Oorsig. Module 3.1 Netwerke. Wat is n netwerk? Redes vir netwerke. Redes vir netwerke. Redes vir netwerke

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

D A B D C D D. 2.1 Onwaar F Onwaar millisekondes

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Foto-redigering vir sun.ac.za

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Die planeet aarde beweeg

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Hoofstuk 11- Desibelstelsel

Inhoud. Virusse. Virusse. Virusse. Virusse. Hoe versprei n virus? Voorkoming van virusse. Anti-virusprogrammatuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

C D B B D C B D

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Leersentrum en Inligtingsdienspunte op die boonste en onderste vlak

Inleiding...17 Toepassings- teenoor stelselprogrammatuur...17 Die bedryfstelsel...17 Toepassingsprogrammatuur...22 Toets en verbeter jou kennis...

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Elektriese Stroombane

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Installerings instruksies vir Winkerk 7

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Sentraalbeplande stelsel

FAKTORE EN VEELVOUDE

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Study Opportunities. November REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE Graad 11 Vraestel 2 Geskrewe MEMORANDUM

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Meganiese stelsels en beheer:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Bankstate LPF Systems BK

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

C B B D A B C D B B E N J O R H D M G L

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

2 nd Chances... Wiskunde

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Kuilvoer foelie Produk inligting

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

KONTANT BESTUUR BELEID

Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

Inligtingsdienspunte. Leersentrum Inligtingstoonbank. Carnegie Navorsingsruimte Inligtingstoonbank

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Antieke Egipte en die Nylrivier

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

Memorandum: Voorbeeld van n toets

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Transcriptie:

Module 3.1 Netwerke Oorsig Wat is n netwerk? Voordele van netwerke Komponente van n netwerk Tipes netwerke Kliënt-bediener vs. eweknie netwerke Toegangsbeheer in netwerke Wat is n netwerk? As twee of meer rekenaars/toestelle aanmekaar gekoppel is, het ons n netwerk Vinnige, effektiewe kommunikasie Maak kommunikasie tussen gebruikers moontlik Deel van hulpbronne soos inligting, apparatuur en programmatuur Om drukkers, aftasters en ander toestelle en lêers te deel. Deel apparatuur Data-sentralisasie Bespaar geld Toerusting kan deur gebruikers van netwerk gedeel word Data word sentraal gestoor vir makliker toegang Behou data-integriteit Rugsteun kan vanaf n sentrale punt gedoen word 1

Lêeroordrag Ontspanning Die lêers op n CD kan d.m.v. die netwerk gekopieer word. LAN Partytjies Beter kontrole en sekuriteit Buigsame toegang In n netwerk kan gebruikers toegang tot hul inligting kry vanaf enige rekenaar in die netwerk. Internet-bankdienste Nadele van netwerke Komponente van n netwerk Benodig n netwerk-administrateur Benodig n hoë vlak van sekuriteit om inligting vertroulik te hou Skadelike programmatuur kan vinnig versprei As daar n probleem in die netwerk ontstaan, het gebruikers nie toegang tot hul data nie en kan hulle ook nie drukstukke maak nie. As die bediener faal, kan baie data verloor word 2

Komponente van n netwerk Apparatuur Rekenaars en ander toestelle Netwerk koppelvlak-kaart (Network Interface Controller NIC) Komponente van n netwerk Kommunikasie media Gekabelde UTP Optiese vesel Kabelloos Netwerkbedryfsprogrammatuur Switch Switches Optiese veselkabel Tekortkominge van kommunikasiemedia Seinverswakking EMI Afluistering Gekruisde lyne Seinverswakking Afluistering Elektromagnetiese interferensie Tekortkominge van kommunikasiemedia Vergelyk swakhede van UTP en optiese veselkabels UTP Optiese vesel; UTP is vatbaar vir seinverswakking en daarom is die geneig tot seinverswakking as UTP. Dit Optiese veselkabels is baie minder maksimum lengte van n kabel wat kan data oor lang afstande, gemeet in gebruik kan word sonder om die kilometers, oordra. sein te versterk, 100 m UTP is sensitief vir meeluistering, maar die feit dat die kabel gedraai is, help wel om hierdie sensitiwiteit teë te werk. UTP is sensitief vir EMI, maar die feit dat die kabel gedraai is,help wel om hierdie sensitiwiteit teë te werk. Optiese veselkabels is immuun teen meeluistering. As die sein onderskep word, word die ligstraal ook onderbreek en dui dit dadelik aan dat iemand afluister. Optiese veselkabels word nie deur elektromagnetiese steuring of deur kragfluktuasies geaffekteer nie. Hulle kan op plekke soos fabrieke en olieraffinaderye, waar magnetiese velde kommunikasie kan affekteer, gebruik word. Tipes netwerke Tipes netwerke Lokale Area Netwerke Wye Area Netwerke WLAN Intranet Extranet 3

Geskrewe Written Kliënt-bediener vs. Eweknie Aktiwiteit Activity 1 Kliënte Kliënte is rekenaars (PC s of werkstasies) wat netwerkhulpbronne gebruik, maar nie voorsien nie. Hulle maak staat op bedienerrekenaars om hulpbronne soos lêers en die druk daarvan, te verskaf. Bedieners Bedieners is rekenaars wat slegs netwerkhulpbronne verskaf. Dit is kragtige rekenaars met groot hardeskywe en word nie as gewone rekenaars gebruik nie. Eweknieë Eweknieë is rekenaars wat netwerkhulpbronne verskaf en gebruik. Kliënt-bediener LAN Eweknie LAN Die bediener bestuur netwerkhulpbronne Dit word gebruik vir groot netwerke Hoë vlak van sekuriteit Netwerkhulpbronne word tussen die rekenaars gedeel Baie klein netwerk, of tuisnetwerk Deel van drukkers, Internet toegang en lêers Eweknie Kliënt-bediener Alle rekenaars is eweknieë (gelyk) en n Rekenaar in die netwerk is óf n kliënt, verrig dieselfde kommunikasiefunksies. óf n bediener. n Bediener word benodig. n Bediener word benodig. Al die rekenaars moet van n hoë standaard wees. Meer geskik vir n groot aantal rekenaars. Moet deur n persoon met hoë tegniese vaardighede, soos n netwerkingenieur, geïnstalleer word Werkverrigting kan soms stadig wees. Die res van die rekenaars in die netwerk hoef nie noodwendig groot skyfkapasiteit en kragtige verwerkers te hê nie. Meer geskik vir n groot aantal rekenaars. Moet deur n persoon met hoë tegniese vaardighede, soos n netwerkingenieur, geïnstalleer word Vinniger werkverrigting. Toegangsbeheer tot n netwerk Netwerk sekuriteit verwys na reëls wat die sekuriteit van n netwerk verseker, deur ongemagtigde toegang en misbruik van die netwerk te voorkom. Gebruikernaam en wagwoord word gebruik vir toegangsbeheer tot netwerk. Sekuriteit en vertroulikheid van data is belangrik. 4

Voorbeeld van regte by lêergidse Reëls vir goeie wagwoorde Ten minste 8 karakters lank. Gebruik n mengsel van hoof- en kleinletters, syfers en spesiale karakters. Moenie jou naam, jou kêrel of meisie of troeteldier se naam, of enige iets anders wat mens maklik by jou kan raai, gebruik nie. Verander jou wagwoord elke twee maande. Wagwoorde moet nie n patroon vorm, soos asdf nie. Wees kreatief! n Voorbeeld van n goeie, veilige wagwoord is: q&f1op%*>41z Hoe weet jy dat jy aan n netwerk gekoppel is? Ekstra (logiese / gedeelde) aandrywers is sigbaar. Hoe weet jy dat jy aan n netwerk gekoppel is? Daar is ander rekenaars in My Network Places. Toegang tot toestelle soos drukkers wat nie direk aan die rekenaar gekoppel is nie. Netwerk aktiwiteit word in die system tray aangedui. Geskrewe Written Woordelys Aktiwiteit Activity 2 Kliënte Fat clients Netwerk Netwerkbedryfstelsel Kliëntbediener netwerk NIC E-pos bedieners Intranet Internet of proxybediener Ekstranet LAN Netwerk sekuriteit Eweknieë Eweknie netwerk Drukker bediener Bediener Switch Thin clients WAN WLAN 5