Vraag 1: Verskeie moontlike opsies word as antwoorde verskaf. Dui die korrekte antwoord aan.

Vergelijkbare documenten
Les 14: Entrepreneurskap

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Sentraalbeplande stelsel

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Prysvorming deur vraag en aanbod

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

EUROPA Trust Company 2

BESIGHEIDSTUDIES GRAAD JUNIE 2016 VRAESTEL Die vraestel bestaan uit SES (6) bladsye. Maak seker jou vraestel is voledig.

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Briewe, posseëls en elektroniese pos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

FINANSIËLE FIKSHEIDS ANALISE

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

Statistieke met een oogopslag

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Les Plan Twee. Habitats

Gids vir Byvoordele eise

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Transcriptie:

Besigheidstudies Graad 10 Tyd: 1 ½ ure Totaal: 140 Vraag 1: Verskeie moontlike opsies word as antwoorde verskaf. Dui die korrekte antwoord aan. 1. Organisering en bestuur vorm deel van die omgewing. a) Makro b) Mikro c) Mark d) Tersiêre 2. Om te probeer om 'n produk wat beter is as die van jou mededingers op die mark te sit, is 'n goeie voorbeeld van... a) Probleemoplossing b) Mikro-omgewing c) Kreatiewe denke d) Makro-omgewing 3. Die besigheids funksie wat verantwoordelik is vir die rekordering van inligting wat bestuur bystaan in die besluitnemingsproses, is die... a) Algemene bestuursfunksie b) Finansiële funksie c) Administratiewe funksie d) Menslike hulpbronne funksie 4. Telkom vorm deel van die sektor. a) Tersiêre b) Primêre c) Vervaardigings d) Formele 5. Topbestuur is verantwoordelik vir... a) die formulering van korttermynplanne wat deur middelvlakbestuur geïmplementeer moet word. b) die ontwikkeling van strategiese langtermynplanne vir die organisasie. c) die organisering van hulpbronne wat deur die funksionele bestuurders benodig word. d) kontrolering van die aktiwiteite van laervlak bestuur om te verseker dat die onderneming 'n wins maak. 6. Watter een van die volgende beskryf selfbestuur die beste? a) Doelstelling, identifisering van loopbaan en tydsbestuur. b) Beïnvloed Internasionale modes, byvoorbeeld die wisselkoers. c) Beheer van verskaffers. d) Internasionale mededinging. 1

7. Dit is 'n organisasie-struktuur waar een bestuurder verantwoordelik is vir 'n aantal werkers. a) Funksionele organisasie b) Lyn-organisasie c) Lyn- en funksionele organisasie d) Matrix-organisasie 8. is een van die addisionele elemente van bestuur. a) Motivering b) Verantwoordelikheid c) Menslike behandeling d) Gesag 9. Volgens Maslow se hiërargie van behoeftes, is die laaste vlak van behoeftes wat bevredig moet word, die behoefte. a) Fisiologiese b) Affiliasie, sosiale liefde en aanvaarding c) Selfaktualisering d) Liefde en status 10. Watter een van die volgende is nie 'n voordeel van kontanthandel nie. a) Die moontlikheid van skulde wat nie betaal word nie, word uitgeskakel. b) Die handelaar kan meer kopers lok wat tot groter winste sal lei. c) Minder bedryfskapitaal is nodig. d) Handelaars kan laer pryse onderhandel. (20) Vraag 2: Kies die korrekte woord in die hakkies. 1. Die probleemoplossingstegnieke wat baie effektief werk wanneer alle voor- en nadele van 'n spesifieke keuse geïdentifiseer moet word, is die (Voorsitters tegniek / Delphi-tegniek). 2. (Organisering / Beplanning) is 'n meganisme wat gebruik word om 'n plan van aksie in te stel. 3. (Promosie / Verspreiding) behels alle aktiwiteite wat daarop gemik is om die produkte/ dienste van 'n onderneming na die verbruiker te bring. 4. Die (doelwitte / missie) verwys daarna wat die besigheid in die langtermyn wil word of wil bereik. 5. 'n (Kontantvloeistaat / Balansstaat) verwys na die beweging van kontant in en uit die besigheid oor 'n gegewe tydperk. (10) 2

Vraag 3: Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. 1. Verbruikers is mense wat onbeperkte behoeftes maar beperkte middele het. 2. Onderlinge respek dra by tot suksesvolle groepdinamika. 3. In groot ondernemings word die besigheids funksies deur spesifieke departemente behartig, terwyl alleeneienaars van kleiner ondernemings self verantwoordelik is vir die uitvoer van hierdie funksies. 4. Ondernemings wat 'n groot aantal werknemers in diens neem, staan bekend as kapitaalintensiewe-ondernemings. 5. Die finansiële funksie is verantwoordelik vir die skep van 'n gunstige beeld van die onderneming. (10) Vraag 4: Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die vrae wat daarop volg. Berry & Donaldson, bekend as B & D, is een van die grootste klaring en versendings maatskappye in Suid Afrika wat privaat besit word. Dit is op 17 Oktober 1963 deur H.S. Berry en I.H. Donaldson gestig. Van 'n nederige begin met vyf personeellede wat op die invoer van weefstowwe en klere uit die Verre Ooste gekonsentreer het, het B & D gegroei tot 'n maatskappy met 'n omset van R500 miljoen en 100 personeellede. Hul hoofkantoor is op 'n onlangs gerestoureerde perseel in Kaapstad en daar is ook take in Durban en Johannesburg. Omdat hulle gedurende die 1980 s op die tekstiel mark gekonsentreer het, het die maatskappy die kundigheid ontwikkel wat hulle in staat gestel het om groot hoeveelhede invoere vir al die groot kettingwinkels wat klere verkoop, te hanteer. Hierdie kundigheid sluit in konsultasiedienste om kliënte met raad te bedien. B & D het 'n moontlike afplatting in die tekstielbedryf voorsien hulle het hul kundigheid gediversifiseer deur uit te brei na die ITbedryf en ander algemene invoergoedere. Nou het hulle 'n benydenswaardige lys klante. Die maatskappy stuur elke seisoen, ongeveer vier maande van die jaar, 3000 ton bederfde vrag per lugvrag. Hierdie bederfde vragte bestaan hoofsaaklik uit vrugte, groente en blomme. Die maatskappy se bestuurshoofde is kenners in die hantering van landbouprodukte en die handhawing van voortdurende kommunikasie bande met boere. Dit is nodig om te verseker dat daar in die boere se behoeftes voorsien word met die tydige besprekings van vlugte. Goeie kommunikasie met die uitvoer beheerraad vir bederfbare produkte by Kaapstad Internasionale Lughawe is ook noodsaaklik. Die maatskappy het 'n inligtings en kommunikasietegnologie afdeling (KT) en is trots op hul kundigheid op hierdie terrein. B & D kan klante dus direkte skakeling met hul rekenkundige stelsels, insluitend die opsporing van skeepsvragte en kosteberekening, bied. Rob Berry, die tweede geslag besturende direkteur en grootste aandeelhouer, sê: Die sukses van B & D word beklemtoon deur sy missie om klante te voorsien van die uitstekende diens wat hulle verwag, deur die werk van gretige, goed opgeleide, lojale en hoogs gemotiveerde personeel. Dit word bevestig dur die feit dat die gemiddelde dienstydperk van personeellede 9,3 jaar is. Internasionale ontwikkeling word weerspieël in die feit dat die maatskappy 'n bondgenoot is van kleiner maatskappye wat deur die eienaars self bestuur word en wie se sukses ook op diens van klante tesame met vinnige besluitneming gebaseer is. 3

1. Ondernemings word volgens die aktiwiteite wat hulle uitvoer gegroepeer of geklassifiseer. a) Identifiseer in watter sektor van die ekonomie B & D besigheid doen. (2) b) Verduidelik die rol van hierdie sektor. (4) c) Identifiseer die verskillende produkte en dienste wat B & D lewer. (4) 2. Identifiseer en verduidelik vyf makro-omgewingsfaktore wat 'n invloed op B & D mag hê. (10) 3. Ondernemings moet verseker dat hulle 'n goeie verhouding met alle rolspelers en belangegroepe wat deel vorm van die besigheid, handhaaf. a) Bespreek vier doelwitte wat deur die openbare betrekkinge afdeling bereik moet word. (8) b) Identifiseer vier tipes media wat die openbare betrekkinge afdeling kan gebruik om voornemende kliënte te lok. (4) 4

Vraag 5: Lees die gevallestudie en beantwoord die vrae wat daarop volg. Jenny Smith is die algemene bestuurder van die Santos Hotel, 'n klein onderneming wat aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë is. Dit hotel is naby die strand en 'n nuwe gholfbaan, Gary s Green. Jenny werk al 'n hele aantal jare in die hotel- en gasvryheidsbedryf. Sy het haar pad deur verskeie vlakke van bestuur, opgewerk, voordat sy by die Santos Hotel aangestel is. Sy het as ontvangsklerk vir 'n groot hotelgroep begin werk en is later as ontvangsklerk aangestel, met toesighoudende verantwoordelikheid oor die portiere van die hotel. 'n Paar jaar later is sy bevorder tot kantoorbestuurder wat in beheer is van die personeel wat direk met gaste werk. 1. Verduidelik wat selfbestuur is. (2) 2. Identifiseer al die maniere waarop 'n persoon nie 'n professionele beeld skep nie. (4) 3. Stel 'n paar dinge voor wat 'n persoon kan doen om sy tyd meer effektief te gebruik. (4) Vraag 6: Beantwoord die volgende vrae. 1. Bespreek drie faktore wat 'n onderneming moet oorweeg wanneer die lewensvatbaarheid van 'n sake-idee ondersoek word. (6) 2. Die besigheidsplan is 'n baie belangrike instrument wat die onderneming help om sy doelwitte te bereik. a) Verduidelik wat 'n besigheidsplan is. (6) b) Wat moet alles in die besigheidsplan wees? (12) 3. Dit is deesdae baie belangrik dat ondernemings teen verskeie risiko s verseker word. a) Verduidelik wat 'n versekeringskontrak is. (6) b) Verduidelik waarom is dit vir 'n onderneming belangrik om versekering uit te neem en identifiseer vier risiko s waarteen ondernemings hulself kan verseker. (6) c) Bespreek twee tipes verpligte versekering wat besighede moet betaal. (4) 4. Toscano Hotel is baie goed geleë. Identifiseer vyf faktore wat 'n onderneming moet oorweeg as hulle op die ligging van hul besigheid moet besluit. (10) 5. Bespreek die belangrikheid van die verhouding tussen die verskillende besigheids funksies, soos finansies, aankope en bemarking. (10) Totaal: 140 5

Memorandum Vraag 1: 1. B 2. C 3. C 4. A 5. B 6. A 7. A 8. A 9. A 10. B Vraag 2: 1. Voorsitters tegniek 2. Beplanning 3. Verspreiding 4. Doelwitte 5. Kontantvloeistaat Vraag 3: 1. Waar 2. Waar 3. Waar 4. Waar 5. Onwaar Vraag 4: 1. a) Tersiêre Sektor b) Bestaan uit besighede wat verskillende dienste verskaf wat produkte van produsente in die sekondêre sektor tot die eindverbruiker bring. c) * Invoere vir groot kettingwinkels * Invoere vir die IT-bedryf * Stuur bederfde vrugte per lugvrag * Stuur goedere op skeepsvragte 2. * Ekonomiese omgewing - Die rentekoers, wisselkoers en inflasiekoers kan 'n impak hê op die invoere en uitvoere. * Globale omgewing - Plaaslike ondernemings kan ook Internasionaal meeding. * Fisiese omgewing - Invloede wat in natuurlike omgewing teenwoordig is soos hulpbronne en besoedeling. * Institusionele omgewing - Instelling wat die produkte eers moet toets, byvoorbeeld SACOB / SABS * Tegnologiese omgewing - Moet wêreldwyd adverteer. 6

3. a) * Publiek se mening oor onderneming vorm. 'n Gunstige beeld help om produkte te verkoop en aandeelhouers tevrede te hou. * Net die beste werknemers hê. * Verkry goedgunstigheid en ondersteuning van gemeenskap. * Bevorder produkte wat onderneming verkoop - ondersteun verkopedepartemente. b) * Gedrukte media, byvoorbeeld koerante * Elektroniese media, byvoorbeeld radio * Transito reklame, byvoorbeeld 'n advertensie op 'n bus * Webblad, help om die onderneming se reputasie te bou Vraag 5: 1. Wanneer jy jou eie onderneming begin en dit self bestuur. Jy vat verantwoordelikheid vir alle risiko s en is bereid om hard te werk en 'n sukses van jou besigheid te maak. 2. * Nors oor die telefoon is. * Slegte gehalte werk lewer. * Geen respek het vir ander mense nie. * Altyd laat vir afsprake. 3. * Moenie uitstel nie. * Weet waarheen jou tyd gaan. * Stel aksieplanne op. * Maak lysies. * Beplan jou tyd. Vraag 6: 1. * Moet uitdagings, probleme en geleenthede raaksien. * Moet in die idee glo en bereid wees om hard te werk. * Moet besluit of hy / sy 'n nuwe onderneming wil begin of 'n franchise koop. 2. a) Dit is 'n stap-vir-stap gids wat 'n entrepreneur sal help om sy / haar sake-idees in 'n onderneming te skep. b) * Buiteblad * Titelblad * Uitvoerende opsomming * Inhoudsopgawe * Beskrywing van die onderneming * Ligging van die onderneming * Bestuur * Risiko s * Registrasie en Permitte * Markontleding * Finansiële plan * Bylaes 7

3. a) 'n Kontrak waar een party, die versekeraar, onderneem om, inruil vir betaling in die vorm van 'n premies, te vergoed vir die verliese wat deur 'n ander party, die versekerde, gely is weens 'n spesifieke gebeurtenis. b) Indien 'n onderneming 'n verlies ly weens inbraak sal die versekering uitbetaal sodat die onderneming dit kan vervang. * Brand * Storms * Inbraak * Diefstal * Geld in transito c) * Werkloosheidsversekering * Ongevalle versekering * Padongelukfonds 4. * Vervoer * Infrastruktuur * Mark * Klimaat * Misdaad 5. * Finansies: Moet beplan hoe geld spandeer gaan word, asook hoe die geld verkry gaan word. Moet die geld beskikbaar stel sodat die onderneming effektief kan funksioneer. Beleggings en begrotings val ons die funksie asook die soorte finansiering. Daar is 'n hele paar konsepte wat in die funksie 'n rol speel soos bates, laste, krediteure en debiteure. * Aankope: Verantwoordelik vir die aankoop van alles wat die onderneming benodig om te funksioneer en wat die onderneming in staat stel om 'n wins te maak. Moet die onderneming inlig oor die beskikbaarheid van geld om die produkte aan te koop. Ook verantwoordelik vir voorraadbestuur en om goeie verskaffers op te spoor. * Bemarking Funksie van Openbare betrekkinge se grootste verantwoordelikheid is om 'n gunstige beeld van die onderneming te skep. Moet die publiek se opinie vorm deur kwaliteit. Mens kan bemarking doen deur die gebruik van 'n telefoon, deur mondeling oordrag, uitstallings en deur die media soos koerante, radio en transito reklame. 8