Migrasie: voëls wat trek

Vergelijkbare documenten
diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

Jakkals lê eendag heerlik en

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Plantstruktuur en Plant Voedsel

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Toe God alles gemaak het

Jona en die Groot Vis

Toe God alles gemaak het

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Welkom by Die Storie God se storie

Antonieme en sinonieme

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

10 Die bou van n plant

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Jona en die Groot Vis

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Planeet Aarde en daarbuite 1

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

FAKTORE EN VEELVOUDE

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

8.1.2 Diere. Diere en die mens. Dankie vir sade!

Paulus en sy vriende vertel ander van God

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys.

Die intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word:

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Les 14: Entrepreneurskap

21. Glo maak soms seer Jesaja 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NKABV. Huistaal. Graad 2. Naam:

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

Jy kan nou kyk hoeveel jy kan onthou van Termyn 2. Jy mag nie jou handboek gebruik nie. 1. Noem drie dienste van die munisipaliteit.

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Transcriptie:

Migrasie: voëls wat trek Voëls wat op dieselfde plek bly, soos die mossie, word standvoëls genoem. Daar is ook voëls soos die swaeltjie wat elke jaar na warmer lande trek en hulle word trekvoëls genoem. Kyk op die kaart waarheen hulle vlieg. Sodra dit koud word hier in Suid-Afrika en die kos te min word, vlieg swaeltjies na Europa waar dit dan warm is. Trekvoëls kom altyd weer na dieselfde plek terug selfs na dieselfde nes! Al vlieg hulle so ver, verdwaal hulle nie, want hulle gebruik die son om rigting te hou in die dag en snags gebruik hulle die sterre om koers te hou. Om te dink niemand het hulle dit geleer nie! God self het hulle so gemaak om dit te 54

Waar sommige voëls hul neste bou Kyk na die prente en lees die inligting. Die vink bou sy nes op die punt Die albatros vlieg meestal ver uit oor die see. Hierdie voëls gaan land op eilandjies om in graspolle nes te maak. riete langs die water. 55

vorm van die voëltjies se snawels en wat hulle vreet. Daar kan vrugtevreters en saadvreters wees. Tiptol eet vrugte. Die suikerbekkie suig nektar uit blomme. Die aasvoël eet die vleis van is spesiaal so ontwerp om hul kos maklik te kan eet. 56

Eiers Alle voëls lê eiers. Nadat die eier gelê is, bestaan dit binne-in net uit die wit en die geel dele. Ons noem die geel, die dooier. Die voël broei die eier warm. Die klein voëltjie groei in die dop en gebruik die dooier om van te lewe. Ons noem die klein voëltjie wat nog in die dop besig is om te ontwikkel, die embrio. Dit is wonderlik hoe God alles in die dop gesit het voëltjie groei in die eier. Voëls is goeie pa s en ma s Voëls se ouers broei altwee op die eiers. Sodra die kleintjies uitkom, werk die pa-voël en die ma-voël hard om mooi na die kleintjies te kyk. Hulle voer die kleintjies en beskerm hulle teen vyande. Party voëls maak hulle kleintjies toe met hulle vlerke. So word hulle teen die voëltjie onder sy ma se vlerke. Voëls soos swane is baie kwaai by die nes en die wyfie sal enige dier aanval wat dit naby haar kleintjies waag, selfs al is die dier groter as sy. Neste gras, stokkies, klippies, modder en vere gebou. Die vink bou sy kleintjies kan kom nie. Die mannetjie doen die bouwerk en die wyfie kan die nes uitmekaar pluk as sy nie tevrede is nie! Die swaeltjie bou sy nes met modder en voer dit dan uit met sagte veertjies. Die mossienes lyk nie baie netjies nie en daar kan stukkies lap, dierehare en tou in wees. 57

Die bewaring van voëls Roofvoëls soos valke en arende is dikwels in die verlede deur boere geskiet omdat hulle gedink het dat die voëls hul vee en pluimvee vang. So is die roofvoëls amper uitgeroei. In werklikheid is roofvoëls nuttige voëls, want hulle vreet rotte en muise wat die boer se mielies opvreet. hulle meer woonplek en landerye nodig gehad om kos te plant. Die voëls se woonplekke is vernietig, want woude is afgekap en vleie is drooggelê. Ons sê die voëls se habitat is vernietig. Sonder die regte woonplek met die kos waarvan hulle leef, het baie voëls al uitgesterf. 58