FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word nie in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitende fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas 204-uitgawe Ë40-A-AHT-FG0 ¹µ»Î
Fasiliteerdersgids G0 ~ Afrikaans Huistaal INHOUD. Voorbereiding vir tuisonderrig... i 2. Beplanning... ii 3. Assessering... iv 4. n Leerderportefeulje... iv 5. Beloon u kind... v 6. Lesplanne... Kwartaal... Tema: Ek... Tema: By die skool... 3 Tema: Gesonde eetgewoontes... 5 Kwartaal 2... 7 Tema: Gesonde eetgewoontes... 7 Tema: Die weer... 8 Tema: Lente en water... 9 Tema: My gesin... 0 Kwartaal 3... 3 Tema: Veiligheid by die huis: pligte en verantwoordelikhede... 3 Tema: My liggaam... 5 Tema: Hou my liggaam veilig... 7 Kwartaal 4... 2 Tema: Hou my liggaam veilig... 2 Tema: My gemeenskap... 22 Tema: Kersfees... 24 Tema: By die see... 25 7. Addendum A: Daaglikse rooster... 28 8. Addendum B: Assesseringstake... 30 Kwartaal, Taak... Kwartaal 2, Taak... 2 Kwartaal 2, Taak 2... 9 Kwartaal 3, Taak... 34 Kwartaal 3, Taak 2... 44 Kwartaal 4, Taak... 55 9. Addendum C: Grootboekleesmetode... 63 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk
Fasiliteerdersgids G0 ~ Afrikaans Huistaal Kwartaal 6. LESPLANNE AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD KWARTAAL WEEK TEMA EK DAG DAG 2 DAG 3 DAG 4 DAG 5 LUISTER EN PRAAT Gepaste luistergedrag. Deel persoonlike besonderhede. Aksierympie. Luister na instruksies: gee vier opdragte na mekaar wat leerder in volgorde moet uitvoer. HULPBRONNE Werkboek, Akt Werkboek, Akt 2 Werkboek, Akt 3 Mondeling Mondeling KLANKE Klank: w SIGWOORDE WAT WEEKLIKS AANGELEER MOET WORD Is, sit GROOTBOEK- LEESMETODE Persoonlike besonderhede. (Stel jou aan die klas voor) VOLG INSTRUKSIES EN MAAK BOEK OP EIE PAS: Ondankbare slang, Week 3 (Sien Grootboekleesmetode) INDIVIDUELE LEES LEES BOEK SOOS LEERDER VORDER HANDSKRIF Hantering van Rigtingbewustheid. Ontwikkel handoogkoördinasie. Patroonvorming. EN KLANK potlood en kryt. HULPBRONNE Werkboek 2, Akt Werkboek 2, Akt 2 Werkboek 2, Akt 3 Werkboek 2, Akt 4 Werkboek 2, Akt 5 SKRYF Teken prente om boodskap oor te dra. Transkripsie van byskrifte en sinne. Transkripsie van byskrifte en sinne. Klaskoerant (fasiliteerder skryf). Klaskoerant (fasiliteerder skryf). HULPBRONNE TAALSTRUKTUUR ASSESSERING Werkboek, Akt Werkboek, Akt 2 vervolg vervolg GEEN INFORMELE ASSESSERING Werkboek, Akt 4 Nuusgebeure van die week. Nuusgebeure van die week. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk
Fasiliteerdersgids G0 ~ Afrikaans Huistaal Kwartaal AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD KWARTAAL WEEK 2 TEMA EK DAG DAG 2 DAG 3 DAG 4 DAG 5 LUISTER EN PRAAT Gepaste luistergedrag Deel nuus van die naweek met mekaar. Wat het jy Saterdag gedoen? Wat het jy Sondag gedoen? Deel persoonlike ervarings. Wat maak jou geduldig. Wat maak jou ongeduldig. Sing liedjies met beweging. Luister na instruksies (klaskamerroetine) en stories, ens. HULPBRONNE Mondeling Mondeling Werkboek, Akt 6 Mondeling Mondeling KLANKE Klank: v SIGWOORDE WAT WEEKLIKS AANGELEER MOET WORD GROOTBOEK- LEESMETODE INDIVIDUELE LEES HANDSKRIF EN KLANK Is, sit Persoonlike besonderhede. Wat wil jy eendag doen wanneer jy groot is? VOLG INSTRUKSIES EN MAAK BOEK OP EIE PAS: Ondankbare slang, Week 3 (Sien Grootboekleesmetode) LEES BOEK SOOS LEERDER ONTWIKKEL Voorgrond, agtergrond Perdjiespring-patroon Hantering van potlood en kryt. Plaas jou potlood in jou hand. Plaas jou potlood links bo-op die papier asof jy gaan skryf. Plaas jou potlood in die middel van die blad. Oefen om te skryf vanaf enige plek op die blad met korrekte hantering van die potlood. Rigtingbewustheid. Ontwikkel hand-oog koördinasie. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 2
Fasiliteerdersgids G0 ~ Afrikaans Huistaal Kwartaal HULPBRONNE Werkboek 2, Akt 6 Werkboek 2, Akt 7 Werkboek 2, Akt 8 Werkboek 2, Akt 9 Werkboek 2, Akt 0 SKRYF Teken prente om boodskap (nuus) oor te dra. Transkripsie van byskrifte en sinne. Transkripsie van byskrifte en sinne. Klaskoerant (fasiliteerder skryf oor gevoelens). Klaskoerant (fasiliteerder skryf oor gevoelens). HULPBRONNE A4 papier Werkboek, Akt 5 Werkboek, Akt 7 Fasiliteerder Fasiliteerder TAALSTRUKTUUR GEEN ASSESSERING INFORMELE ASSESSERING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD KWARTAAL WEEK 3 TEMA BY DIE SKOOL DAG DAG 2 DAG 3 DAG 4 DAG 5 LUISTER EN PRAAT Gepaste luistergedrag. Wat is die ritueel elke dag van jy opstaan totdat jy by die skool kom? Deel persoonlike ervarings. Leer n gediggie. Luister na instruksies (klaskamerroetine) en stories, ens. HULPBRONNE Mondeling Werkboek, Akt 8 Werkboek, Akt 0 Werkboek, Akt 2 Mondeling KLANKE Klank: a; s SIGWOORDE WAT WEEKLIKS AANGELEER MOET WORD GROOTBOEK LEESMETODE En, n, die Persoonlike besonderhede. Wie is my familie, bv. ma, pa, boetie, sussie, ens? Wat doen elkeen? VOLG INSTRUKSIES EN MAAK BOEK OP EIE PAS: Ondankbare slang, Week 3 (Sien Grootboekleesmetode) INDIVIDUELE LEES BOEK SOOS LEERDER ONTWIKKEL LEES HANDSKRIF EN KLANK Patroonvorming. Hantering van potlood. Rigtingbewustheid. Ontwikkel handoogkoördinasie. HULPBRONNE Werkboek 2, Akt Werkboek 2, Akt 2 Werkboek 2, Akt 3 Werkboek 2, Akt 4 Werkboek 2, Akt 5 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3
Fasiliteerdersgids G0~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal 8. ADDENDUM B: ASSESSERINGSTAKE Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3
KWARTAAL : TAAK LUISTER EN PRAAT (MONDELING EN PRAKTIES) My vakansienuus. Emma het so pas teruggekom van n vakansie by die see. Kan jy haar help sinne maak om oor haar vakansiefoto s te skryf? Gebruik die woorde op die bus om jou te help om die sinne te voltooi. Ons het op n gery. strand roomys bus sandkasteel Ons het toe gegaan. Ons het n gebou. Ek het n geëet.
LUISTER EN PRAAT MATRIKS (A) LEERDER MOET NOUKEURIG EN AANDAGTIG LUISTER Leerder benodig nog oefening om reg te luister. Leerder luister soms, maar raak gou verveeld. Leerder luister goed, maar vroetel nog rond. Uitstekende luisteraar, konsentrasie vermoë uitstekend. (B) LEERDER HET DAARTOE BYGEDRA DAT LES ORDELIK VERLOOP Buite orde, kan nie stilsit nie, moet gereeld aangepraat word. Baie goed, maar aandag dwaal nog. Steek nie hand op nie. Vroetel heeltyd aan alles en aan maats. Wil alle vrae beantwoord, volg nie reëls nie. Skreeu antwoord uit. Uitstekend, ordelik. Steek hand op as vrae gestel word en gee ander maats kans om ook vrae te beantwoord. TOTAAL 2 3 4 2 3 4 8 (A) DUIDELIKHEID, HOUDING EN VOORKOMS Te sag, onhoorbaar / lamsakkig Vaagweg, onhoorbaar / Slap, geen kontak met gehoor / Styf en gespanne Byna duidelik genoeg / Bietjie onrustig / soms ongemaklik Duidelik, helder / Ontspanne, beheersd, gemaklik, goeie kontak met gehoor. (B) AKKURAATHEID Swak - baie foute, nie akkuraat. Redelik - taamlik akkuraat, verskeie foute. Goed - paar foute, of 2 ernstige foute. Uitstekend - geen foute hoegenaamd. TOTAAL 2 3 4 2 3 4 8 LUISTER 8 PUNTE + PRAAT 8 PUNTE = 6 2 = 8 2
KLANKE Reënboogpret Soek al die ontbrekende klinkers in die pot goud. Gebruik die klinkers om die woorde te voltooi. u s p n e s b k m t p o o l b a b a k t a k o l m t 0 3
Fasiliteerdersgids G0~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal 9. ADDENDUM C: GROOTBOEK- LEESMETODE Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 63