke dag genoeg voer en water kry. Hoewel beeste in die veld wei en in n kraal slaap en dus net gedeeltelik afhanklik is van die mens, is dit noodsaaklik dat die boer sorg dat hulle water en voedsel vars en skoon is. Sekere beeste word net gebruik vir die produsering van melk. Hulle voedsel word ook gemeng en het n hoë proteïen-inhoud en baie vitamines. Beeste gee vir ons vleis en melk. Beeste wei nie net in die veld nie, maar kan ook daar slaap. Ander beeste slaap weer in n kraal. Beeste moet ook inspuitings kry teen siektes. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Herhaal die liedjies: Ou wagter my hond, Swart skaap en Troeteldiere Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Beweging Gee drie - vier opdragte na mekaar. Byvoorbeeld: spring in en uit die hoepel, kruip na die glyplank, gly af en spring weer op een been tot by jou hoepel. Verander die volgorde van die aktiwiteite om seker te maak dat die leerlinge luister na wat u sê. Vryspel met hoepels. Swaai die hoepel om jou middel en kyk hoeveel keer jy dit om jou middel kan draai sonder om die hoepel te laat val. 245

Dag 5 Aktiwiteit 1: Uitvoerende kuns: Drama 15 minute Mimiek Lees die rympie aan die leerlinge voor. Leerlinge verdeel in groepe van tien en mimiek die rympie terwyl die onderwyser dit voorlees. Ou Juffrou Padda Tien klein paddatjies kom sit in n kring; Bring julle boekies en laat ons sing! Maak julle bekkies wawyd oop, En sing vir my so soet soos stroop. Kwak, kwak, kwak, kwak, kwak. Tien klein paddatjies maak my gek! Aktiwiteit 2: Kuns 2D-ontwerp Collage van troeteldiere Leerlinge bring elk drie klaar uitgesnyde prentjies van troeteldiere byvoorbeeld: kat, hond, voëltjie, muis, hamster, haas, skilpad. Verdeel leerlinge in twee groepe. Neem twee A3-tekenvelle en leerlinge plak hul prente en versier die agtergrond met viltpenne. 246

247