Hereregte. Werkstukke vir Hoofstuk 5 - DEEL 3. Paragraaf 2 - Bedrag hereregte betaalbaar. Sien die puntetoekenning in die vorige werkstuk

Vergelijkbare documenten
BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

Die 3 Groot Menere. Maatskappyewet. Werkstukke vir Hoofstuk 6 - DEEL 3

Die Kleiner Wette. Werkstukke vir Hoofstukke 9-27 van DEEL 3. Hoofstuk 9 - Beskermingsmaatreëls vir Behuisingsverbruikers

Endossemente. Werkstukke vir Hoofstuk 11. Verskillende endossemente. Paragraaf 2 - Artikel 4(1)(b) endossement Om n fout te herstel i i i

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

TERME EN VOORWAARDES

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Hoofstuk D1 HUURPAG. Afdeling A: Huurpag met betrekking tot die Wet op Ontwikkeling van Swart Gemeenskappe, No.4 van 1984

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T:

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

Deeltitels. Werkstukke vir Hoofstuk 1 (Deel 2) Paragraaf 2 - Woordomskrywings i i i. Paragraaf n Skema op een of meer stukke grond i i

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER")

FAKTORE EN VEELVOUDE

Egskeidingskontrolelys vir Lede

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

FPSA FISA RAADSEKSAMEN. Examination date/eksamendatum: 25 NOVEMBER :00 11:15 (2 hours/ure en 15 min.) Total marks/totale punte: 50

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

Eerste applikant. Tweede applikant. Derde applikant. Vierde applikant. Vyfde applikant. Eerste respondent. Tweede respondent.

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER")

[1] Hierdie appèl is gerig teen die afwysing, met koste, van die appellant se. vorderings teen beide die eerste respondent en die tweede

AANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

AANSOEK OM STUDIELENING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

KONSTITUSIE VAN ARSO

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

INLIGTINGSDOKUMENT: HOE OM GRONDEISE TE HANTEER

Inleiding Tot Die Jagluiperd

KOOPKONTRAK MEMORANDUM VAN N OOREENKOMS AANGEGAAN EN GESLUIT TUSSEN:

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Modelantwoorde vir die Transportbesorgingseksamen. September Deel 1. Selfstudie Aktekursus. Vraag1 - Modelantwoord [10] 1.

Pragtige Koningin Ester

Blaai na die volgende bladsy, asb

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

Registrateurskonferensiebesluite

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Transcriptie:

Werkstukke vir Hoofstuk 5 - DEEL 3 Hereregte Sien die puntetoekenning in die vorige werkstuk Paragraaf 1 - Definisies Vraag 11 (Deel 2) September 2002 [4] A verleen op 5 Junie 1999 n opsie aan B vir 5 jaar om n eiendom te koop vir R200,000.00 wat die billike waarde op daardie tydstip was. B oefen die opsie op 1 April 2002 uit teen welke tyd die billike waarde van die eiendom R250,000.00 was. 11.1 Wat is die datum van die transaksie? [1] 11.2 Op welke bedrag sal hereregte betaal word? Bespreek kortliks. [3] ANTWOORD - 11.1 1 April 2002. 11.2 R200,000.00 hereregte word bereken op die koopprys of die waarde van die eiendom soos dit was wanneer die opsie verleen is. Paragraaf 2 - Bedrag hereregte betaalbaar Vraag 1 (Deel 2) September 2012 [5] U het opdrag ontvang om toe te sien tot die registrasie van transport vanaf mnr Jones aan mnr Singh van n 1/20ste aandeel in n deeltiteleenheid wat Singh van Jones op 31 Januarie 2012 vir die bedrag van R120 000,00 gekoop het. Die verkoper is nie die ontwikkelaar van die Deeltitelskema nie en geeneen van die twee partye is BTW ondernemers nie. Die betrokke eenheid is op die Durban strand geleë en word op n tyddeel basis gebruik. Bereken die hereregte wat deur mnr Singh in verband met die transaksie betaalbaar is en verduidelik die basis van u berekening. U kliënt verkoop sy onverdeelde halwe aandeel in n eiendom aan Mnr X vir R1 000 000,00 (eenmiljoen rand). Toon aan hoe u die hereregte betaalbaar op die transaksie sal bereken. Vraag 3 (Deel 2) September 2010 [3] John Smith verkoop sy halwe onverdeelde aandeel in en tot Erf 219 Durban vir die bedrag van R1 100 000,00 aan Joe Bloggs. Bereken die hereregte betaalbaar. Verskaf besonderhede van die berekening. Vraag 1 (Deel 2) Mei 2003 [5] U het opdrag ontvang om toe te sien tot die registrasie van transport vanaf mnr Jones aan mnr Singh van n 1/26ste aandeel in n deeltiteleenheid wat Singh van Jones op 31 Januarie 2003 vir die bedrag van R20,000.00 gekoop het. Die verkoper is nie die ontwikkelaar van die Deeltitelskema nie en geeneen van die twee partye is BTW ondernemers nie. Die betrokke eenheid is op die Durban strand geleë en word op n tyddeel basis gebruik. Bereken die hereregte wat deur mnr Singh in verband met die transaksie betaalbaar is en verduidelik die basis van jou berekening. ANTWOORD - Die hereregte betaalbaar, kragtens die formule in artikel 2(5) van die Wet op Hereregte, moet bereken word op die volle waarde van die hele eenheid: d.w.s. 26 X R20,000 = R520,000. Hereregte op daardie bedrag word bereken teen die volgende koerse, wat van toepassing was voor 1 Maart 2003-0% op die eerste R100 000,00 = R0 5% op die waarde bokant R100 000,00 = R10,000.00 8% op die waarde bokant R300 000,00 = R17,600.00 R27,600.00 Die bedrag van R27,600.00 word dan deur 26 gedeel (Singh verkry slegs n 1/26ste aandeel) en die hereregte deur hom betaalbaar is gevolglik R1,061.54. Vraag 4 (Deel 2) September 2011 [5] Hoofstuk 5 - Werkstukke vir Hereregte 1

Paragraaf 3 - Deur wie, wanneer en aan wie hereregte betaalbaar is Vraag 1 (Deel 2) September 2003 [2] Kan n deposito ten opsigte van hereregte betaalbaar gemaak word by die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens terwyl u nog wag vir die bepaling van die bedrag betaalbaar ingevolge die Wet op Hereregte 40 van 1949, of waar u nog vir n waardasie van die grond of minerale regte wag? Motiveer u antwoord ANTWOORD - Ja - (sien Artikel 3(2) van die Wet op Hereregte 40 van 1949) Paragraaf 4 - Boete op laat betalings i Vraag 12.2 (Deel 2) Mei 1997 [3] 12.2 Is dit n misdryf om nie binne ses maande na die datum van verkoop, hereregte te betaal nie? Wat is die gevolge indien die hereregte nie binne ses maande betaal is nie? [3] Sien die werkstuk op Hoofstuk 11, Deel 1, Endossemente - paragraaf 9 - Artikel 45bis(1)(a) endossement - Vraag 1.3 (Deel 1) September 2003 vir 11 punte. Sien die werkstuk op Hoofstuk 2, Deel 1, Oordragprosedure - paragraaf 9.2 - Rekeningstate - Vraag 18 (Deel 2) September 2003. ANTWOORD - Nee, dit is nie 'n misdryf nie. Boete word gehef na 6 maande vanaf die koopdatum teen 10% per jaar op die bedrag van die hereregte. Boete word bereken ten opsigte van elke voltooide maand vanaf die ses maande periode tot op die datum van betaling. Paragraaf 5 - Waarde van eiendom waarop hereregte betaalbaar is Vraag 6 (Deel 2) September 2007 [2] A verkoop sy eiendom aan sy seun vir R400 000,00 op 1 Maart 2006. Hy moet n geswore waardasie verskaf aan die Ontvanger van Inkomste welke waardasie die waarde aandui as R520 000,00. Op welke bedrag (indien enige) sal hereregte betaalbaar wees en wat sal sodanige bedrag beloop? Vraag 1 (Deel 2) Mei 2000 [6] A is in finansiële moeilikheid en gee opdrag aan n afslaer om sy eiendom, waarvan die billike waarde R200,000.00 is, op n openbare veiling te verkoop. Die eiendom word op die veiling verkoop vir R150,000.00 aan B, wat toevallig, die broer van A is. 1.1 Bespreek kortliks op welke bedrag hereregte betaal moet word en motiveer u antwoord. [3] 1.2 A verkoop n halwe aandeel in sy eiendom aan B, n natuurlike persoon, vir R100,000.00. Wat sal die hereregte beloop? [2] 1.3 A verkoop n 1/4 aandeel in sy eiendom aan n beslote korporasie vir R20,000.00. Wat sal die hereregte beloop? [1] ANTWOORD - (Is deel van n 14 punt vraag) 1.1 Hereregte word normaalweg op die koopprys of die billike waarde bereken, watter een ook al die hoogste is. Waar 'n eiendom op 'n openbare veiling verkoop word, word hereregte slegs op die koopprys wat op die veiling behaal betaal, selfs al is dit minder as die billike waarde. Hereregte sal dus op R150,000.00 betaal word. [3] 1.2 R3,600.00 [2] 1.3 R2,000.00. [1] Paragraaf 6 - Hereregte betaalbaar op serwitute Vraag 10.1 (Deel 2) September 2001 [4] 10.1 Die eienaar van die heersende eiendom ten opsigte van n serwituut van reg van weg, het ingestem tot die kansellasie daarvan, sonder vergoeding. Nog die eienaar van die heersende eiendom, nog die eienaar van die dienende eiendom is geregistreer as n ondernemer vir doeleindes van BTW. Is hereregte betaalbaar ten opsigte van die kansellasie? Bespreek kortliks. [4] (Is deel van n 10 punt vraag) ANTWOORD - Ja. Die kansellasie van die serwituut is n transaksie soos omskryf in die Wet op Hereregte, 40 of 1949. Alhoewel geen vergoeding betaalbaar is nie, is hereregte wel betaalbaar op die bedrag waarmee die waarde van die dienende erf verhoog is. SARS aanvaar normaalweg n nominale waarde van R100.00. (4) Hoofstuk 5 - Werkstukke vir Hereregte 2

Paragraaf 7 - Drieledige ooreenkomste ii Vraag 6 (Deel 1) September 2002 [7] A verkoop n eiendom aan B vir R120,000.00. B het n bedrag van R5,000.00 aan A betaal. B deel A nou mee dat hy nie langer finansieel in staat is om oordrag te neem van die eiendom nie. C is bereid om die eiendom van A te koop vir R120,000.00 en A stem in om die ooreenkoms tussen hom en B te kanselleer en die eiendom aan C te verkoop op voorwaarde dat A die bedrag van R5,000.00 wat B hom betaal het, sal behou. B het hiertoe ingestem. U sien nou toe tot die betaling van die hereregte ten opsigte van die transaksie tussen A en C. Welke dokumente moet by die Ontvanger van Inkomste ingedien word ten opsigte van hierdie transaksies? ANTWOORD - Sien die bespreking in die notas. n Soortgelyke vraag is gevra in - Vraag 1 (Deel 2) September 1999 vir 8 punte. Paragraaf 8 - Totale waarde waarop hereregte betaalbaar is Vraag 8.1 (Deel 2) Mei 2005 [1] 8.1 U kliënt verkoop sy eiendom op 10 Januarie 2005 aan n Trust vir R300 000,00. Die koper moet kommissie betaal op die koopprys teen n koers van 3%. Teen watter koers en op watter bedrag moet hereregte deur die koper betaal word? (1) (Is deel van n 6 punt vraag oor Hereregte) ANTWOORD - Die Trust sal hereregte op R300 000,00 teen n koers van 10% betaal. Paragraaf 9 - Vrystelling van hereregte i i i Vraag 1.4 (Deel 2) Mei 2000 [8] nodig om te verwys na alle vrystellings nie. Verwys slegs na agt (8) vrystellings van u keuse. [8] (Is deel van n 14 punt vraag) ANTWOORD - Sien die nota vir n aantal vrystellings. Paragraaf 9.2 - Openbare weldaadsorganisasies (Voorheen bekend as Godsdienstige, liefdadigheids- of opvoedkundige instellings) ii Vraag 15 (Deel 2) September 2010 [3] U kliënt, n kerk, het onroerende eiendom gekoop met die bedoeling om n kerk daarop op te rig. 15.1 Betaal die kerk hereregte? (1) 15.2 Wat is die prosedure wat gevolg moet word?(2) Vraag 8.3 (Deel 2) Mei 2005 [4] 8.3 n Kerk koop n eiendom. Bespreek kortliks of hereregte betaalbaar is of nie en indien nie, sit uiteen die prosedure wat gevolg moet word om n vrystelling te bekom. (4) (Is deel van n 6 punt vraag oor Hereregte) ANTWOORD - Geen hereregte is betaalbaar indien die eiendom slegs vir godsdienstige doeleindes gebruik gaan word nie. Vrystelling moet van die Ontvanger van Inkomste geëis word en die dokumente wat by die Ontvanger ingedien word 1, moet vergesel gaan van n beëdigde verklaring en bewys van vrystelling van die betaling van inkomste belasting. Vraag 10.2 (Deel 2) September 2001 [4] 10.2 Is n godsdienstige, liefdadigheids- of opvoedkundige organisasie van openbare aard vrygestel van hereregte? Bespreek kortliks. [4] (Is deel van n 10 punt vraag) ANTWOORD - Ja, op voorwaarde dat dit vrygestel is van inkomstebelasting kragtens artikel 10(1)(f) van die Wet op Inkomstebelasting, 1962, en die eiendom vir godsdienstige, liefdadigheids- of opvoedkundige A verkoop sy eiendom aan B. Die algemene reël is dat hereregte betaalbaar sal wees. Onder sekere omstandighede sal die koper vrygestel word van die betaling van hereregte. Bespreek kortliks. Dit is nie 1 Die dokumentasie wat by die Ontvanger ingedien moet word, bo en behalwe die addisionele dokumente verwys in die antwoord, is die TD1, TD2 (deel 1 en 2) en die koopkontrak. Hoofstuk 5 - Werkstukke vir Hereregte 3

doeleindes verkry is. Vraag 10 (Deel 2) Mei 2001 [5] n Kerk het n eiendom en vrystelling van hereregte verkry. Die eiendom is later benut vir doeleindes anders as uitsluitend kerklike doeleindes. Wat is die gevolg hiervan? Bespreek kortliks. ANTWOORD - Hereregte sal nou betaalbaar wees ten opsigte van die verkryging van daardie eiendom en die datum waarop die eiendom vir die eerste keer vir doeleindes anders as godsdienstige doeleindes gebruik is, sal geag wees die datum van verkryging daarvan te wees. Vraag 5.2 (Deel 2) September 2000 [3] 5.2 n Kerk koop n eiendom. Bespreek kortliks of hereregte betaalbaar sal wees en indien nie, hoe te werk gegaan moet word om vrystelling te eis. (Is deel van n 6 punt vraag) ANTWOORD - Hereregte sal nie betaalbaar wees nie, mits die eiendom uitsluitlik vir godsdienstige doeleindes verkry is. Die kerk moet ook van die betaling van inkomstebelasting vrygestel wees. Die normale koper/verkoper hereregteverklarings moet aan die Ontvanger voorgelê word, ondersteun deur 'n beëdigde verklaring waarin gestel word dat die eiendom slegs vir godsdienstige doeleindes bekom is. Paragraaf 9.4 - Erfgename & legatarisse iii Vraag 6 (Deel 2) Mei 2011 [4] Vraag 16 (Deel 2) September 2010 [4] Watter tipe bates wat nie deel vorm van n bestorwe boedel nie, mag ingebring word om n gelykmaking te bewerkstelling in n herverdelingsooreenkoms? Presies dieselfde vraag is gevra in Vraag 16 (Deel 2) September 2010 vir 4 punte. Vraag 8.2 (Deel 2) Mei 2005 [1] 8.2 Onroerende eiendom is aan n maatskappy, KMS Investments (Edms) Bpk in terme van n testament bemaak. Is hereregte betaalbaar? Gee redes vir u antwoord. (1) (Is deel van n 6 punt vraag oor Hereregte) ANTWOORD - Dit is vrygestel van hereregte ingevolge artikel 9(1)(e) Wet 40/194. Vraag 4 (Deel 2) Mei 2002 [3] John en Mary Smith was in gemeenskap van goed getroud. In hulle gesamentlike testament het hulle hulle boedels saamgesmelt en die saamgesmelte boedel bemaak aan hulle enigste kind, onderworpe aan n vruggebruik ten gunste van die langslewende. Mary is oorlede en John het geadieer. Is hereregte betaalbaar ten opsigte van die oordrag van die woonhuis van John en Mary aan hulle kind? Die huis is gewaardeer vir R1,5 miljoen. Bespreek kortliks. ANTWOORD - Hereregte is betaalbaar op die halwe aandeel in die blote eiendom wat Mary hou in die eiendom aangesien die erfgenaam dit nie vanaf die oorledene se boedel verkry nie. Vraag 3 (Deel 2) September 2000 [2] Man en vrou, getroud in gemeenskap van goed met mekaar is die eienaars van n eiendom. Die gades het n gesamentlike testament verly waarkragtens hulle hulle boedels saamsmelt en die eiendom aan hulle seun bemaak onderworpe aan n vruggebruik ten gunste van die langslewende. Die eggenoot is oorlede en die eggenote adieer. Beskryf hoe die hereregte bereken sal word ten opsigte van die oordrag van die eiendom aan die seun. ANTWOORD - Hereregte is vrygestel ten aansien van die halwe aandeel wat die seun van sy pa erf - (artikel 9(1)(e) van die Wet op Hereregte). Hereregte is deur die seun betaalbaar ten opsigte van die halwe aandeel in die eiendom wat hy van sy ma verkry. Die waarde van die vruggebruik moet egter afgetrek word van die waarde van die eiendom. Die waarde van die vruggebruik word bereken deur die gebruik van tabelle gepubliseer kragtens die Boedelbelastingwet. Hereregte word dan op die waarde van die blote eiendom bereken en die bedrag word deur twee gedeel. Vraag 5.1 (Deel 2) September 2000 [3] 5.1 Onroerende eiendom is bemaak aan n maatskappy in n testament. Is hereregte betaalbaar? Bespreek kortliks. (Is deel van n 6 punt vraag) ANTWOORD - Hereregte is nie betaalbaar nie. Dit is vrygestel van hereregte kragtens artikel 9(1)(e)(1) van die Wet op Hereregte. Dit dek alle gevalle waar eiendom kragtens 'n testament vanaf 'n oorlede persoon verkry is. Hoofstuk 5 - Werkstukke vir Hereregte 4

Paragraaf 9.12 - Vennote Vraag 10.3 (Deel 2) September 2001 [2] 10.3 n Eiendom is geregistreer in die naam van n vennootskap en die vennootskap word nou ontbind. Die eiendom word toegeken aan al die voormalige vennote. Is hereregte betaalbaar?[2] (Is deel van n 10 punt vraag) ANTWOORD - Nee. ALGEMENE VRAE oor verskeie paragrawe hierbo wat op die hele hoofstuk betrekking het Vraag 5 (Deel 2) Mei 2011 [3] n Kliënt is van voorneme om n eiendom te verkry vir die gebruik deur hom as n woonhuis. Hy verlang u advies met betrekking tot die hereregte implikasies, of dit enige verskil sal maak indien hy n trust of n maatskappy sou gebruik as die voertuig waarmee die eiendom gekoop moet word. Vraag 14 (Deel 2) September 2010 [6] n Kliënt is van voorneme om n eiendom te verkry vir die gebruik deur hom as n woonhuis. Hy verlang u advies met betrekking tot die hereregte- en kapitaalwinsbelastingimplikasies, of dit enige verskil sal maak indien hy in sy persoonlike naam koop of n maatskappy sou gebruik as die voertuig waarmee die eiendom gekoop moet word. Vraag 4 (Deel 2) Mei 2010 [10] Bespreek die gevolge van die Wet op Hereregte No 40 van 1949 op die betaling van hereregte onder die volgende omstandighede: 4.1 Enige kommissie of gelde ten opsigte van die eiendom wat deur die persoon wat die eiendom verkry betaal of betaalbaar is. U antwoord moet gevalle van verkopings in eksekusie ook hanteer. (2) 4.2 Indien eiendom verkry is ingevolge van die uitoefening van n opsie om te koop of n voorkoopsreg. (1) 4.3 Indien die koper ooreengekom het om die koste van n reis oorsee te betaal vir die verkoper se skoonma bykomend tot die koopprys. (1) 4.4 Verkryging deur n munisipaliteit. (1) 4.5 Waar n skikkingsooreenkoms by egskeiding n bevel van die hof gemaak word en bepaal dat die man geregtig is op oordrag van die vrou se aandeel in die eiendom wat in beide se name geregistreer is. Hy moet haar R2 000 000 (twee miljoen Rand) betaal in ruil vir die oordrag van haar aandeel in die eiendom in terme van die skikkingsakte wat n bevel van die hof gemaak is. (1) 4.6 Waar iemand wat, as borg vir betaling van die vergoeding wat ingevolge n transaksie betaal is, die vergoeding betaal en nou oordrag van die eiendom in sy naam verlang. (2) 4.7 Waar daar n fout in registrasie was en daar nou n regstellingstransport gedoen word. (2) Vraag 13 (Deel 2) September 2006 [12] 13.1 A en B het in 1969 n huweliksvoorwaardekontrak gesluit. A die eggenoot het Erf 213 in die dorp Seaview aan B geskenk in die kontrak wat regtens geregistreer is. A verkoop nou die erf aan X sonder dat hy die erf oorgedra het aan B. Kan die oordrag van A aan X sondermeer geregistreer word? Bespreek kortliks. (3) 13.2 A is die eienaar van n eiendom wat R510 000,00 werd is en B is die eienaar van n eiendom wat R910 000,00 werd is. Hulle kom ooreen om die eiendomme te ruil op voorwaarde dat A die bedrag van R400 000,00 aan B sal betaal op registrasie van die oordragte. Op welke bedrag sal hereregte betaal word ten opsigte van elkeen van die ruil transporte? Kan u vir A en B adviseer om dieselfde resultaat te bereik en terselfdertyd n besparing aan hereregte te maak? Bespreek kortliks. (5) 13.3 A is van voorneme om sy eiendom wat R600 000,00 werd is aan sy dogter te skenk. Welke belasting sal betaalbaar wees? Kan u A adviseer om die aangeleentheid op n ander wyse te benader ten einde die betaling van sekere belastings te vermy? Bespreek kortliks. (4) ANTWOORD - 13.1 Nee. Die hereregtekwitansie ten opsigte van die skenking van die eiendom deur A aan B moet ingedien word. Die Registrateur sal nie B se toestemming vereis nie. [3] 13.2 Hereregte is betaalbaar op R910,000.00 ten opsigte van elke oordrag. Om hereregte te Hoofstuk 5 - Werkstukke vir Hereregte 5

bespaar moet A sy eiendom aan B verkoop vir R510,000.00 en B moet sy eiendom aan A verkoop vir R910,000.00. Die ooreenkoms moet onderhewig gemaak word aan n voorwaarde dat die oordragte gelyktydig geregistreer moet word. Hereregte sal dan op R510,000.00 en R910,000.00 betaal word. [5] 13.3 Hereregte en skenkingsbelasting sal betaalbaar wees. Om skenkings-belasting te bespaar moet A sy eiendom aan sy dogter verkoop. Die koopprys sal op aanvraag betaalbaar wees en oordrag kan geskied sonder dat die koopprys betaal is. A kan dan jaarliks aan sy dogter sodanige bedrae skenk wat nie aan skenkingsbelasting onderworpe is nie en kan in sy testament enige oorblywende bedrag aan haar bemaak. [4] Vraag 7 (Deel 2) Mei 2006 [6] Op welke bedrag word hereregte bereken en teen welke koers, indien enige, soos op 10 Maart 2006, in die volgende gevalle: 7.1 John Scott is die eienaar van Erf 1 Hillside Dorpsgebied. Die eiendom is gewaardeer vir R600 000,00. Neil du Plessis is die eienaar van Erf 3 Hillside Dorpsgebied welke eiendom teen R650 000,00 gewaardeer is. Die partye besluit om n ruiltransaksie ten opsigte van hulle eiendomme aan te gaan. (2) 7.2 Die Hill Billy Trust verkoop Erf 388 Alberton aan Thuthuka Beleggingsmaatskappy vir die bedrag van R600 000,00. (1) 7.3 John Davies koop Erf 222 Parktown van Evelyn Grant vir die bedrag van R1 000 000,00 vir die doel om n kerk daarop te bou. (1) 7.4 Peter Jones het in sy huweliksvoorwaardekontrak met Mary Jones n halwe aandeel in Erf 772 Greenside belowe. Die oordrag om n halwe aandeel aan Mary Jones te transporteer het nooit plaasgevind nie en nou het Peter Jones die eiendom aan John Johnson vir die bedrag van R700 000,00 verkoop. (2) ANTWOORD - 7.4 Met betrekking tot die skenking in die huweliksvoorwaardekontrak is hereregte op die halwe aandeel wat aan die vrou geskenk is betaalbaar al het die oordrag nie plaasgevind nie. 2 Die eiendom kan deur die man oorgedra word aan Johnson sonder dat die ½ aandeel eers aan die vrou oorgedra word. Hereregte in die normale bedrag is deur Johnson betaalbaar. [2] Paragraaf 10 - Dokumente vir indiening by SARS i i Vraag 10.1 (Deel 1) Mei 2001 [5] 10.1 A verkoop sy eiendom aan sy broer, B, vir R200,000.00. Meld welke dokumente ingedien moet word by die Ontvanger van Inkomste vir hereregte-doeleindes. BTW is nie betaalbaar nie. [5] (Is deel van n 15 punt vraag) ANTWOORD - Sien die notas. Paragraaf 11 - Gekanselleerde transaksies & terugeis van hereregte i i i Vraag 15 (Deel 2) September 2009 [10] James Cooke het Erf 311 Farrarmere op 15 Januarie 2009 aan Alistar Coetzee vir die bedrag van R1 250 000,00 verkoop. Geen agent was betrokke by hierdie transaksie nie en geen gelde is as deposito betaal nie. Coetzee het daarna vasgestel dat hy nie die nodige finansiering het om met die koop voort te gaan nie en hy het Cooke versoek om die koop te kanselleer. Cooke het daartoe ingestem (hy het n beter aanbod ten opsigte van die eiendom ontvang wat hy gretig was om te aanvaar). Coetzee sal geen vergoeding aan Cooke betaal vir die kansellasie van die ooreenkoms nie. Stel die kansellasie ooreenkoms op. Voorsien u eie verdere besonderhede met inagneming van die noodsaaklikheid om moontlike hereregte-implikasies te vermy. 7.1 Hereregte moet deur beide partye betaal word op die hoër bedrag van R650,000.00. [2] 7.2 8% van die koopprys. [1] 7.3 Geen hereregte is betaalbaar nie [1] 2 Sien artikel 92(2) van die Akteswet 47 van 1937. Hoofstuk 5 - Werkstukke vir Hereregte 6

Soortgelyke vrae is ook gevra in - Vraag 8 (Deel 1) September 2002 vir 10 punte Vraag 10.2 (Deel 1) Mei 2001 vir 10 punte Vraag 6.1 (Deel 1) Mei 1997 vir 6 punte vir die opstel van die kansellasie-ooreenkoms en 5 punte vir dokumente wat ingedien moet word. Sien Voorbeeld 5C - (Deel 3). Vraag 3.4 (Deel 2) September 1999 [6] 3.4 A verkoop n eiendom aan B vir R200,000.00. B kan nie met die transaksie voortgaan nie. A stem in om die ooreenkoms te kanselleer op voorwaarde dat A die bedrag van R10,000.00 wat B aan hom betaal het, kan behou. B het reeds die hereregte vir die transaksie aan die Ontvanger van Inkomste betaal. B vra u raad. Adviseer hom oor wat gedoen moet word en of hy n eis vir terugbetaling van die hereregte wat hy betaal het, kan instel. Welke dokumente moet by die Ontvanger van Inkomste ingedien word nadat die ooreenkoms gekanselleer is? [6] (Is deel van n 17 punt vraag) ANTWOORD - Hereregte kan wel terug geëis word op 'n transaksie wat voor registrasie gekanselleer is. Die volgende stappe moet geneem word: (a) 'n kansellasieooreenkoms moet opgestel word en deur beide partye onderteken word; (b) verklarings van kansellasie van die transaksie moet deur die verkoper en koper onderteken word; en (c) die transportbesorger wat die hereregte betaal het, moet die voorgeskrewe aansoekvorm vir terugbetaling van hereregte voltooi en by die Ontvanger indien. Die Ontvanger sal die hereregte terugbetaal min die hereregte op die R10,000.00 (R100.00) wat die Verkoper behou het. Dokumente vir indiening by die Ontvanger van Inkomste - Sien die notas Hoofstuk 5 - Werkstukke vir Hereregte 7

Hoofstuk 5 - Werkstukke vir Hereregte 8