BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Vergelijkbare documenten
Laerskool Stellenbosch

REKORD- EN EINDEKSAMEN

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

FAKTORE EN VEELVOUDE

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Graad 7-inligtingsbrief

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Wrestling Federation Stoeifederasie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Nota vir die onderwyser/es:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

ASSESSERINGSBELEID INTERMEDIëRE FASE.

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Wiskunde Graad 4. November 2016

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

Transcriptie:

BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel [harde kopie] onder oë kry. 2. Elke lid kry die geleentheid om hom- / haarself te vergewis van die inhoud van die vraestel en veranderinge voor te stel / bespreek. 3. Elke lid onderteken die vraestel. Die eksaminator bring veranderinge aan indien nodig en lê dit aan die departementshoof voor. 4. Nadat die vraestel goedgekeur is, is die eksaminator verantwoordelik om die vraestel taalkundig na te gaan of te laat nagaan. 5. Dit is die eksaminator se verantwoordelikheid om die duplisering, verspreiding en instruksies van die vraestel te behartig. 6. Die eksaminator is verantwoordelik om die nodige inligting op die dekblad aan te teken. 7. Dit is die eksaminator se verantwoordelikheid om n kopie van die vraestel aan elke lid van die departement te versprei. Departementshoof. 1. Die departementshoof is verantwoordelik om : die datum(s) vas te stel [sien tydreëlings / keerdatums] die werkafbakening te doen kontrole oor die eksaminator uit te oefen standaard van die vraestel, lengte van die vraestel, inhoud van die vraestel, puntetoekenning, finalisering van die memo vanaf die finale konsepvraestel, ens. om die dekblad te voltooi en die vraestel af te teken. Tydsreëlings / Keerdatums. 1. TWEE dae word toegelaat sodat elke lid van die departement homself / haarself van die inhoudelike van die vraestel kan vergewis. 2. TWEE dae word toegelaat sodat die departementshoof homself / haarself van die inhoudelike van die vraestel kan vergewis. 3. EEN dag word toegelaat vir die duplisering van die vraestel. [VYF werksdae word dus toegelaat alvorens die vraestel in die kluis moet wees] 4. Vraestelle gereed in die kluis EEN dag voordat die vak geskryf word. Kontrole. 1. Word deur die adjunkhoofde uitgeoefen.

3 Toesighouding Verpligtinge van toesighouers 1. Spasieer / orden die banke. 2. Kontroleer name volgens die klaslys en rangskik die leerders alfabeties. 3. Teken n sitplekplan [slegs eerste dag] sodat die volgende toesighouer daarvolgens kan werk. 4. Laat die klaslys en plan op die kennisgewingbord in die klas waar dit maklik gekry kan word. 5. Geen leerling word toegelaat om die eksamenlokaal gedurende die eksamen te verlaat nie. 6. U beheer die inneem van die antwoordstelle sowel as die vraestelle. Dit sluit alle rofwerkpapier en addisionele papier in. 7. Neem verskillende leerkragte se antwoordstelle afsonderlik in. 8. Kontroleer afwesighede en teken by die getal skrifte wat ontvang is. 9. Indien n leerling ekstra foliopapier vir watter doeleindes ook al benodig, moet die toesighouer die folio parafeer en die datum aanteken. 10. Nasien van vraestelle, die lees van boeke, koerante, tydskrifte, ens of die gebruik van die rekenaar / selfoon word ten sterkste verbied. 11. Hou by die toesig wat vir u uitgewerk is, asook die tydreëlings wat aan u voorsien is. 12. GEEN hulp, verduidelikings, beantwoording van vrae, omskrywing van terme, ens aan leerlinge word toegelaat nie. 13. GEEN ekstra tyd word toegelaat nie. 14. Pas die verpligtinge van leerlinge toe. Alle antwoordstelle en vraestelle moet direk na die eksamen in die eksamenkamer geplaas word. Verpligtinge van leerlinge 1. Geen tasse / leermateriaal word in die klaskamer / eksamenlokaal toegelaat nie. 2. Selfone ons volg n GEEN-selfoonbeleid tydens die eksamen. 3. Sakrekenaars kan vir Wiskunde, - Geletterdheid, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe toegelaat word. 4. Leerlinge mag nie tydens die eksamen iets by iemand anders leen nie. 5. Die leerlinge meld om 08:15 aan sodat hulle om 08:30 kan begin skryf. [ n reëling van ongeveer 15 minute voor die aanvangstyd geld om te open, afwesighede te kontroleer, die nodige aankondigings te maak en vraestelle uit te deel.] 6. Leerlinge wat laat aanmeld vir eksamen kry geen ekstra tyd nie. 7. Leerlinge verdaag na die eksamen. a. Indien die lengte van n vraestel 1 uur is, kan hulle slegs na die uur verstreke is, inhandig en huis toe gaan. b. Indien die lengte van n vraestel langer as n uur is, kan die leerlinge na 2/3 van die tyd inhandig en huis toe gaan. c. Hierdie tydsreëling is op al die grade van toepassing. d. Tydens die duur van die eksamen mag leerlinge hulself nie met iets anders besig hou nie. 8. Indien leerlinge n betrokke dag nie skryf nie [blok] bly hulle by die huis / koshuis.

4 Afwesighede Kontrole 1. Departementshoofde voorsien klaslyste aan toesighoudende personeel. 2. Toesighoudende personeel gebruik die klaslys om afwesighede tydens die dag van die eksamen aan te teken. 3. Finale toesighouers moet seker maak dat leerlinge op die klaslys, langs hul naam, teken wanneer die antwoordstelle en vraestelle ingehandig word. 4. Die leerlinge moet hul antwoordstelle tesame met hul vraestelle inhandig. 5. Die lys van afwesighede moet voor 12:00 op die dag van die eksamen aan die betrokke departementshoof oorhandig word. 6. Die departementshoof in samewerking met lede van sy departement kontroleer alle afwesighede. 7. Afwesighede word voor 13:00 op die dag van die eksamen met Juanita bevestig en uitgeklaar. 8. Juanita sal die leerlinge wat afwesig is, se ouers kontak. Implikasies 1. n Leerling wat vir n vak (-ke) afwesig is sonder die goedkeuring van die skool, kry NUL. 2. n Leerling wat vir n vak (-ke) afwesig is en nie n mediese sertifikaat kan voorlê nie, kry NUL. 3. Waar aanvaarbare redes aangevoer word of bewys van afwesigheid kan gestaaf word, word die kwartaalpunt verwerk na n punt wat op SAMS ingelees kan word. 4. Sou n leerling afwesig wees vir n vak (-ke) se TWEEDE / DERDE vraestel, word die vraestel wat reeds geskryf is se punte verwerk. Algemeen 1. Geen vraestel sal voor die amptelike datum van die betrokke vak, soos per eksamenrooster, geskryf word nie. 2. Sou toestemming om n vraestel vroeër te skryf verleen word, sal dit op dieselfde dag soos per eksamenrooster geskryf word die inhandiging geskied nadat die massa leerlinge die betrokke vak begin skryf het.

5 Rapporte Tydreëlings vir die skryf van opmerkings op die rapporte word aan die begin van die eksamen getref en personeellede moet die nodige reëlings tref om daarby in te val hierdie aktiwiteit is prioriteit. n Sentrale lokaal waar almal beskikbaar en bekombaar is, sal deur die hoof aangekondig word. Akademiese konvenor 1. Is veranwoordelik vir die verspreiding van die voorlopige rapporte die hantering van foute op bogenoemde rapporte die kontrole rondom opmerkings en wat geskryf word en die aandui van druipgevalle die saamstel van die nodige statistiek vir die personeelvergadering