7. Lengte en breedtelyne

Vergelijkbare documenten
Die Wêreld en Suid-Afrika

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die planeet aarde beweeg

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

FAKTORE EN VEELVOUDE

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Antieke Egipte en die Nylrivier

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Die klimaat van SA: Temperatuur

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

8 Die mens in die ruimte

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 5 Leerderboek P Ranby

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Les Plan Vier. Voeding

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word)

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Jakkals lê eendag heerlik en

Inleiding Tot Die Jagluiperd

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

SW Aardrykskunde 7. Lengte en breedtelyne Aktiwiteite 1. Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel. 2. Watter nut het hierdie lyne? 3. Wat is die ewenaar? 4. Deur watter vastelande loop die ewenaar? 5. Wat is die ander naam vir die Greenwich-meridiaan? 6. Gebruik die horisontale en vertikale asse op die ruitenet om presies aan te dui boksers, swemmer en skiër. 8 7 6 5 4 3 2 1 A B C D E F 24

Leerinhoud Lengte en breedtelyne Om n plek makliker op n groot kaart of aardbol te vind, het kartograwe n roosterstelsel met spesiale afmetings uitgedink. Hierdie roosterstelsel bestaan uit denkbeeldige lyne wat van noord na suid loop en van oos na wes. Die denkbeeldige lyne word lengtelyne (noord-suid-lyne) en breedtelyne (oos-wes-lyne) genoem. Lengtelyne Breedtelyne Koördinaatstelsel Die belang van lengtelyne Die aarde is verdeel in 24 tydsones. Elke tydsone verskil een uur of 15 van die volgende. Die aarde wentel om sy eie as van wes na oos. Daarom kry ons dag en nag en kom die son op in die ooste en gaan onder in die weste. Wes van die Greenwich-meridiaan is die tyd later as oos van die Greenwich waar die son reeds opgekom het. onprakties wees om die tyd wat deur horlosies aangedui word, met elke klein verandering in lengtegraad te verander. Durban se plaaslike tyd is byvoorbeeld 50 minute voor Kaapstad s n. Om eenvormigheid te bewerkstellig, is die aarde verdeel in 24 tydsones (soveel as wat daar ure in een dag is) en elke sone het n standaardtyd. In die skepping het God n bepaalde reëlmaat daargestel. Elke dag het presies 24 ure en elke jaar 365¼ dae. Ons kan hierdie wetmatigheid gebruik om strukture daarvolgens in te rig. Op n kaart met die tydsones op sal jy kan sien dat party sodat elke land of gebiede wat baie met mekaar te doen het, binne een sone val. 25

Die Greenwich-meridiaan is n denkbeeldige lyn deur die dorp Greenwich in Engeland. n Mens kan dus op die lyn gaan staan en dan jou een voet in die oostelike halfrond en die ander voet in die westelike halfrond neersit! Eienskappe van lengte- en breedtelyne Breedtelyne Lengtelyne Loop van oos na wes Loop van noord na suid Dui klimaat aan Dui tyd aan 180 lyne, want hulle vorm volledige 360 lyne, want hul vorm net halwe sirkels sirkels 0 breedtelyn is die ewenaar 0 lentelyn is die Greenwich-meridiaan Lyne loop ewewydig aan mekaar Lyne raak aan mekaar nader aan pole Ewenaar verdeel aarde in noordelike en Greenwich verdeel aarde in oostelike en suidelike halfrond westelike halfrond Skematiese voorstelling van lengte- en breedtelyne Breedtelyne 90 Noordpool 66½ Noordpoolsirkel 23½ Kreefskeerkring 0 Ewenaar 23½ Steenbokskeerkring 66½ Suidpoolsirkel Noordelike halfrond Suidelike halfrond 90 Suidpool Lengtelyne 0 Greenwich Westelike halfrond Oostelike halfrond 26

Hoe om plekke op kaarte te vind deur lengte- en breedtelyne Voorbeeld: 24 30 S 28 43 O is die ruitverwysing vir Naboomspruit. Die noordelike of suidelike graadverwysing word altyd eerste geskryf, omdat noord en suid die belangrikste rigtings is. 24 30 S dui aan dat die plek 24 grade en 30 minute suid van die ewenaar lê. 28 43 O dui aan dat die plek 28 grade en 43 minute oos van die Greenwich lê. Die plek lê dus waar die 24 breedtegraad suid van die ewenaar en die 28 lengtelyn oos van die Greenwich mekaar sny. Naboomspruit lê dus in die suidoostelike halfrond. Vrae Kyk na die kaart van Afrika op die volgende bladsy en beantwoord die vrae in jou skrif. 1. Watter stad op die kaart is presies op die ewenaar geleë? 2. Watter stad op die kaart is presies op die Greenwich-meridiaan geleë? 3. Watter stad is die verste suid geleë op die kaart? 4. Watter stad is die verste wes geleë op die kaart? 5. Watter stad is die verste oos geleë op die kaart? 6. Vind uit wat die breedte- en lengtegraad is van die plek waar jy woon. 7. Skryf die name van die breedtelyne neer wat met stippellyne aangedui word. 8. Wat is dieselfde by elk van hierdie lyne? 9. Hoe verskil dié lyne? elkeen is. Van die wat met gemerk is, moet jy die lande noem. 10.1 30 N31 O 10.2 32 N5 W 10.3 17½S31 O 10.4 15 N10 W 10.5 10 N10 W 10.6 26 S32 O 11. Gee die geraamde ligging vir: Lagos in Nigerië, Nairobi in Kenia, Dar Gee die geraamde ligging vir: Lagos in Nigerië, Nairobi in Kenia, Dar es Salaam in Tanzanië en Windhoek in Namibië. 27

28